Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2020
NASIENRIGLYNE
TOERISME (10870)
17 bladsye
1
Skip to contentAll 2020 papers %202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1c5c7dd8-d89c-4927-ba26-de7c3f4232ef/v1-ff348dde093dc3c903f8/card.webp)

%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58/v1-c70701c7ab9d09c7d2d9/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663/v1-6a20ca7ed4db537dc566/card.webp)

%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb/v1-41b18fb6e35956a327cc/card.webp)
View all





Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Tourism memorandum from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Tourism · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 285.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Gauteng Mock Exam 2020
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B MTP
1.1.2 B MTP
1.1.3 A MTP
1.1.4 D MTP
1.1.5 C MTP
1.1.6 C MTP
1.1.7 B MTP
1.1.8 D SR
1.1.9 B FX
1.1.10 C FX
1.1.11 C DRI
1.1.12 D DRI
1.1.13 D DRI
1.1.14 C DRI
1.1.15 B DRI
1.1.16 D DRI
1.1.17 C DRI
1.1.18 B CH
1.1.19 B CC
1.1.20 C MKT (20)
2
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
1.2 1.2.1 kweekhuisgasse SR
1.2.2 malaria MTP
1.2.3 sms boodskap CC
1.2.4 verpligtend MTP
1.2.5 sirkelvormig MTP (5)
1.3 1.3.1 somer MTP
1.3.2 EFO DRI
1.3.3 Oos MTP
1.3.4 Limpopo CH
1.3.5 privaatmaatskappye SR (5)
1.4 1.4.1 F TA
1.4.2 E TA
1.4.3 G TA
1.4.4 B TA
1.4.5 A TA (5)
1.5 1.5.1 Johannesburg/JNB MTP
1.5.2 MN109 MTP
1.5.3 Kaapstad/CPT MTP
1.5.4 30 minute MTP
1.5.5 2 uur en 10 minute MTP
(5)
TOTAAL AFDELING A: 40
3
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
AFDELING B: KAARTWEK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
VALUTAVERHANDELING
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Asië (Dakar) MTP
Australië (Australiese Ope)
Nota: Leerders kan die punte kry al het hulle net die twee
kontinente genoem sonder die gebeure. (2)
2.1.2 Ambassade/Konsulaat/diplomatieke missie/hoë kommissaris MTP (1)
• Die Koninklike Saoedi-Arabiese ambassade
• Australiese Hoë Kommissaris
• Australiese Visa aansoek Sentrums in Suid-Afrika
• Aanlyn aansoek webwerf (bv. VisaHQ) vir ʼn Australiese
visa
Nota: Suid-Afrikaners kan nie aansoek doen vir ʼn aanlyn visa vir
Saoedi-Arabië nie
2.1.3 Suid-Afrika +2 MTP
Riaad +3 TV is 1 uur ✓
18:00+ 1 uur TV = 19:00 (dieselfde dag)
19:00 + 11 ure VT = 06:00 14 Januarie 2020
OF
Suid-Afrika (+2) TV is 1 uur Riaad +3
+1 uur TV =19:00
18:00 +11 uur VT
Vertrektyd Aankomstyd?
06:00 14 Januarie 2020
OF
06:00 14 Januarie 2020 (5)
2.1.4 (a) Internasionale Bestuurspermit/IDP MTP (1)
• Internasionale Bestuurslisensie
Nota: Moenie die tydsone afkorting IDL aanvaar nie
(b) Outomobiel Assosiasie/AA MTP (1)
(c) Gebruik dit as ʼn Identiteitsdokument MTP
• Gebruik dit om te bestuur in ʼn ander land as jou eie. Dit is
die bewys dat die bestuurder ʼn bestuurslisensie besit.
