Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
TOERISME
NOVEMBER 2020
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 
%20Memo_hlayiso.com_--6c837a50-77eb-47aa-9626-ebacf9e36e7f/v1-df53d5035a450a47b657/card.webp)





View all





Tourism Nov 2020 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
Tourism · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Pages
- 16
- File size
- 416.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 16
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 2 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
INLIGTING VIR NASIENERS
ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning KTB
Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens KK
Onderwerp 9 Bemarking B
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 3 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C/Geelkoors KTB
1.1.2 D/die plaaslike tyd van die bestemmingstad KTB
1.1.3 C/goedere en dienste wat jaarliks in 'n land geproduseer BVV
word.
1.1.4 B/veranderinge aan die dag en datum van 'n land KTB
veroorsaak.
1.1.5 D/Dit is as gevolg van die grootte van die land. KTB
1.1.6 D/Groot Piramides van Giza TB
1.1.7 A/Niagara-waterval TB
1.1.8 C/Israel TB
1.1.9 C/universele TB
1.1.10 A/ Beskerming en ontwikkeling van Wêrelderfenis- KE
terreine
1.1.11 B/Dienssertifikaat TS
1.1.12 A/Persoonlike higiëne TS
1.1.13 C/betaling teen dubbel die normale tarief. TS
1.1.14 D/omgewingsvriendelik. VVT
1.1.15 B/‟n korporatiewe maatskaplike belegging VVT
1.1.16 D/Uitstekend KK
1.1.17 A/14 miljoen. PSI
1.1.18 B/Uitbreek van COVID-19 PSI
1.1.19 C/persentasie van die bedryf wat deur inkomende PSI
toerisme na Suid-Afrika verdien word.
1.1.20 C/Internet PSI
(20 x1) (20)
1.2 1.2.1 erge droogtes PSI
1.2.2 onvoldoende vlugte PSI
1.2.3 filmpermitte KTB
1.2.4 geblikte jag VVT
1.2.5 negatiewe persepsies PSI (5)
1.3 1.3.1 „n handelsmerk gee TS
1.3.2 'n naam gekies word TS
1.3.3 logo / slagspreuk TS
1.3.4 Bemarkingsmateriaal TS
1.3.5 kliëntediensbeleidstuk TS (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 4 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
1.4 1.4.1 B/sosiale media KK
1.4.2 A/terugvoeringkaarte KK
1.4.3 D/onderhoude KK
1.4.4 F/SMS-boodskapdiens KK
1.4.5 C/e-pos-antwoorde KK (5)
1.5 1.5.1 San Francisco/ -8 KTB
1.5.2 Rio de Janeiro/ -3 KTB
1.5.3 Londen/ 0 KTB
1.5.4 Kaapstad/ +2 KTB
1.5.5 Delhi/ +5.5 KTB (5)
Let Wel: Punte moet toegeken word vir die korrekte volgorde van wes na oos (of van
links na regs).
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 5 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSEVALUTA-
VERHANDELING
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Vervoer KTB
Restaurante
Hotelle
Dinge om te doen (4)
Vakansiehuise
Motorhuur
Bespreek toere
Bespreek vlugte
Let Wel: Aanvaar voorbeelde soos dit in die inligting gegee word.
2.1.2 (a) Vergeet van lang rye na die Eiffeltoring-toer KTB (2)
'Hop on - Hop off' bus
(b) €99 KTB (2)
(c) Die Vermaaks sal nie tyd mors deur in 'n lang ry te staan nie, KTB
omdat hulle vooraf reëlings met die besienswaardigheid getref
het om nie in die ry te staan nie. (2)
Vooraf besprekings en aanlyn inteken.
Hulle sal ook ander besienswaardighede van die stad sien
wanneer hulle met die 'Hop on - Hop off' bus ry.
Dit pas by die paartjie se voorkeure.
