Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
TOERISME
NOVEMBER 2014
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2014 papers 





View all



%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4afd17c7-8998-4f08-8a0f-983813a2422f/v1-8f09803d169b1635b811/card.webp)

Tourism Grade 12 NSC November 2014 Question Paper (Afr)
Grade 12 Tourism question paper from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Tourism · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 302.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC November Exam 2014
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 2 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
Onderwerpe in die Toerisme KABV Afkortings
Onderwerp 1 Toerismesektore TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning KTB
Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme KE
Onderwerp 7 Buitelandsevalutaverhandeling BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens KK
Onderwerp 9 Bemarking BM
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 3 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B / VSA TB
1.1.2 C / Big Ben TB
1.1.3 D / Die gasheerland is ‘n mede-aanbieder van die gebeurtenis waaraan ... PSI
1.1.4 B / Terrorisme PSI
1.1.5 B / Rugstappers-lodge en openbare vervoer MPT
1.1.6 B / Drink gebottelde water MPT
1.1.7 B /Om meer dagligure vir ontspanning te hê MPT
1.1.8 A / Lig toeriste in oor gesondheidsregulasies MPT
1.1.9 A / ‘n Dag bykry deur oor die IDL te vlieg MPT
1.1.10 B / Die Klaagmuur TB
1.1.11 B / Die persentasie buitelanders wat na Suid-Afrika kom PSI
1.1.12 A /Billike en verantwoordelike besigheidspraktyk in Suid-Afrika en ... VVT
1.1.13 B/ volhoubaarheid VVT
1.1.14 C/ afslag op reise TS
1.1.15 A/ ‘n Goeie waardestelsel TS
1.1.16 D/Persoonlike versorging, persoonlike higiëne, goeie kommunikasievaardighede TS
en positiewe interaksie met klante.
1.1.17 C/ mense (‘planet, profit, people’) VVT
1.1.18 D/maatskaplike en ekonomiese VVT
1.1.19 D/ interpersoonlike TS
1.1.20 A/ die etiese gedrag van sy personeellede te verbeter TB (20 x 1)
1.2 1.2.1 BBP/ Bruto Binnelandse Produk BVV
1.2.2 Vermenigvuldigereffek BVV
1.2.3 Belastingvrye goedere MPT
1.2.4 Verbode goedere MPT
1.2.5 Valutaskommeling BVV (5 x 1)
1.3 1.3.1 Dienskontrak TS
1.3.2 Betroubaarheid VVT
1.3.3 TOMSA BM
1.3.4 Kontant BVV
1.3.5 BAK BVV (5 x 1)
1.4 1.4.1 C / korporatiewe maatskaplike belegging TB
1.4.2 E / kulturele Wêrelderfenisterrein TB
1.4.3 A / natuurlike Wêrelderfenisterrein TB
1.4.4 B / voorkeurverskaffing TB
1.4.5 F / bemarking TB (5 x 1)
1.5 1.5.1 Egipte TB
1.5.2 Italië TB
1.5.3 Nederland TB
1.5.4 Australië TB
1.5.5 Indië (nie die name van die ikone nie) TB (5 x 1)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 4 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING, BUITELANDSEVALUTA-
VERHANDELING
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Tydsones: Rio de Janeiro -3; Berlyn +1 KTB
DBT word toegepas, daarom Berlyn +2 /1 uur bygevoeg in
bewerking
Tydsverskil: = 5 ure
Tyd in Rio de Janeiro: = 16:00 + 5 ure
Daarom tyd in Berlyn: = 21:00 op 13 Julie 2014
OF
Tydsverskil: = 4 ure
Tyd in Rio de Janeiro: = 16:00 + `4 ure
Daarom tyd in Berlyn: = 20:00 +1 (DBT)
= 21:00 op 13 Julie 2014
OF
21:00 op 13 Julie 2014 (5)
2.1.2 Nee, hulle is in die Suidelike Halfrond en Julie val in die winter KTB
wanneer DBT nie toegepas word nie. (geen punte word toegeken (2)
vir slegs “ NEE”)
2.1.3 Tydsverskil: Rio de Janeiro -3; Suid-Afrika +2 KTB
= 5 ure
Tyd op ORT: = 10:30
Tyd in Rio de Janeiro: = 10:30 – 5 ure
= 5:30
Vliegtyd: = 5:30 + 14 ure
= 19:30
OF
Arriveer in Rio de Janeiro om 19:30 (geen punte (5)
word toegeken vir die datum)
2.1.4 Na 'n lang vlug en heeltyd sit in 'n beknopte kajuit, sal die KTB (2)
toeris moeg wees.
