Skip to content

Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)

Question paperReligion StudiesGrade 1220124 pages

Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V2 PUNTE: 150 TYD: 2 uur *RLSDM1* Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 RELIGIESTUDIES V2 (SEPTEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF (5) vrae. 2. Beantwoord slegs DRIE vrae. 3. Lees al die vrae aandagtig deur. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Skryf netjies en leesbaar.
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) RELIGIESTUDIES V2 3 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Bespreek Darwin se evolusieteorie en die invloed wat dit op godsdienstige gelowe het. (14) 1.2 Bespreek die reaksies van die drie Abrahamitiese godsdienste (Judaïsme, Christendom en Islam), op die evolusieteorie. (16) 1.3 Bespreek die interne verskille wat binne enige EEN van die volgende godsdienste bestaan: Judaïsme Hindoeïsme Afrika Tradisionele Godsdiens (20) [50] VRAAG 2 2.1 Bespreek die volgende konsepte in die konteks van godsdiens: 2.1.1 Identiteit (20) 2.1.2 Uniekheid (20) 2.1.3 Eenheid (10) [50] VRAAG 3 3.1 Bespreek die volgende konsepte in die konteks van godsdiens: 3.1.1 Kontemporêre inspirasie (20) 3.1.2 Heilige skrifte/boeke (20) 3.1.3 Die hermeneutiese beginsels wat van toepassing is op die normatiewe bronne van godsdienste. (10) [50] VRAAG 4 4.1 Bespreek die sentrale leringe van enige EEN godsdiens onder die volgende opskrifte: 4.1.1 Aard van goddelikheid (10) 4.1.2 Plek en verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld (10) 4.1.3 Lewe na die dood (10) 4.1.4 Oorsprong van die bose (10) 4.1.5 Aard van die wêreld (10) [50]
Downloaded from hlayiso.com 4 RELIGIESTUDIES V2 (SEPTEMBER 2012) VRAAG 5 Lees die onderstaande verklaring en beantwoord die vrae wat daarop volg. Misdaad neem toe in ʼn onrusbarende graad in Suid-Afrika. Dit het ʼn negatiewe impak op die ekonomiese-, sosiale- en politieke stabiliteit van ons nasie. 5.1 Indien jy ʼn godsdienstige leier in jou gemeenskap was, watter praktiese stappe sou jy toepas met die doel om sodanige toename in misdaad hok te slaan? Verwys na relevante leringe waar toepaslik. (26) 5.2 Identifiseer EEN ander sosiale probleem (anders as misdaad) en noem watter praktiese stappe/strategieë die verskeie godsdienstige organisasie kan toepas met die doel om dit aan te spreek. (24) [50] TOTAAL: 150

Study this subject

More from Grade 12 Religion Studies

View all