(d) Romantiese vaart op die Seinerivier. KTB (2)
2.1.3 Dit spaar tyd, hulle kan al hulle reisbesprekings aanlyn doen. KTB
Dit is baie goedkoper as om van 'n reisagent gebruik te maak omdat
hulle al hulle besprekings self aanlyn doen deur van tegnologie
gebruik te maak. (4)
Dit gee aan hulle die geleentheid om vergelykings te tref en om te
kies wat die beste by hulle pas in alle opsigte van hulle reis.
Hulle kan die kommentaar van ander reisigers lees.
TripAdvisor is „n betroubare aanlyn verskaffer.
2.2 2.2.1 Rooi kanaal KTB (2)
2.2.2 Hulle het elektroniese toerusting gekoop wat meer as R5 000 werd is KTB
en sal dit volgens Suid-Afrika se doeaneregulasies, aan doeane moet
verklaar. (2)
2.2.3 Doeane en Immigrasie KTB (2)
SAID / (“SARS”)
Nasionale tesourie
2.2.4 Doeanebelasting KTB (2)
Aksynsbelasting
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 6 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 Op pad na die finale bestemming, sal die vlug op die Kaap Verdiese KTB
lughawe oorstaan om brandstof in te gooi of voorrade aan te vul. (2)
Die lugdiens kan meer passasiers op- of aflaai.
Die lugdiens kan bemanning omruil.
Die passasiers sal in transito wees / „n aansluitingsvlug haal.
2.3.2 Kaapstad +2 San Francisco - 8 KTB
Tydsverskil = 10 ure
= 17:00(-) 10 ure
Tyd in San Francisco = 07:00
Vliegtyd = 07:00 (+) 23 ure
Aankomstyd = 06:00 22 Oktober (6)
OF
06:00 22 Oktober
2.3.3 Dallas - 6 San Francisco -8 KTB
Tydsverskil = 2 ure
= 08:00(-) 2 ure
Tyd in San Francisco = 06:00
Vliegtyd = 06:00 (-) 3 ure
= 03:00 (6)
OF
03:00
[12]
VRAAG 3
3.1 3.1.1 GBP2500 x 18,29 = ZAR45 725 BVV (3)
OF
ZAR45 725
3.1.2 ZAR1 800 ÷14,73 = USD122,20 BVV (3)
OF
USD122,20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 7 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.2 Volhoubare toerismepraktyke BVV
Besighede kan die fasiliteite en geboue opgradeer deur die winste
terug te ploeg en sodoende hulle besighede meer kompeterend te
maak en oor die langtermyn meer volhoubaar te wees.
„n Sterk rand sal meer winste plaaslik verdien wat meer
agressiewe bemarking sal aanmoedig om die plaaslike
toerismesektor volhoubaar te maak.
„n Sterk rand stel die vermenigvuldigereffek in werking, wat
besigheidsgeleenthede vir volhoubaarheid van die toerismesektor
uitbrei.
„n Sterk rand skep geleenthede vir plaaslike reise. Minder
internasionale toeriste besoek Suid-Afrika, maar ten spyte daarvan
word toerisme meer volhoubaar inkomste wat plaaslik verdien
word en lekkasie word verhoed.
'n Balans tussen ekonomiese- en omgewingsvoordele vir die
toerismebedryf.
'n Sterk rand beteken dat toerismebesighede meer wins sal maak en
hulle moet hierdie winste gebruik om hulle besighede meer
omgewingsvriendelik te maak.
Die kieskeurige toeris sal toerismebesighede wat ekovriendelik is,
ondersteun.
Ten spyte daarvan dat die oorspronklike koste hoog kan wees, sal
omgewingsvriendelike maatreëls bedryfskostes uiteindelik verlaag.
„n Sterk rand sal minder toeriste wat na Suid-Afrika reis, tot gevolg
hê. Hierdie afname in toerisme sal minder lugbesoedeling deur
vliegtuie tot gevolg hê, asook land- en seebesoedeling. Dit sal lei
tot „n meer volhoubare omgewing waarin ons lewe (verminder die
invloed van massa-toerisme).