• Baie lank stilsit tydens die vlug
2.2 Rooi Baan (Kanaal) Groen Baan (Kanaal) KTB
10 x ontwerpersjeans vir 'n winkel in 50 mℓ parfuum
Sandton 1 bottel wyn
Geregistreerde kamera
Vuurwapen
Sigarette x 400 (6)
(Indien kandidate alle items in beide die Rooi en Groen kanale lys, moet slegs die eerste
DRIE antwoorde in elke kolom nagesien word)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 5 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
2.3 2.3.1 (a) Internasionale Bestuurslisensie (moenie bestuurderslisensie (2)
aanvaar nie)
• Internasionale Bestuurspermit
• IBP (moenie IBL aanvaar nie)
(b) Geldige Suid-Afrikaanse bestuurslisensie KTB (2)
• 2 Foto's
• Fooie
• Identiteitsdokument (ID of paspoort)
• Aansoekvorm
• Bewyse van huisadres
• Geldige bestuurslisensie
2.3.2 Om die reistyd tussen besienswaardighede, aktiwiteite, etes en KTB
verblyf te bepaal. (2)
• Om die stilhoutye vir etes en petrol te beplan
• Om 'n logiese roetebeplanning te doen
• Om die brandstofbegroting te bepaal
• Om aktiwiteite te beplan binne die gegewe reistyd
• Betroubare and akkutate inligting met behulp van die
rekenaar om afstande te bereken
• Kan aan die toeris die verwagte aankomstyd (VAT) verskaf
2.4 Om die vereiste inentings te kry KTB
(2)
• Om voorkomende malariamedikasie te kry (moenie Malaria-
inspuiting aanvaar nie)
• Vir mediese ondersoeke
• Om gesondheidsertifikate te kry
• Om raad oor reisgesondheid te kry (sluit voorgestelde en verpligte
mediese vereistes in)
[28]
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Euro/EUR/€ BVV (1)
3.1.2 Om reis en besteding in buurlande te vereenvoudig (2)
• Om 'n sterk geldeenheid op die wêreldmark te word;
geldeenheid is sterker as ander geldeenhede.
• Om die streek se ekonomie te versterk
• Skakel skommelingsrisikos en verhandelingskostes uit. BVV
• Beter ekonomiese stabiliteit en groei – verminder onsekerheid
en moedig belegging aan.
• Kan toerpryse van verskillende toeroperateurs oor
landsgrense vergelyk
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 6 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
3.2 GBP300 x 15,79 = R4 737 – R1 268,34
= R 3 468,66 BVV (4)
OF
R3 468,66
(Aanvaar ZAR en R as valutakodes)
3.3 ZAR5 000 ÷ 0,11 = ¥45 454,55 BVV (3)
(valuta simbool aangedui)
OF
¥45 454,55
• ¥45 454,55
(Aanvaar valutakode en simbool)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 7 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
3.4 (Om die nasien van die paragraaf te vergemaklik word die aspekte hier onder subopskrifte
gespesifiseer. Geen spesifieke volgorde van die aspekte in die paragraaf word voorgeskryf
nie.)
BEHOEFTE AAN GELDEENHEID
Wanneer toeriste na 'n ander land reis, moet hulle hul plaaslike
geldeenheid omruil vir die buitelandse valuta wat in daardie land gebruik
word.
