Downloaded from hlayiso.com
Fm GAUTENG PROVINCE
oN EDUCATION
2 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2016
GRAAD 10
EKONOMIE
VRAESTEL 2
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
12 bladsye
WE
*K3P2*
Skip to contentAll 2016 papers %20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--9141a665-ad82-4539-8976-6a868a652579/v1-e9bf72adf2d960a2a8f2/card.webp)
%20June%202016%20Question%20Papers_hlayiso.com_--7c12cdd0-6d92-4fb6-95d4-f2a8ae4ac330/v1-9cdc4d4f4c03bea2dd9e/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--dca3ff92-e872-4a25-9f27-77d5766f7082/v1-90e33af8c8769c807ea7/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--918bddbe-ad7d-4a5f-af59-b63e77392766/v1-aa6eae9f1e45cdbced3a/card.webp)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--87419d43-44a4-4454-948b-ffc1cb0198d9/v1-548f4bf6217dcade53fd/card.webp)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f40c7bbb-0894-401c-b55f-d20dc2602589/v1-a14331353fa97cee8a8b/card.webp)
View all

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94/v1-5027dac0c665104a0589/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b/v1-52e7289b8d86e1dff0a2/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca/v1-21dd27671589dce17625/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0/v1-6af73504f128f579fb3f/card.webp)
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2016 QP (Afr)
Grade 10 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng November 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 10 · Gauteng November · 2016 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 2.5 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Gauteng November 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 2
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
EKONOMIE
(VRAESTEL 2)
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
INSTRUKSIES EN INLIGTING
ON Oas
10.
11.
Beantwoord VIER vrae in die ANTWOORDBOEK soos volg:
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord enige EEN van die twee vrae.
Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE nagesien
word NIE.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.
Lees die vrae sorgvuldig deur.
Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy.
Laat 2 — 3 reéls tussen onderafdelings van vrae oop.
Beantwoord die vrae in volsinne en verseker dat die uitleg, inhoud en konteks van
jou antwoorde in ooreenstemming met die vereistes van die vrae is.
Gebruik slegs swart of blou ink.
Jy mag ‘n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
Skryf netjies en leesbaar.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 3
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 30 PUNTE — 20 MINUTE
1.1
MEERVOUDIGEKEUSE VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A — C) langs die vraagnommer
(1.1.1 — 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.1.9 C
1.1.1. Die wet van aanbod sé dat ...
A as die prys styg sal die hoeveelheid aangebied daal.
B as die prys styg sal die hoeveelheid aangebied styg.
Cc as die prys styg sal die hoeveelheid aangebied konstant bly.
1.1.2 Watter vorm van regeringstrategie word toegepas indien die regering 'n prys
laer as die ekwilibriumprys vasstel om sodoende meer verbruikers die kans te
bied om die produk te koop?
A Subsidie
B Minimum prys
Cc Maksimum prys
1.1.3. n Onvolmaakte mark het NIE die volgende kenmerke nie:
A Verkoper het beheer oor die prys
B Maklike toetrede en uittrede in die mark
c Onvolledige inligting
1.1.4 Die instelling verantwoordelik vir arbeidsmagnavorsing in Suid-Afrika is ...
A Statistiek Suid-Afrika.
B die Departement van Arbeid.
Cc die KKMA.
1.1.5 Die Wet op Gelyke Indiensneming, Wet nr. 55 van 1998 bestaan uit onder
andere uit ...
A vakleerlingskap-ooreenkomste.
B regverdigde diskriminasie.
c regstellende aksie.
1.1.6 Dit kan ’n effek wees van oneffektiwiteit.
A Inflasie
B Gelyke geleenthede
Cc Volhoubare bronne
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 4
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
1.1.7 Watter van die volgende faktore beinvioed die vraag na arbeid?
A Arbeidsproduktiwiteit
B Vraag na ander faktore
c Groei in bevolking
1.1.8 Dit is een van die redes waarom verbruikers minder sal betaal vir sekere
goedere en dienste, as die prys wat verkopers vir die goedere en dienste vra.
A Verbruikersboikotte
B Regeringsubsidies
Cc Lae besteebare inkomste (8x2) (16)
1.2 PASITEMS
Kies die omskrywing in KOLOM B wat die beste pas by die term in KOLOM A. Skryf slegs
die letters (A — |) langs jou vraagnommer (1.2.1 — 1.2.8) in jou ANTWOORDBOEK neer.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1. Kollektiewe bedinging | A. As verbruik styg, sal die nut van die produk
daal
1.2.2 Ceteris Paribus
B. Metode wat gebruik word om die verhouding
1.2.3. Wet van dalende tussen werkgewer en werknemer te hanteer
opbrengs
C. ‘nRegeringstelsel wat werkers beskerm
1.2.4 Grondwet tydens afdanking
1.2.5 Werkloosheids D. Mense met hoé vaardigheidsviakke, wat in
versekeringfonds lae besoldigingsposte werk of hulle werk
(WVF) minder ure as wat hulle graag wil
1.2.6 SETA E. Alle ander dinge bly dieselfde.
1.2.7. Onderindiensname F. Handves van Regte
1.2.8 KMMO G. Klein, Medium en Mikro-ondernemings
H. Verskaffers kan die prys aanpas soos hulle
wil, is prysvasstellers.