Werkskepping
'n Sterk rand beteken Suid-Afrikaners het meer besteebare
inkomste om op toerismeprodukte te spandeer, wat die
vermenigvuldiger effek in werking stel en meer werk skep. (6)
Toename in beleggersvertroue sal meer werksgeleenthede tot
gevolg hê. (3x2)
Let Wel: Aanvaar antwoorde vanuit ‘n internasionale en plaaslike perspektief.
[12]
TOTAAL AFDELING B: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 8 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN
ERFENISTOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 A- Berlynse Muur KTB
B- Toringbrug
C- Vryheidstandbeeld
D- Taj Mahal
E- Chichen Itza (5)
4.1.2 Europa KTB (2)
4.1.3 A- Om Duitsland in twee dele, oos en wes, te verdeel.
Die muur verteenwoordig 'n beperking op die vryheid van
beweging tussen Oos- en Wes-Duitsland.
Dit verteenwoordig die Koue Oorlog.
Kapitalisme teenoor kommunisme.
C- Verteenwoordig die vryheid en demokrasie van die Verenigde
State van Amerika.
Die standbeeld verteenwoordig 'n nuwe begin in die lewens van
die Noord-Amerikaners en immigrante na die VSA.
Dit was „n geskenk van Frankryk.
D- 'n Simbool van liefde wat deur „n keiser gebou is om sy vrou te
vereer. (6)
4.2 4.2.1 Pole KTB (2)
4.2.2 (a) Hartseer en neerdrukkende verlede KTB
Baie Jode het gedink hulle gaan na 'n werkskamp, maar in
werklikheid was dit 'n doodskamp waar baie gevangenes
daagliks doodgemaak is.
Gaskamers wat as storte verdoesel is, het dodelike gas
vrygestel wat die gevangenes laat sterf het. (4)
Dokters het dodelike mediese eksperimente op
gevangenes uitgevoer.
(b) Hedendaagse probleme KTB
Die geboue gaan agteruit.
'n Toename in besoekersgetalle/ massatoerisme dra by tot die
agteruitgang van die besienswaardigheid. (4)
Gekraakte mure
Sinkende fondasies.
Lekkende dakke het die stapelbeddens beskadig.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 9 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.2.3 Sluit die ikoon tydens sekere tye van die jaar om tyd te maak vir KTB
herstelwerk.
Beperk die aantal besoekers aan die besienswaardigheid. (4)
Vergroot wêreldwye veldtogte om geld te skenk vir restourasie-
projekte by Auschwitz.
Let Wel: Aanvaar voorbeelde wat verband hou met faktore wat tot die sukses van
'n attraksie bydra.
Faktore wat bydra tot die sukses van ‘n toeriste-attraksie:
Uitstekende bemarking van toerismeprodukte plaaslik en / of
internasionaal
Volhoubare en verantwoordelike bestuursplanne
Doeltreffendheid en etiese optrede van personeel en bestuur
Positiewe ervarings van besoekers
Veiligheid en misdaadvoorkoming
Algemene voorkoms en instandhouding van die attraksie
Die oorweging van die behoeftes van mense met gestremdhede
Universele toegang
[27]
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Wieg van die Mensdom KE (2)
Fossiele Hominiede Terreine van Suid-Afrika
Swartkrans
Sterkfontein grotte
Kromdraai
Maropeng
5.1.2 Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap KE
ǂKhomani Kulturele Landskap (2)
Let Wel: Aanvaar enige volgorde
5.1.3 Kaapse Blommestreek Beskermde Areas KE
Robbeneiland (2)
Let Wel: Aanvaar enige volgorde
5.2 Mpumalanga Provinsie KE (2)
5.3 Verhoging in die winsgewendheid van die reisagentskap. KE
Daar sal 'n toename in die vraag na toerismeprodukte en –dienste wees wat
uitbreiding van die besigheid tot gevolg kan hê. (4)
Uitbreiding van hulle besigheid en hulle profiel/ toename in terugkeer-
besoeke.
Toename in plaaslike en internasionale bewustheid / bemarking.
Meer geleenthede vir spesiale belangstellings-toeriste.