(2)
WISSELKOERSE
Die wisselkoers word gebruik om te bepaal watter bedrag 'n toeris vir sy eie
geldeenheid moet kry wanneer hy dit vir die ander geldeenheid verruil. (2)
• In buitelandsevaluta-verhandelingstransaksies word die bedrag
BV
vermenigvuldig of gedeel deur die huidige wisselkoers. V
• Die wisselkoers is die waarde van een geldeenheid uitgedruk in terme
van 'n ander geldeenheid.
VERANDERINGS IN WAARDE
Die wisselkoers verander (fluktueer/skommel) daagliks en word bepaal
(2)
deur verhandeling op finansiële wêreldmarkte.
• Veranderings in die waarde van wisselkoerse volg 'n opwaartse of
afwaartse (versterk en verswak) neiging oor 'n verlengde tydperk
(weke/maande/jaar).
• Daar is baie faktore wat die wisselkoers kan beÏnvloed, bv.
natuurrampe, politieke onstabiliteit
• Bepaal die koopkrag
INVLOED VAN 'N SWAK RAND – INKOMENDE TOERISME
Toename in buitelandse besoekers na Suid-Afrika (2)
• Toename in toerismebesteding – meer waarde vir geld
• Toename in die verblyftydperk
INVLOED VAN 'N SWAK RAND – UITGAANDE TOERISME
Minder Suid-Afrikaners kies om oorsee te reis omdat die swak rand
buitelandse valuta duur maak. (2)
• Suid-Afrikaanse uitgaande toeriste spandeer minder by internasionale
bestemmings.
• Meer Suid-Afrikaners sal plaaslik reis – verhoging in plaaslike toerisme
• Mag veroorsaak dat pryse van plaaslike goedere en dienste oormatig
hoog gelaai word.
VOORAFGELAAIDE KAARTE
Dit is 'n baie veiliger manier om met buitelandse valuta te reis as om
buitelandse banknote by jou te dra. (2)
• Dit is 'n gerieflike manier om fondse na 'n buitelandse bestemming te
neem.
• Help toeriste om binne hulle begroting te bly.
• 'n Verlore of gesteelde kaart kan maklik vervang word.
• Toeriste het nie die beslommernis om hulle geld vir die bestemming se
geldeenheid te verruil nie.
(Oorweeg slegs logiese antwoorde wat direkte verband hou met Toerisme)
[22]
TOTAAL AFDELING B: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 8 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
AFDELING C: TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE, KULTUUR-
EN ERFENISTOERISME, BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 (a) A - Eiffeltoring TB
B - Parthenon (2)
(b) A - Parys TB
B - Athene (2)
4.1.2 Ikoon A TB
Staalstruktuur (metaal; yster) (2)
• ‘n Alleenstaande toring wat van metaal gemaak is met
verskillende vorms.
• 'n Argitektoniese prestasie wat drie restaurante op die
eerste en tweede vlakke huisves.
• 'n Struktuur wat 'n uitsaaistasie en 'n uitkyktoring huisves.
• Besoekers kan drie vlakke van die toring besoek deur
trappe of hysbakke te gebruik.
(oorweeg antwoorde wat spesifikasies gee)
Ikoon B TB
Antieke konstruksie wat bestaan uit eenvoudige rots pilare (2)
• Die binnekant en buitekant is ryklik versier.
• Opgebou met 'n paleis en tempels eie aan die Griekse
argitektuur.
(oorweeg antwoorde wat spesifikasies gee)
4.2 4.2.1 Baie nywerhede wat rondom die besienswaardigheid TB
aangetref word, dra by tot besoedelingsvlakke.
Hoë volumes padverkeer is 'n noemenswaardige probleem
om die besienswaardigheid. (4)
• Verhoogde besoedelingsvlakke as gevolg van vrystellings
deur olieraffinaderye.
