Skip to content

Life Sciences Grade 12 North West Mock 2019 Memo (Afrikaans)

MemorandumLife SciencesGrade 12201912 pages

Grade 12 Life Sciences memorandum from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 SEPTEMBER 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 2 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek ‘n kronkellyn en dui ‘maks’ punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ‘n deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie. 13. Indien gewone name in terminologie gegee word Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 3 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en andersom) Geen krediet nie. 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van ‘n antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet ‘n opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte) ‘n Enkele word of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ‘n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Veranderinge aan die memorandum Memorandums mag nie verander word sonder dat die provinsiale interne moderator geraadpleeg is nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 4 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B PP 1.1.2 BPP 1.1.3 DPP 1.1.4 CPP 1.1.5 CPP 1.1.6 BPP 1.1.7 CPP 1.1.8 APP 1.1.9 DPP 1.1.10 CPP (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 AldosteroonP 1.2.2 NeuronP 1.2.3 TestosteroonP 1.2.4 ChorionP 1.2.5 GlukagonP 1.2.6 Veelvuldige/meervoudige skleroseP 1.2.7 AllantoisP 1.2.8 KonjunktivaP 1.2.9 HipofiseP/ Pituitêre klier 1.2.10 EndokrieneP (10) 1.3 1.3.1 Geeneen PP 1.3.2 BPP 1.3.3 GeeneenPP (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 B - Chromatied/eP C - SentromeerP D - Sentriool P (3) 1.4.2 (a) Metafase IIP (1) (b) Anafase IP (1) 1.4.3 - Homoloë chromosome skeiP/ chromosome beweeg uitmekaar - Spoelfibrille trek saamP (MERK SLEGS DIE EERSTE EEN) Enige (1) 1.4.4 - Elke chromosoom het DNS/’n segment van die ander chromosoomP - Elkeen het ‘n mengsel van moederlike en vaderlike DNSP Enige (1) 1.4.5 TweeP/2 (1) 1.4.6 AP (1) (9) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 5 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 1.5 1.5.1 ‘n RefleksaksieP (1) 1.5.2 MotorieseP neuron (1) 1.5.3 (a) SinapsP (1) (b) SensorieseP neuron en verbindingsneuronP/interneuron (2) (5) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 6 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 A – Middelstukü (1) 2.1.2 - MitochondriumsP: verskaf energie P vir beweging van die spermsel - StertP: kan vorentoe aandryf P om te swem/beweging van die spermsel - Torpedo vormP: verminder wrywingP (MERK SLEGS EERSTE TWEE) Enige 2 x 2 (4) 2.1.3 - Akrosoom*P - dus is daar geen ensieme ü - Die spermsel sal nie die ovum kan binnedring nieü - daarom sal bevrugting nie plaasvind nieü 1* verpligte + 3 (4) (9) 2.2 2.2.1 - TSHü (1) 2.2.2 - Die hipofiseü/pituitêre klier word gestimuleer om - minder TSH af te skeiü - Dit veroorsaak dat die tiroiedü - minder tiroksienü afskei - Die tiroksienvlakke/-konsentrasie neem afü na normaal Enige (4) 2.2.3 - As gevolg van ‘n toename in die basale metaboliese tempoü/ selrespirasie in mitochondriums - sal die liggaamsmassa afneemü (MERK SLEGS EERSTE EEN) (2) (7) 2.3 2.3.1 - Adrenalien verhoog die hartkloptempoü sodat meer suurstof/glukose voorsien word aan die spiere/brein/sins- organeü - Die asemhalingstempo en -diepte neem toeü om die hoeveelheid suurstof in die bloed te verhoogü - Respirasie neem toeü en meer