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 10 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6
6.1 Getaway Tydskrif B (2)
6.2 Afrika se Reis INDABA B (1)
Toerisme Indaba
6.3 Hulle dien as bemarkingsgeleenthede om Suid-Afrika te bevorder. B
Om die Suidelike Afrika-streek aan die wêreld te vertoon.
Skep platforms om tendense in die toerismebedryf te bespreek. (6)
Getaway Skoue adverteer buitelugprodukte.
Dien as netwerkgeleenthede vir alle besoekende belanghebbendes.
Lok voornemende beleggers en laat die ekonomie groei.
6.4 SAToerisme B (2)
Provinsiale toerisme-owerhede
Nasionale/provinsiale Departement van Toerisme
[11]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 11 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDE-
LIKE TOERISME
VRAAG 7
7.1 7.1.1 Netjiese voorkoms – skoon geskeer, hare vasgebind. TS
Netjiese kleredrag soos deur hulle werkgewer voorgeskryf. (4)
Formele kleredrag met 'n strikdas.
Hulle glimlag, wat op vriendelikheid dui en maak goeie
oogkontak.
Albei gebruik 'n skinkbord om drankies te bedien.
'n Vadoek hang ligweg oor die arm, wat aan die spesifikasies
van die werk voldoen.
Hulle toepaslike fisiese voorkoms.
Nota: Aanvaar voorbeelde van 'n professionele beeld
7.1.2 Die kleredragreëls maak deel uit van hulle kontrakooreenkoms en TS
daar moet een of ander vorm van kompensasie wees om die
professionele beeld vol te hou. (2)
Daar behoort nie van werknemers verwag te word om hulle eie
werksuniforms te koop nie, omdat hulle aan die kleredragreëls
moet voldoen.
Hulle mag dalk voel as die restaurant sy goeie beeld wil behou,
moet hulle verseker dat hulle kelners toepaslik aangetrek is
deur vir hulle 'n gesubsidieerde bedrag vir klere te gee.
Hulle is vir baie agtereenvolgende nagte aan diens en het meer
stelle uniforms nodig.
Die gereelde was en skoonmaak van uniforms kan baie duur
wees.
Verwering ('Wear en tear') van uniforms moet in gedagte gehou
word.
7.2 7.2.1 Gedragskode TS (2)
7.2.2 Die diensbedryf vereis gereelde verbetering van vaardighede en TS (2)
opleiding.
Die opleiding is verpersoonlik en maak voorsiening vir
individuele vaardigheidsbehoeftes.
Daar is 'n voortdurende herinnering van die moets en moenies.
Die professionele beeld van Exquisite Rail word behou.
Om regskwessies tot die minimum te beperk.
7.2.3 Redekawel (argumenteer) met 'n gas. TS
Nooi 'n gas na die bemanningsarea. (4)
Aanvaar uitnodigings om sosiaal met 'n gas te verkeer.
Onvanpaste interaksie met kinders.
Oordrewe aandag (gee te veel aandag aan) aan een spesifieke
gas skenk.
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 12 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8
8.1.1 Hulle is toeriste wat 'n gedeelte van hulle vakansietyd opoffer om dienste en VVT
vaardighede vrywillig (sonder vergoeding) aan te bied in die area wat hulle
besoek. (2)
Toeriste gee terug aan die plaaslike gemeenskap as deel van hulle
maatskaplike verantwoordelikheid.
8.1.2 Maatskaplike pilaar VVT (2)
Menslike pilaar
8.1.3 Hulle is 'n akkreditasie-organisasie wat besighede, wat aan die drie-dubbele VVT
slotreël voldoen, sertifiseer. (2)
Let Wel: Aanvaar enige voorbeelde wat verband hou met die 6 beginsels van FTT.
Billike aandeel: alle deelnemers wat by 'n toerisme-aktiwiteit betrokke is,
moet hul billike deel van die inkomste kry.
Demokrasie: alle deelnemers aan 'n toerisme-aktiwiteit moet die reg en
die geleentheid hê om deel te neem aan besluite wat hulle aangaan.
