Skip to content

Tourism Grade 12 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)

MemorandumTourismGrade 12201215 pages

Grade 12 Tourism memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 TOERISME NOVEMBER 2012 MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 2 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 C LU 1 AS 1 1.1.2 A LU 1 AS 1 1.1.3 D LU 1 AS 2 1.1.4 B LU 3 AS 6 1.1.5 A LU 3 AS 3 1.1.6 C LO4 AS 5 1.1.7 C LU 2 AS 1 1.1.8 C LU 2 AS 3 1.1.9 C LO2 AS4 1.1.10 A LO2 AS4 1.1.11 A LU 3 AS 3 1.1.12 D LU 3 AS 1 1.1.13 B LU 3 AS 3 1.1.14 B LU 3 AS 3 1.1.15 A LU 3 AS 3 1.1.16 C LU 4 AS 1 1.1.17 A / C / D LU 4 AS 2 1.1.18 B / C / D LU 4 AS 1 1.1.19 D LU 4 AS 2 1.1.20 C LU 4 AS 5 (20 x 1) 1.2 1.2.1 FTTSA LU 2 AS 2 1.2.2 TGRSA/TGCSA LU 1 AS 2 1.2.3 AA-REISGIDSE LU 1 AS 2 1.2.4 CATHSSETA LU 1 AS 2 1.2.5 SABS LU 1 AS 2 (5) 1.3 1.3.1 Webtuiste  LO4 AS4 1.3.2 Besoldiging  LO1 AS3 1.3.3 eBemarking  LO2 AS3 1.3.4 Besigheidstoeris LO2 AS3 1.3.5 Ligtoringtoerisme LO4 AS1 (5) 1.4 1.4.1 D LO2 AS1 1.4.2 A LO2 AS1 1.4.3 E LO2 AS1 1.4.4 B LO2 AS1 1.4.5 F LO2 AS1 (5) 1.5 1.5.1 Studentevisum LO3 AS3 1.5.2 Mediese visum LO3 AS3 1.5.3 Besoekersvisum/Vakansie visum LO3 AS3 1.5.4 Transitovisum LO3 AS3 1.5.5 Diplomatieke visum LO3 AS3 (5) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 3 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING B: TOERISME AS 'N INTERVERWANTE STELSEL VRAAG 2 2.1 2.1.1 Goedere / produkte ; dienste (in enige volgorde) LU 1 AS 1 • Dienste (2) 2.1.2 (a) Buitelandse toeriste spandeer geld van hulle land LU 1 AS 1 (forex) wanneer hulle vir toerisme goedere/produkte en dienste terwyl hulle Suid-Afrika besoek.  (2) • Toerisme genereer buitelandse inkomste/ beleggings. • Toerisme bring geld in van ander lande wat die vermenigvuldigingseffek in werking stel. (b) Dienslewering wat toeriste benodig kan net deur menslike LU 1 AS 1 interaksie verkry word.  (2) • Die toerismebedryf is saamgestel uit verskillende tipes dienste aan mense (toeriste) en benodig vaardige mense (werknemers) om hierdie dienste te lewer. • Die toerismebedryf benodig 'mense'-mense om effektief in hierdie diens-georiënteerde omgewing te werk. 2.1.3 Nie alle mense wat aansoek doen om in die toerismesektor te LU 1 AS 1 werk, het die regte vaardighede, kennis, ingesteldheid en/of waardes (VKIWs) wat deur die bedryf benodig word nie (2) (voorbeelde mag aanvaar word) • Om uitstekende diens te lewer, moet mense die regte ingesteldheid hê en moet hulle opleiding ontvang om die nodige vaardighede te verkry. 2.2 2.2.1 Om meer plaaslike toeriste te lok of getalle te verhoog.  LU 1 AS 1 (2) (moenie internasionale toeriste aanvaar nie.) 2.2.2 BBP groei & werkskepping LU 1 (2) AS 1 • Transformasie (enige volgorde 2.2.3 Bied afslag aan buite seisoen. LU 1 (2) AS 1 • Bied spesiale pakkette aan vir teikenmarkte wat buite seisoen kan reis. • Skep buite seisoen nismarkte. • Aggressiewe bemarking (insluitend “WOM” / sosiale media) buite seisoen. • Toegevoegde waarde ('Add-ons') en spesiale aanbiedinge /beloningspakette buite seisoen. (Moenie “moedig reise dwarsdeur die jaar