energie is beskikbaar deur die omskakeling van glikogeen na glukoseü sodat die persoon vinniger /kragtiger kan reageer (MERK SLEGS EERSTE TWEE) Enige 2 x 2 (4) 2.3.2 - The hipotalamusü word gestimuleer - impulse word na die bloedvate in die vel vervoer om te verwydü/vasodilasie - gevolglik vloei meer bloedü na die oppervlak van die vel - meer bloed vloei na die sweetkliereü - ‘n toename in verdampingü vind plaas - en gevolglik word meer hitte verloorü Enige (4) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 7 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 2.4 2.4.1 - Bloedü - Urieneü (MERK SLEGS DIE EERSTE EEN) Enige (1) 2.4.2 - Hepatieseü/lewerselle - Spierselleü (MERK SLEGS DIE EERSTE TWEE) (2) 2.4.3 - Die liggaam kan nie die bloedglukosevlakke verminder nieü - en daarom moet hulle hulself daagliks met insulien inspuitü (2) (5) 2.5 2.5.1 C - Kogleaü D – Ronde vensterü (2) 2.5.2 Kristaeü (1) 2.5.3 (a) - Impulse vanaf die koglea kan nie na die serebrumü vervoer word nie - en daarom sal daar geen gehoor wees nieP (2) (b) - Deel D/ronde venster sal nie druk kan vrylaat nieP - Die ronde venster/deel D sal nie die drukgolweP vanaf die koglea absorbeer nie - en gehoor sal verminder/eggo’s gaan plaasvindP Enige (2) (7) 2.6 2.6.1 - Breek inkomende ligstrale P - om dit te fokus op die retinaP (2) 2.6.2 - Breek /buig ligstraleP - dat lig die oog kan binnegaanP (2) (4) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 8 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 3.1.1 Verspreiding van die hoeveelheid ouksieneP (1) 3.1.2 - Om as kontroleü te dien - om die resultate geldig te maakü (2) 3.1.3 (a) - Herhaal die ondersoekü - Gebruik meer as 10 stingelsü /‘n groter monster (MERK SLEGS DIE EERSTE TWEE) (2) (b) - Gebruik plante wat ewe oud isü - Gebruik plante van dieselfde spesieü - Hanteer plante op dieselfde manierü/tyd (MERK SLEGS DIE EERSTE DRIE) (3) (8) 3.2 3.2.1 AkkommodasieP (1) 3.2.2 (a) EP (1) (b) BP/D Enige (1) 3.2.3 - Die siliêrspiere ontspanP - Suspensoriese ligamente trek styfP - Die lens word minder konveksP/platter - Die breekkrag van die lens verminderP om ‘n helder beeld te handhaaf (4) (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 9 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 3.3 3.3.1 53 + 5 + 13 + 12 = 83 = 100 – 83ü = 17%ü (2) 3.3.2 Gasse wat by dra tot die Kweekhuis-effek CFK’s Osoon CO2 N2O Metaan PUNTETOEKENNING VIR DIE SIRKELGRAFIEK Opskrif van die grafiek – beide veranderlikes 1 ingesluit Sirkelgrafiek getrek 1 1 – 4 Sektore korrek voorgestel/benoem 1 5 Sektore korrek voorgestel/benoem 2 1 – 4 Sektore korrek bereken 1 5 Sektore korrek bereken 2 LET WEL: Indien die verkeerde tipe grafiek geteken is: Punte sal verloor word vir korrekte tipe grafiek asook die voorstelling en benoeming van die sektore. (Maks. 4/6) (6) (8) 3.4 3.4.1 -Voedselsekerheid verwys na die beskikbaarheid en toegangü -tot genoeg, veilige en voedsame kosü -vir mense te alle tyeü Enige (2) 3.4.2 - ‘n Koolstofvoetspoor is ‘n maatstaf vir die totale hoeveelheid kweekhuisgas-vrystellingsü(voorbeeld van ‘n kweekhuisgas) - per individuü /gedefinieerde populasie/ maatskappy per jaar (2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 10 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 3.5 3.5.1 - Verstedelikingü - Landbou-benodigdhedeü - Hout as ‘n bron van brandstofü - Dien as skrynwerk- en mynbou-materiaalü - Medisinale gebruikeü - Padkonstruksie/verbetering van infrastruktuurü (MERK SLEGS EERSTE TWEE) Enige (2) 3.5.2 - Verlies van habitatü veroorsaak sterftesü/migrasie/uitsterwing van organismes - Die suurstof en koolstofdioksied-balans word versteurü minder plante wat fotosinteerü - Voedselkettings word versteurü spesies sterf uitü/migreer - Degradasie van habitatü lei tot ‘n toename in erosieü - Vrystelling van kweekhuisgasse neem toeü wat aanleiding gee tot klimaatsverandering op die aardeü (MERK SLEGS EERSTE TWEE) Enige 2 x 2 (4) (6 ) 3.6 3.6.1 - Die toename in die aarde se temperatuurü - as gevolg van ‘n verhoogde kweekhuiseffekü/toename in die koolstofdioksiedkonsentrasie in die atmosfeer (2) 3.6.2 - Groot hoeveelhede voedingstowwe/minerale veroorsaak ‘n drastiese toename in die groei van varswater-alge/algopbloeiingP - Dit blokkeer die sonligPvan ander fotosinterende plante - wat veroorsaak dat hulle doodgaanP - Die dooie plantmateriaal ontbindP - wat lei tot ‘n toename in ontbindingsbakterieëP - Die bakterieë gebruik groot hoeveelhede suurstof vir die ontbindingsprosesP - wat veroorsaak dat ander organismes doodgaan as gevolg van ‘n suurstof tekortP - Die proses staan bekend as eutrofikasieP* 1* verpligte + enige 4 (5) (7) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 11 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING C VRAAG 4 Oögenese - Onder die invloed van FSHü - verdeel diploiede selle in die ovarium deur mitoseü - om verskeie follikels te vormü - Een sel in ‘n follikel vergrootü - en verdeel deur meioseü - Slegs een van die vier selle wat gevorm word oorleefü - om in ‘n volwasse haploïede ovum te ontwikkelü. Enige (4) The rol van hormone gedurende die menstruele siklus - Die pituitêre klierü/hipofise - sekreteer FSHü - wat die ontwikkeling van ‘n primêre follikel stimuleerü - in een van die ovariumsü - Slegs een follikel ontwikkel tot volwassenheid in elke siklusü - tot ‘n volwasse Graaff follikelü - Rondom dag 14ü - beweeg die volwasse Graaff follikel na die oppervlak van die ovariumü - en vorm ‘n effense swelselü - Daar is ‘n skerp toename in die LH-konsentrasieü - Die wand van die ovarium bars oopü - Die ovumü/haploïede sekondêre oösiet word vrygestel - Dit staan bekend as ovulasieü - Na ovulasie ontwikkel die oorblyfsels van die Graaff follikelü - in ‘n massa geel selleü naamlik die corpus luteum Enige (10) Indien bevrugting plaasvind - Die corpus luteumü - produseer progesteroonü - Dit inhibeerü - die sekresie van FSHü - wat die ontwikkeling van primêre follikels verhoedü Enige (3) Inhoud: (17) Sintese: (3) (20) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblie
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V1 12 NW/September 2019 NSS – Memorandum ASSESSERING VIR DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Toepaslikheid (T) Logiese volgorde (L) Volledigheid (V) Alle inligting voorsien, is Idees is in ‘n Beantwoord alle aspekte relevant vir die vraag logiese/oorsaak-gevolg wat by die opstel vereis volgorde. word, met voldoene besonderhede. Al die inligting voorsien is Al die inligting rakende: Die volgende punte moet relevant vir: - Oögenese en ten minste ingesluit wees: - Oögenese - die rol van hormone - Oögenese (2/4) - Die rol van hormone gedurende die menstruele - Die rol van hormone gedurende die menstruele siklus gedurende die menstruele siklus - en bevrugting vind plaas siklus (6/10) - Bevrugting vind plaas - Bevrugting vind plaas (1/3) Is in ‘n logiese volgende Daar is geen irrelevante gegee. inligting nie. 1 punt 1 punt 1 punt TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all