NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2019
TOERISME
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 





View all




TOURISM GR 12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Pages
- 12
- File size
- 828.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2019)
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 D
1.1.3 A
1.1.4 A
1.1.5 D
1.1.6 B
1.1.7 B
1.1.8 B
1.1.9 B
1.1.10 B
1.1.11 C
1.1.12 D
1.1.13 A
1.1.14 C
1.1.15 C
1.1.16 B
1.1.17 D
1.1.18 C
1.1.19 D
1.1.20 A (20 x 1) (20)
1.2 1.2.1 Blou Moskee
1.2.2 Berlynse Muur
1.2.3 Swartwoud
1.2.4 Klaagmuur
1.2.5 Jungfrau-Aletsch (5 x 1) (5)
1.3 1.3.1 BVK
1.3.2 Vermenigvuldigereffek
1.3.3 Tokio, Japan
1.3.4 Limpopo
1.3.5 Internasionale betalingsnetwerke bied (5 x 1) (5)
1.4 1.4.1 D
1.4.2 E
1.4.3 B
1.4.4 C
1.4.5 G (5 x 1) (5)
1.5 1.5.1 Verbode goedere
1.5.2 Belastingvry goedere
1.5.3 Verbode goedere
1.5.4 Belastingvry goedere
1.5.5 Goedere om te verklaar (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) TOERISME 3
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
VALUTAVERHANDELING
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Londen 0
Madrid +1
LET WEL: Aangesien beide lande dagligbesparingstyd ten tye
van die vlug beoefen, is dit nie nodig om DBT in ag
te neem nie omdat dit geen verskil aan die
antwoord maak nie.
Tydsverskil: 1 uur
11:35 (+ ) 1 uur = 12:35
12:35 (+ ) 2h25m = 15:00
OF
15:00 (4)
2.1.2 (a) Suid-Afrika +2
Switserland +1 (+1 uur DBT ) +2
Geen tydsverskil
06:10 (- ) 10h45m = 19:25
OF
19:25 (4)
(b) Switserland +1
Spanje +1
LET WEL: Aangesien beide lande dagligbesparingstyd
ten tye van die vlug beoefen, is dit nie nodig
om DBT in ag te neem nie omdat dit geen
verskil aan die antwoord maak nie.
Geen tydsverskil
07:00 (+ ) 2h15m = 09:15 op 2 April
OF
09:15 op 2 April (4)
2.1.3 (a) Uiterste moegheid (1)
(b) Die moegheid word veroorsaak deur lang tye in ʼn vliegtuig
te sit. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2019)
2.1.4 (a) Suid-Afrika
Brits (Engeland) (2)
(b) MICE
MESE
Besigheidstoeris (1)
(c) Lugvervoer – vlugte
Spoorvervoer – trein (2)
(d) Afgevaardigdes sou heel waarskynlik van hotelverblyf gebruik
gemaak het.
Motivering: Hotelle bied besigheidsdienste wat die profiel van
ʼn MICE/MESE/besigheidstoeris sal pas. (3)
(e) Die vlug het op die volgende dag geland, 2 April (2)
2.1.5 Paspoort
Visum
Schengen-visum (2)
2.1.6 (a) Rooi kanaal (1)
(b) Die afgevaardigde het meer alkohol in sy besit gehad as wat
toegelaat is as ʼn land binnegegaan word.
Hy was oor die toegelate limiet om alkohol in ʼn land in te
neem.
Hy moes die wyn by doeane verklaar het. (2)
2.1.7 In openbare plekke moet jy inligting van ʼn betroubare bron
verkry.
Moenie bagasie alleen los by ʼn stasie nie.
Moenie sigbare juweliersware dra nie.
Dra kameras en sakke oor jou skouer.
Hou waardevolle items weggesteek waar niemand dit kan sien
nie of in ʼn sak onder jou klere.
Probeer om nie groot hoeveelhede kontant by jou te dra nie.
Wees versigtig as jy OTM’s gebruik, rapporteer
gesteelde/verlore bankkaarte onmiddellik.
Moenie pakkies van vreemdelinge aanvaar of namens hulle dra
nie.
Hou by veiligheidsregulasies. (2 x 2) (4)
[34]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) TOERISME 5
VRAAG 3
3.1 3.1.1 R20 000,00 ÷ 18,36 = £1 089,32
OF
£1 089,32 (3)
3.1.2 R15 500,00 ÷ 16.47 = €941,11
OF
€941,11 (3)
3.1.3 €25 x 15,88 = ZAR397
OF
ZAR397 (3)
3.2 3.2.1 (a) 2018 (1)
(b) Wanneer rand vir euro in 2018 verruil word sal ʼn
internasionale reisiger minder euro vir sy/haar rand kry as
in 2017 en 2016.