I. Sektoronderwys en opleidingsowerheid
(8x1) (8)
1.3
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 5
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
KONSEPTE
Verskaf EEN term / konsep vir die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord
langs die vraagnommer (1.3.1 — 1.3.6) in jou ANTWOORDBOEK neer.
1.3.1
1.3.2
1.3.3
1.3.4
1.3.5
1.3.6
Die wet probeer die foute van die verlede regstel.
Hierdie lyn word dikwels na verwys as die verbruikersmoontlikheidskurwe.
'n Mark waar verskaffers prysnemers is
Die laagste loon wat ’n werkgewer toegelaat word om sy werknemers per
maand te betaal
Die instelling maak dit moontlik vir entrepreneurs om betrokke te raak by
infrastruktuurontwikkeling
Die impak op fn party wat nie direk betrokke by die transaksie is nie
(6x1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
AFDELING B
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 6
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in jou ANTWOORDBOEK.
VRAAG 2 - MIKROEKONOMIE 40 PUNTE - 30 MINUTE
2.1
2.2
Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1
2.1.2
Noem TWEE faktore wat die waarde van 'n produk bepaal. (2x1) (2)
Wat word bedoel met die marginale koers van substitusie? (1x2) (2)
Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Lemoene
2.2.1
2.2.2
2.2.3
PRODUKSIEMOONTLIKHEIDSKURWE
»
B
eA
Brood
Verduidelik die term produksiemoontlikheidskromme. (2)
Wat vind plaas by punt B in vergelyking met punt A? (4)
Watter TWEE voorwaardes moet ’n besigheid nakom ten einde om
produktiewe effektiwiteit te bereik? (4)
2.3
2.4
25
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 7
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
Bestudeer die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Daar word verwag dat die vraag na landbouprodukte sal styg namate die
bevolking toeneem en inkomsteviakke styg in Suid-Afrika.
Maar dit is nie so eenvoudig nie. Dit is eerder die sektor se vermoé om aan
te pas by die verandering na die vraag na landbouprodukte. Produksie sal
toenemend verander van 'produksiedruk' na 'vraagtrek' beginsel.
Beide verbruikers en die landbousektor is by kritieke draaipunte wat die
produksie en verbruik van voedsel in die land sal verander. Die een
konkrete feit is die sekerheid dat ons voortdurend meer voedsel sal moet
produseer om in die verhoogde vraag te voldoen.
Maar, die tipe voedsel en die aard van die produksie daarvan moet gedurig
aangepas word om die verbruiker se meer gesofistikeerde behoeftes te
bevredig.
Aangepas uit: www.crsnewssa.co.za, 10/2/2016
2.3.1. Voorsien die aanhaling van ’n gepaste opskrif. (1)
2.3.2 Gee TWEE redes waarom die vraag na landbouprodukte (kos)
mag styg. (2x1) (2)
2.3.3 Verduidelik wat met die vraagkurwe sal gebeur as daar ’n verandering in die
hoeveelheid van voedselprodukte wat gevra word. (2)
2.3.4 Hoekom koop mense meer as pryse daal? (1x2) (2)
2.3.5 Wat word deur die Wet van Vraag bedoel? (3)
Bespreek inkomstesubsidies en produksiesubsidies. (2x4) (8)
“Die vorm van die onverskilligheidskromme word veroorsaak deur die verskuiwing
van die voordeel van marginale nut, van een produk na ’n ander”
Evalueer die stelling deur die algemene karaktereienskappe van die
onverskilligheidskromme te verduidelik. (4x2) (8)
[40]
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 8
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
VRAAG 3 - KOMTEMPORERE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE - 30 MINUTE
3.1. Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem enige TWEE aspekte van die menslike hulpbronontwikkelingstrategie.
(2x1) (2)
3.1.2 Wat is die bedoeling van '’n kongres? (1x2) (2)
3.2. Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Uiteindelik! Ons is Kameraad Vavi kan ons
ontslae van die jou iewers aflaai?
irriterende geraas! Volspoed
vorentoe
3.2.1. Waarvoor staan die afkorting COSATU? (1)
3.2.2 Verduidelik die begrip “situasie van die werkers”. (1)
3.2.3. Wat dink jy is die wetlike verantwoordelikhede van ’n vakbond federasie
soos COSATU? (2x2) (4)
3.2.4 "Die KKMA is deel van die kollektiewe onderhandelings- en
dispuutoplossingsproses.”