• Help mense wanneer hulle ʼn motor wil huur in ʼn ander land
of as hulle versekering wil bekom terwyl hulle oorsee is. (1)
4
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
2.1.5 Riaad +3 MTP
Melbourne +10 (+1 uur DBT) +11 TV is 8 uur
8:00 - 8 uur TV = 00:00
00:00 - 17 uur VT = 07:00 17 Januarie 2020
OF
Riaad +3 Melbourne +10 (+1 uur DBT) = +11
TV is 8 uur
0:00 8:00
-8 uur TD
-17 uur FT
07:00 17 Januarie 2020
OF
07:00 17 Januarie 2020 (6)
2.1.6 a) Uitputting/moegheid MTP
Slaaploosheid/onderbroke slaap
• Angs
• Hardlywigheid
• Diarree
• Deurmekaar/Gedisoriënteerd
• Ontwatering
• Hoofpyn
• Geïrriteerd
• Naarheid
• Opgeswelde/seer voete en bene (Enige 2) (2)
b) ʼn Vlug van Wes na Oos lei gewoonlik tot erge vlugvoosheid
want die tyd om te gaan slaap in die Ooste (die bestemming) is
vroeër as dié van die weste (van waar vertrek is). Dit is
gewoonlik moeiliker om vroeër te gaan slaap as later.
• Dit kan ook erger vlugvoosheid meebring omdat dit moeiliker
is om jou liggaam se klok vorentoe te skuif as om die
liggaam se klok agtertoe te skuif. Jou kop gaan sê dat dit
nog te vroeg is om te gaan slaap (in Melbourne)
• Om te reis in ʼn oostelike rigting is teen die rotasie van die
aarde wat meebring dat tyd aangeskuif word, slaaptyd is
vroeër en die dag is korter. (2)
5
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
2.2 2.2.1 Sluit sy/haar geld in die kluis toe. MTP
• Handig dit in by ontvangs as daar nie ʼn kluis in die kamer is
nie.
• Moenie kontant/hulle beursie laat rondlê in die kamer nie.
(Enige 1) (2)
2.2.2 (a) Malaria MTP
• Muskietbyte
• Geelkoors
• Zika Virus
• Enkefalitis (verskillende tipes)
Nota: Alhoewel daar baie gespesialiseerde en onbekende
toestande (met baie wat koors of virus in hulle mediese name
het) wat deur muskiete veroorsaak word, het die merkriglyne die
mees algemeenste genoem. (1)
(b) Sonsteek MTP
• Sonbrand (1)
2.2.3 Moet nooit jou bagasie alleen los nie – hou binne jou visie. MTP
Moet nooit na iemand anders se bagasie omsien nie.
• Moet nooit iemand anders se bagasie deur doeane neem
nie.
• Hou jou tasse gesluit
• Maak gebruik van die toedraaifasiliteit vir jou bagasie
• Sit ʼn naamkaartjie aan die binne- en buitekant van jou tas
wat jou besonderhede op het. (4)
2.2.4 (a) Jy moet die ambassade van jou land bel as jou paspoort, ID MTP
verlore raak.
• Wanneer jy ʼn probleem in die ander land ondervind, moet
jou ambassade gekontak word.
• Wanneer jy dringend met jou eie land moet kommunikeer (2)
(b) Wanneer jy verdwaal kan jy aanwysings na jou hotel vra as jy MTP
weet wat is die ligging van jou hotel.
• Wanneer jy rigting wil vra, kan dit help as jy weet wat die
hotel se ligging is.
• Gee jou roete/ligging vir die personeel by ontvangs van jou
hotel . (2)
6
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
2.3 2.3.1 ʼn Begroting help die toeris om genoeg geld vir al die uitgawes MTP
beskikbaar te hê.
• Toeriste sal weet hoe om hulle geld te spandeer om nie te
veel te spandeer nie.
• Die begroting sal die toeris help om die beskikbare geld te
verdeel tussen die uitgawes – veral op ʼn toer wat meer as
een bestemming het.
