Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
RELIGIESTUDIES V2
NOVEMBER 2012
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2012 QP (Afr)
Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.
Religion Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Religion Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 157.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
NSC November Exam 2012
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 2 DBE/November 2012
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
2. Beantwoord enige DRIE van die vier vrae.
3. Lees AL die vrae aandagtig deur voordat jy DRIE vrae kies.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 3 DBE/November 2012
NSS
VRAAG 1
Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
MIV en Vigs is een van die grootste uitdagings vir Suid-Afrika.
1.1 Verduidelik die impak van MIV en Vigs op die Suid-Afrikaanse samelewing. (10)
1.2 Met verwysing na die leringe van enige TWEE godsdienste, bespreek die
oplossings vir hierdie probleem wat elkeen bied. (20)
1.3 Bespreek praktiese strategieë wat godsdienstige organisasies kan gebruik om
MIV en Vigs te bestry. (10)
1.4 Dink jy dat godsdienstige organisasies tans in die stryd teen MIV en Vigs
slaag? Gee redes vir jou antwoord. (10)
[50]
VRAAG 2
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Daar was 'n tyd toe godsdienste al die antwoorde op die belangrike vrae oor die lewe
gehad het. Maar die wetenskap het ook begin om hulle te beantwoord.
[Aangepas uit Religion Studies, Steyn et al. bl. 241]
Na aanleiding van die uittreksel hierbo, kies EEN godsdiens en vergelyk die volgende:
2.1 Die godsdiens se leringe oor die aard van die mens en die wêreld, met dié
van Darwin se evolusieleer (30)
2.2 Die godsdiens se leringe oor goddelikheid en die skepping van die heelal, met
die oerknalteorie. (20)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 4 DBE/November 2012
NSS
VRAAG 3
Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Die transformasie van ons land vereis die grootste moontlike samewerking tussen
godsdienste en politieke liggame wat krities en met wysheid ons mense saam dien.
Nie politieke óf godsdienstige doelwitte kan in isolasie behaal word nie.
[Nelson Mandela (1997)]
3.1 3.1.1 Vergelyk die intergodsdienstige verhoudings in Suid-Afrika tydens
apartheid (tot 1994) met die post-apartheidsera (1995 tot vandag). (24)
3.1.2 Watter EEN van die twee eras hierbo sou jy verkies en hoekom? (6)
3.2 Organisasies soos die Wêreldkonferensie van Godsdienste vir Vrede
('WCRP') poog om harmonie tussen godsdienste van die wêreld te skep.
Gee 'n kort oorsig oor hul geskiedenis, en bespreek die werk wat hierdie
organisasies buite die Afrika-kontinent gedoen het. (20)
[50]
VRAAG 4
4.1 Verduidelik die hermeneutiese beginsels van die interpretasie van normatiewe
bronne in enige EEN godsdiens. (10)
4.2 Bespreek goddelike inspirasie, insluitend die verskillende rolle daarvan, in die
volgende:
4.2.1 ATG (Afrika Tradisionele Godsdiens) (10)
4.2.2 Enige EEN Midde-Oosterse godsdiens (Judaïsme, Christendom,
Islam) (10)
4.3 Bespreek die sentrale leringe van enige EEN godsdiens onder die volgende
opskrifte:
4.3.1 Die aard van die bose (10)
4.3.2 Lewe na die dood (10)
[50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2012 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2022 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2021 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2020 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2019 QP (Eng)
More from Grade 12 Religion Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Rel Stu ATP 2023 24

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Question paper