In 2018 sou ʼn reisiger meer rand betaal om euro te
wissel as in 2016 en 2017.
In 2018 sou ʼn reisiger R16,27 betaal het vir een euro
terwyl in 2017 en 2016 sou hy/sy R14,77 en R14,44
onderskeidelik betaal het. (2)
3.2.2 ʼn Rand wat verswak sal ʼn toename in inkomende toerisme uit
Europese lande tot gevolg hê aangesien besoekers meer
rand sal ontvang as hulle euro vir rand wissel.
Suid-Afrika sal as ʼn goedkoop bestemming beskou word wat
ʼn toename in Europese toeriste tot gevolg sal hê.
Toeriste van Europese lande sal groter koopkrag hê wanneer
hulle Suid-Afrika besoek.
Toeriste van Europese lande kan oorweeg om hulle verblyf in
Suid-Afrika te verleng.
Toeriste van Europese lande kan aan meer aktiwiteite in
Suid-Afrika deelneem. (4)
[16]
TOTAAL AFDELING B: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2019)
AFDELING C: TOERISME ATTRAKSIES; KULTUUR- EN
ERFENISTOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 A – Vryheidstandbeeld
B – Buckingham-paleis
E – Taj Mahal
F – Ayers Rots/Uluru
G – Sfinks
H – Chichén Itzá (6 x 1) (6)
4.1.2 C – Italië /Vatikaanstad/Vatikaanstaat
G – Egipte (2 x 1) (2)
4.1.3 E – Agra
F – Alice Springs /Noordelike Gebied/Uluru-Kata Tjuta
Nasionale Park
H – Yucatán-skiereiland (3 x 1) (3)
4.1.4 C – Vatikaanstad
D – Rooiplein (2 x 1) (2)
4.2 4.2.1 Wildnavorsing (2)
4.2.2 ʼn Verskeidenheid safari’s en ervarings word vir die gaste
gebied.
Die kos is van hoë standaard.
Die kokke neem die gaste se maaltydvoorkeure in ag.
Persoonlike huisknegte word aan gaste toegeken.
Die spa bied verlengde bedryfstye.
Die spa-fasiliteite het ʼn dek met ʼn uitsig van die omliggende
bos.
Aandaktiwiteite word aan gaste gebied.
ʼn Alternatiewe vervoeropsie (via helikopter) is beskikbaar as
gaste na Shambala privaatwildreservaat reis.
Die verblyf wat aangebied word, is luuks.
Die verblyf is in ʼn skilderagtige en rustige omgewing geleë.
(4 x 2) (8)
LET WEL: Antwoorde moet in paragraafformaat geskryf word;
kolpunte is gegee om nasien te vergemaklik.
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) TOERISME 7
VRAAG 5
5.1 Mpumalanga (1)
5.2 Natuurlik (2)
5.3 5.3.1 Kriteria viii
“Om uitstaande voorbeelde van die hoofstadiums in die
aarde se geskiedenis te wees, insluitend die opteken van
lewe, beduidende voortdurende geologiese prosesse in die
ontwikkeling van landvorme of beduidende geomorfiese of
fisiografiese kenmerke.” (2)
5.3.2 Die terrein bevat van die wêreld se oudste vulkaniese en
sedimentêre rotse.
Die terrein bevat van die wêreld se bes bewaarde vulkaniese en
sedimentêre rotse.
Die terrein lewer bewyse van die aarde se lewensvorms.
Die terrein lewer die vroegste bewyse van die manier waarop
die vastelande gevorm is.
Die fisiese en chemiese eienskappe van die rotse bied ʼn
ongekende bron van wetenskaplike inligting oor die vroeë
Aarde. (2 x 2) (4)
5.4 5.4.1 Die terrein sal nasionale en internasionale erkenning kry wat tot
ʼn toename in besoekersgetalle sal lei.
ʼn Toename in besoekers na die terrein sal tot verhoogde
toerismeinkomste lei.
ʼn Toename in besoekersgetalle sal tot werkskepping lei as
gevolg van ʼn toename in die aanvraag na dienste.
ʼn Toename in besoekersgetalle sal die
vermenigvuldigereffek in werking stel.
Daar sal ʼn toename in ekonomiese aktiwiteite wees wat tot
verhoogde BBP sal lei en daardeur sal die
toerismebesighede in die omgewing bevoordeel word.
Vennootskappe sal tussen die verskeie rolspelers gevorm
word.
Die gebied kan buitelandse belegging lok. (2 x 2) (4)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 6
6.1 Safari-entoesiaste
Wild-entoesiaste (2)
6.2 Dit sal bewustheid van Suid-Afrika as ʼn reisbestemming verhoog.
Dit sal die getal inkomende toeriste van die Verenigde Koninkryk (VK)
reismark verhoog.