• ʼn Goed uitgewerkte begroting help die toeris om voorsiening
te maak vir die verskillende geldeenhede se koopkrag om al
die uitgawes te dek. (2)
2.3.2 Die twee gebeurtenisse/geleenthede wat hulle gaan MTP
bywoon/hulle bestemmings
Vervoer – hulle vlieg na die twee lande
• Maaltye
• Keuse van akkommodasie
• Keuse van attraksies/aktiwiteite
• Versekering
• Fooitjies/Tips
• Ander onvoorsienbare uitgawes (Enige 2) (2)
[37]
7
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
VRAAG 3
3.1 3.1.1 R 10 000,00 ÷ 0,142 FX
= JPY 70 422,535211267 (3)
= JPY/¥ 70 422,54
3.1.2 ¥ 550 x 0,138 FX
= 75,9 (3)
= ZAR/R 75,90
3.1.3 Pond Sterling/Britse Pond/GBP/£ FX
BELANGRIK: NIE die land nie, geldeenheid moet genoem word (1)
3.1.4 Want die Rand is swak teenoor die GBP – die toeriste ontvang FX
meer Rand vir die bedrag GBP
• Hulle sal R18,41 ontvang vir elke 1 GBP. In vergelyking met
die ander geldeenhede is dit die beste waarde vir geld. (2)
3.2 3.2.1 Buitelandse toeriste spandeer geld in Suid-Afrika deur vir FX
akkommodasie, vervoer, attraksies, voedsel ens. te betaal.
• Toeris betaal of koop iets.
3.2.2 Die diensverskaffers gebruik die geld om hulle werknemers te betaal
of hulle voorsieners.
• Die besigheidseienaar verdien ʼn inkomste.
3.2.3 Die werknemers betaal hulle rekeninge, koop kos van plaaslike
gemeenskap ens. – die geld bly dus in die plaaslike gemeenskap.
• Die besigheidseienaar betaal die verskaffers of werknemers.
3.2.4 Die diensverskaffers kan hulle werknemers betaal/nuwe voorraad
koop van die plaaslike gemeenskap – die geld bly dus in die plaaslike
gemeenskap.
• Die verskaffer betaal sy rekeninge of werknemers spandeer hulle
salaris.
Nota: As ʼn leerder voorbeelde in plaas van een spesifieke sektor, moet die
antwoorde aanvaar word as korrek bv.
Buitelandse toeris betaal die hotel vir akkommodasie.
Die hotel kan die kok betaal.
Die kok kan kos koop van die supermark vir sy huishouding.
Die supermark eienaar kan betaal vir skoonmakers. (4)
[13]
TOTAAL AFDELING B: 50
8
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
AFDELING C: TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE, KULTUUR-EN-
ERFENISTOERISME, BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 ʼn Attraksie is ʼn plek wat toeriste na die area lok met die doel om TA
die aktiwiteite en vermaak te geniet. Attraksies is nie
wêreldbekend nie. TERWYL ʼn ikoon ʼn plek is wat toeriste
trek/lok met die doel om aktiwiteite en vermaak te geniet. ʼn
Ikoon is wêreldwyd bekend.
• Beide attraksies en ikone trek toeriste na ʼn bestemming
maar ikone is wêreldwyd bekend en ʼn attraksie is
nasionaal/provinsiaal of plaaslik bekend.
• ʼn Ikoon word herken as ʼn simbool van die stad/land terwyl ʼn
attraksie is slegs ʼn plek of geleentheid wat besoek of
bygewoon word. (2)
4.1.2 Ikoon Naam van die Ikoon Land waar die ikoon geleë is. TA
A Die Parthenon Griekeland
Die Groot Muur van China
B
China
C Mekka (Die Kaaba) Saoedi Arabië (6)
4.1.3 Die tipe toeriste wat Die Parthenon besoek, sal dit vir kulturele TA
redes doen.
Toerisme vir ontspanning doeleindes
• Mense wat in geskiedenis belangstel,
• Reisigers wat in antieke beskawings belangstel.
• Fotografie (2)
4.1.4 Ikoon B is die wêreld se langste mensgemaakte struktuur wat TA (2)
gebou is vir beskerming.
• Dit is ʼn simbool van China se geskiedenis en kultuur.
4.1.5 Die Koepel van die Rots en Die Klaagmuur TA (2)
4.2 4.2.1. Die Standbeeld van Christus die Verlosser TA (1)
4.2.2 (a) Neem die mense met gestremdhede in ag
Uitstekende bemarking van die toerisme produk
• Universele toegang
• Etiese en effektiewe gedrag van die personeel en (2)
bestuur
• Positiewe ervaring van besoekers
9
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
4.2.2 (b) NOTA: Dieselfde twee faktore wat in Vraag 4.2.2(a) genoem TA
is, moet hier verduidelik word.
