NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2023
TOERISME
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 




%202020%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25/v1-7b0d42c2fc6c6ee992ef/card.webp)
View all





Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 278.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2023
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2023)
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B✓
1.1.2 C✓
1.1.3 C✓
1.1.4 B✓
1.1.5 A✓
1.1.6 C✓
1.1.7 D✓
1.1.8 A✓
1.1.9 A✓
1.1.10 D✓
1.1.11 D✓
1.1.12 A✓
1.1.13 B✓
1.1.14 B✓
1.1.15 A✓
1.1.16 B✓
1.1.17 C✓
1.1.18 B✓
1.1.19 D✓
1.1.20 B✓ (20 x 1) (20)
1.2 1.2.1 Visa ✓
1.2.2 Buitelandse markaandeel ✓
1.2.3 Handelsmerk ✓
1.2.4 SWIFT ✓
1.2.5 Kontaklose betalings ✓ (5 x 1) (5)
1.3 1.3.1 IBP ✓
1.3.2 belastingvry ✓
1.3.3 sonder ✓
1.3.4 werksure en vergoeding ✓
1.3.5 aftrek ✓ (5 x 1) (5)
1.4 1.4.1 C ✓– Bilharzia
1.4.2 F ✓– MIV
1.4.3 A ✓– Malaria
1.4.4 G ✓– Geelkoors
1.4.5 D ✓– Cholera (5 x 1) (5)
1.5 1.5.1 Auschwitz ✓
1.5.2 Drywende markte ✓
1.5.3 Die Algarve ✓
1.5.4 Alcázar van Segovia ✓
1.5.5 Grand Canyon ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TOERISME 3
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
VALUTA
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) Voordele van die beoefening van DBT:
ʼn Toename in dagligure lei tot verhoogde produktiwiteit. ✓✓
’n Toename in ontspanningstyd maak voorsiening vir meer
tyd vir ontspanning. ✓✓
• Langer dagligure bevorder veiligheid aangesien daglig in
die aand dit veiliger maak vir mense in die buitelug.
• ’n Toename in dagligure verminder energieverbruik.
(2 x 2) (4)
(b) Vluguitputting word veroorsaak deur vir ’n lang tydperk te
vlieg. ✓✓ (2)
(c) Engeland 0 (+ 1 uur DBT ✓) = +1
Suid-Afrika +2
Tydsverskil 1 uur ✓
22:25 + ✓1 uur = 23:25 ✓
23:25 + 11h40 min ✓= 11:05 ✓
OF
11:05 ✓✓✓✓✓✓ (6)
2.1.2 Suid-Afrika +2
Nieu-Seeland +12
Tydsverskil 10 uur ✓
09:25 + ✓10 uur = 19:25 ✓
19:25 – 29h15 min ✓= 14:10 ✓op 14 Julie 2023 ✓
OF
14:10 ✓✓✓✓✓op 14 Julie 2023 ✓ (6)
2.1.3 (a) 15 Julie 2023 ✓✓ (2)
(b) Opsie 1 is goedkoper as Opsie 2. ✓✓ (2)
(c) Opsie 2 het ’n korter vliegtyd as Opsie 1. ✓✓
• Opsie 2 het slegs EEN stop terwyl Opsie 2 TWEE
stopplekke het. (2)
2.2 2.2.1 Paspoort ✓
Visum ✓
• Covid-19 inentingsertifikaat (2)
2.2.2 Maak ekstra afskrifte van alle reisdokumente en bêre op ’n ander
plek as die oorspronklike dokumente. ✓✓
• Bewaar alle reisdokumente op ’n veilige plek. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2023)
2.2.3 ’n Reisiger moet kies om deur die groenkanaal te stap as:
Hy/sy niks het om te verklaar nie. ✓✓
• Hy/sy nie goedere of geskenke namens ander dra nie.
• Hy/sy nie beperkte of verbode goedere dra nie.
• Die goedere wat hy/sy die land inbring, binne die belastingvrye
toelaes is.
• Hy/sy nie goedere dra wat gekoop is om herverkoop te word
nie.