Respek: sowel gasheer as besoeker moet respek hê vir menseregte.
(Veilige werksomstandighede, beskerming van kinders, bevordering van
geslagsgelykheid, beskerming van omgewing, MIV-bewustheid)
Betroubaarheid: Die diens wat gelewer word, moet betroubaar wees.
(kwaliteit en waarde vir geld)
Deursigtigheid: Die eienaarskap van toerisme-aktiwiteite moet duidelik
omskryf word, gelyke toegang tot inligting, winsdeling.
Volhoubaarheid: Verbreed kennis deur middel van kapasiteitsbou;
verbeter die gebruik van beskikbare hulpbronne deur te netwerk en deur
vennootskappe te vorm.
8.1.4 Onderwys: VVT
'n Program wat voorskoolse onderrig in die gemeenskap doen, word
geïmplementeer.
Onderrig rekenaarvaardighede aan leerders.
Vaardigheidsontwikkeling:
Volwassenes se rekenaargeletterdheid word verbeter deur basiese rekenaar-
vaardighede.
Tieners se vaardigheidsvlakke in sport word verbeter.
Kinders kry onderrig in rekenaarvaardighede.
In die Gees van Ubuntu:
Die plaaslike kinderhuis word ondersteun. (3 x 2) (6)
Om deel te wees van 'n gemeenskap se voorskoolse program.
Om die jeug te ondersteun deur sportontwikkeling.
Let Wel: Aanvaar nie-tasbare voorbeelde
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 13 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
8.2 8.2.1 Leer 'n paar basiese woorde in die plaaslike taal VVT
Dit toon respek aan die plaaslike gemeenskap. (2)
Dit vergemaklik kommunikasie met lede van die plaaslike
gemeenskap.
Skep 'n positiewe skakel met lede van die plaaslike gemeenskap.
Dra by tot 'n egte toeriste-ervaring.
8.2.2 Daar sal 'n invloei van buitelande belegging na die landelike VVT
gemeenskap wees. (2)
Die plaaslike gemeenskap sal 'n groter inkomste hê om na hulle
families om te sien.
Die vermenigvuldigereffek sal veroorsaak dat geld binne die
plaaslike ekonomie sirkuleer.
Vermy lekkasies uit die plaaslike gemeenskap
Beperk uitbuiting van die plaaslike mense tot die minimum.
[16]
TOTAAL AFDELING D: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 14 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Ski PSI (2)
Sneeu- / ys- / Alpesport
Bobslee / slees-sport / „tabogganing‟
Yshokkie / Ysskaats
Sneeubord-ry
Snel-skaats
Skotse Ysspel („Curling‟)
Langafstand ski („Cross-country‟)
Ski-sprong
Nota: Aanvaar enige voorbeelde wat verband hou met sneeu-/ yssport.
9.1.2 Dis wanneer daar genoeg sneeu op die berge in Switserland is om PSI
die spele aan te bied. (2)
Daar is genoeg sneeu en ys gedurende hierdie tyd.
Baie Europese lande kry in die wintermaande sneeu; daarom
kan baie lande die gebeurtenis gesamentlik aanbied.
9.1.3 Dit fokus op die jeug tussen die ouderdomme van 15 tot 18 jaar. PSI
Die spele sluit 'n kultuurfees in en wakker kultuurtrots aan. (4)
Die gebeurtenis help om die jeug bewus te maak van
volhoubare praktyke en verantwoordelike toerisme.
Die gebeurtenis verseker dat die jeug in die toekoms
verantwoordelik toeriste word.
Daar moet sneeu in die winter wees vir die Spele om voort te
gaan.
„n Nuwe soort sport kon by die Jeug Olimpiese Spele bygevoeg
word wat nie by ander Spele aangebied word nie.
9.1.4 Hulle word besig gehou deur opvoedkundige en ontspannings- PSI
aktiwiteite tussen sport-items te reël.