Neem die benodigdhede van die mense in ag wat in
rolstoele is/met gestremdhede
Die ikoon het rolstoel fasiliteite op die terrein.
• Die ikoon het rolstoele met gewillige personeel om die
gestremdes by te staan.
• Die ikoon kan fokus op ʼn groter mark – gestremdes en nie-
gestremdes. Die potensiële mark is dus groter.
• Die ikoon het panoramiese hysbakke tot by die top
Uitstekende bemarking van toerisme produkte.
Die ikoon is welbekend en word in baie rolprente gebruik
• Die media aandag is ʼn goeie bron van bemarking
• Daar is baie artikels op die webtuiste wat op die ikoon
betrekking het.
Universele toegang
Die ikoon verleen toegang tot gestremdes en nie-gestremdes.
• Die ikoon bring meer geld in omdat meer mense die ikoon
kan besoek.
Etiese en effektiewe gedrag van die personeel en bestuur
Die personeel is baie behulpsaam en verleen ondersteuning
aan die gestremdes.
• Hulle gasvryheid skep positiewe mondelingse reklame
‘word-of-mouth’ oor kliëntediens
• Effektiewe gedrag van personeel kan lei tot
herhaalbesoeke.
Positiewe ervaring van die besoekers
Die personeel verskaf uitstekende kliëntediens wat kan bydra tot
die positiewe ervaring van die besoekers..
• Die gasvryheid van die personeel kan ʼn positiewe
mondelingse reklame ‘word-of-mouth’ skep wat kan bydra
tot die positiewe ervaring van besoekers.
• Die hele ervaring van besoekers sal verseker dat hulle weer
kom.
• Daar is genoeg fasiliteite vir die toeriste om tevrede te wees
met die attraksie
Nota: Moenie punte aftrek as daar nie sub-opskrifte was nie. (4)
4.2.3 Tandrattrein TA
Rolstoel-vriendelike amptelike kombi’s
Hysbakke
• Panoramiese roltrappe (3)
[24]
10
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
VRAAG 5
5.1 iSimangaliso Vleilandpark CH
uKhahlamba-Drakensberg Park/Maloti-Drakensberg Park (2)
5.2 5.2.1 Gauteng CH (1)
5.2.2 Die Wieg van die Mensdom is deel van die Oermensfossiel terreine CH
waar Mrs Ples en Little Foot ontdek is.
• Daar is ʼn inligtingsentrum wat die menslike evolusie uitbeeld om
die rol wat evolusie in die geskiedenis gespeel het beter te
verstaan
• Die area is bekend vir die grootste konsentrasie van
oermensfossiele.
• Die besoekersentrum is deel van die Wêrelderfenisterrein wat as
Maropeng bekend staan. Die ingang lyk soos ʼn antieke
begraafplek.
• Die Sterkfonteingrotte vorm deel van die WET waar besoekers
toegang het tot sekere grotte.
• Die WET bestaan uit vyf verskillende terreine met spesifieke
paleontologiese ontdekkings. Dit verskaf belangrike inligting oor
menslike evolusie.
• Die vyf verskillende terreine sluit in Sterkfontein, Swartkrans,
Kromdraai en omgewing, en die Makapan Vallei en Taung
Skedel Fossielterrein. (2)
5.3 5.3.1 UNESCO se rol is om Wêrelderfenisterreine-status toe te ken aan ʼn CH
terrein.
UNESCO help die lande om die Wêrelderfenisterreine in stand te
hou.
• Hulle plaas ook die terreine op die Wêrelderfenis lys. (2)
11
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
5.3.2 Die Wêrelderfenisterreine dra by tot die bewusmaking van ʼn CH
bestemming – meer mense besoek die WET en dus meer besoekers
na die area.
Wêrelderfenisterreine lok toeriste – vir algemene redes asook
nismark-toeriste. Dus besoek verskillende groepe mense die
terreine.
• Wêrelderfenisterreine moet onderhou en bestuur word – dus
goeie beskerming en bestuur. Dit is volhoubaar.
• Die Wêrelderfenisterreine word onderhou en beskerm indirek
Suid-Afrika se erfenis.
• Wêrelderfenisterreine kan lei tot ʼn hoër getal toeriste wat SA
besoek.
