Skip to content

Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)

Question paperPhysical SciencesGrade 12202320 pages

Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) NOVEMBER 2023 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2023 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK neer. 2. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 8. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. 9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig. 11. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 12. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2023 NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 E. 1.1 Watter EEN van die volgende verteenwoordig 'n reguitketting- VERSADIGDE koolwaterstof? A C5H8 B C5H10 C C6H12 D C6H14 (2) 1.2 Watter EEN van die volgende is 'n SEKONDÊRE alkohol? A C(CH3)3OH B CH3(CH2)3OH C CH3(CH2)2CHO D CH3CH2CH(OH)CH3 (2) 1.3 Watter EEN van die volgende is 'n HIDROLISE-reaksie? A CH3CH2Br + H2O  CH3CH2OH + HBr B CH3CH2OH + HBr  CH3CH2Br + H2O C CH2CH2 + H2O  CH3CH2OH D CH2CH2 + H2  CH3CH3 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2023 NSS 1.4 Soutsuur reageer met 'n OORMAAT sink: Zn(s) + 2HCℓ(aq) → ZnCℓ2(aq) + H2(g) Verskillende reaksietoestande word in die diagramme hieronder getoon. Die massa sink wat in beide proefbuise gebruik word, is dieselfde. Proefbuis X Proefbuis Y 100 cm3 0,1 mol∙dm-3 HCℓ(aq) 200 cm3 0,1 mol∙dm-3 HCℓ(aq) Zn-poeier Zn-stukke Hoe sal die AANVANKLIKE reaksietempo en die FINALE VOLUME van H 2(g) geproduseer in proefbuis Y met dié in proefbuis X vergelyk? AANVANKLIKE FINALE VOLUME REAKSIETEMPO IN Y VAN H2(G) IN Y A Hoër Gelyk B Laer Meer C Laer Gelyk D Hoër Meer (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/November 2023 NSS 1.5 Die diagram hieronder verteenwoordig 'n mengsel van NO 2(g) en N2O4(g)- molekule by ewewig in 'n 1 dm3-houer by T °C. SLEUTEL NO2 N2O4 Die gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie is: 2NO2(g) ⇌ N2O4(g) Watter EEN van die volgende is WAAR vir die waarde van die ewewigskonstante, Kc, vir die reaksie by T °C? A Kc = 24 B Kc > 1 C Kc = 1 D 0 < Kc < 1 (2) 1.6 'n Reaksie is in ewewig in 'n geslote houer volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: 4CuO(s) ⇌ 2Cu2O(s) + O2(g) Die volume van die houer word nou vergroot terwyl die temperatuur konstant gehou word. 'n Nuwe ewewig word bereik. Watter EEN van die volgende kombinasies is KORREK vir die nuwe ewewig? KONSENTRASIE AANTAL MOL EWEWIGS- VAN O2 VAN O2 KONSTANTE (Kc) A Neem af Bly dieselfde Neem toe B Bly dieselfde Neem af Bly dieselfde C Bly dieselfde Neem toe Bly dieselfde D Neem af Neem toe Bly dieselfde (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/November 2023 NSS 1.7 Salpetersuur, HNO3(aq), en etanoësuur, CH3COOH(aq), met gelyke volumes en konsentrasies word vergelyk. Bestudeer die volgende stellings oor hierdie oplossings: (i) Dit het verskillende pH-waardes. (ii) Beide het dieselfde elektriese geleidingsvermoë. (iii) Beide oplossings benodig dieselfde hoeveelheid mol KOH(aq) vir volledige neutralisasie. Watter van die stelling(s) hierbo is WAAR? A Slegs (i) B Slegs (i) en (ii) C Slegs (i) en (iii) D Slegs (ii) en (iii) (2) 1.8 Die apparaat in die diagram hieronder word vir die titrasie tussen HCℓ(aq) en KOH(aq) gebruik. HCℓ(aq) Titrasiemengsel In ʹn titrasie het die leerder per ongeluk verby die eindpunt gegaan. Watter EEN van die volgende sal WAAR wees vir die titrasiemengsel? A [H+] > [OH−] en pH < 7 B [H+] < [OH−] en pH < 7 C [H+] < [OH−] en pH > 7 D [H+] > [OH−] en pH > 7 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/November 2023 NSS 1.9 Die volgende hipotetiese standaard-reduksiepotensiale het betrekking op 'n galvaniese sel: X2+(aq) + 2e → X(s) EƟ = +0,10 V Y+(aq) + e → Y(s) EƟ = –0,10 V Bestudeer die volgende stellings vir hierdie galvaniese sel: (i) Die emk van die sel is 0,20 V onder standaardtoestande. (ii) Elektrode Y is die anode. (iii) X word geoksideer. Watter van die stelling(s) hierbo is WAAR vir hierdie galvaniese sel? A Slegs (i) B Slegs (i) en (ii) C Slegs (i) en (iii) D Slegs (ii) en (iii) (2) 1.10 Watter EEN van die halfreaksies hieronder sal die HOOF-reaksie by die ANODE tydens die elektrolise van GEKONSENTREERDE CuCℓ2(aq) wees? A Cu2+(aq) + 2e → Cu(s) − B 2H2O(ℓ) + 2e → H2(g) + 2OH (aq) C 2H2O(ℓ) → O2(g) + 4H+(aq) + 4e − D 2Cℓ (aq) → Cℓ2(g) + 2e (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2023 NSS VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die letters A tot H in die tabel hieronder verteenwoordig agt organiese verbindings. A Heptanoësuur B CH3(CH2)3COOCH3 C 4-etiel-3,3-difluoroheksaan D Heksanoësuur CH2 O E CH3 CH C CH3 F CH3 CH C CH2 CH3 CH3 CH3 CH3 H H O H CH3 C CH2 CH3 G H H C C C C H C O H H H H O 2.1 Definieer die term organiese verbinding. (1) 2.2 Skryf neer die IUPAC-naam van verbinding: 2.2.1 E (2) 2.2.2 H (2) 2.3 Skryf neer die: 2.3.1 STRUKTUURFORMULE van verbinding B (2) 2.3.2 STRUKTUURFORMULE van verbinding C (3) 2.3.3 Algemene formule van die homoloë reeks waaraan verbinding E behoort (1) 2.3.4 STRUKTUURFORMULE van die FUNKSIONELE groep van verbinding F (1) 2.3.5 IUPAC-naam van die alkohol benodig vir die produksie van verbinding B (2) 2.4 Skryf neer die letter(s) van die verbinding(s) wat: 2.4.1 'n FUNKSIONELE isomeer van verbinding G is (1) 2.4.2 KETTING-isomere van mekaar is (1) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/November 2023 NSS VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die verwantskap tussen kookpunt en die molekulêre massa van aldehiede, karboksielsure en primêre alkohole word ondersoek. Kurwes P, R en S word verkry. Alle verbindings wat gebruik word, is reguitkettingmolekule. GRAFIEK VAN KOOKPUNT TEENOOR MOLEKULÊRE MASSA 250 P  200   R   Kookpunt (°C) 150  S        100    50   0 30 50 70 90 110 130 Molekulêre massa (g·mol-1) 3.1 Definieer die term kookpunt. (2) 3.2 Skryf die gevolgtrekking neer wat vir kurwe P gemaak kan word. (2) 3.3 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.2 in terme van die struktuur van die verbindings. (2) 3.4 Kurwe R verteenwoordig die alkohole. 3.4.1 Watter homoloë reeks word deur kurwe S verteenwoordig? (1) 3.4.2 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.4.1 deur na die sterkte van intermolekulêre kragte te verwys. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/November 2023 NSS 3.5 Vir kurwe R, skryf neer die: 3.5.1 Molekulêre massa van die verbinding met 'n kookpunt van 97 °C (1) 3.5.2 IUPAC-naam van die verbinding in VRAAG 3.5.1 (2) 3.6 Twee verbindings, A en B, wat in hierdie ondersoek gebruik word, het 'n molekulêre massa van 74 g·mol-1. A het 'n kookpunt van 118 °C en B het 'n kookpunt van 142 °C. Verduidelik die verskil in hierdie kookpunte deur na die strukture van hierdie verbindings te verwys. (3) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/November 2023 NSS VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 4.1 Beskou die krakingsreaksie hieronder. C16H34 C6H14 + C6Hx + 2CyHz 4.1.1 Definieer kraking. (2) 4.1.2 Skryf die waardes neer wat deur x, y en z in die vergelyking hierbo verteenwoordig word. (3) Verbinding C6H14 ondergaan volledige verbranding. 4.1.3 Gebruik MOLEKULÊRE FORMULES en skryf die gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie neer. (3) 4.2 Beskou die vergelykings vir reaksies I tot III hieronder. A en B verteenwoordig organiese verbindings wat POSISIONELE ISOMERE is. X is 'n anorganiese produk. I CH3CH2CHCHCH3 + HCℓ  A + B H2O II A CH3CH2CH2CH(OH)CH3 + X Δ III CH3CH2CH2CH(OH)CH3 CH3CH2CHCHCH3 + H2O Skryf neer die: 4.2.1 Definisie van posisie-isomere (2) 4.2.2 Tipe reaksie wat deur reaksie I verteenwoordig word (1) 4.2.3 STRUKTURELE formule van verbinding B (3) 4.2.4 Formule van X (1) 4.2.5 Anorganiese reagens vir reaksie lll (1) Verbinding A kan direk omgeskakel word na die organiese produk van reaksie lll. 4.2.6 Behalwe hitte, skryf die reaksietoestand neer wat vir hierdie omskakeling benodig word. (1) 4.2.7 Skryf TWEE terme neer wat hierdie tipe reaksie beskryf. (2) [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/November 2023 NSS VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die reaksie tussen OORMAAT verdunde soutsuur en natriumtiosulfaat word gebruik om die faktore wat reaksietempo beïnvloed, te ondersoek. Na2S2O3(aq) + 2HCℓ(aq) → 2NaCℓ(aq) + S(s) + H2O(ℓ) + SO2(g) Die konsentrasie van HCℓ(aq) wat gebruik is, is 1 mol·dm-3. Dieselfde volume HCℓ(aq) word in elke lopie gebruik. Die tyd wat dit die kruis op die papier onder die fles neem om onsigbaar te word, word gemeet. Fles Na2S2O3(aq) + HCℓ(aq) Wit papier Die tabel hieronder som die reaksietoestande en resultate van die eksperiment op. VOLUME VOLUME H2O(ℓ) KONSENTRASIE TYD LOPIE Na2S2O3(aq) BYGEVOEG Na2S2O3(aq) (s) (cm3) (cm3) (mol·dm-3) 1 50 0 0,13 20,4 2 40 10 0,10 26,7 3 30 20 P 33,3 5.1 Definieer reaksietempo. (2) 5.2 Skryf die onafhanklike veranderlike vir hierdie ondersoek neer. (1) 5.3 Bereken die waarde van P in die tabel. (3) 5.4 Wanneer 0,21 g swawel in Lopie 1 geproduseer is, raak die kruis onsigbaar. Bereken die gemiddelde reaksietempo met betrekking tot natriumtiosulfaat, Na2S2O3(aq), in g·s-1. (5) 'n Ander ondersoek word by verskillende temperature uitgevoer. 