Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
Naam van Kandidaat:
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
REKENINGKUNDE
ANTWOORDEBOEK
MAKSIMUM PUNTE
VRAAG MODERERING
PUNTE BEHAAL
1 45
2 55
3 65
4 60
5 40
6 35
TOTAAL 300
Die antwoordeboek bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)

%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)



Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Addendum (Afr)
Grade 12 Accounting addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012 · Afrikaans. Addendum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 618.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 1
VERVAARDIGINGSONDERNEMINGS (45 punte ; 27 minute)
1.1 Bereken die ontbrekende bedrae aangedui van (a) tot (e) op die
onderstaande Staat en Notas:
(a)
(3)
(b)
(3)
(c)
(3)
(d)
(3)
(e)
(3) 15
1.2 Nota 2: Vervaardigingskoste (Fabrieksbokoste)
Indirekte arbeid 42 500
Waardevermindering op fabrieksaanleg en -
toerusting
25 000
Diverse Fabrieksuitgawes 19 084
178 544 8
1.3 Bereken die eenheidskoste van die klaarprodukte vervaardig.
3
(SEPTEMBER 2012) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 3
1.4 Bereken die Bruto-wins vir die jaar.
5
1.5 Kan die besigheid hiermee tevrede wees:
a) Die totale aantal eenhede vervaardig gedurende die jaar? Brei uit.
3
b) Die gelykbreekpunt-eenhede in vergeleke met die vorige jaar?
Verduidelik.
3
1.6 Die interne ouditeur het opgemerk dat die oortyd-verdienste ʼn groot deel
van die totale produksielone uitmaak. Hy versoek dat die
produksiebestuurder die saak moet ondersoek.
1.6.1 Beskryf kortliks die rol van ʼn interne ouditeur.
2
1.6.2 Noem TWEE probleme wat die besigheid mag ervaar met die
oortyd, en stel gepaste interne kontrolemaatreëls voor wat gebruik
kan word om die vrese van die interne ouditeur reg te besweer.
Probleme geïdentifiseer:
Voorstel:
6
[45]
4 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 2
BEGROTING EN VERTOLKING (55 punte ; 33 minute)
2.1 Neem DRIE items (Op die voorbereide begroting) wat nie in ʼn
kontantbegroting hoort nie.
(1)
(2)
(3) 3
2.2 KREDITEURE-BETALINGSKEDULE VIR DIE DRIE MAANDE EINDIGENDE
31 MAART 2012
KREDIET
JANUARIE FEBRUARIE MAART
AANKOPE
NOVEMBER 126 400 18 960
DESEMBER 108 000
JANUARIE 12 160
FEBRUARIE
MAART
KONTANTBETALINGS AAN
KREDITEURE
139 120 18
2.3 Verduidelik waarom die advertensiebedrae in die geprojekteerde
inkomstestaat verskil van die bedrae in die kontantbegroting.
3
2.4 Bereken die volgende:
2.4.1 Die winsopslag persentasie op kosprys behaal vir die jaar eindigende
31 Desember 2011.
3
2.4.2
(a)
(2)
(b)
(3)
(c)
(1)
6
(SEPTEMBER 2012) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 5
2.4.3 Die gemiddelde debiteure-invorderingstydperk vir 2011 (in maande).
5
2.4.4 Deur van die vuurproefverhouding vir 2011 gebruik te maak, bereken
die krediteure se saldo op 31 Desember 2011.
5
2.5 Lewer kommentaar op die likiditeit van Freedom Handelaars en of jy dink dat
hulle probleme daarmee sal ondervind. Motiveer jou antwoord deur na die
gegewe verhoudings te verwys.
6
2.6 Lewer kommentaar op die debiteure-invorderingstydperk en die krediteure-
betalingstydperk en stel voor hoedat hulle dit anders kan bestuur.
Kommentaar:
Voorstel:
4
2.8 Die besigheid beplan om ʼn lening van R400 000 in Maart 2012 te bekom.
Verduidelik waarom jy dink dit ʼn wyse, of onwyse besluit is.
2
[55]
6 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 3
MAATSKAPPYE – FINANSIËLE STATE (65 punte; 39 minute)
3.1 KR HANDELAARS BPK
INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR EINDIGENDE 29 FEBRUARIE 2012.
Verkope
Koste van
(222 600)
Verkope
BRUTO-WINS
36
(SEPTEMBER 2012) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 7
3.2. 3.2.1 BEHOUE INKOMSTE
Saldo op 1 Maart 2011
Nettowins …
Saldo op 29 Februarie 2012 7
3.2 3.2.2 HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE
11
3.3 Bereken die verdienste per aandeel (VPA), en verduidelik die bruikbaarheid
van die finansiële aanwyser.
5
3.4 Lewer kommentaar op die finansiële hefboomeffek/“gearing” van die
maatskappy. Maak gebruik van ʼn gepaste verhouding of finansiële aanwyser
in jou verduideliking.