• Meer buitelandse inkomste wat verdien word van meer toeriste
wat die Wêrelderfenisterreine besoek.
• Verhoogde ekonomiese groei in die provinsie waar die
Wêrelderfenisterreine geleë is.
• Meer toeris-gesentreerde besighede sal oopmaak in die area
rondom die Wêrelderfenisterreine bv. hotels en restaurant
• Meer werksgeleenthede in die toerismebedryf bv. toergidse.
(Nota: Sommige leerders sal hierdie punt deur die gebruik van
voorbeelde aanspreek. Die punte moet daarvoor toegeken word.)
• Die status bring ʼn gevoel van trots en eienaarskap aan die land
en die status wat daarmee saamgaan.
• Dit kan lei tot verbetering van die infrastruktuur van die area wat
die Wêrelderfenisterreine omring. (Enige 2 x 2) (4)
5.4 Die Wêrelderfenisterreine is een van die rykste areas vir plante wanneer dit CH
vergelyk word met soortgelyke areas (densiteit)
• Verskillende spesies van fynbos word hier aangetref.
• Die Wêrelderfenisterreine het ʼn baie groot verskeidenheid van plante en
dierspesies/groot diversiteit/groot getal spesies
• Dit word erken as een van die wêreld se bes gekonsentreede plekke
(‘hotspots’) vir die diversiteit van inheemse en bedreigde spesies.
• ʼn Reeks van tesame 13 beskermde gebiede met buitengewone plante en
verwante fauna. (2)
[13]
12
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Toerisme Indaba Handelskou M
• Dit is ʼn handelskou.
• Afrika Travel Indaba (1)
6.1.2 Dit stel Suid-Afrika se beste toerismeprodukte bekend aan M
streeks- en internasionale belanghebbendes.
• Dit is ʼn geleentheid vir SAToerisme om Suid-Afrika en die
SAOG-streek te bemark
• Dit stel die grootste verskeidenheid van Afrika se beste
toerismeprodukte bekend. Dit lok internasionale kopers en
die media van oor die hele wêreld.
• Die doel van die handelskou is om bande te smee
(ʼnetworking’) met die verskillende sektore van die
reisindustrie.
• Dit stel die mees huidige toerisme-verwante produkte
bekend. (2)
6.2. 6.2.1 Voorkeurbestemming beteken dat dit die plek is wat toeriste sal M
kies uit eie keuse want hulle wil graag die plekke en dinge sien
wat die bestemming bied. (2)
6.2.2 ITB M
World Travel Market (WTM) Wêreld Toerisme Mark (2)
6.2.3 TOMSA verwys na die 1% toerismeheffing wat gehef word M
wanneer ʼn toeris gebruik maak van spesifieke toerisme dienste
in Suid-Afrika.
• Die fondse wat bymekaar gemaak word, word eerstens
gebruik deur SAToerisme om Suid-Afrika te bemark as
voorkeurbestemming.
• Die heffing maak seker dat Suid-Afrika bo-aan die lys is as
voorkeurbestemmings deur die bemarkingsveldtogte. (2)
6.2.4 Verskillende toerpakkette vir die lande M
Bied afslag pakkette aan
• Bekostigbare pryse vir dienste en produkte
• Bied globale gebeure aan in provinsies wat minder toeriste
kry
• Woon internasionale Handelsgeleenthede by en bemark
Suid-Afrika tydens hierdie geleenthede
• Onderhandel vir beter visum regulasies
• Werk in 13 internasionale markte (4)
[13]
TOTAAL AFDELING C: 50
13
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
AFDELING D: TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN
VERANTWOORDELIKE TOERISME
VRAAG 7
7.1 Die toeriste verseker ʼn invloei van buitelandse geld. SRT
• As daar minder toeriste is beteken dit minder geld (geen bron van
inkomste nie).
• Die toeriste koop en ondersteun die plaaslike besighede.
• Minder werkskepping – meer toeriste beteken dat meer werksgeleenthede
geskep word.
• Swak ekonomie in die area.
• Die toeriste koop van die memento’s wat deur die plaaslike gemeenskap
vervaardig word.
