Skip to content

Life Sciences Grade 12 North West Mock 2019 Memo

MemorandumLife SciencesGrade 12201913 pages

Grade 12 Life Sciences memorandum from the North West Mock Exam 2019, 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 SEPTEMBER 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 2 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek ‘n kronkellyn en dui ‘maks’ punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ‘n deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie. 13. Indien gewone name in terminologie gegee word Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 3 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en andersom) Geen krediet nie. 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van ‘n antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet ‘n opskrif hê. 18. Meng van amptelike tale (terme/konsepte) ‘n Enkele word of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ‘n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Veranderinge aan die memorandum Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator moet geraadpleeg word. Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 4 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B 1.1.2 D 1.1.3 A 1.1.4 B 1.1.5 C 1.1.6 A 1.1.7 C 1.1.8 B 1.1.9 C 1.1.10 A (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Alleel 1.2.2 Geen 1.2.3 Sentromeer  1.2.4 Anafase I 1.2.5 Haploïed  1.2.6 Kleurblindheid (6) 1.3 1.3.1 Slegs A 1.3.2 Slegs B 1.3.3 Slegs A  (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 47 (1) 1.4.2 Down sindroom (1) 1.4.3 Outosome (1) 1.4.4 Vroulik (1) 1.4.5 Chromosoompaar 23/gonosome is XX (1) 1.4.6 Nie-disjunksie (1) (6) Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 5 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 1.5 1.5.1 Kloning (1) 1.5.2 (a) A (1) (b) C (1) 1.5.3 (a) 4 (1) (b) 5 6 (2) (Merk slegs eerste TWEE) 1.5.4 Beenmurg Naelstring Amniotiese vloeistof (2) (Merk slegs eerste TWEE) (8) 1.6 1.6.1 (a) F (1) (b) D (1) (c) E/ A (1) (d) C (1) (4) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 6 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) DNS (1) (b) bRNS/ mRNA (1) 2.1.2 CGT (2) 2.1.3 GCA (2) 2.1.4 Translasie - Elke oRNS/tRNA dra ‘n spesifieke aminosuur - Wanneer die antikodon van die oRNS/tRNA - by die kodon van die bRNS/mRNA pas, - sal die oRNS/tRNA die vereiste aminosuur na die ribosoom bring. - Die aminosure verbind aanmekaar met peptiedbindings - om die vereiste proteïen te vorm. Enige (5) (11) 2.2 2.2.1 Die skielike, onwillekeurige verandering in die genetiese kode  van ‘n sel (1) 2.2.2 Geenmutasie (1) 2.2.3 - ‘n Geenmutasie affekteer ‘n enkel of ‘n paar basispare in ‘n geen - die basisvolgorde CCT verander na CAT - wat ‘n ander polipeptied vervaardig Enige (2) 2.2.4 (a) Glutamiensuur (1) (b) Valien (1) 2.2.5 - Die twee stringe sal nie skei nie - Die DNS sal nie repliseer nie - proteïensintese sal nie plaasvind nie Enige (2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 7 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 2.3 2.3.1 Selmembraan (1) 2.3.2 - Om saam te trek en die chromosome na die pole te trek - Om aan die sentromeer van die chromosome vas te heg  (Merk slegs eerste EEN) (1) 2.3.3 Metafase II (1) 2.3.4 Die chromosome is in ‘n enkel ry op die ewenaar gerangskik (2) 2.3.5 Oorkruising Onwillekeurige rangskikking van chromosome Enige (1) (6) 2.4 2.4.1 (a) BbNn (1) (b) bbnn (1) 2.4.2 BN, Bn, bN, bn  (Alles of niks) (2) 2.4.3 (a) Bitter vrugte sonder vlekke (1) (b) Soet vrugte met geel vlekke (1) (6) Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 8 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 2.5.1 - Die ouers het die dominante fenotipe/het een dominante alleel - Om kinders met die resessiewe eienskap te hê/bb - moet die ander alleel van elke ouer resessief wees/b (3) 2.5.2 P1/ouers Fenotipe Krom pinkies x Reguit pinkies Genotipe Bb x bb  Meiose G/gamete B, b x b; b Bevrugting F1 Genotipe Bb ; Bb ; bb bb Fenotipe 2 krom pinkies 2 reguit pinkies * Ouers en nakomelinge/P1 en F1 Meiose en bevrugting (*verpligte punt + 5) OF P1/ouers Fenotipe Krom pinkies x Reguit pinkies Genotipe Bb x bb Meiose G/gamete B, b x b, b  Gamete b b Bevrugting B Bb Bb b bb bb Korrekte genotipes  F1 Fenotipe 2 krom pinkies, 2 reguit pinkies * Ouers en nakomelinge/P1 en F1 (6) Meiose en bevrugting (*verpligte punt + 5) (9) [40] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 9 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3 3.1.1 Ceratotherium (1) 3.1.2 - Voorvaders van die renoster het baie klein horings gehad - Omdat hulle die bos skoongemaak het / met ander renosters baklei het oor maats - het hulle hul horings sterker geword/oorgebruik - wat veroorsaak het dat dit langer/sterker gegroei het in ‘n enkele renoster se lewe - Hierdie kenmerk is na die volgende generasie oorgedra Enige (4) (5) 3.2 3.2.1 Genetiese manipulering/ genetiese modifikasie / kunsmatige seleksie (1) 3.2.2 - Langer plante - Korter lewenssiklus - Hoër opbrengs - Kan in aluminium ryk grond groei - Meer in staat om met onkruid te kompeteer (3) (Merk slegs eerste DRIE) (1) 3.2.3 - Dit is baie duur - Dit verminder variasie - Dit is ‘n gesondheidsrisiko Enige (2) (Merk slegs eerste