5.5 Skets die Maxwell-Boltzmann-verspreidingskurwe vir die reaksie by 20 °C. Benoem hierdie kurwe as A. Teken op dieselfde assestelsel die kurwe wat by 35 °C verkry sal word en benoem dit as B. (4) 5.6 Verduidelik die effek van temperatuur op reaksietempo in terme van die botsingsteorie. (4) [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 13 DBE/November 2023 NSS VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Beskou die volgende hipotetiese reaksie wat by 150 °C ewewig bereik in 'n 4 dm3 geslote houer. 2AB(g) ⇌ A2(g) + B2(g) Die grafiek hieronder toon die veranderinge in die hoeveelhede reaktanse en produkte oor tyd. 14 AB(g) 12 Aantal mol (mol) 10 8 A2(g) 6 4 2 B2(g) 0 20 40 60 80 100 120 140 160 Tyd (s) 6.1 Skryf die betekenis van die term omkeerbare reaksie neer. (1) 6.2 Stel Le Chatelier se beginsel. (2) 6.3 'n Verandering is aan die ewewigsmengsel by t = 80 s aangebring. 6.3.1 Skryf die verandering wat by t = 80 s aangebring is, neer. (1) 6.3.2 Gebruik Le Chatelier se beginsel om te verduidelik hoe die sisteem op hierdie verandering reageer. (2) 6.4 Bereken die ewewigskonstante, Kc, by t = 120 s. (4) 6.5 By t = 130 s is die temperatuur van die sisteem tot 100 °C verlaag. 6.5.1 Teken 'n potensiële-energiediagram vir hierdie reaksie. (3) 6.5.2 Sal die ewewigskonstante, Kc, by 100 °C GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN die Kc by 150 °C wees? Verduidelik die antwoord. (3) 6.6 Die aanvanklike reaksie vind nou in die teenwoordigheid van 'n katalisator by 150 °C plaas. Beskryf die veranderinge wat op die grafiek tussen t = 0 s en t = 60 s waargeneem sal word. (3) [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/November 2023 NSS VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Om metaal M in 'n onbekende metaalkarbonaat, MCO3, te identifiseer, word die volgende stappe uitgevoer: Stap 1: 0,198 g van ONSUIWER MCO3 reageer met 25 cm3 van 0,4 mol∙dm-3- salpetersuur, HNO3(aq). Stap 2: Die OORMAAT HNO3(aq) word dan deur 20 cm3 van 0,15 mol∙dm-3-barium- hidroksied, Ba(OH)2(aq), geneutraliseer. Aanvaar dat die volumes bymekaartel. Die volgende reaksies vind plaas: 2HNO3(aq) + MCO3(s) → M(NO3)2(aq) + CO2(g) + H2O(ℓ) 2HNO3(aq) + Ba(OH)2(aq) → Ba(NO3)2(aq) + 2H2O(ℓ) 7.1 Definieer die term sterk basis. (2) 7.2 Bereken die: 7.2.1 Aantal mol van Ba(OH)2(aq) wat met die oormaat HNO3(aq) reageer (3) 7.2.2 pH van die oplossing ná Stap 1 (5) 7.3 Die persentasie suiwerheid van die MCO3(s) in die monster is 85%. Identifiseer metaal M. (8) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 15 DBE/November 2023 NSS VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Skoongemaakte suiwer koperstrook, Cu(s), word in 'n beker geplaas wat 'n kleurlose silwernitraatoplossing, AgNO3(aq), by 25 °C bevat, soos hieronder getoon. AgNO3(aq) Koperstrook Na 'n rukkie word waargeneem dat die oplossing in die beker blou word. 8.1 Skryf neer: 8.1.1 EEN ander WAARNEEMBARE verandering, behalwe dat die oplossing blou word (1) 8.1.2 Die NAAM of FORMULE van die oksideermiddel (1) 8.2 Verduidelik die antwoord op VRAAG 8.1.1 deur na die relatiewe sterktes van die oksideermiddels of reduseermiddels te verwys. (3) 'n Galvaniese sel word nou opgestel deur Cu- en Ag-stroke as elektrodes te gebruik. 