• Die toeriste ry op die gondels – wat ook deur die plaaslike gemeenskap
geskep word. (2)
7.2 7.2.1 Ekonomiese pilaar (Profyt) SRT
Sosiale pilaar (Mense)
Omgewings pilaar (Planeet) (3)
7.2.2 A Omgewings pilaar SRT
Toeriste moenie die voëls kos gee nie.
• Diere kan nie op kos van mense lewe nie.
• Die voëls word lui om vir hulleself te soek vir kos en raak
afhanklik van die mense se kos.
• Dis nie natuurlik vir voëls om mense se kos te eet nie. (3)
B Sosiale – Mense: SRT
Moenie nagemaakte goedere koop nie – ondersteun die
plaaslike gemeenskap en koop egte produkte.
• Moenie nagemaakte goedere verkoop nie koop plaaslik.
OF
Ekonomiese pilaar : Nagemaakte goed is gewoonlik ingevoer –
ondersteun die plaaslike gemeenskap (3)
7.3 Nota: Die antwoorde moet vol sinne wees met goeie verduidelikings. Die SRT
merk riglyne is in kolpuntvorm maar die leerders moet ʼn paragraaf skryf.
Toeriste moet op uitgelegde paadjies hou sodat ander areas nie beskadig
word nie.
Bly tussen die grense wat deur die besigheid gestel word om skade en
disrespek te verhoed.
Toeriste moet ʼn ingangsfooi betaal selfs ʼn vrywillige donasie – die geld word
aangewend vir onderhoud van die omgewing.
• Toeriste moet van die afvalblikke gebruik maak om besoedeling te
voorkom
• Toeriste moenie dele van plante afbreek nie – voorkom skade aan die
omgewing
• Toeriste moenie die diere voer nie om probleme met die diere te vermy
• Doen die teenoorgestelde van die meeste toeriste – besoek binnenshuise-
attraksies in goeie weer.
• Neem net foto’s – moenie attraksie beskadig deur stukke af te breek/op te
tel nie. (Enige 3 x 2) (6)
14
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
VRAAG 8
8.1 Ondersteun die sokkerspanne in Houtbaai
Bou nuwe toilette, geriewe en klaskamers by die Babes Kleuterskool
Ondersteun ʼn kinderhawe in Woodstock
• Ondersteun die Wola Nani gemeenskapsentrum in Khayelitsha
vir vroue en kinders met HIV/VIGS
• Bou fasiliteite vir die Elundini Kinderhuis in Du Noon (3)
8.2 Hulle kan skakel met die ander besighede in Suid-Afrika met dieselfde
siening
Hulle kan deel in die ondervindinge met die anders besighede
Hulle trek voordeel daaruit dat as al die besigheid in Suid-Afrika
saamwerk om SA ʼn meer gesogte bestemming te maak – dit meer
toeriste sal lok wat hulle gebruik – dus groter inkomste
• Die FTT goedgekeurde en Fair Trade Vakansie logo’s mag in
die bemarkingmateriaal en op die webblad gebruik word .
• Hulle doen bemarking via die FTT webblad en die ander FTT
bemarkingskanale. (6)
8.3 FTT is toegewyd aan die ondersteuning van volhoubare toerisme in
suidelike Afrika.
FTT help met die bewusmaking van verantwoordelike toerisme by
reisigers
• Hulle het besighede om meer volhoubaar te wees deur
opleidingsprogramme
• Hulle bemark toerismebesighede wat die FTT beginsels van
regverdige salarisse/lone, regverdige werksomstandighede,
regverdige handel, gelyke deel van voordele toepas.
• Hulle sertifiseer besighede en ken FTT status toe
• Hulle moedig toeroperateurs aan om pakkette wat FTT
gesertifiseerde besighede insluit te bemark aan toeriste na Suid-
Afrika. (4)
[13]
TOTAAL AFDELING D 30
15
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Klimaatsveranderingsberaad DRI
• Verteenwoordigers van regerings kom bymekaar om
besprekings te doen en besluite te maak oor die
implementering van strategieë om uitlating van skadelike gasse
te verminder. (2)
9.1.2 Twee voordele DRI
Die akkommodasie sektor se besprekings sal verhoog wat ʼn hoër
wins tot gevolg het.