’n Reisiger moet kies om deur die rooikanaal te stap as:
Hy/sy enigiets het wat by doeane verklaar moet word. ✓✓
• Hy/sy onseker is of die goedere binne die lys van
belastingvrye, beperkte of verbode goedere is.
• Hy/sy nie aan al die voorwaardes van die groenkanaal
voldoen nie.
• Indien die rooikanaalstelsel nie in werking is nie, moet hy/sy
by ’n doeanebeampte aanmeld en die goedere in sy/haar
besit verklaar. (2 x 2) (4)
2.3 2.3.1 Internet-geaktiveerde selfoon/slimfoon ✓✓
• Internet-geaktiveerde tablet
• Skootrekenaar
• Rekenaar (2)
2.3.2 ’n Reisiger wat intydse vlugkennisgewings kry, weet wat die
status van vlugte is en of vlugte vertraag is of nie. ✓✓
• ’n Reisiger wat intydse vlugkennisgewings kry, weet of die
instaphekke verander is of nie.
• ’n Reisiger wat intydse vlugkennisgewings kry, kan tyd
bespaar deur georganiseerd te wees.
• ’n Reisiger wat intydse vlugkennisgewings kry, is meer
georganiseerd. (2)
2.3.3 Ontspanningstoeris ✓✓
• Sake-reisiger (2)
LET WEL: Aanvaar enige geskikte antwoord.
2.3.4 Die TripIt-reisbeplanner-toep kan ’n toeris help om betyds vir
vlugte te wees en nie bykomende kaartjies hoef te koop as hy/sy
laat is vir ’n vlug nie. ✓✓
• Die TripIt-reisbeplanner-toep kan ’n toeris help om die mees
geskikte verblyfbesprekings te maak.
• Die TripIt-reisbeplanner-toep kan ’n toeris help om meer
georganiseerd te bly en sodoende onnodige uitgawes te
vermy. (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TOERISME 5
VRAAG 3
3.1 3.1.1 £125 x ✓ 21,59 ✓= ZAR 2 698,75 ✓
OF
ZAR 2 698,75 ✓✓✓ (3)
3.1.2 AUD 250 x ✓11,69 ✓= ZAR 2 922,50 ✓
OF
ZAR 2 922,50 ✓✓✓ (3)
3.1.3 Die Britse pond is sterker as die Australiese dollar in vergelyking
met die Suid-Afrikaanse Rand. ✓✓
Motivering:
ʼn Persoon wat GBP ruil sal ZAR 22,29 betaal om £1 te koop, ’n
persoon wat AUD ruil sal ZAR 12,48 betaal om AUD 1 te koop. Dit
sal dus meer kos om GBP in verhouding tot AUD te koop. ✓✓
• Die Britse netbalspeler sal meer Rand as die Australiese
netbalspeler ontvang wanneer ongeveer die helfte buitelandse
valuta in Suid-Afrika geruil word. (2 x 2) (4)
[10]
TOTAAL AFDELING B: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2023)
AFDELING C: TOERISME AANTREKLIKHEDE; KULTUUR- EN
ERFENISTOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 (a) Verenigde Koninkryk ✓
• V.K.
• Groot Brittanje
• Brittanje (1)
(b) Rusland ✓
• Die Russiese Federasie (1)
4.1.2 Londen Moskou
B ✓– Toringbrug ✓ A ✓ – Die Kremlin ✓
C ✓– Big Ben ✓/Elizabeth-toring E ✓ – Rooiplein ✓
D ✓– Buckingham-paleis✓
F ✓– Toring van Londen✓ (12)
4.2 4.2.1 Verenigde State van Amerika ✓✓
• VSA
• Amerika (2)
4.2.2 Daar is slegs ʼn beperkte aantal kaartjies per dag beskikbaar om
toegang tot die voetstuk en/of die kroon te kry. ✓✓
• Kaartjies vir toegang tot die voetstuk en/of die kroon is
maande voor die tyd uitverkoop. (2)
4.2.3 (a) Die terrein het ʼn boekwinkel ✓✓
• Geskenkwinkel
• Kafee wat kos verkoop (2)
(b) Alle geboue op Liberty-eiland is rolstoeltoeganklik. ✓✓ (2)
(c) Besoekers moet deur sekuriteitsondersoeke gaan voordat
hulle die Vryheidstandbeeld binnegaan. ✓✓ (2)
4.2.4 Om die daaglikse besoekersgetalle aan die Vryheidstandbeeld te
beheer. ✓✓
Om besoekers te beskerm teen betaling vir vals of te duur
kaartjies. ✓✓
• Om kaartjiepryse stabiel te hou.