• Steenkool word as die primêre bron van energie gebruik.
• Negatiewe invloed van massatoerisme.
• Lugbesoedeling
• Marmerkanker
4.2.2 (a) Om die Taj Mahal se kulturele erfenis / WET te beskerm TB
en behoue te laat bly. (2)
• UNESCO is die beskermheer van alle WETe.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 9 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
(b) Om die uitwerking van marmerkanker op die Taj Mahal te TB
verminder.
Die gebruik van ekovriendelike skoonmaakmiddels sal die
invloed op die omgewing verminder. (2 x 2) (4)
• Skoonmaakmiddels sal minder skadelik vir die gesondheid
van die onderhoudspersoneel wees.
• Verseker dat produkte veilig is en maklik is om te gebruik.
• Die skoonmaakmiddels mag nie die marmer beskadig nie
4.2.3 Om die algemene en skoon voorkoms van die TB
besienswaardigheid te volhou (2)
• Verseker dat beleid en die implementering van beleid in plek
is.
• Verseker dat daar maatreëls in plek is om die
besienswaardigheid te beskerm.
• Sluit programme in wat terugkeerbesoeke sal aanmoedig.
• Moedig besoekers by die ingang aan om 'n onderneming
('pledge') in die besoekersboek te teken om volgehoue
volhoubaarheid van die besienswaardigheid te verseker.
• Beheer kaartjieverkope/toegangstye om massatoerisme te
vermy
• Daar moet ‘n gedragskode wees
• Stel strafmaatreëls/boetes in plek vir persone wat die
gedragskode oortree.
• Sekuriteitswagte wat sal verseker dat toeriste
verantwoordelik optree.
• Verseker dat die Taj Mahal universeel toeganklik is.
• Pas die Driedubbele Slotreël toe om volhoubaarheid te
verseker.
4.3 4.3.1 (a) Graffiti TB (1)
• Vandalisme;skryf op die rots ; bekrap
(Aanvaar antwoord wat verwys na 'n geskryf wat die rotskuns bedek of
beskadig.)
(b) Stel die polisie in kennis of kontak die Suid-Afrikaanse TB
Erfenisbronne-agentskap (SAHRA) as jy 'n getuie was van
die beskadiging van die rotskuns. (2)
• Verpligte toergids om besoekers na die besienwaardigheid te
vergesel.
• Verhoog opvoedkundige bewustheid oor hoe rotskuns met
sorg en respek behandel moet word.
• Besoekers moet reëls en prosedures op die terrein
gehoorsaam.
• Verbeter sekuriteit
• Installeer veiligheidkameras
• Rig versperrings op wat sal verhinder dat toeriste te naby aan
die rotskuns kom
• Bied ‘n beloning aan vir diegene wat die oortreding aanmeld
• Stel boetes in
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 10 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
4.3.2 (a) Hy buit toeriste uit deur sy posisie by die besienswaardigheid TB
te misbruik. (2)
• Die sekuriteitswag misbruik sy posisie deur ekstra geld van
toeriste te verkry.
(b) Dwing die gedragskode af. TB (2)
• Pas dissiplinêre stappe toe (aanvaar voorbeelde van dissiplinêre
stappe)
• Lei personeel op oor kwessies wat met etiese optrede te
doen het.
[27]
VRAAG 5
5.1 5.1.1 (a) A - Kaapse Blommestreek/Koninkryk KE
B - Robbeneiland (2)
(b) Wes-Kaap (moenie Westelike provinsie aanvaar nie) KE (1)
5.1.2 (a) Mapungubwe Kulturele Landskap- 4 KE (2)
(b) iSimangaliso Vleilandpark - 7 KE (2)
(moenie St Lucia Vleilandpark aanvaar nie)
5.2 5.2.1 'n Uitstekende voorbeeld van 'n landskap wat 'n belangrike fase in KE
die menslike geskiedenis van die Nama-mense illustreer.
Uitstekende voorbeeld van tradisionele menslike vestiging/
grondgebruik verteenwoordigend van die Nama-kultuur wat
kwesbaar geword het te midde van die invloed van
modernisering. (4)
Die kulturele terrein beskerm die lewende erfenis van dien Nama
mense.
5.2.2 'n Toestroming van besoekers wat die terrein besoek, sal KE
verhoogde toerisme-inkomste vir die provinsie tot gevolg hê. (2)
• 'n Gevoel van eienaarskap/trots op die erfenis sal tussen die
plaaslike Nama-mense ontwikkel.
• Inkomste wat in die area gegenereer word, sal lei tot beter
lewenskwaliteit vir die plaaslike gemeenskap.
• Ekonomiese inspuiting wat almal sal bevoordeel.
• Die vermenigvuldigereffek vind plaas – werk word geskep
• Die Namamense stel hulle kultuur ten toon.
• Vennootskappe word deur belanghebbendes gevorm
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 11 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
VRAAG 6
6.1 Maak 'toerisme almal se besigheid'. BM
Werk saam
• lewer uitstekende diens (4)
• Voldoen aan die behoeftes en verwagtinge van toeriste.
• Vertoon ons unieke toerisme-ervarings.
• Om positiewe persepsies van ons land te skep.
• Pas die Ubuntu beginsels toe
(Oorweeg antwoorde wat positiewe optrede inspireer en trots in Suid-Afrika toon.)
6.2 Dra by om 'n positiewe, verenigde beeld van Suid-Afrika te skep. BM
'n Handelsmerk wat op trots gebou word.
'n Herkenbare handelsmerk om Suid-Afrika op 'n internasionale platform
te bemark.
• Dit stel Suid-Afrika in staat om as 'n kompeterende bestemming in die
wêreldarena te funksioneer.
• 'n Sterk handelsmerk plaas ons land in 'n gunstige posisie as 'n
aantreklike bestemming en vennoot vir handel en beleggings. (6)
• ‘n Herkenbare globale handelsmerk inspireer positiewe gedagtes en
gevoelens oor die land sal mense aanmoedig om na Suid-Afrika te
reis.
• Dit stel Suid-Afrika se suksesse ten toon en moedig beleggersvertroue
aan. (Aanvaar hierdie antwoord wanneer kandidate na die prente in die
spinnekopdiagram verwys)
[10]
TOTAAL AFDELING C: 50
AFDELING D: TOERISMESEKTORE EN VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
TOERISME
VRAAG 7
7.1 7.1.1 Logo: Die besigheid het in 1977 ontstaan en het sy logo behou, TS
wat hulle herkenbaar maak. (2)
7.1.2 Naam: Steak Beef Ranch wys dat die restaurant in beesprodukte
spesialiseer. (2)
• Die naam het nie in die laaste 30 jaar verander nie en daarom
het dit meer herkenbaar en betroubaar geword.
• Die konsessie het gegroei – meer as 200 restaurante
7.1.3 Fisiese voorkoms: Die restaurante lyk almal dieselfde. Dit skep by
kliënte 'n gevoel van vertroue in die kwaliteit kos en diens in 'n
bekende omgewing. (2)
• Skep ‘n professionele beeld
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 12 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
7.1.4 Spesiale trekpleister:
Gesinsrestaurant ; kindervriendelik
• Smaaklike, voedsame kos
• Spesiale spyskaarte vir kinders (aanvaar voorbeelde)
• Geleentheid om spesiale gebeurtenisse te vier: sing, ballonne,
skitterstokkies ('sparkles'), spyskaarte vir spesiale
geleenthede, ens.
• Professionele en vriendelike personeel
• Waarde vir geld (2)
7.2 Kliënte verbind die handelsmerkbeeld met 'n positiewe eet-ervaring/ TS
vertroue.
Dit sal terugkeerbesoeke verseker. (2 x 2) (4)
• Dit onderskei die besigheid van ander mededingers/kompeterende
voordeel.