aan” aanvaar nie) 2.3 2.3.1 D LU 1 (1) AS 2 • Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 4 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 2.3.2 Om te reis is steeds nie bekostigbaar vir baie Suid-Afrikaners LU 1 (2) AS 2 nie. • Toerisme is vir baie Suid-Afrikaners beperk tot BVF (VFR) en die bywoon van begrafnisse. • Onkunde oor reis, besprekings en bestemmings en beskikbare produkte. • Baie is nie bewus van die beskikbare geleenthede in die reis- en toerismebedryf nie. • Die nalatenskap van Apartheid. • Nie genoeg tyd om te reis nie. 2.3.3 (a) Vervoer / Reis LU 1 (1) AS 2 (b) Verseker dat BBSEB beleide is in plek (2) • Voldoen aan die vereistes van die BBSEB-tellingkaart. • Gelyke geleenthede vir alle Suid-Afrikaners geskep. • Neem HBIs in diens in bestuursposisies. • Verskaf opleiding. • Voorkeur t.o.v verskaffingsgeleenthede. • Regstellende aksie. 2.3.4 (a) Gegradueerde HBI bestuurder LU 1 (2) AS 2 (b) Suksesvolle jong paartjies LU 1 (2) AS 2 (c) Gugulethu Township toere LU 1 (2) AS 2 [26] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 5 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 3 3.1 Natuurlewefotograaf LO1 (2) AS3 • Reisagent wat spesialiseer in groen toerisme. • Omgewingsbeampte • Wildbewaarder • Veldgidse • Eko- toer-operateurs • Bewaringsbeampte (“conservationist”) • Sjef in ‘n organiese restaurant. (Alle ander algemene posisies moet gekwalifiseer word deur dit in verband te bring met omgewingsvolhoubare praktyke.) 3.2 Meer toeriste is omgewingsbewus en sal groen toerismebesighede LO2 AS2 ondersteun. (2) • Om die omgewing vir die nageslag te bewaar en beskerm. • Die groen etiket lok toeriste na ‘n besigheid. 3.3 Moet vriendelik wees. LO1 AS3 Moet ʼn mense-mens wees. (4) • Moet ʼn goeie selfbeeld en selfvertroue hê. • Moet in staat wees om beheer te neem. • Moet verantwoordelikhede in ʼn groep kan delegeer. • Moet goed georganiseerd wees. • Moet die buitelewe geniet. • Enige positiewe eienskappe. (Moenie enige voorbeelde van vaardighede aanvaar nie.) 3.4 Toeristegidse reis saam met die groep en al hulle onkoste soos vervoer, LO1 AS3 akkommodasie, hekgelde en etes is gratis.  (2) • Hulle ontmoet interessante en vriendelike mense. • Hulle sien baie plekke. • Hulle word blootgestel aan baie verskillende kulture. • Hulle ervaar ‘n verskeidenheid van reisprodukte en dienste. (aanvaar slegs reisvoordele) 3.5 Verseker altyd die veiligheid en gemak van jou toergroep.  LO1 AS3 Kommunikeer met die groep/e oor die besonderhede van die toer – (4) die vertrektyd, plek, bestemming, akkommodasie, vervoer en koste. • Maak seker dat al die lede van die toergroep die vasgestelde skedules volg en hou rekord van alle insidente. • Reël en koördineer die nodig permitte of kommunikasiebriewe na die bestemming voor die toer. • Gee inligting aan toeriste oor die besienswaardighede en bestemmings. • Wees op hoogte van reisverwante kwessies. • Wees betyds. • Maak toeriste bewus van omgewingsvriendelike praktyke. • Help toeriste met spesiale behoeftes. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 6 DBE/November 2012 NSS – Memorandum • Skakel met belanghebbendes. [14] TOTAAL AFDELING B: 40 AFDELING C: VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME VRAAG 4 4.1 4.1.1 A. Omgewings/Planeet / natuur LO2 AS1 B. Maatskaplike/mense / gemeenskap C. Ekonomiese/ wins / geld (3) (in enige volgorde) 4.1.2 (a) ekonomiese / wins / geld LO2 AS1 (b) omgewings / planeet / natuur (c) maatskaplike  /mense / gemeenskap (3) 4.1.3 Die winste wat verkry word uit aankope sal in die gemeenskap LO2 AS1 teruggeploeg word.  (2) • Dit sal werksgeleenthede skep. • Entrepreneurgeleenthede. • Die vermenigvuldigingseffek. • Verminder lekkasie. (Winste sal in die gemeenskap bly) • Verminder sosio ekonomiese probleme soos misdaad en armoede. • Het verbetering van infrastruktuur tot gevolg. 4.1.4 'Recycling' (Herwinning), 'Reusing' (Hergebruik) en LO2 AS1 'Reducing' (Vermindering). (6) • Plant inheemse bome. • Boer organies. • Die gebruik van fietse gedurende die toer het ʼn lae invloed op die omgewing. 4.1.5 Fietse stel nie koolstof vry nie / lugbesoedeling. LO2 (2) AS1 • Verminder geraasbesoedeling. 4.1.6 Kyoto Protokol LO2 (2) AS2 4.2 4.2.1 (a) Prys ; Promosie ; Plek; Produk  LO2 AS3 (4) • Mense • Paket (b) Prys LO2 (2) AS3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 7 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 4.2.2 Ja LO2 AS3 Fietstoere is ʼn uniek produk. (3) • Die fietstoer het FTTSA en SATSA akkreditasie ontvang. • Toeriste het die geleentheid om direk met die plaaslike inwoners kontak te hê. • Dit bevorder ‘n omgewingsvriendelike manier van reis. OF • Nee • Dit mag slegs vir ʼn nismark aantreklik wees. • Dit sal nie vir sekere nismarkte aantreklik wees nie. • Dit is afhanklik van die weer. 4.2.3 Sterk punte LO2 AS3 Swak punte Geleenthede Bedreigings (4) (Die Engelse weergawe van SWOT is aanvaarbaar) [31] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 8 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 5 5.1 5.1.2 Maak alle krane toe na gebruik.  LO2 AS2 (2) • Moenie krane laat drup nie. • Rapporteer lekkende of stukkende krane aan die bestuur. 5.1.3 Stort eerder as om te bad. (2) • Moenie die water in die stort onnodig laat loop nie. • Moenie te lank in die stort bly nie. 5.1.4 Vul die ketel net met die hoeveelheid water wat benodig (2) word. • Verseker dat die ketel reg neergesit word sodat water nie mors nie. 5.2 IsiZulu/ Zulu LO2 (1) AS4 IsiXhosa / Xhosa LO2 (1) AS4 Sotho / Sesotho /Suid-Sotho LO2 (1) AS4 • Engels • Afrikaans (moenie “Nguni-tale” of “Noord-Sotho” aanvaar nie.) [9] TOTAAL AFDELING C: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 9 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING D: TOERISME-AARDRYKSKUNDE, BESIENSWAARDIGHEDE EN REISNEIGINGS VRAAG 6 6.1 6.1.1 UTK (UTC) (Universele Tydkoördinaat)  LO3 AS (1) • Greenwich-meridiaan • Hoofmeridiaan (Moenie slegs “Greenwich” of “Greenwich Mean Time” aanvaar nie) 6.1.2 Internasionale Datumlyn/IDL LO3 (1) AS1 6.1.3 Noordelike halfrond  LO3 AS1 (1) 6.1.4 (a) Vlugvoosheid LO3 (1) AS1 (b) Naarheid (1) • Opgooi • Ontwatering • Verlies aan eetlus • Disoriëntasie / lighoofdigheid • Ontwrigte slaappatrone • Moegheid • Hoofpyn • Sinus irritasie • Griepverwante simptome • Geïrriteerdheid 6.2 6.2.1 New York = -5 LO3 AS1 Londen = 0 Tydverskil = 5 ure 15:30 (+ 5 ure) = 20:30 dieselfde dag /Vrydag /27 Julie OF 20:30 dieselfde dag /Vrydag/27 Julie (4) (Moenie vm. of nm. / 23h30 / half twaalf aanvaar nie.) 6.2.2 Londen = 0 LO3 AS1 Tokio = + 9 Tydverskil = 9 ure 14:00 (+9 ure) = 23:00 (-16ure vliegtyd) = 07:00 OF 07:00  (6) (Moenie vm. of nm. / 07h00 / sewe-uur aanvaar nie.) 6.3 Tyd LO3 AS2 etes vervoer akkommodasie (4) • Besienswaardighede Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 10 DBE/November 2012 NSS – Memorandum • Aktiwiteite (Aanvaar toepaslike voorbeelde van die reisprogram) 6.4 6.4.1 Paspoort LO3 AS3 Kaartjie (2) • Instapkaart vir die seereis • Visum • Gesondheidsertifikaat 6.4.2 Voedsel LO3 AS3 Alkohol of ander drankies (2) • Verbode middels soos dwelms • Enige wapens • Verbruikbare goedere • Plante • Diere • Sade • Ontvlambare goedere 6.5 6.5.1 Tref voorsorgmaatreëls voor en gedurende die reis. LO3 AS3 Moenie saamrygeleenthede aan vreemdelinge gee nie (2) • Beplan jou roete vooruit. • Vermy ritte na onbekende plekke in die nag. • Hou altyd nood kontaknommers byderhand ingeval die voertuig onklaar raak. • Reis gedurende die dag. • Wees bedag en bewus en van omgewing. • Maak seker dat die voertuig waarin jy reis in ʼn goeie werkende toestand is. 6.5.2 Toeriste sal positiewe mondelinge advertensie (WOM) vir LO3 AS3 ons land versprei.  Meer toeriste sal Suid-Afrika besoek  wat sal lei tot groter besoekersgetalle. (4) • Herhaalde besoeke • ‘n positiewe ervaring sal die beeld van Suid-Afrika verbeter wat tot gevolg sal hê dat ons ‘n voorkeurbestemming word. [29] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 11 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 7 7.1 7.1.1 Indië LO3 (2) AS4 • China 7.1.2 Die vakansiemark  / ontspanningmark LO3 AS4 Om die bestaande mark volhoubaar te hou. (3) OF Die besigheidsmark Om groei / verhoging / ontwikkeling in die mark te bewerkstellig 7.1.3 Opkomende markte is markte wat die grootste potensiaal vir LO3 AS4 groei toon.  (2) 7.2 7.2.1 Geldeenheid fluktuasie (skommeling) LO3 (2) AS4 • Die Euro val in waarde • Ekonomiese onstabiliteit/ depressie/ resessie/ smelting • Die Euro vertoon swakker teenoor die VSA Dollar • Wêreld resessie 7.2.2 (a) Ja / stem saam LO3 (1) AS4 (b) Toeristegetalle sal daal (2) • Dit sal lei tot ʼn afname in besoekersgetalle aan ons land en die land sal ʼn kleiner BBP hê. • Toeriste sal minder spandeer. • Minder wins • Moontlike verlies van werksgeleenthede. • Europa is een van ons grootste inkomende markte en as hulle geldeenheid waarde verloor, mag hulle dalk gedwing word om hulle beplande vakansies te kanselleer. 7.3 7.3.1 2 500 VSD x (R7.70) = R19 250.00 LO3 AS5 OF R19 250.00 (3) (Geen punt word vir die simbool van die geldeenheid toegeken nie.) 7.3.2 R1 824.50 ÷ (R8.50) = 214.65 VSD LO3 AS5 OF VSD 214.65 (3) (Geen punt word vir die simbool van die geldeenheid toegeken nie.