Daar sal ʼn hoër navraag wees vir vervoer wat beteken dat die
vervoerbedryf ook meer geld sal maak
• Verhoogde verkope van plaaslike produkte
• Dit verhoog die bewustheid van die land en wat beskikbaar is
• Dit sal lei tot ontwikkeling van infrastruktuur in die gasheerland
• Daar sal meer inkomste vanaf die buiteland wees
• Baie besighede sal voordeel trek wanneer die afgevaardigdes
produkte koop en van dienste gebruik maak.
• Die vermenigvuldigereffek sal aangewakker word (4)
9.1.3 Twee nadele DRI
Daar kan baie opeenhopings van motors wees
Verhoogde CO2emissies a.g.v. lugvervoer
• Meer sekuriteitspersoneel benodig teen hoër kostes
• Meer uitgawes aan infrastruktuur
• Meer uitgawes aan onderhoudskostes
• Die plaaslike gemeenskap kan afgeskeep word
• Meer omgewingskade word aangebring
• Potensiaal vir kriminele aktiwiteite
• Verhoging in die pryse vir die gasheer gemeenskap (4)
9.2 Inkomende toerisme het afgeneem omdat mense te bang was om te reis – DRI
in die begin van die pandemie.
Geen buitelandse besoekers nadat die grense gesluit is nie
• Lugrederye het geld verloor omdat mense hulle vlugte gekanselleer het.
• Verlies aan werk – lugvervoer-industrie
• Lugrederye het toegemaak a.g.v. ʼn verlies aan inkomste na die
pandemie
• Baie lande het waarskuwings uitgereik aan potensiële toeriste, veral waar
daar hoë getalle infeksies van korona was. Dit het ʼn afname in
besoekergetalle tot gevolg gehad.
• Verlies aan ekonomies buitelandse inkomste
• Toeriste is bang om die land te besoek
• Lugrederye het die werkende roetes verminder
• Koste implikasies van COVID19 maatreëls vir lugrederye (4)
16
Downloaded from hlayiso.com
10870/20
9.3 9.3.1 Midde-Ooste DRI (2)
9.3.2 Noord-Amerika DRI (2)
9.3.3 Toeriste van buurlande in Afrika kan makliker Suid-Afrika
bereik.
• Baie toeriste van ander Afrika lande besoek ons vir
DRI
fasiliteite en hulpbronne wat nie in hulle lande beskikbaar
is nie.
• Dit sluit land markte en lug markte in Afrika, in. (2)
[20]
VRAAG 10
10.1 Kliënte terugvoer maak dit vir ʼn besigheid moontlik om gapings te CC
verbeter
• Om kliënte se klagtes aan te spreek
• ʼn Maatskappy is in staat om die sukses van die besigheid te
evalueer.
• Om kliënte tevredenheid van die restaurant se produkte en dienste
op te volg. (2)
10.2 Terugvoer via die Web CC
• SMS boodskappe
• Vraelyste op hulle webblad/Facebook
• Opnames op Facebook/webblaaie
• Opvolg oproepe via die Internet
• SMS boodskappe op die selfoon terwyl daar direk met die kliënt
gepraat word (1)
10.3 Bestudeer die data/Teken die data aan CC
Analiseer die data en bepaal wat die algemeenste klagtes is
Bepaal die plan van aksie
Implementeer die aksie plan en doen intervensie om die probleem aan
te spreek (4)
10.4 EFO CC
Buitelandse banknote/kontant
Kredietkaarte
• Voorafgelaaide debietkaarte (3)
[10]
TOTAAL AFDELING E: 30
TOTAAL: 200
17
Study this subject
Recommended for this subject
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1c5c7dd8-d89c-4927-ba26-de7c3f4232ef/v1-ff348dde093dc3c903f8/card.webp)
Question paper
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2020 Question Paper (Afr)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afrikaans)
%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58/v1-c70701c7ab9d09c7d2d9/card.webp)
Memorandum
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663/v1-6a20ca7ed4db537dc566/card.webp)
Memorandum
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Question Paper (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb/v1-41b18fb6e35956a327cc/card.webp)
Question paper
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Tourism

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023 24

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC June 2023 Question Paper (English)

Question paper