Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2017
NASIEN RIGLYNE
TOERISME (10870)
12 bladsye
Skip to contentAll 2017 papers %20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ec6edadc-0127-4389-83e0-7bae35e51922/v1-056064f78584c97ee039/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25/v1-7b0d42c2fc6c6ee992ef/card.webp)
%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58/v1-c70701c7ab9d09c7d2d9/card.webp)

%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb/v1-41b18fb6e35956a327cc/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1c5c7dd8-d89c-4927-ba26-de7c3f4232ef/v1-ff348dde093dc3c903f8/card.webp)
View all





Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Tourism memorandum from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Tourism · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 224.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng Mock Exam 2017
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)MemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10870/17
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2017
TOERISME
MEMORANDUM
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C FX
1.1.2 A CC
1.1.3 D TA
1.1.4 C DRI
1.1.5 C CH
1.1.6 B CC
1.1.7 D M
1.1.8 B TA
1.1.9 C TA
1.1.10 D TA
1.1.11 C MTP
1.1.12 B MTP
1.1.13 B MTP
1.1.14 C TS
1.1.15 B MTP
1.1.16 C SR
1.1.17 B MTP
1.1.18 B TS
1.1.19 B TS
1.1.20 C SR (20)
1.2 1.2.1 Kremlin TA
1.2.2 Teikenmark M
1.2.3 CSI SR
1.2.4 Toring van Londen TA
1.2.5 Mededingingsvoordeel M (5)
1.3 1.3.1 Neiging M
1.3.2 Gondel M
1.3.3 Bestaande TA
1.3.4 Maja TA
1.3.5 Kanada TA (5)
2
Downloaded from hlayiso.com
10870/17
1.4 1.4.1 B DRI
1.4.2 D DRI
1.4.3 F DRI
1.4.4 A DRI
1.4.5 C DRI (5)
1.5 C MTP
A MTP
D MTP
B MTP
E MTP (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 +2 SA +7 THAILAND
Tydsverskil: 5 ure
17:00 18 ure
Vrydag
20/09/17
17:00 + 5 ure = 22:00
+ 18 ure
40:00
= 16:00 (Saterdag 21 September 2017) (6)
of MTP
17:00 + 5 ure = 22:00 + 18 ure
= 16:00 (Saterdag, 21/9/17)
(gebruik die horlosie op die kaart)
of
17:00 + 18 ure = 35:00 + 5 ure
= 16:00 (Saterdag, 21/9/17)
3
Downloaded from hlayiso.com
10870/17
2.1.2.
0 + 1 DST +1 (Londen) +7 (Bangkok)
Tydsverskil = 6ure
11 ure vliegtyd
? 12:00
22 Sept 2017
12:00 – 6 ure = 06:00
06:00 – 11 ure vliegtyd = 19:00 21 Sept 2017 MTP (6)
OF
Tydsverskil = 7 ure
12:00 - 7 = 05:00
05:00 - 11 ure = 18:00
18:00 + 1 uur (DBT) = 19:00 21 Sept 2017
2.1.3 (a) Vlugvoosheid is ʼn toestand wat gereeld by reisigers voorkom MTP
wanneer hulle reis van oos na wes of teen die rotasie van die
aarde / Vlugvoosheid word veroorsaak wanneer reisigers
oor baie tydsones vlieg.
Hulle liggame vind dit moeilik om aan te pas by die tyd in die
land van bestemming, veral wanneer die land se tyd agter is. (2)
(b) Twee maniere om vlugvoosheid gedurende die vlug te
verminder: ENIGE 2
• Kry genoeg rus gedurende die vlug.
• Stel die horlosie na aanleiding van die tyd van die
bestemming die oomblik wat jy aanboord gaan.
• Drink genoeg vloeistowwe gedurende die vlug. Vermy
kafeïen en alkohol.
• Dit is belangrik om soveel rus (slaap) as moontlik te kry.
Maak gebruik van hulpmiddels soos oorproppies,
blinddoekies ens.
• Klere moet los en gemaklik wees
• Beweeg (oefen) jou bene terwyl in ʼn sittende posisie MTP
gedurende die vlug. (2)
4
Downloaded from hlayiso.com
10870/17
2.1.4 Moontlike veiligheidsmaatreëls terwyl in die straat of publieke
plekke ENIGE 2
• Vermy juweliersware en te netjiese klere
• Moenie te veel kontant saamdra nie
• Vra aanwysings van families en vrouens met kinders
• Wees versigtig wanneer jy afklim van enige vervoer af. MTP (4)
2.2 2.2.1 Doeane MTP (2)
2.2.2 Rooi baan: Die reisiger dra beperkte goedere bv parfuum en MTP
elektroniese ware
Alle beperkte bagasie moet verklaar word. (4)
2.2.3 Belastingvrye goedere is goedere wat in ʼn land gebring kan word MTP
sonder om belasting daarop te betaal.
