Skip to content

Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2019 Memo (Afrikaans)

MemorandumEconomicsGrade 10201913 pages

Grade 10 Economics Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2019 GRAAD 10 EKONOMIE VRAESTEL 1 NASIENRIGLYNE 13 bladsye Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 2 GP/November 2019 Nasienriglyne AFDELING A [VERPLIGTEND] VRAAG 1 1.1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 A- Beperkte hulpbronne 1.1.2 C- Skaarsheid 1.1.3 D- Huishoudings 1.1.4 B- Resessie 1.1.5 C-Selfversorgend 1.1.6 A- Khoisan 1.1.7 B- E-elektronies 1.1.8 D-Sensus (8 x 2) (16) 1.2. PAS KOLOMME 1.2.1 F  ʼn Stelling gebaseer op feite wat bewys kan word. 1.2.2 A Waar goedere en dienste gekoop en verkoop word. 1.2.3 D Gelyke geleenthede vir alle mense in die werksplek. 1.2.4 C Rou material of natuurlike hulpbronne word onttrek, gekweek en geoes. 1.2.5 I ʼn Toename in reële BBP. 1.2.6 E Die periode van baie hoë ekonomiese aktiwiteite, voordat die ekonomie afneem 1.2.7 G ʼn Proses van ruiling van goedere en dienste sonder geld. 1.2.8 H Dit is die ekonomiese aktiewe bevolking wat bestaan uit mense tussen die ouderdom van 15 en 64 wat aktief na werk soek. (8 x 1) (8) 1.3. EEN TERM 1.3.1 Arbeid 1.3.2 Absolute skaarsheid 1.3.3 Makro  1.3.4 Migrasie 1.3.5 Trog 1.3.6 Sekondêre  (6 x 1) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 3 GP/November 2019 Nasienriglyne AFDELING B Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 2.1.1 Noem enige TWEE menseregte. • Onderwys • Toegang tot ʼn basiese lewenstandaard • Regverdige arbeidspraktyke • Toegang tot gesondheidsorg (enige 2 x 1) (2) 2.1.2 Hoekom vorder die regering belasting vanaf sakeondernemings en huishoudings in? • Belasting is die regering se inkomste • Die regering sal in ʼn posisie wees om openbare goedere en dienste te voorsien aan huishoudings en sakeondernemings.  (enige 1 x 2) (2) 2.2 DATARESPONS 2.2.1 Watter produksiefaktor word uitgebeeld in die bostaande spotprent? • Arbeid  (1) 2.2.2 Watter vergoeding sal ontvang word by die uitgebeelde produksiefaktor? • Lone / Salarisse (1) 2.2.3 Verduidelik kortliks die term produksie. • Dit is die proses waartydens die entrepreneur al die produksiefaktore kombineer en dit verander in ʼn bruikbare produk (2) 2.2.4 Wat is die belangrikheid van entrepreneurs in die ekonomie? • Hulle dra by tot die BBP (toename in produksie van goedere en dienste)  • Hulle dra by tot werksgeleenthede • Verhoog regerinsinkome  (4) 2.2.5 Hoe kan ekonomiese groei lei tot ekonomiese ontwikkeling? • ʼn Toename in die bruto binnelandse produk beteken meer goedere en dienste is beskikbaar vir die bevolking • Meer mense sal indiens geneem word en dit sal lei tot ʼn toename in die lewenstandaard  (aanvaar enige ander korrekte relevante respons) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 4 GP/November 2019 Nasienriglyne 2.3 DATARESPONS 2.3.1 Watter soort ekonomie word uitgebeeld deur die bostaande diagram? • Geslote ekonomie. (1) 2.3.2 Watter deelnemers in die ekonomie sal intermediêre goedere gebruik? • Sakeondernemings / Firmas.  (1) 2.3.3 Beskryf die term ekonomiese kringloop. • Dit dui die vloei van goedere en dienste, geld, inkomste, produksie en besteding in die ekonomie  (2) 2.3.4 Hoekom is dit belangrik dat die regering mense aanmoedig om plaaslike goedere te koop? • Om plaaslike produseerders te ondersteun.  • Vir die ekonomie om te kan groei (produksie verhoog)  • Vir werkskepping.  (2) 2.3.5 Beskryf kortliks die rol van die huishoudings in die bostaande diagram. • Voorsien aan die regering en sakeondernemings produksiefaktore • Voorbeelde: Natuurlike hulpbronne, kapitaal en arbeid • Huishoudings verdien ʼn inkomste deur die voorsiening van produksiefaktore • Hulle spandeer hul inkomste in sakeondernemings  • Huishoudings betaal belasting aan die regering.  (4) 2.4 Onderskei tussen makro-ekonomie en mikro-ekonomie Makro-ekonomie • Dit bestudeer die ekonomie as ʼn geheel.  • Dit fokus op die ekonomiese gedrag van ʼn samelewing.  • Voorbeeld: makro-ekonomie sal wees om inflasie, werkloosheid, of ʼn land se ekonomiese prestasie te bestudeer.  Enige(2 x 2) (4) Mikro-ekonomie • Dit is die studie van individuele verbruikers, huishoudings, firmas en ander organisasies.  • Fokus op die aanbod en vraag besluite van die individue.  • Mikro-ekonomie oorweeg die individuele vraag vir ʼn sekere produk teen ʼn sekere prys, of hoe individue besluit wat om te koop en wanneer om dit te koop.  Enige(2 x 2) (4) LW: As leerders se respons in tabelvorm is moet dit ook nagesien word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 5 GP/November 2019 Nasienriglyne 2.5 Evalueer die effek van die sakesiklus op die ekonomie het. 1. Verandering in totale aanbod en vraag.  • In ʼn herstelfase sal vraag toeneem • Dit kan lei tot ʼn tekort aan goedere en dienste as gevolg van die toenemende vraag, sakeondernemings sal meer moet produseer vir die hoeveelheid vraag.  • In ʼn resessie sal die vraag na goedere en dienste afneem as gevolg van die hoë werkloosheidskoers, besighede sal hul produksie verlaag. 2. Verandering in ekonomiese groei  • In ʼn afswaai in ʼn sakesiklus sal ekonomiese groei verminder, sakeondernemings sal minder produseer  • Gedurende die opswaaifase van die sakesiklus, sal sakeondernemings meer goedere en dienste produseer en indiensnemings sal styg omdat meer mense in diens word.  3. Verandering in indiensneming  • Gedurende die afswaaifase van die sakesiklus, sal sakeondernemings minder produseer wat sal lei tot werksverliese vir mense, werkloosheid sal verhoog.  • In ʼn opswaaifase van die sakesiklus, sal sakeondernemings meer goedere en dienste produseer en meer mense indiens neem, indiensnemings sal verhoog.  4. Verandering in pryse  • In ʼn afswaai in die ekonomie, is pryse gewoonlik aansienlik hoër en mag verder toeneem.  • Mense sal nie die goedere en dienste kan bekostig nie en sal minder goedere en dienste koop. 5. Verandering in die wisselkoers  • In ʼn afswaai is daar ʼn afname in die vraag van ʼn land se goedere en dienste en ʼn afname in uitvoere.  • Die vraag na die land se geldeenheid sal afneem en dit lei na die koopkrag wat sy waarde verloor • In ʼn opswaai is daar ʼn toename van ʼn land se geldeenheid. Meer mense koop die land se goedere en dienste. Die koopkrag verhoog dan weer sy waarde.  (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 6 GP/November 2019 Nasienriglyne VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES 3.1 Beantwoord die volgende vrae. 3.1.1 Noem enige TWEE bank instellings in Suid-Afrika. • FNB (Eerste nasionale bank.)  • ABSA Bank • Capitec Bank • Standard bank • Nedbank (2 x 1) (2) 3.1.2 Hoe kan ʼn toename in inkomste lei tot die ontwikkeling van nywerhede? • ʼn Toename in inkomste sal lei tot ʼn uitbreiding van ekonomiese aktiwiteite, want dit is beter salarisse en lone vir werknemers in die fabrieke.  ● ʼn Toename in beide vraag en aanbod na goedere en dienste sal lei tot ʼn toename in BBP, wat ekonomiese groei tot gevolg het.  (1 x 2) (2) 3.2 DATARESPONS 3.2.1 Watter negatiewe effek sal migrasie op die ekonomie hê? • Misdaadkoerse verhoog  • Hoë werkloosheid lei tot armoede  • Hoë afhanklikheid vanaf die regering  (1) (enige ander relevante negatiewe effek) 3.2.2 Hoekom migreer mense na stedelike gebiede? • Mense is op soek na beter ekonomiese geleenthede. • Op soek na ʼn beter lewenstandaard.  • Op soek na indiensneming.  (1) 3.2.3 Beskryf kortliks die begrip stedelike migrasie. Dit is die beweging van mense van plattelandse na stedelike gebiede.  (2) 3.2.4 Hoe sal die netto migrasie die Suid-Afrikaanse ekonomie beïnvloed? • Werkers wat werkloos is sal na ander plekke trek op soek na werk • Suid-Afrika sal ʼn tekort aan geskoolde werkers hê omdat hulle na ander lande sal immigreer.  (2) 3.2.5 Volgens jou mening hoekom is dit vir die regering belangrik te weet wat die bevolkingsgroeikoers van die land is? • Sodat die regering kan beplan watter hulpbronne die burgers gaan benodig in die toekoms.  • Sodat die toewysing van hulpbronne doeltreffend sal wees.  • Hulpbronne soos infrastruktuur, onderwys en gesondheidsprojekte  (enige ander korrekte relevante respons) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 7 GP/November 2019 Nasienriglyne 3.3 DATARESPONS 3.3.1 Watter stadium van ekonomiese ontwikkeling word uitgebeeld in die bostaande inligting? • Die self-onderhoudende fase. (1) 3.3.2 Noem EEN aktiwiteit wat deur hierdie mense beoefen is. • jagter versamelaars • jagters • versamelaars  (enige 1 x 1) (1) 3.3.3 Wat maak die tradisionele gemeenskappe so self-onderhoudend? • Hulle produseer genoeg vir gebruik en nie vir die mark nie. (2) 3.3.4 Beskryf kortliks die term nomadiese leefstyl. • ʼn Leefwyse waar mense met hul diere beweeg na ander gebiede soos hulpbronne uitgeput word.  (2) 3.3.5 Hoe was vaardighede aangeleer gedurende hierdie fase? • Vaardighede word aangeleer by die werk. • Ervare persone het vaardighede geleer aan die jonger generasie. • Voorbeelde: Steenwerk, Metaalwerk, Veeteelt, ens. (4) 3.4 Lys en verduidelik TWEE faktore wat ekonomiese ontwikkeling bemoeilik het in Suid-Afrika gedurende die landbou en mynbou fase. • Tekort aan infrastruktuur.  Ontoereikende beskikbaarheid van paaie en spoorweë het ontwikkeling aan bande gelê. • Tekort aan kapitaal. Suid-Afrika was ʼn arm land met ʼn ekonomie wat op lanbou gebaseer was, en wat deur die beleid van kolonialisme uitgebuit is  • Tekort aan geskoolde werkers.  Daar was ʼn algemene tekort aan opgeleide mense met tegniese vaardighede om in die fabrieke en myne te werk.  • Tekort aan mynwerkers.  In die gebiede in die omgewing van die myne was daar nie genoeg mense wat in die myne wou werk nie. Lone was uiters laag (2 x 4) (8) 3.5 Evalueer die impak van MIV/VIGS op die Suid-Afrikaanse ekonomie. • MIV/VIGS het ʼn negatiewe impak op die grootte en samestelling van die Suid- Afrikaanse bevolking, ekonomiese groei en ontwikkeling. • Die koers van afwesigheid as gevolg van mediese afsprale sal produksie verhoog en verlaag.  • Hierdie faktore sal die produksie kapasiteit van die land verlaag • Die ekonomie sal minder produseer (geen ekonomiese groei)  • Die tekort aan geskoolde werkers verhoog  • Die ekonomie sal sukkel met in tekort aangeskoolde werkers (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 8 GP/November 2019 Nasienriglyne VRAAG 4 MAKRO EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES 4.1 Beantwoord die volgende vrae 4.1.1 Noem TWEE tipes skaarsheid. • Absolute Skaarsheid. • Relatiewe Skaarsheid. (2 x 1 ) (2) 4.1.2 Hoekom is die verbruik van goedere en dienste so belangrik in die ekonomie? • Dit lei tot ekonomiese groei – produksie van goedere en dienste / produksie skep werksgeleenthede- ekonomiese ontwikkeling.  (1 x 2 ) (2) 4.2 DATARESPONS 4.2.1 Watter metode word gebruik om die BBP in die bostaande tabel te bereken? • Produksiemetode. (1) 4.2.2 Identifiseer die sektor wat die minste bygedra het tot BBP in die bostaande tabel. • Pimêre sektor (1) 4.2.3 Beskryf kortliks die term Bruto Binnelandse Produk. • Die totale waarde van goedere en dienste geproduseer binne die grense van die land binne ʼn gegewe tydperk. (2) 4.2.4 Hoe kan die Suid-Afrikaanse regering belasting gebruik om die ekonomie te stimuleer? • Die regering kan belasting verminder • Verbruikers sal meer geld hê om te spandeer • Die vraag na goedere en dienste sal toeneem  • Meer goedere en dienste sal geproduseer word.  (2) 4.2.5 Bereken die BBP teen markpryse by punt A. (Wys alle berekininge) Bruto waarde toegevoeg@ basiese pryse. 1 639 485 +Belasting op produkte. 312 863 - Subsidies op produkte. 19 106 =Bruto binnelandse produk @ markpryse. 1 933 242 (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 9 GP/November 2019 Nasienriglyne 4.3 DATARESPONS 4.3.1 Wat is ʼn voorbeeld van inheemse boerdery metode van Afrika in die bostaande bostaande uittreksel? • Gemengde oesstelsel. (1) 4.3.2 Identifiseer die inheemse metode wat in Chad gebruik is vir die produksie van suksesvolle oeste. • ʼn Reën-gevoede besproeiingstelsel. (1) 4.3.3 Beskryf kortliks die begrip inheemse kennisstelsels. • Kennis wat uniek is aan ʼn gegewe kultuur of gemeenskap . • Kennis van die omgewing saamgestel deur inheemse mense deur ervarings. (2) 4.3.4 Waarom is inheemse kennis belangrik in ons lewens? • DIt vorm die grondslag van gelowe en tradisionele praktyke. • Dit vorm die basis vir probleemoplossings vir die plaaslike gemeenskappe, veral die armes (2) 4.3.5 Verduidelik waarom boerdery ʼn belangrike ekonomiese aktiwiteit is. •Dit voorsien goedere en dienste aan die verbruiker. •Dit sal lei tot ʼn toename in die produksie van goedere en dienste / lei tot ekonomiese groei. • Die omskep werksgeleenthede wat lei tot ekonomiese ontwikkeling. (4) 4.4 Onderskei tussen vrye en ekonomiese goedere. Vrye goedere Ekonomiese goedere o Dit is volop.  o Dit is skaars.  o Dit het nut  o Het waarde en nut.  o Dit het geen ruilwaarde nie.  o Het beperkte aanbod.  o Voorbeelde: seewater, sonlig, lug, o Het ruilwaarde (het ʼn prys)  reënwater ens.  o Voorbeelde: diamante, meubels, enige ander geproduseerde goedere  (2 x 4) (8) 4.5 Bespreek die impak van stakings in die mynbou en industrieë in die ekonomie? • Baie mense sal hul werk verloor / afdankings • Winsverliese wat sal lei tot lae produksie wat die ekonomiese groei affekteer.  • Afname in BBP en BNI • Dit kan lei tot ʼn toename in inflasie • Beleggers sal hul vertroue in die Suid-Afrikaanse ekonomie verloor en hul beleggings onttrek of stop om te investeer. • Die openbare beeld sal negatief geaffekteer word.  (8) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 10 GP/November 2019 Nasienriglyne AFDELING C Beantwoord EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou antwoordboek. VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE Elke land ervaar sikliese patrone in die ekonomie: • Met behulp van ʼn diagram, bespreek volledig die fases van ʼn sakesiklus. (26) • Verduidelik die endogene redes (Keynesiaanse teorie) vir die sakesiklus? (10) INLEIDING • Sakesiklusse is die opeenvolgende periodes van opswaaie en afswaaie van ekonomiese aktiwiteite.  • Veranderinge in die vlak van ekonomiese aktiwiteite het ʼn herhalende patroon van uitbreiding en inkrimping in produksie, inkomste en verbruik oor ʼn paar jaar.  (Aanvaar enige ander relevante inleiding / definisie.) (Maks. 2) LIGGAAM: HOOFGEDEELTE SAKESIKLUS Grafiek 1 Tendenslyn piek piek resessie resessie uitbreiding Uitbreiding Reële d BBP trog trog tyd • Opskrif= 1 punt • Tendenslyn= 1 punt • Piek= 1 punt • Trog= 1 punt • Benoeming van asse= 2 punte TOTALE PUNT: (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 11 GP/November 2019 Nasienriglyne 1. Voorspoed fase  • Daar is ʼn toename in reële BBP.  • Firmas maak hoë winste en nuwe besighede betree die mark. • Hoe meer besighede open, hoe meer produksiefaktore word in diens geneem.  • Die toename in inkomste veroorsaak ʼn toename in die totale vraag wat dan produseerders sal forseer om uitset te verhoog.  • Verhoogde uitset veroorsaak ʼn toename in investeringsbesteding as produseerders hul besighede uitbrei en hul voorraad verhoog.  (Aanvaar enige relevante antwoord) 2. Resessie fase • Hierdie fase volg ontmiddelik na die piek. • Dit is die fase waar ekonomiese groei afplat. • Dit word die ekonomiese afswaai genoem. • Dit ontstaan wanneer daar ʼn afname in ekonomiese aktiwiteit vir ʼn periode van ses opeenvolgende maande of twee kwartale is. • Indiensnemingsvlakke daal. • Totale vraag daal. • Die waarde van geld depresieer. • Inflasie verhoog. • Rentekoerse verhoog, die vraag na krediet daal. (Aanvaar enige relevante antwoord) 3. Depressie fase • Gedurende hierdie fase sluit baie besighede hul deure gevolg as gevolg van lae uitset. • Totale vraag verlaag as gevolg van baie mense wat ʼn lae of geen inkomste ontvang nie. • Wanneer ekonomiese groei ʼn laagtepunt behaal en ʼn trog bereik word.  • Besigheids sentiment is laag.  • Lae vraag na krediet. • Aandeel pryse neem toe. (Aanvaar enige relevante antwoord) 4. Herstel fase • Hierdie fase volg onmiddelik na die trog.  • Dit dui ekonomiese groei aan na die inkrimping.  • Die herstel is stadig, maar neem toe totdat dit die voorspoed fase bereik.  • Produksie verhoog en indiensneming verhoog. . • Toename in uitvoere en die waarde van geld vermeerder. (NB: Aanvaar die verduideliking van die piek, trog, inkrimping, uitbreiding) ʼn Minimum van 20 punte word toegeken vir die verskillende fases van die sakesiklus en 6 punte vir die diagram. (Maks 26) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 12 GP/November 2019 Nasienriglyne ADDISIONELE GEDEELTE Verduidelik die endogene redes( Keynesiaanse teorie) vir sakesiklusse • Die Keynesiaanse teorie dui daarop dat markte inherent onstabiel is.  • Die vlak van ekonomiese aktiwiteite is voortdurend en onregmatig besig om die ekonomiese potensiaal te oorskiet.  • Die prysmeganisme versuim om vraag en aanbod van goedere en dienste te koördineer.  • Pryse is nie buigbaar genoeg om afwaards aan te pas nie.  • Hierdie wanverhoudinge veroorsaak sakesiklusse.  • Die regeringsinmenging is daar om ʼn piek of trog glad te stryk soos dit ontstaan.  (10) Gevolgtrekking • Sakesiklusse kan gebruik word om ekonomiese aktiwiteite te bepaal • Sakesiklusse kan deur ekonome sowel as enige anders persoon, gebruik word om die toestand van die ekonomie te verstaan  (Enige relevante gevolgtrekking) (Maks 2) [40] VRAAG 6: EKONOMIESE STREWE Bespreek Fase 4: Vervaardiging en dienste fase (1994 tot hede) in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse ontwikkeling onder die volgende sub- opskrifte: HOOFGEDEELTE: Eienskappe van vervaardiging en dienste. (8) Faktore wat bygedra het tot ekonomiese ontwikkeling (9) Ekonomiese gevolge van die vervaardiging en dienste fase. (9) ADDISIONELE GEDEELTE: Bespreek kortliks die faktore wat ekonmiese ontwikkeling en dienste bemoeilik het. (10) Inleiding Vanaf 1994 het globalisering Suid-Afrika bevoordeel as gevolg van die toeganklikheid tot die internasionale markte .(Enige relevante antwoord maks 2 punte) Hoofgedeelte Eienskappe van die vervaardiging en dienste • Vervaardiging het ontstaan as gevolg van die Werêld Oorlog en baie items wat eers ingevoer was moes nou plaaslik geproduseer word, na die einde van die oorlog.  • Vervaardiging het meer gesofistikeerd geword en uitvoere het wegbeweeg van tradisionele rou material met uitvoer bevordering na 1990.  • Regeringsinisiatiewe se doelwit was om groei te deel en industralisasie te versprei oor die land (desentralisasie).  • Wisselkoerse was onstabiel, met ʼn sterk rand wat uitvoere bemoeilik het deur uitvoere duur te maak.  (Maks 8 punte) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 13 GP/November 2019 Nasienriglyne Faktore wat bygedra het tot ekonomiese ontwikkeling • Demokratiese regering- vanaf 1994 was daar ʼn toename in die vertroue van Suid- Afrikaanse markte en meer investering in die land het gelei tot ʼn toename in uitset.  • Die depresiërende rand- invoere deur ryk Suid-Afrikaners het die rand verswak en uitvoere bevorder.  • Arbeidproduktiwiteit- beter bestuursvaardighede, toename in investering in arbeid- besparingstoerusting en vaardigheidsontwikkeling het arbeidsproduktiwiteit verbeter.  • Invloei van kapitaal- vertroue in die ekonomie en die stabiele lae inflasie sowel as die stabiliteit gedurende die globale finansiële krisis, het investering in Suid-Afrika verhoog. (Maks 9 punte) Ekonomiese gevolge van die vervaardiging en dienste fase • Uitkontraktering - Suid-Afrika het een van die hoof uitkontrakterende lande geword, bv. personeeladministrasie.  • Dienste - as gevolg van die groei in internasionale handel, het produksie en verkope toegeneem wat ʼn verhoging in hoeveelhede van insetdienste soos vervoer, versekering, kommunikasie en bemarking tot gevolg gehad het  • Toerisme-maak ʼn substantiewe bydrae tot indiensneming  (Maks 9 punte) Maks 26 punte ADDISIONELE GEDEELTE Bespreek kortliks die faktore wat ekonomiese groei bemoeilik het tydens ekonomiese ontwikkeling van vervaardiging en dienste. • Tekort aan geskoolde werkers - lae vlakke van onderwys en volwasse geletterdheid bemoeilik vaardigheids ontwikkeling.  • Tekort aan investerings kapitaal- Suid-Afrika is ʼn lae besparings nasie en wisselkoers beheer is verlaag en dit lei tot uitvloeie.  • Kragtekorte - Eskom ervaar moeilikheid met sy kapasiteit, en dit affekteer vervaardigingsuitset.  • Misdaad en korrupsie- politieke onsekerheid en die regeringskorrupsie verlaag beleggers se vertroue. (Maks 10 punte) Gevolgtrekking ʼn Kenmerk van ʼn ontwikkelende nasie is die toename in investering in die tersiêre sektor. Suid-Afrika se ekonomie fokus op hierdie sektore om die BBP (ekonomiese groei ) te verbeter. (Aanvaar enige relevante gevolgrekking maks 2 punte) (Maks 2 punte) TOTAAL AFDELING C:40 GROOTTOTAAL:150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Economics

View all