• Om 'n hoë standaard van kliëntediens te handhaaf. (2 x 2) (4)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TOERISME 7
VRAAG 5
5.1 Limpopo ✓ (1)
5.2 A – Mapungubwe-kulturelelandskap ✓
B – Fossiele Hominied-terreine van Suid-Afrika ✓
• Wieg van die Mensdom
• Sterkfontein Grotte
• Die fossielhominiede terreine van Sterkfontein, Swartkrans, Kromdraai
en Omgewing Kultuurterrein
C – uKhahlamba-Drakensberg Park ✓
• Maloti-Drakensberg Park (3 x 1) (3)
5.3 A – Oorblyfsels in die gebied dien as bewys van die groei en agteruitgang
van die kultuur/beskawing wat in die Mapungubwe-staat bestaan
het. ✓✓
B – Die terrein verskaf bewyse oor die oorsprong en die evolusie van
die mensdom oor ten minste die afgelope 3,5 miljoen jaar. ✓✓
• Die vroegste vorme van gefossileerde menslike oorblyfsels is duisende
jare later in ondergrondse grotte ontdek.
C – Die San-mense het vir meer as 4 000 jaar in die bergagtige
uKhahlamba-Drakensberg-area gewoon, en het baie uitstaande
voorbeelde van rotskuns agtergelaat. ✓✓
• Die rotskuns lewer bewys van die lewenswyse en oortuigings van die
San-mense. (3 x 2) (6)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 6
6.1 YouTube ✓✓ (2)
6.2 YouTube is een van die gewildste sosiale media-platforms wat gebruik word
om video's te publiseer. ✓✓
• Stel Suid-Afrikaanse Toerisme in staat om met mense wêreldwyd te
skakel.
• Kan op ʼn later stadium afgelaai of gekyk word.
• Maklik om YouTube-video’s te deel.
• Die video is altyd toeganklik op YouTube.
• Maklik toeganklik op baie verskillende elektroniese toestelle.
• Potensiële toeriste kan op ʼn virtuele toer deur Suid-Afrika geneem word.
• Dit is ʼn effektiewe bemarkings- en handelsmerkmetode.
• Om Suid-Afrika ʼn voorsprong bo ander mededingende markte te gee.
• Baie mense regoor die wêreld verkies om video’s te kyk eerder as om
deur boeke of brosjures te blaai.
• Werklike ervaring – ʼn kort video laat meer reg aan ʼn bestemming geskied
as prente in ʼn boek of brosjure. (2)
6.3 Dit sal die bewustheid van Suid-Afrika as ʼn reisbestemming versterk. ✓✓
Dit sal die volume van inkomende toeriste na Suid-Afrika verhoog. ✓✓
• Die uitstal van Suid-Afrika as ʼn bestemming van keuse sal tot
verhoogde inkomende toerisme lei wat op sy beurt die
vermenigvuldigingseffek in werking sal laat tree. (2 x 2) (4)
6.4 ’n 1% Toerismeheffing word deur toerismebesighede (bv. verblyf,
motorhuur, toeroperateurs en reisagente) van betalende gaste ingevorder
en dan aan TOMSA oorbetaal wat dit wat dit dan aan die
Toerismebesigheidsraad van Suid-Afrika (TBCSA)oorhandig. ✓✓
Die Toerismebesigheidsraad van Suid-Afrika (TBCSA) en stel die fondse
beskikbaar aan Suid-Afrikaanse Toerisme om Suid-Afrika binnelands en
internasionaal te bemark. ✓✓ (2 x 2) (4)
[12]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TOERISME 9
AFDELING D: TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN
VERANTWOORDELIKE TOERISME
VRAAG 7
7.1 Lang werksure ✓
Onaangename werksomstandighede as gevolg van slegte weer. ✓
• Moeilike kliënte
• Tydens ʼn toer is die gids heeltyd aan diens en sal dit moeilik vind om ʼn
kort ruskans te neem. (2 x 1) (2)
7.2 Die toergids moet te alle tye identifiseerbaar wees sodat toerlede weet wie
vir die toergroep verantwoordelik is. ✓✓
• Indien die toergids deur amptenare ondervra word, moet hy/sy bewys
van registrasie en kwalifikasie hê.