TWEE) (6) 3.3 3.3.1 - Die oorspronklike garnaalbevolking is in twee verskillende bevolkings verdeel - deur die landbrug Panama / Karibiese see en Stille oseaan - wat ‘n geografiese versperring is - Daar was geen geenvloei tussen die twee bevolkings nie - Elke bevolking is aan verskillende omgewingsfaktore blootgestel - Natuurlike seleksie het onafhanklik in elke bevolking plaasgevind - en individue van elke bevolking het mettertyd van mekaar verskil - genotipies en fenotipies - Indien die twee bevolkings weer met mekaar sou meng - sal hulle nie in staat wees om te kan kruisteel nie  Die twee bevolkings is nou verskillende spesies Enige (6) 3.3.2 Kontinentale drywing (1) (7) Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 10 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 3.4 3.4.1 (a) Kleur van die dassies (1) (b) Oorlewingstempo van die dassies (1) 3.4.2 - Dit verminder hul oorlewing/ meer dassies gaan dood / dit is skadelik / dit is dodelik vir die wit dassies / dassies kan uitsterf - Hulle sal deur predatore op die swart rotse gesien word OF - Hulle kon nie van predatore wegkom nie - omdat wit dassies nie vinnig op koue dae warm word nie Enige (2) 3.4.3 - Om genoeg tyd vir voortplanting en oorlewing toe te laat - Om die persentasie te bereken wat die betroubaarheid van die resultate sal verseker OF - ‘n Verandering in die bevolking se proporsies sal nie oor ‘n korter tydperk waargeneem word nie - Om die betroubaarheid van die resultate te verseker. Enige (2) 3.4.4 - Dassies moet dieselfde grootte / ouderdom wees - Doen die ondersoek in dieselfde habitat/omgewing - Gebruik dieselfde tegnieke om ‘n steekproef te doen - Vang dieselfde hoeveelheid dassies in elke steekproef - Vang elke groep op dieselfde tyd van die dag - Die weersomstandighede moet dieselfde wees (1) (Merk slegs eerste EEN) 3.4.5 - Daar is variasie in die kleur  van die dassies - Wit en bruin dassies - is nie gekamoefleerd nie/kan nie vinnig genoeg opwarm om energie te kry om weg te hardloop nie - en word deur predatore doodgemaak - Die swart dassies  - is beter gekamoefleerd/warm vinniger op om energie te kry om van predatore weg te kom - en oorleef/ plant voort - Die alleel vir swart kleur word na die volgende generasie oorgedra Enige (6) (13) Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 11 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 3.5 3.5.1 Homo habilis (1) 3.5.2 - Genetiese / mitochondriale DNS - Kulturele (2) (Merk slegs eerste TWEE) 3.5.3 Ardipithecus ramidus (1) 3.5.4 (1400 - 500)  = 900  cm3 (2) 3.5.5 Daar is ‘n oorvleueling in die periode van hul bestaan / beide het tussen 2 en 1,6 mjg geleef (1) 3.5.6 - Hulle kan die volume - van die fossiel se kranium bepaal. (2) (9) [40] TOTAAL AFDELING B : 80 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 12 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING C VRAAG 4 Neiging/ ontwikkeling na bipedalisme (B) Foramen magnum, kurwe van die werwelkolom en pelviese gordel - By die aapagtige wesens was die foramen magnum in ‘n agtertoe posisie, - maar by moderne mense in ‘n vorentoe posisie  - Moderne mense het ‘n meer gekromde /S-vormige werwelkolom - vir beter balans - Aapatige wesens het ‘n minder gekromde /C-vormige werwelkolom - Moderne mense het ‘n kort, breë pelvis/komvormige pelvis wat dit geskik maak om die liggaam se gewig te dra,  - terwyl aapagtige wesens se pelvisse lank en smal is - Korter arms by mense toon - verminderde afhanklikheid daarvan vir voortbeweging - Dus vertoon mense ‘n meer gevorderde vlak van bipedalisme Enige (8) Verandering in dieet vanaf rou na gaar kos (D) Prognatisme, gebit/tande, vorm van verhemelte - Mense se kake is nie-prognaties/ hulle het ‘n plat gesig om gekookte kos te eet - in vergelyking met aapagtige wesens se kake wat prognaties is/’n skuins gesig het om kos op te skep / om hulle afhanklikheid van hul arms te verminder - Oogbankriwwe is minder opvallend by mense - omdat die aksie van die kleiner kake minder krag van die skedel en oogbankriwwe nodig het - Aapagtige wesens het sterker kake - om rou kos te breek en te kou - Afwesigheid van spasies (diastema) tussen die sny- en oogtande by mense toon dat die dieet meer verfynd is - Mense het kleiner tande/sny- en oogtande - en platter maal- en voormaal-tande vir beter fynkou - in vergelyking met langer en reghoekige verhemeltes van aapagtige wesens Enige 9 (9) Inhoud: (17) Sintese: (3) (20) Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 13 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Kriteria Toepaslikheid (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C) Algemeen Alle inligting verskaf is Idees is in ‘n logiese/ Alle aspekte deur die relevant tot die tema. oorsaak-gevolg opstel vereis, is volgorde aangebied genoegsaam bespreek. Vir Slegs inligting van Al die inligting oor: Die volgende punte hierdie toepassing op die - Bipedalisme moet ten minste opstel in verandering na - Verandering van behaal word: V4 bipedalisme en die dieet verandering in dieet van is in ‘n logiese wyse - Bipedalisme (5/8) rou na gaar kos is aangebied - Verandering van bespreek. dieet (6/9) Daar is geen irrelevante inligting nie Punt 1 1 1 TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all