'n Vereenvoudigde diagram van die sel word hieronder getoon. V A(s) B Ag+(aq) 8.3 Skryf neer die: 8.3.1 NAAM of FORMULE van elektrode A (1) 8.3.2 NAAM of FORMULE van oplossing B (1) 8.3.3 Algehele (netto) gebalanseerde vergelyking vir die selreaksie (3) 8.4 Die soutbrug bevat kaliumnitraat, KNO3(aq). Skryf neer die FORMULE van die ioon in die soutbrug wat in die silwerioon- oplossing sal inbeweeg. Kies uit K+(aq) of NO (aq). Gee 'n rede vir die antwoord. (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 16 DBE/November 2023 NSS VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Elektrolitiese sel word opgestel om 'n stuk koper wat silwer en sink as onsuiwerhede bevat, te suiwer. 'n Vereenvoudigde diagram van die sel word hieronder getoon. Elektrode R is onsuiwer koper. Energie- bron Elektrode Q Elektrode R Elektroliet Silwer 9.1 Definieer die term elektrolise. (2) 9.2 Skryf die reaksie neer wat by elektrode Q plaasvind. (2) 9.3 In watter rigting vloei die elektrone in die eksterne stroombaan? Kies uit Q na R of R na Q. (1) 9.4 Bereken die stroom wat nodig is om 16 g koper te vorm terwyl die sel vir vyf uur in werking is. (5) 9.5 Gedurende hierdie elektrolise word slegs koper en sink geoksideer. Gee 'n rede waarom die silwer nie geoksideer word nie. (2) [12] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 1 DBE/November 2023 NSS DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure p 1,013 x 105 Pa Standaarddruk Molar gas volume at STP Vm 22,4 dm3∙mol-1 Molêre gasvolume by STD Standard temperature Standaardtemperatuur T 273 K Charge on electron e -1,6 x 10-19 C Lading op elektron Avogadro's constant NA 6,02 x 1023 mol-1 Avogadro-konstante TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES m N n= n= N n m c= or/of c= n= m a a na pH = -log[H3O+] n Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K Eθcell  Eθcathode  Eθanode / Eθsel  Ekatode θ  Eθanode or/of Eθcell  Ereduction θ  Eθoxidation / Eθsel  Ereduksie θ  Eθoksidasie or/of Eθcell  Eθoxidisingagent  Ereducing θ agent / E sel  Eoksideermiddel  Ereduseermiddel θ θ θ n= where n is the number of electrons/ I= qe waar n die aantal elektrone is t Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2023 NSS TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) Atomic number 1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2 2,1 H He 1 29 4 3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10 1,0 1,5 1,9 Cu 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0 Li Be Elektronegatiwiteit 63,5 Simbool B C N O F Ne 7 9 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar 23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 226 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2023 NSS TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)  F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 3+  2+ Co +e ⇌ Co + 1,81 +  H2O2 + 2H +2e ⇌ 2H2O +1,77   2+ ⇌ + MnO 4 + 8H + 5e Mn + 4H2O + 1,51   Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36 2 3+ Cr2O 7 + 14H + 6e ⇌ + 2Cr + 7H2O + 1,33 +  O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23 Increasing strength of reducing agents/Toenemende sterkte van reduseermiddels +  2+ MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23 Increasing strength of oxidising agents/Toenemende sterkte van oksideermiddels + 2e 2+ Pt ⇌ Pt + 1,20   Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07  +  NO 3 + 4H + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96 2+  Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 Ag + e + ⇌ Ag + 0,80  +  NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80 3+  2+ Fe +e ⇌ Fe + 0,77 +  O2(g) + 2H + 2e ⇌ H2O2 + 0,68  I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 +  Cu + e ⇌ Cu + 0,52 SO2 + 4H + 4e + ⇌ S + 2H2O + 0,45   2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 + 2e 2+ Cu ⇌ Cu + 0,34 2 SO 4 + 4H + 2e ⇌ + SO2(g) + 2H2O + 0,17 2+  + Cu +e ⇌ Cu + 0,16 4+  2+ Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15 S + 2H + 2e + ⇌ H2S(g) + 0,14 +  2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00 + 3e  0,06 3+ Fe ⇌ Fe + 2e  0,13 2+ Pb ⇌ Pb + 2e  0,14 2+ Sn ⇌ Sn   0,27 2+ Ni + 2e ⇌ Ni + 2e  0,28 2+ Co ⇌ Co   0,40 2+ Cd + 2e ⇌ Cd + e 2+  0,41 3+ Cr ⇌ Cr + 2e  0,44 2+ Fe ⇌ Fe   0,74 3+ Cr + 3e ⇌ Cr + 2e  0,76 2+ Zn ⇌ Zn   2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 + 2e  0,91 2+ Cr ⇌ Cr   1,18 2+ Mn + 2e ⇌ Mn + 3e  1,66 3+ ℓ ⇌ ℓ   2,36 2+ Mg + 2e ⇌ Mg Na + e  2,71 + ⇌ Na   2,87 2+ Ca + 2e ⇌ Ca Sr + 2e  2,89 2+ ⇌ Sr   2,90 2+ Ba + 2e ⇌ Ba + - Cs + e ⇌ Cs - 2,92 K + e  2,93 + ⇌ K Li + e  3,05 + ⇌ Li Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2023 NSS TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies E θ (V) Li + e  3,05 + ⇌ Li   2,93 + K +e ⇌ K Cs + e  2,92 + ⇌ Cs   2,90 2+ Ba + 2e ⇌ Ba Sr + 2e  2,89 2+ ⇌ Sr   2,87 2+ Ca + 2e ⇌ Ca Na + e  2,71 + ⇌ Na Increasing strength of reducing agents/Toenemende sterkte van reduseermiddels   2,36 Increasing strength of oxidising agents/Toenemende sterkte van oksideermiddels 2+ Mg + 2e ⇌ Mg + 3e  1,66 3+ ℓ ⇌ ℓ   1,18 2+ Mn + 2e ⇌ Mn + 2e  0,91 2+ Cr ⇌ Cr 2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83   0,76 2+ Zn + 2e ⇌ Zn + 3e  0,74 3+ Cr ⇌ Cr   0,44 2+ Fe + 2e ⇌ Fe + e 2+  0,41 3+ Cr ⇌ Cr   0,40 2+ Cd + 2e ⇌ Cd + 2e  0,28 2+ Co ⇌ Co   0,27 2+ Ni + 2e ⇌ Ni + 2e  0,14 2+ Sn ⇌ Sn   0,13 2+ Pb + 2e ⇌ Pb + 3e  0,06 3+ Fe ⇌ Fe 2H + 2e + ⇌ H2(g) 0,00 S + 2H + 2e + ⇌ H2S(g) + 0,14 + 2e 4+ 2+ Sn ⇌ Sn + 0,15 2+  + Cu +e ⇌ Cu + 0,16 2 SO 4 + 4H + 2e ⇌ + SO2(g) + 2H2O + 0,17 2+  Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34   2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 +  SO2 + 4H + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45 Cu + e + ⇌ Cu + 0,52   I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 O2(g) + 2H + 2e + ⇌ H2O2 + 0,68 3+  2+ Fe +e ⇌ Fe + 0,77  +  NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80 +  Ag + e ⇌ Ag + 0,80 + 2e 2+ Hg ⇌ Hg(ℓ) + 0,85  + 4H + 3e + NO 3 ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96   Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07 + 2 e 2+ Pt ⇌ Pt + 1,20 +  2+ MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23 O2(g) + 4H + 4e + ⇌ 2H2O + 1,23 2 3+ Cr2O 7 + 14H + 6e ⇌ + 2Cr + 7H2O + 1,33   Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36  2+ + 8H + 5e ⇌ + MnO 4 Mn + 4H2O + 1,51 H2O2 + 2H +2 e + ⇌ 2H2O +1,77 3+  2+ Co +e ⇌ Co + 1,81  F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Physical Sciences

View all