• Die dra van die kenteken en ʼn registrasiekaart dra tot die professionele
beeld van die toergidsbedryf by.
• Die kenteken dui die gebied aan waarin die toergids gekwalifiseer is
indien 'n toergids buite sy/haar gebied van kundigheid optree. (2)
7.3 Toergidse verteenwoordig Suid-Afrika en moet ʼn goeie indruk skep. ✓✓
• Toergidse wat gepas geklee en netjies is dra tot die professionele beeld
van die toerismebedryf by. (2)
7.4 Verskaf leiding aan alle personeel oor aanvaarbare gedrag in die
werksplek. ✓✓
Gee leiding oor die verhouding wat die personeel met hul kollegas en kliënte
moet hê. ✓✓
• Help om die verwagte gedrag van personeel in die uitvoering van hul
pligte uiteen te sit.
• Moedig ʼn waardige en respekvolle houding in die werkplek aan.
• Verseker dat verskillende kulturele en godsdienstige praktyke in die
werkplek erken word.
• Help om personeel te lei wat met etiese uitdagings in die werkplek
gekonfronteer word.
• Help om trots in die werkplek op te bou terwyl dit ʼn gemeenskaplike
doelwit gee.
• Moedig samewerking aan en gee werknemers en bestuur ʼn duidelike
gevoel van wat reg vir die maatskappy is. (2 x 2) (4)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 8
8.1 8.1.1 Sosiale pilaar ✓✓ (2)
8.1.2 Ekonomiese pilaar ✓✓ (2)
8.1.3 Implementeer alternatiewe bronne van energie (sonenergie,
windenergie). ✓✓
• Installeer energiebesparende gloeilampe.
• Moedig gaste aan om toestelle af te skakel terwyl dit nie gebruik
word nie.
• Ontwerp omgewingsvriendelike geboue om die gebruik van
elektrisiteit te verminder. (2)
8.1.4 Verminder, hergebruik en herwin alle afval. ✓✓
• Versamel reënwater wat as gryswater gebruik word.
• Implementeer ʼn ‘geen rommel’-beleid.
• Begin ʼn komposhoop vir organiese afval.
• Begin ʼn organiese tuin by die bestemming.
• Stel afvalskeidingsfasiliteite in. (2)
8.1.5 Sal omgewings- en sosiaal-bewuste toeriste na die bestemming
lok. ✓✓
• Sal verseker dat die bestemming Fair-Trade-(Billike Handel)
beginsels gebruik wat beteken dat die plaaslike gemeenskap
betrokke is by die bestuur van die bestemming en verseker is van
ʼn aandeel in die winste.
• Verseker dat die 6 beginsels van Fair-Trade (Billike Handel) deur
die bestuur van die bestemming gevolg word. (2)
8.1.6 Die bestuur kan gaste aanmoedig om …
water- en energieverbruik by die bestemming te beperk. ✓✓
verminder, hergebruik en herwin praktyke aan te moedig. ✓✓
• die natuur te beskerm, bv. bly op gemerkte paadjies.
• die gebruik van natuurlike hulpbronne te verminder. (2 x 2) (4)
LET WEL: Aanvaar enige geskikte antwoord.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TOERISME 11
8.2 8.2.1 Toerisme skep ʼn bewustheid van die belangrikheid van
volhoubaarheid by ʼn bestemming. ✓✓
• Toerisme is ʼn waardevolle bydraer tot die BBP van ʼn land.
• Toerisme lei tot werkskepping.
• Toerisme kan tot vaardigheidsontwikkeling en entrepreneurskap
lei. (2)
8.2.2 Besoekers aan ʼn bestemming wat volhoubare toerisme beoefen,
word verseker dat hulle die negatiewe impak wat hulle op die
bestemming kan hê, tot die minimum beperk. ✓✓
Besoekers aan ʼn bestemming wat volhoubare toerisme beoefen,
verminder hul koolstofvoetspoor. ✓✓
• Besoekers aan ʼn bestemming wat volhoubare toerisme beoefen,
word verseker dat die bestemming teruggee aan die plaaslike
gemeenskap waarin die bestemming geleë is.