6
[65]
8 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 4
KONTANTVLOEISTAAT, VERHOUDINGS EN
VERTOLKINGS (60 punte ; 36 minute)
4.1.1 OUTBACK BPK
KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR EINDIGENDE 30 NOVEMBER 2011
NOTAS
KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
Kontant gegenereer uit operasies/bedrywighede 1
Rente betaal
Dividende betaal
Inkomstebelasting betaal
KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
Aankoop van nie-bedryfsbates
Opbrengs met verkoop van nie-bedryfsbates
KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Opbrengs met uitreik van aandele
Opbrengs/Terugbetaling van lening
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
KONTANTEKWIVALENTE
Kontant en kontantekwivalente (1 Desember 2010)
Kontant en kontantekwivalente (30 November 2011)
24
(SEPTEMBER 2012) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 9
4.1.2 Nota 1: KONTANT GEGENEREER DEUR OPERASIES
Nettowins …
Aansuiwerings vir:
Wins voor verandering in bedryfskapitaal
Verandering in bedryfskapitaal
KONTANT GEGENEREER UIT
OPERASIES/BEDRYFSAKTIWITEITE 16
4.2.1 Teen watter prys is die addisionele aandele uitgereik?
4
4.2.2 Bereken die gemiddelde opbrengs op die aandeelhouersekwiteit vir die jaar
eindigende 30 November 2011.
5
4.2.3 Verduidelik waarom jy dink dat die aandeelhouers tevrede behoort te wees
met die opbrengs op hulle belegging. (Opbrengs op aandeelhouersekwiteit
vir 2010 was 17%.)
2
4.2.4 Bereken die dividend per aandeel (DPA) vir die jaar eindigende 30
November 2011.
2
10 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (SEPTEMBER 2012)
4.2.5 Gee ʼn rede waarom jy dink dat die finale dividend die jaar baie laer as die
tussentydse dividend was.
2
4.2.6 Die netto batewaarde (NBW) vir 2011 is 266c. Gee EEN faktor wat
aanleiding gegee het dat die netto batewaarde toegeneem het.
2
4.2.7 As die markprys van die aandele van Outback BPK 252c is, sal dit ʼn wyse
besluit wees om nou van hulle te koop? Verduidelik.
3
[60]
(SEPTEMBER 2012) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 11
VRAAG 5
VERSOENING en BTW (40 punte ; 24 minute)
5.1 Krediteureversoening
5.1.1 Bereken die korrekte saldo van Kay Lee Voorsieners in die Krediteure
Grootboek.
6
5.1.2 KREDITEUREVERSOENINGSTAAT OP 31 AUGUSTUS 2012.
Saldo soos per Staat 36 600
6
5.2 Debiteure
5.2.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN JP WINKELS
BALANSSTAAT AFDELING
DEBITEUREKONTROLE (B6)
2011 2011
Mei 1 Saldo a/b 21 670 Mei 31
31
14
12 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (SEPTEMBER 2012)
5.2.2 Die kredietkontroleur besef dat die debiteure-afslag te hoog is.
Wat kan die besigheid doen om dit te verminder? (Twee punte).
4
5.2.3 ʼn Debiteur wat met drie maande se rente belas is teen 12% p.j. op sy
agterstallige rekening van R 3 560, is van mening dat dit onredelik is omdat
die aankope van R1 250 onlangs in die maand gedoen is.
Verduidelik waarom jy met hom saamstem.
3
5.2.4 Die besigheid maak gebruik van die faktuurbasis-metode om hulle BTW te
bereken.
Beskryf kortliks die metode.
3
Omdat die besigheid kontantvloeiprobleme ervaar, het die eienaar besluit om
die INSET-BTW met R7 500 te verhoog op die BTW-vorm. Watter
implikasies kan dit vir die besigheid en die eienaar inhou?
4
[40]
(SEPTEMBER 2012) REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) 13
VRAAG 6
VOORRAADWAARDASIE EN BATEBESTUUR (35 punte ; 21 minute)
6.1 VOORRAADWAARDASIE
6.1.1 Perkin Winkels maak gebruik van die geweegde gemiddelde voorraadmetode
om die waarde van hulle voorraad te bereken.
Bereken die eindvoorraad deur van bogenoemde metode gebruik te maak.
4
6.1.2 Bereken die Bruto-wins van die TV stelle wat gedurende die jaar verkoop is,
deur van die geweegde gemiddelde metode gebruik te maak.
3
6.1.3 Perkin oorweeg dit om oor te slaan na die EIEU voorraadmetode om die
waarde van sy voorraad te bereken.
Bereken die Bruto-wins deur van die metode gebruik te maak.
4
6.1.4 Watter metode is, volgens jou mening, die mees gepaste een om te gebruik?
Gee ʼn rede vir jou antwoord.
3
6.1.5 Alhoewel Perkin vasbeslote is om dieselfde soort TV stelle te verkoop, neem
hy nie kennis van die merkwaardige verskil tussen die aantal TV stelle aan die
begin en aan die einde van die jaar nie.
Verduidelik waarom hy bekommerd oor die tendens behoort te wees en noem
TWEE voorstelle hoe hy die situasie kan oplos.
Hoekom behoort hy bekommerd te wees:
Voorstelle:
6
14 REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK) (SEPTEMBER 2012)
6.2 BATEBESTUUR
6.2.1 Bereken die koste van die verkoopte voertuig (a)
4
6.2.2 Voorsien gepaste besonderhede vir (b) en (c) in die bateverkope rekening .
(b)
(c)
2
6.2.3 Bereken die wins op verkoop van bogenoemde voertuig.
4
6.2.4 Die besigheid maak gebruik van die verminderde-saldo-metode (drawaarde)
om hulle waardevermindering te bereken. Bereken die
waardeverminderingskoers (persentasie).
5
[35]
TOTAAL: 300
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum