Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
RELIGIESTUDIES V2
NOVEMBER 2013
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2013 QP (Afr)
Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.
Religion Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Religion Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 230.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
NSC November Exam 2013
Questions in this paper
- Question 1.1Common Features of Religion30 marks
- Question 1.2Common Features of Religion20 marks
- Question 2.1Topical Issues in Society20 marks
- Question 2.2Topical Issues in Society10 marks
- Question 2.3Common Features of Religion20 marks
- Question 3.1The Variety of Religions10 marks
Show all 13 questions
- Question 3.2The Variety of Religions10 marks
- Question 3.3The Variety of Religions10 marks
- Question 3.4The Variety of Religions10 marks
- Question 3.5The Variety of Religions10 marks
- Question 4.1The Variety of Religions20 marks
- Question 4.2The Variety of Religions20 marks
- Question 4.3The Variety of Religions10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 2 DBE/November 2013
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
2. Lees AL die vrae aandagtig deur voordat jy DRIE vrae kies.
3. Beantwoord slegs DRIE van die vier vrae.
4. Elke vraag tel 50 punte.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
6. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 3 DBE/November 2013
NSS
VRAAG 1
1.1 Lees die paragraaf hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Verskillende godsdienste beskou die rol om hul volgelinge te lei en te
ondersteun as 'n groot verantwoordelikheid. Daar word egter van die
volgelinge verwag om sekere norme en standaarde na te kom sodat hulle
betekenisvolle interaksie en spirituele voordeel uit hul onderskeie godsdienste
kry. Dit is dus noodsaaklik dat die volgelinge na hul spesifieke godsdiens se
normatiewe bronne terugkeer om antwoorde op hul geloofsreis te vind.
[Aangepas uit Religion Studies, Steyn et al. bl. 44]
Na aanleiding van die paragraaf hierbo, beskryf die rol van die volgende in
enige EEN godsdiens:
1.1.1 Inspirasie (10)
1.1.2 Mondelinge tradisie (10)
1.1.3 Heilige geskrifte (10)
1.2 Godsdiens is nie die bron van die verdrukking nie: dit is eerder die
misinterpretasie van godsdienste se normatiewe bronne wat tot die
verdrukking van vroue lei.
[Aangepas uit Religion Studies, Steyn et al. bl. 44]
Pas die hermeneutiese interpretasie van die godsdienstige leringe van ENIGE
EEN godsdiens toe en bespreek die stelling hierbo oor die verdrukking van
vroue. (20)
[50]
VRAAG 2
Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Berigte op televisie, radio en in koerante toon 'n toename in seksuele geweld en ander
vorme van geweld. Die berigte sluit gevalle in waar oumas deur jeugdiges wat jonk
genoeg is om hul kleinkinders te wees, verkrag is.
[Bron: www.genderjustice.com]
2.1 Gee moontlike redes waarom seksuele geweld onder die jeug so algemeen
is. (20)
2.2 Stel strategieë voor wat godsdienstige gemeenskappe kan gebruik om hierdie
sosiale probleem op te los. (10)
2.3 Skryf TIEN punte neer uit verskillende godsdienstige leringe wat jy dink die
probleem van seksuele geweld kan oplos. (20)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 4 DBE/November 2013
NSS
VRAAG 3
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Baie mense het voorspel dat Darwin se idees oor die ewolusie van spesies die einde
van godsdiens sou beteken. Alhoewel sy teorie groot verdeling in baie godsdienstige
gemeenskappe veroorsaak het, het die teorie nie godsdienstige sieninge vervang nie.
[Aangepas uit Focus on Religion Studies, Donne en Harbour, bl. 99]
Na aanleiding van die stelling hierbo, bespreek die reaksie van die volgende
godsdienste op die ewolusieleer:
3.1 Boeddhisme (10)
3.2 Afrika Tradisionele Godsdiens (10)
3.3 Judaïsme (10)
3.4 Islam (10)
3.5 Christendom (10)
[50]
VRAAG 4
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Die 'Wêreldparlement van Godsdienste' word verskillende name gegee, insluitend die
Parlement van die Wêreld se Godsdienste en die Wêreld se Parlement van
Godsdienste. Hierdie vergaderings is nie verkose byeenkomste van wetgewers nie.
Die Parlemente word ook beperk tot die uitreik van sterk waarskuwings, maar het geen
werklike magte om wette te maak nie.
[Aangepas uit Religion Studies, Steyn et al. bl. 29]
4.1 Bespreek die geskiedenis en die werk van die Wêreldparlement van
Godsdienste. (20)
4.2 Evalueer die huidige status van intergodsdienstige dialoog in die
internasionale gemeenskap krities. (20)
4.3 Bespreek die bydrae van enige multigodsdienstige organisasie om
godsdienstige harmonie te bewerkstellig. (10)
[50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 NSC November 2013 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2022 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2021 QP (Afr)
More from Grade 12 Religion Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Rel Stu ATP 2023 24

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Question paper