• Dit skep vertroue en betroubaarheid by kliënte wat weet hulle kan
staatmaak op 'n standaardspyskaart en -diens.
7.3 Kelners in Steak Beef Ranch se diens moet amptelike Steak Beef Ranch- TS
uniforms dra wanneer hulle aan diens is.
Kelners moet netjies versorg wees.(aanvaar voorbeelde) (2 x 2) (4)
• Dra naamplaatjies
[16]
VRAAG 8
8.1 'n Konsep waar maatskappye vrywilliglik besluit om 'n bydrae te maak tot VVT
'n beter samelewing (Moenie korporatiewe maatskaplike belegging aanvaar nie) (2)
• 'n Konsep waar maatskappye maatskaplike en omgewingsvraagstukke
deel maak van hul besigheidsbedrywighede en in hul interaksie met
hul belanghebbendes op 'n vrywillige grondslag.
8.2 8.2.1 CTI - Dink Groen VVT (2)
• Om die planeet ‘n beter plek te maak vir die nageslag
• Omgewingsaksie
8.2.2 Hulle wys dat hulle toegewyd is aan omgewingsbewustheid en VVT
kry sodoende die ondersteuning van besighede met dieselfde
denkwyses. (2)
8.3 Vind verantwoordelike maniere vir die hergebruik en herwinning van ou VVT
buitebande.
Gebruik brandstofbesparende voertuie.
Gebruik motorfietse/fietse om kortafstandaflewerings te doen. (6)
• Verseker dat voertuie in 'n goeie meganiese toestand is; geen
olielekke ens. nie.
• Was voertuie op 'n verantwoordelike manier deur water te bespaar.
• Verseker ekonomiese roetebeplanning.
• Naspoor en monitering dat voertuie korrek gebruik word.
• Gebruik groter voertuie/massa vervoer om ritte te verminder
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 13 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
8.4 Maatskaplik VVT (2)
• Mense
• Gemeenskapsbetrokkenheid
[14]
TOTAAL AFDELING D: 30
AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME,
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Ekonomiese inspuiting (aanvaar voorbeelde soos inkomste wat gegenereer PSI
word; ontwikkeling van infrastruktuur, werkskepping; vaardigheidsontwikkeling;
aankoop van plaaslike goeders)
Bou goeie verhoudings tussen deelnemende lande. (2)
• Stel hulle kultuure bekend
• Publisiteit vir die land
• Moedig vennootskappe tussen lande aan.
• Moedig samewerking tussen lande aan.
• Gee standvastigheid en betroubaarheid aan lande.
• Raak MOD aan.
• Die inwoners sal bewus word van die belangrikheid van
toerisme ten opsigte van die Driedubbele Slotreël.
• Verhoog buitelandse inkomste
• Bou goeie verhoudings tussen deelnemende lande
9.1.2 Die land kan sy unieke Afrika-kultuur ten toon stel en daardeur die PSI
moontlikheid om kulturele toeriste te lok, verhoog. (2)
• Bevorder interkulturele begrip.
9.1.3 Skep 'n bewustheid oor die moontlike vooruitsigte wat 'n groeiende PSI
toerismebedryf wêreldwyd inhou.
Klem word geplaas op die geweldige skaal in omvang, vooruitsigte
en voordele van die globale toerismebedryf. (2 x 2) (4)
• 'n Groter inkomste word deur toerisme en verwante aktiwiteite
verdien as deur enige ander bedryf.
• Hierdie inkomste skep dan geleenthede vir werkskepping.
• Entrepreneurskap
• Fasiliteite word opgegradeer, ontwikkeling van vaardighede en
ontwikkeling van infrastruktuur vir die gasheerland.
9.2 9.2.1 Toeriste se veiligheid/menselewens is die hoogste prioriteit. PSI (2)
• Toeriste sal weet wat om te doen in geval van 'n aardbewing of
tsoenami.
• Toeriste sal bewus wees dat hulle 'n hoërisiko-area binnegaan
en sal meer op hul hoede wees.