Deur klem op Suid-Afrika as ʼn toerisme bestemming te plaas sal
daar ʼn toename in inkomende toeriste van die VK tot gevolg wees
wat die vermenigvuldigereffek in werking sal stel. (2 x 2) (4)
6.3 KLM bied ʼn daaglikse diens na Johannesburg via Amsterdam vanuit
die geteikende stede in die VK wat tot verhoogde inkomende toerisme
sal lei.
Besoeke aan wildreservate sal toeneem aangesien, vanuit
Johannesburg, vakansiegangers maklik Suid-Afrika se wildreservate
waar die Groot 5 te vinde is, sal kan bereik. (2 x 2) (4)
6.4 ʼn 1%-Toerismeheffing word deur die verblyfinstelling van die betalende
gas verhaal en word dan aan die Toerisme Besigheidsraad van Suid-
Afrika (TBRSA) oorbetaal wat dit aan TOMSA oorgee. TOMSA
administreer die fondse en stel dit beskikbaar aan Suid-Afrikaanse
Toerisme wat die fondse gebruik om Suid-Afrika as ʼn
toerismebestemming te bemark. (2 x 2) (4)
[14]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) TOERISME 9
AFDELING D: TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN
VERANTWOORDELIKE TOERISME
VRAAG 7
7.1 ʼn Dienskontrak is ʼn ooreenkoms tussen ʼn werkgewer en werknemer
wat die voorwaardes van die persoon se indiensneming uitstippel. (2)
7.2 Die name van die werkgewer en werknemer
Werkstitel
Datum van aanvang van diens
Kernverpligtinge
Werksure
Uniformtoelae
Reisvoordele
Verlof en vakansievoordele
Byvoordele
Besonderhede van pensioenskemas of bystandsfonds
Besoldiging (salaris of loon) en aftrekkings
Kennistydperk van beide die werknemer en die werkgewer indien
enige van die partye die kontrak wil beïndig
Professionele aanspreeklikheid en verantwoordelikheid
Diensetiek
Handtekeninge van die werkgewer en werknemer (3 x 1) (3)
7.3 ʼn Gedragskode is ʼn dokument wat eie is aan elke werksplek wat leiding
bied aan personeel oor aanvaarbare gedrag.
Dit gee leiding aan personeel oor etiese aangeleenthede.
Dit gee leiding oor die verhouding wat personeel met hulle kollegas
en kliënte moet hê.
Dit skep ʼn atmosfeer van samewerking.
Dit bevorder integriteit in die werksplek.
Dit verseker dat almal in die werksplek met respek behandel word.
Dit erken verskille t.o.v. godsdiens, kultuur en sosiale praktyke.
(2 x 2) (4)
7.4 Indien die personeel professioneel optree, skep dit ʼn goeie beeld by hul
kliënte.
Professionele personeel kweek vertroue in die besigheid.
ʼn Professionele beeld kan tot ʼn suksesvolle besigheid/positiewe
mondelinge advertensie lei.
ʼn Professionele beeld kan veroorsaak dat die besigheid ʼn
mededingende voordeel bo ander besighede verkry. (2 x 2) (4)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 8
8.1 3 pilare van volhoubare toerisme: mense (sosiaal), planeet
(omgewing), wins (ekonomies) (3)
Mense: Lede van die plaaslike gemeenskap ervaar sosiale opheffing
deur vaardigheidsontwikkeling en lewensvaardighede
Planeet: Afvalvermindering word verseker deur herwinning van
teesakkies
Profyt: Werkskepping vind plaas; kunstenaars ontvang betaling vir
elke voltooide teesakkie (6)
LET WEL: Kandidate moet in paragraafformaat skryf; kolpunte is
gegee om nasien te vergemaklik.
8.2 Original Teabag Designs sal die goedere wat hulle benodig om die
voltooide produk te maak by die plaaslike gemeenskap koop. Dit sal
verseker dat die plaaslike ekonomie ondersteun word en dat geld wat
gegenereer word in die plaaslike gemeenskap bly. Die
vermenigvuldigereffek tree in werking wat ʼn verbeterde plaaslike
ekonomie ten einde het. (2 x 2) (4)
8.3 Original Teabag Designs kan vir volhoubare toerismesertifisering
aansoek doen om bewustheid van hulle besigheid te skep.
Original Teabag Designs kan gesamentlike sosio-ekonomiese en
omgewingsprogramme aanmoedig en toeriste kan ʼn bydrae daartoe
maak.