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 12 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 7.4 7.4.1 A – Sport gebeurlikheid  (Comrades, Olimpiese Spele, New LO3 AS6 York maraton, Boston Stad maraton, London Stad maraton, Wêreld Atletiek Kampioenskappe) B - Politieke gebeurlikheid / onluste /protes (Oorlog in Egipte/ enige onlangse oorlog) C - Onvoorsiene gebeurlikheid / natuurramp (Tsunami) (3) [21] TOTAAL AFDELING D: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 13 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING E: KLIËNTEDIENS EN KOMMUNIKASIE VRAAG 8 8.1 8.1.1 Die dame / (A) LU 4 (1) AS 1 8.1.2 Sy het die regte ingesteldheid om suksesvol in die LU 4 (2) AS 1 Toerismebedryf te werk. • Sy het ʼn positiewe geaardheid. • Sy is vriendelik. • Sy is gewillig om die ekstra myl te loop. 8.1.3 Goeie kommunikasie vaardighede  LU 4 AS 1 Tegnologiese vaardighede  (4) • Wiskundige vaardighede • Probleemoplossingsvaardighede • Konflikhanteringsvaardighede • Basiese eerstehulp- (noodhulp-) vaardighede • Veeldoelige vaardighede “Multi tasking” (aanvaar slegs vaardighede, nie kennis, waardes of ingesteldhede nie.) 8.1.4 Sodat kliënte na die restaurant sal terugkeer. LU 4 (2) AS 3 • Die verspreiding van positiewe mondelingse aanbevelings. • Positiewe beeld van die restaurant. • Verseker kliënte lojaliteit. • Verseker ‘n kompeterende voordeel. 8.2 8.2.1 Aanlyn/elektroniese-kliëntediens-opname LU 4 (2) AS 2 (moenie sagteware of eGuestSurv aanvaar nie) 8.2.2 Gasvryheid LU 4 (1) AS 2 • Akkommodasie • Voedsel en drank 8.2.3 Hulle kan onmiddellike geskrewe terugvoer van kliënte LU 4 AS 2 kry (4) Hulle kan enige probleme onmiddellik regstel • Evalueer hulle diensstandaarde/personeel se prestasie • Kan ‘n kompeterende voordeel verseker • Bied papierlose terugvoer. • Help hulle met bemarkingsnavorsing. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 14 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 8.2.4 Gaste kan hulle opmerkings stuur van waar dit vir hulle LU 4 AS 2 gerieflik is. (2) 8.2.5 Goeie opmerkings van kliënte, kan gebruik word om die LU 4 AS 3 besigheid te bemark. (2) • Kan ʼn bydrae lewer om toekennings te ontvang • Meer herhaalbesigheid / hoër inkomste • Die vertoon van positiewe kliënte terugvoer sal kliënte vertroue in die besigheid skep. • Bepaal hulle sterk punte en stel hulle in staat om dit vol te hou • Bevorder ‘n beter werksomgewing. [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 15 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 9 9.1 9.1.1 (a) skriba / notaris / sekretaresse/ rekordhouer LU 4 (1) AS 4 (b) hekwag (1) • Spanleier • Spanbestuurder • Koördineerder • Voorsitter • Projekbestuurder (c) Kalmeerder (1) • Vredemaker • Harmoniseerder • Mediator • Arbitrator • Konflik beslegter 9.1.2 As ‘n span goed saamwerk sal hulle beter vaar as hulle LU 4 AS 4 mededingers.  (2) 9.2 9.2.1 lug / lugreis LU 4 (1) AS 4 9.2.2 Rekenaar / Skootrekenaar LU 4 AS 4 Selfoon / Slimfoon  • PDA (Persoonlike Digitale Assistent) • Tablet • iPad • Palmrekenaar • Rekenaar met internet (4) (moenie “drukker” of net “internet” aanvaar nie.) [10] TOTAAL AFDELING E: 30 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Tourism

View all