Verbode goedere is goedere wat glad nie toegelaat word om in ʼn
land ingebring te word nie
Reisigers kan beboet of vervolg word as hulle met onwettige goed in MTP
hulle besit betrap word. (2)
2.3 Geldige paspoort
Geldige visum
Geldige vliegkaartjie / instapkaartjie
Geldige Schengen Visum
Geldige Internasionale Bestuurderslisensie (Enige 4) MTP (4)
2.4 MTP
Dag Reis- Verblyf Maaltye Aktiwiteite Inkopies
koste
1 (18/09) 200 (450x 2)+200 Middagete (100x2)+50 R300
( 80*2)+50
2(19/09) 200 (450x2)+200 Middagete (250x2)+ R300
( 80*2)+50 150
Totaal 400 R2 200√ R420√ R900√ R600√
per
aspek
Totaal R4 520√√
(6)
5
Downloaded from hlayiso.com
10870/17
2.5 TWEE veiligheidsmaatreëls in ʼn zika-area ENIGE 2 MTP
Koop insekwerende middels.
Dra langbroeke en langmou klere.
Gebruik ʼn muskietnet oor die bed.
Bly in die huis tussen sononder en sonsopkoms.
Spuit die binnekant van die akkommodasie met ʼn aerosolmiddel. (4)
[42]
VRAAG 3
3.1 € 2000 X R14.11 = R 28 220.000 FE (3)
3.2 ʼn Swak geldeenheid sal ʼn toename in die getal toeriste hê want hulle sal dit FE
kan bekostig om in die land te reis.
Dit beteken ʼn toename in die koopkrag van die meeste buitelandse toeriste
Inkomende toeriste kry meer waarde vir hulle geld.
Een punt vir die paragraaf
Een punt vir die onderstreepte frases (5)
[8]
TOTAAL AFDELING B: [50]
AFDELING C
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Avontuurtoeriste TA
Ekotoeriste
Omgewingsfanatikusse
Toeriste wat geïnteresseer is in argitektuur (Enige 2) (2)
4.1.2 Niagara Watervalle TA
Statue of Liberty
Chichen Itza (Meksiko) (Enige 2) (2)
4.1.3 Ja TA
Die Skywalk sal mense met gestremdhede kan akkommodeer – is
gelyk (2)
Nee
Dit sal moeilik wees om van die hoofgebou af te kom by die
Skywalk
(Ander opsies kan ook oorweeg word)
6
Downloaded from hlayiso.com
10870/17
4.1.4 Maniere om ʼn toeriste attraksie suksesvol te maak: TA
Bemarking van die attraksie op ʼn nasionale en internasionale vlak
Volhoubare en verantwoordelike bestuursplanne wat omgewings en
finansiële planne insluit
Effektiewe en etiese gedrag van personeel
Positiewe ondervinding van die toeriste
Verseker die veiligheid van die besoekers / geen misdaad op die
perseel nie
Stel gespesialiseerde gidse aan om die besoekers rond te wys
Maak seker dat mense met spesiale behoeftes aandag kry – hulle
moet rond kan beweeg op die perseel. (Enige 4) (8)
4.2 4.2.1 A: Indië TA (1)
B: Italië (1)
4.2.2 C: Woning van die Pous TA (1)
Kleinste onafhanklike staat in die wêreld
Baie klein bevolking
Burgers is almal Katolieke -
4.2.3 D: Leunende Toring van Pisa TA
Die kloktoring is oorspronklik gebou op onstabiele grond en daarom
leun dit oor na die een kant. (2)
4.2.4 Europa TA (1)
[20]
VRAAG 5
5.1. Voltooi die tabel.
CH
Provinsie Provinsie Naam van die Kriteria –
nommer naam Wêrelderfenisterrein kultureel of
natuurlik
4 Vrystaat Vredefort Koepel Natuurlik
8 Gauteng Wieg van die Kultureel
Mensdom
9 Limpopo Mapungubwe Kultureel
Kulturele landskap
(9)
5.2 Dit is ʼn gemenge terrein – natuurlik en kultureel CH (1)
5.3 Mnr Mandela was in die tronk op die eiland CH (1)
5.4 Terrein H – Mapungubwe Kulturele Landskap CH (1)
5.5 Tafelberg CH (1)
7
Downloaded from hlayiso.com
10870/17
5.6 Nama groep CH (1)
5.7 UNESCO is die offisiële organisasie wat Wêrelderfenisterreine identifiseer en CH
aanwys om beskerming en bewaring te
bewerkstellig. (2)
5.8 Dit maak die plaaslike en internasionale toeriste bewus van die bestaan van CH
die terreine
Dit verhoog die ekonomiese waarde van die provinsies want dit bring toeriste
na die gebiede
Die terreine bring ʼn gevoel van eienaarskap en trots vir die plaaslike
gemeenskap
Dit lei tot verbetering van die infrastruktuur van die streek waar dit geleë is.