Original Teabag Designs kan hulself op verantwoordelike toerisme
bemarkingsplatforms bemark. (2 x 2) (4)
[17]
TOTAAL AFDELING D: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) TOERISME 11
AFDELING E: PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE
TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Natuurramp
Vulkaniese uitbarsting (2)
9.1.2 Toeriste kan hulle reis kanselleer as gevolg van bekommernis
oor veiligheid.
Toerismebesighede kan inkomste verloor as gevolg van
kansellasies en ʼn afname in besprekings.
Mense wat by toerismebesighede werk kan hulle werk
verloor.
Toerskip-operateurs kan hulle reise na die geaffekteerde
gebied opskort.
Aantreklikhede in die geaffekteerde gebied kan gedwing word
om hul bedrywighede op te skort.
Die vloei van lawa sou infrastruktuur vernietig het bv. paaie en
elektrisiteitstoevoer.
Die giftige gas wat gedurende die uitbarsting vrygelaat is, kan
die gehalte van lug beïnvloed wat gesondheidsprobleme tot
gevolg het. (4 x 2) (8)
LET WEL: Antwoorde moet in paragraaf formaat geskryf word;
kolpunte is gegee om nasien te vergemaklik.
9.1.3 Baie toeriste het hul reise na Hawaii gekanselleer omdat hulle nie
besef het dat die impak van die uitbarsting geïsoleer was en die
res van die Groot Eiland (Big Island) of die ander eilande van
Hawaii steeds ʼn veilige bestemming was.
Mediaverslae en sosiale media het die indruk geskep dat al
die eilande van Hawaii deur die uitbarsting beïnvloed is wat
tot kansellasies en ʼn afname in besprekings gelei het. (2)
9.2 9.2.1 R1,7 biljoen
R1,7 (2)
9.2.2 Daar was ʼn toename in internasionale inkomende toeriste in
kwartaal 1 van 2018 in vergelyking met kwartaal 1 van 2017.
Daar was ʼn toename in die lengte van verblyf aangesien
internasionale toeriste gemiddeld een nag langer gebly het in
kwartaal 1 van 2018 in vergelyking met kwartaal 1 van 2017.
(2 x 2) (4)
9.2.3 Die rand het teenoor ander geldeenhede in hierdie kwartaal
versterk wat ʼn negatiewe impak op toeriste besteding gehad het.
Toeriste het minder van die plaaslike geldeenheid ontvang
met die wissel van hulle geldeenhede. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2019)
9.3 9.3.1 Voorafgelaaide buitelandse valuta debietkaarte
Cash Passport-kaart
Travel Wallet
Internasionale Reiskaart (2)
9.3.2 Hierdie betaalmetode is gerieflik
Bied die funksionaliteit van ʼn debietkaart sonder om aan jou
bankrekening gekoppel te word.
Verhoed dat die kaarthouer skuld maak.
Kan via slimfoon of enige OTM wêreldwyd, aanlyn herlaai
word met enige hoeveelheid geld.
Word deur ʼn PIN-nommer beskerm en is daarom veiliger as
om kontant te dra.
Bied minder risiko aangesien die kaart nie aan jou
bankrekening gekoppel word nie. (2)
[24]
VRAAG 10
10.1 Web-gebaseerde terugvoering
Internet (2)
10.2 Om areas te identifiseer wat verbetering benodig
Om inligting van kliënte te kry oor hul vlakke van tevredenheid met die
diens of produk wat hulle ervaar het.
Om beter verhoudings met kliënte te bou.
Om herbesoeke aan te moedig.
Om verhoogde wins vir die besigheid te verseker.
Om toekomstige geleenthede vir verbetering te identifiseer.
Om personeel in te lig en te bemagtig oor maniere om hul kliëntediens
te verbeter.
Om geleenthede vir indiensopleiding in die probleemareas wat deur
die terugvoering wat ontvang is te skep.
Om personeel aan te moedig om hul take beter uit te voer. (2)
10.3 Kliënte lojaliteit en herbesoeke
Verbeterde openbare tevredenheid
ʼn Mededingende voordeel bo die mededingers
Verminderde bemarkingsbegroting
Verhoogde verkope
Minder kliëntklagtes (2)
[6]
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Memorandum
Tourism-Grade-12-MEMO-March-2025-Eastern-Cape.pdf
Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT 2023_Afrikaans final_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans Final_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT2021 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Gr12 Tourism (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
TOURISM GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper_hlayiso.com_.pdf

Question paper
TOURISM GR12 QP SEPT2022 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
TOURISM GR12 QP SEPT2021 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
TOURISM GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Tourism
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023-24.pdf

Question paper
TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG_watermark.pdf

Question paper
TOURISM GR12 QP SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Tourism Nov 2024 MG Eng.pdf
Question paper
Tourism Nov 2024 MG Afr.pdf

Question paper