Vergelyk konsilliasie en mediasie, as deel van die bogenoemde proses in
tabelformaat. (2x2) (4)
Downloaded from hlayiso.com
Gelykheid en restitusie
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 10
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
VRAAG 4 - MIKROEKONOMIE EN KONTEMPORERE EKONOMIESE KWESSIES
40 PUNTE - 30 MINUTE
41 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1. Noem TWEE tipes indirekte belastings. (2x1) (2)
4.1.2 Wat is die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid? (1x2) (2)
4.2 Bestudeer die spotprentjie en beantwoord die vrae wat volg.
Onthou, maak nie saak wat die ekonomiese \
situasie is nie, ons moet 'n gewoonte maak om
te spaar en geld oordeelkundig te spandeer!
Lisha — die OWP het baie
werksgeleenthede oor die jare
geskep!
Maar hoe?
Ons moenie in die skuld raak nie en, in jou
geval Lisha, sou ek sé hou op koop en spaar
meer!
Het jy geweet?
Deur saam te werk kan ons baie
meer bereik! Die adjunk minister van Waterwese en
Omgewingssake, Rejoice Mabudafhasim het 'n
R25 m OWP projek (EPWP) teen einde laas jaar
geloods. Dit bevorder nie net werkgeleenthede en
opleiding nie maar ook energie doeltreffendheid.
Die Kuyasa Skoon Ontwikkelingsprojek (CDM)
behels die installering van son verwarmingstelsels,
isolering van plafonne en energie effektiewe
beligting in meer as 2000 lae koste wooneenhede.
Die projek het 85 voltydse werksgeleenthede
geskep vir vroue, jeug en gestremdes asook meer
as 16 500 tydelike werksgeleenthede.
Aangepas uit: Vukuzenzele.gov.za. 2010
Downloaded from hlayiso.com
Dalende Ru-oliepryse nie net goeie nuus vir SA nie
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C
Beantwoord slegs EEN van die volgende twee vrae in jou ANTWOORDBOEK.
STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL
PUNTE-
TOEKENNING
Inleiding
Maks. 2 punte
Hoof gedeelte
Bespreek in detail /in dieptebespreking / Vergelyk
Ontleed /Kritiese bespreking / Evalueer
Onderskei / Verduidelik /Asseseer /Debatteer.
Addisionele gedeelte
Gee eie opinie/ Bespreek krities /Evalueer/ Evalueer krities/Teken grafieke /
Verduidelik / Gebruik grafiek en Verduidelik /Voltooi gegewe grafiek. /
Bereken / Lei af / Vergelyk / Verduidelik / Ontleed / Debateer kortliks / Hoe?
Stel voor / Gebruik inligting en argumenteer/ Debateer/ Evalueer.
Maks. 26 punte
Maks. 10 punte
Gevolgtrekking
Enige relevante hoérorde-gevolgtrekking
e Kort samevatting
. Opinie of waarde oordeel van die feite wat beskryf word Maks. 2 punte
e Addisionele ondersteunende inligting vir bespreking / ontleding
e Teenstrydige oogpunt met motivering, indien nodig
e Aanbeveling
TOTAAL 40
VRAAG 5 — MIKROEKONOMIE 40 PUNTE — 40 MINUTE
"Die belangrikste enkele standpunt rakende markte is dat geen verhandeling plaasvind nie,
tensy albei partye bevoordeel word."
e Bespreek die funksies van markte in die ekonomie krities en stel vas waarom
markmislukkings soms voorkom. (26 punte)
e Maak aanbevelings oor moontlike stappe wat die regering kan neem om
markmislukkings te voorkom of te beperk. (10 punte)
[40]
VRAAG 6 — KOMTEMPORERE EKONOMIESE KWESIES 40 PUNTE — 40 MINUTE
"Langtermyn werkloosheid word wéreldwyd gesien as ekonomies onaanvaarbaar."
e Bespreek die effek wat werkloosheid speel in die ekonomie, op die individue en in die
politiek.
(26 punte)
e Maak voorstelle aan die regering hoe werkloosheid opgelos kan word deur monetére en
fiskale beleid.
(10 punte)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 40
EINDE
TOTAAL: 150
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--9141a665-ad82-4539-8976-6a868a652579/v1-e9bf72adf2d960a2a8f2/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2016 QP (Afr)
%20June%202016%20Question%20Papers_hlayiso.com_--7c12cdd0-6d92-4fb6-95d4-f2a8ae4ac330/v1-9cdc4d4f4c03bea2dd9e/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--dca3ff92-e872-4a25-9f27-77d5766f7082/v1-90e33af8c8769c807ea7/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--918bddbe-ad7d-4a5f-af59-b63e77392766/v1-aa6eae9f1e45cdbced3a/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--87419d43-44a4-4454-948b-ffc1cb0198d9/v1-548f4bf6217dcade53fd/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f40c7bbb-0894-401c-b55f-d20dc2602589/v1-a14331353fa97cee8a8b/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2017 QP (Afr)
More from Grade 10 Economics

Annual teaching plan
Gr 10 Eco ATP 2023 24

Question paper and memo
Economics Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94/v1-5027dac0c665104a0589/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b/v1-52e7289b8d86e1dff0a2/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca/v1-21dd27671589dce17625/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0/v1-6af73504f128f579fb3f/card.webp)
Memorandum