(Enige 2) (4)
[20]
VRAAG 6
6.1 SAToerisme bemark SA M
World Travel Market in London
ITB in Berlin (2)
6.2 A TOMSA M
Kollekteer geld van die toerisme besighede. Die geld word
oorgedra na SAToerisme wat dit gebruik om bemarking te doen. (2)
B SATourism M
SAToerisme is verantwoordelik vir die bemarkingsproses –
internasionaal en plaaslik. (2)
C TGCSA M
Die gradering van die toerisme akkommodasie beteken dat dienste
en produkte moet altyd van hoogste gehalte wees.
Toeriste weet dat die kwaliteit altyd hoog sal wees as hulle die sterre
sien op advertensies. (2)
D FTT M
Fair Trade Tourism verseker dat besighede se werknemers goeie
werksomstandighede het, hulle die regte salarisse
betaal. Toeriste weet dat hierdie besighede ʼn bydrae maak to
volhoubaarheid en die omgewing. (2)
[10]
TOTAAL AFDELING C 50
8
Downloaded from hlayiso.com
10870/17
AFDELING D:
VRAAG 7:
7.1 7.1.1 Ete breuke TS
Byvoordele (2)
7.1.2 Byvoordele is ander voordele wat ʼn werknemer kan geniet terwyl die TS
werknemer in diens is van die maatskappy.
Byvoordele sluit petroltoelae, selfoonkoste, afslag wanneer voertuie
aangekoop word, goedkoper reisvervoer en mediese of/en
lewensversekering (2)
7.1.3 Nee TS
Die etebreek toegelaat is nie volgens die Wet nie.
Werknemers moet ʼn daaglikse breek het van 60 min(1 uur) na 5 ure
van werk. (2)
7.2 ʼn Gedragskode verwys na integriteit en etiek in die werksplek. Dit help ook TS
met die besluitnemingsproses. (2)
Alternatiewe antwoorde:
• Skep ʼn gemeensame en samewerkende atmosfeer.
• Skep ʼn goeie werkskultuur
• Stel die besigheid se unieke waardes en norme bekend
• Lei daartoe dat ʼn besigheid beter presteer as dit gekoppel word aan die
doelstellings van die besigheid.
7.3 7.3.1 Die WvW ondersteun die drie dubbele slotreël. Ekonomie, die SR
omgewing en die plaaslike gemeenskap is baie belangrik vir die
program.
Die sosiale pilaar word beoefen deur vaardigheidsontwikkeling en
HIV/VIGS projekte te ondersteun
Die ekonomiese pilaar word aangespreek deur werkskepping vir
omtrent 20 000 mense.
WvW doen hulle deel vir die omgewing deur areas skoon te maak
van indringerplante. Dit help ook met waterbesparing en verseker
die inheemse plante se voortbestaan wat wonderlik is vir die land se
biodiversiteit. (6)
7.3.2 Vang reënwater op in tenke. SR
Gebruik lae dubbelvloei-toilette om minder water te gebruik.
Gebruik stadigevloei-stortkoppe om minder water te gebruik.
Gebruik water van die bad en stort om tuine nat te lei.
Sommige hotelle het net storte – minder water word gebruik.
Vra gaste om handdoeke twee keer te gebruik.
Gebruik Energy star-toestelle om minder energie en water te gebruik.
(Enige 3) (6)
9
Downloaded from hlayiso.com
10870/17
7.4 7.4.1 FTT-sertifikasie gee aan ekotoeriste die versekering dat Singita SR
daartoe verbind is om verantwoordelike toerisme toe te pas. Die
plaaslike gemeenskap kry direkte voordele en die plaaslike ekonomie
baat ook daarby. (2)
7.4.2 FTT assesseer soos volg: SR
regverdige manier van werk
Regverdige aankope
Regverdige lone/salarisse en werksomstandighede
Volhoubaarheid: kultuur en omgewing
Gebalanseerde verspreiding van voordele en respek vir menseregte.
(3)
7.4.3 FTT help plaaslike entrepreneurs om besighede te begin. SR
Befondsing word ook ingesluit.