Verseker dat alle produkte en dienste wat aangebied word vir die
voorkeure van die jeug voorsiening maak. (4)
Verseker dat alle deelnemers en besoekers aan die gebeurtenis
geïdentifiseer kan word.
Verseker dat daar genoeg internetverbinding beskikbaar is.
Voorsorg ten opsigte van materiaal met 'n ouderdomsbeperking,
moet getref word.
Daar moet sielkundige ondersteuningstrukture beskikbaar wees.
Verseker genoegsame sekuriteit en toesig in die Olimpiese
dorpies.
Verskeie ander plekke kan gebruik word vir aktiwiteite om die
impak van massa-toerisme tot die minimum te beperk.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 15 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
9.1.5 Bevorder omgewingsbewustheid van die area voor, tydens en na PSI
afloop van die gebeurtenis.
Gebruik tegnologie soos QR kodes op waterbottels, toerusting en
op vervoer om die boodskap oor omgewingsbewaring te
versprei. (4)
Plaas interpretasiepanele in die area oor omgewingsensitiewe
plekke om bewustheid te skep.
Vertoon inligtingsvideo's en versprei pamflette in die eetsale en
ontspanningsareas van die Olimpiese dorpies om
verantwoordelike optrede aan te moedig.
Skep geleenthede om vrywilligerswerk tussen sportitems te
doen.
Sigbare inligtingsborde wat goeie omgewingspraktyke uitbeeld.
Nota: Aanvaar voorbeelde van volhoubare praktyke.
9.2 9.2.1 Gauteng PSI (2)
Gauteng provinsie
GP
9.2.2 Gauteng is die poort na Suidelike Afrika. (2)
Die meeste internasionale vlugte land op OR Tambo
Internasionale Lughawe.
Johannesburg is 'n besigheids-, inkopie- en vermaakspilpunt
('hub').
Johannesburg is die ekonomiese spilpunt ('hub') van Suid-Afrika.
9.2.3 18,3% (2)
9.2.4 Limpopo grens aan 'n ander land en alle besoekers uit SAOG
buurlande word as toeriste beskou. (2)
Groot getalle toeriste vanaf lande wat grense met Suid-Afrika
deel, kom Suid-Afrika oor die Beitbrug-grenspos binne.
Die redes vir heen-en-weer verkeer oor die Beitbrug-grenspos is
nie noodwendig net vir toerismedoeleindes nie, maar ook vir
inkopies en ander aktiwiteite.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 16 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10
10.1 As daar nie aandag geskenk word aan kliënte se klagtes nie, mag hulle
verkies om iewers anders besigheid te doen wat finansiële verliese vir die
besigheid tot gevolg kan hê. (2)
Kliënte mag dalk negatiewe mondelingse kommentaar oor die besigheid
versprei en die besigheid mag finansieel geruïneer word.
As daar aandag aan klagtes geskenk word, sal dit kliënte-lojaliteit
verseker.
Die besigheid sal sy kompeterende voordeel verloor.
10.2 'n Aksieplan wat deur 'n besigheid ontwikkel word om algemene klagtes van
kliënte te hanteer.
Die intervensieproses verwys na die implementering van die aksie-plan om
die volgehoue sukses van die besigheid te verseker. (4)
[6]
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Memorandum
Tourism-Grade-12-MEMO-March-2025-Eastern-Cape.pdf
Memorandum
Tourism May-June 2025 MG Eng.pdf
Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT 2023_Afrikaans final_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT 2023_English final_hlayiso.com_.pdf
%20Memo_hlayiso.com_--6c837a50-77eb-47aa-9626-ebacf9e36e7f/v1-df53d5035a450a47b657/card.webp)
Memorandum
Tourism (English) Memo_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
Tourism Nov 2020 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Tourism Nov 2020 Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Tourism Nov 2020 Afr_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT2020 English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Tourism
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023-24.pdf

Question paper
TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG_watermark.pdf

Question paper
Tourism May-June 2025 Eng.pdf

Question paper
TOURISM GR12 QP SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
TOURISM GR12 QP SEPT 2024_English_hlayiso.com_.pdf

Question paper