(2 x 2) (4)
[20]
TOTAAL AFDELING D: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2023)
AFDELING E: BINNELANDSE, STREEKS EN INTERNASIONALE
TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTESORG
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Burgerlike onrus ✓✓
• Teen-regering betogings/demonstrasies (2)
9.1.2 Reisplanne is kortgeknip aangesien baie toeriste die land verlaat
het. ✓✓
Reisplanne moes aangepas/herlei word om ‘warm’ gebiede te
vermy waarin betogings die moontlikheid en kwaliteit van besoeke
kon beïnvloed. ✓✓
• Toeriste is gestrand en kon nie na hul bestemmings reis nie
weens versperde snelweë, skade aan spoorweglyne en
opgeskorte spoordiens.
• Reisplanne is vertraag of ontwrig.
• Vlugte is gekanselleer of vertraag weens lughawesluitings.
• Toeriste kon weens gedwonge sluitings nie
besienswaardighede besoek nie.
• Reisplanne moes aangepas word om ekstra tyd toe te laat om
bestemmings of besienswaardighede te bereik.
• Toeriste moes inligting verkry oor alternatiewe reëlings wat
getref moes word vir toekomstige reis, insluitend die soek van
bus- en treinreise. (2 x
2) (4)
9.1.3 Kansellasie van besprekings (bv. hotel, vervoer, aktiwiteite) weens
vrees vir veiligheid. ✓✓
Verlies aan inkomste as gevolg van kansellasies en ʼn afname in
besprekings. ✓✓
Aflegging van werknemers/werksverliese. ✓✓
• Besighede staar moontlike bankrotskap in die gesig.
• Besienswaardighede is gedwing om bedrywighede op te skort.
• Peru se mededingendheid as ʼn toeristebestemming word in
gevaar gestel. (3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) TOERISME 13
9.2 9.2.1 (a) Europa ✓✓ (2)
(b) Australasië ✓✓
Europa ✓✓ (2 x 2) (4)
9.2.2 (a) Noord-Amerika ✓✓ (2)
(b) Covid-19-reisbeperkings is deur die regerings van die VSA,
Kanada en Suid-Afrika opgehef. ✓✓
• Reisigers van Noord-Amerika het meer selfvertroue
gehad om na Suid-Afrika te reis.
• Toename in die aantal beskikbare vlugte tussen Noord-
Amerika en Suid-Afrika.
• Noord-Amerikaners het tydens die Covid-pandemie geld
gespaar en wou nou hul spaargeld spandeer.
• Die Noord-Amerikaanse reisigers wou die somerweer in
Suid-Afrika geniet. (2)
[22]
VRAAG 10
10.1 Dit word elektronies as ʼn e-opname/e-pos ontvang.✓✓
• Dit word as ʼn webgebaseerde antwoord ontvang. (2)
• Dit word deur die webwerf ontvang.
10.2 Bespreek die bevindinge met die betrokke departemente waar misnoeë
deur die gas ervaar is. ✓✓
Stuur personeel na opleidingskursusse om hul kapasiteit te verbeter om
kwaliteitdiens in die toekoms te lewer. ✓✓
• Personeelopleiding wat praktiese ervarings behels, sal probleem-
oplossingsmetodes om probleme/klagtes op te los wat deur kliënte by
die hotel ervaar word verseker.
• Moedig die personeel aan om beter te presteer/werk. (2 x 2) (4)
10.3 Die hotelbestuur sal verskillende tipes terugvoermetodes soos terugvoer-
kaarte, vraelyste ens. gebruik om te bepaal hoe suksesvol die
aanbevelings was. ✓✓ (2)
LET WEL: Aanvaar voorbeelde van terugvoermetodes.
[8]
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afrikaans)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Question Paper (Afr)
%202020%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25/v1-7b0d42c2fc6c6ee992ef/card.webp)
Memorandum
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Tourism

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023 24

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC June 2023 Question Paper (English)

Question paper