FTT bemoedig toerisme besighede om plaaslike goedere aan te koop
en dus die plaaslike ekonomie te ondersteun
FTT ondersteun die gemeenskap toeriste projekte deur befondsing
FTT gee riglyne hoe verantwoordelike reis tot volhoubare toerisme
kan lei. (4)
[30]
TOTAAL AFDELING D: 30
AFDELING E
VRAAG 8
8.1 Somer Olimpiese Spele, Rio de Janeiro 2016 DRI (1)
8.2 A Die huis van die inwoner is platgeslaan om spasie te maak vir die DRI
stadiums, parkering, paaie, ens vir die Olimpiese Spele (2)
B Die bouer is gelukkig omdat al die voorbereidings meer werk en ook DRI
ʼn beter inkomste vir hom beteken. (2)
C Die inwoner wat gedreig word met uitsetting weet nie waar hulle DRI
bekostigbare plek gaan kry om te gaan bly nie. (2)
8.3 Voordele van ʼn wêreldgebeurtenis op die land wat dit aanbied: DRI
Ontwikkeling en verbetering van die infrastruktuur, vervoer, akkommodasie
fasiliteite
Ekonomiese groei en hoër buitelandse inkomste
Moontlikheid van buitelandse beleggers
Werkskepping geleenthede gedurende die voorbereidingsproses
Ontwikkeling van die verafgeleë plaaslike gemeenskappe
Die aanbieding moet suksesvol wees – lei tot nasionale ondersteuning and
“ek behoort”
Nasionale trots deur sportspanne te ondersteun (Enige 2) (4)
10
Downloaded from hlayiso.com
10870/17
Nadele vir die land wat die gebeurtenis aanbied: DRI
Fasiliteite wat gebou is vir die gebeurtenis kan na die tyd nie gebruik word nie
– moet nog onderhou word
Plaaslike toerisme word minder tydens die gebeurtenis
Terrorisme aanvalle kan gebeur tydens die gebeurtenis
Meeste van die werk wat geskep is, kan net tydelik wees
Ongerief tydens die voorbereidings – paaie gesluit ens
Die lande wat dit aanbied spandeer baie geld aan die voorbereidings – sal ʼn
baie lang tyd vat om die skuld af te betaal. Dit is geld wat gebruik kon word
om dienste moontlik te maak vir die mense in die land. (4)
[15]
VRAAG 9
9. 9.1 Gauteng het die hoogste persentasie besoekers ontvang: DRI
Besigheidstoeriste – spil van die ekonomie van die land
OR Tambo Internasionale Lughawe is die hoofpoort na / van die res
van die land
Groot verskeidenheid attraksies en aktiwiteite
Groot verskeidenheid van kulture / kulturele attraksies (2)
9.2 Noord Kaap het die laagste persentasie besoekers: DRI
Meer feeste en byeenkomste moet in die provinsie gehou
word
Verbetering van die toerisme fasiliteite
Bemarking van die attraksies en aktiwiteite in die Noord Kaap om die
ander provinsies bewus te maak daarvan. (2)
[4]
VRAAG 10
10.1 TWEE redes vir terugvoer CC
Die eienaar van die besigheid sal weet waar die probleme is
Die eienaar van die besigheid sal weet hoe om die probleme op te los
Nuwe produkte op die mark kan geëvalueer word
Kliënte kan nuwe idees gee
Baie goed vir die personeel om te hoor as hulle geprys word vir goeie diens (4)
10.2 Nee die kliënte sal nie terugkeer nie CC
Diens is te belangrik – die belangrikste komponent van dienslewering
Mense hou van plekke waar daar ʼn rustige atmosfeer is (4)
OF
Ja die mense sal terugkeer
Die kwaliteit van die kos sal hulle laat terugkom, maak nie saak dat die diens
en atmosfeer nie goed is nie
11
Downloaded from hlayiso.com
10870/17
10.3 10.3.1 EEN ander manier van terugvoer CC
Vraelyste
Terugvoer karate
Opvolg telefoonoproepe
SMS boodskappe op selfone
Web gebaseerde terugvoer (Enige 1) (1)
10.3.2 Opname op ʼn tablet is die toekoms CC
Dit is maklik en kan baie kliënte bereik
Dit gebruik nie papier nie – omgewingsvriendelik
Besighede beweeg weg van die konvensionele maniere wat op
papier gedoen word. (Enige 2) (2)
[11]
TOTAAL AFDELING E: 30
TOTAAL 200
12
Study this subject
Recommended for this subject
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ec6edadc-0127-4389-83e0-7bae35e51922/v1-056064f78584c97ee039/card.webp)
Question paper
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)
%202020%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25/v1-7b0d42c2fc6c6ee992ef/card.webp)
Memorandum
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)
%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58/v1-c70701c7ab9d09c7d2d9/card.webp)
Memorandum
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2017 Memo
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb/v1-41b18fb6e35956a327cc/card.webp)
Question paper
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1c5c7dd8-d89c-4927-ba26-de7c3f4232ef/v1-ff348dde093dc3c903f8/card.webp)
Question paper
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2020 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Tourism

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023 24

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC June 2023 Question Paper (English)

Question paper