• Dit sal makliker wees om 'n ramp te bestuur omdat die meeste
mense die instruksies gevolg het en veilig sal wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 14 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
9.2.2 Vernietiging van infrastruktuur PSI (2)
• Vernietiging van flora, fauna en ekosisteme
• Kansellasie van vlugte, treine, seereise en reise op die pad
• Kansellasie van vakansies
• Minder toeriste sal die bestemming besoek
• Minder inkomste sal gegenereer word
• Verlies aan werksgeleenthede
9.3 9.3.1 VK PSI (2)
• Verenigde Koninkryk
9.3.2 Ja, daar was geen of min groei in die getal toeriste van 2011 PSI (2)
na 2012 nie, daarom moet hulle die land se besienswaardighede
bekendstel om hierdie mark te vergroot.
• Verhoog die aantal toeriste afkomstig van daardie land.
OF
Nee, dit is 'n bestaande mark; SAT moet in markte belê wat
potensiaal vir groei toon.
(Moenie punte gee vir Ja of Nee nie. Die rede wat gegee word moet die Ja of
Nee antwoord kwalifiseer)
9.4 9.4.1 Hierdie inligting sal hulle help om maniere te vind om die tydsduur DIR
van verblyf te verleng. (2)
• Vas te stel of daar genoegsame toerismeprodukte en -dienste
beskikbaar is.
• Om bemarkingsstrategië te beplan
• Om die sukses van die besigheid te bepaal
9.4.2 Skep aantreklike pakketplanne. A (2)
• Bied afslag aan.
• Skep nismarkgeleenthede.
• Ondernemings moet vir bemarkingsdoeleindes op die
provinsiale toerisme-owerhede se databasis verskyn.
• Om deel te vorm van die nasionale toerismebemarking-
strategieë.
9.5 9.5.1 Geld word elektronies oorgeplaas van een rekening na 'n PSI
ander. (2)
• Geld aanlyn oor te plaas
• Internet bankdienste
• SWIFT oorplasing
9.5.2 Dit is 'n gerieflike betalingsmetode omdat kliënte geld kan PSI
oorplaas wanneer dit vir hulle geskik is. (2)
• Geld kan enige plek in die wêreld oorgeplaas word.
• Maklik om te betaal vir items omdat jy geld elektronies kan
oorplaas in plaas daarvan om fisies teenwoordig te wees.
• Veiliger as om kontant by jou te dra.
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 15 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
VRAAG 10
10.1 A – Elektroniese/Aanlynopname via 'n webtuiste, tablet, rekenaar, selfoon KK
in plaas daarvan om fisies teenwoordig te wees.
• Opname deur van tegnologie gebruik te maak
B – Handgeskrewe vraelys (2)
• Opname
• Terugvoerkaarte
10.2 Baie mense is te besig om 'n evaluering te doen, selfs al is dit aanlyn. KK (2)
• 'n Besigheid kan nie kliënte dwing om die opname te voltooi nie en
daarom word die evaluering van kliëntetevredenheid al hoe moeiliker.
• Data/inligting kan vertraag of verlore raak
• Het nie toegang tot internet/WIFI nie
• Het nie tegnologie by hulle nie
10.3 Die kliënt is teenwoordig. KK (2)
• 'n Personeellid kan gebruik word vir meer persoonlike interaksie met
die kliënt.
• ‘n Gebruikersvriendelike opname
• Onmiddellike terugvoer en onmiddellike aksie kan geneem word.
[6]
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2014 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2014 Question Paper (English)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2022 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2021 Question Paper (English)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2020 Question Paper (English)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2020 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Tourism

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023 24

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape March Test 2025 Memo

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4afd17c7-8998-4f08-8a0f-983813a2422f/v1-8f09803d169b1635b811/card.webp)
Question paper
Tourism Grade 12 P1 NSC June 2024 Question Paper (English)

Memorandum