Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
TOERISME
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 277.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TOERISME (Memo) (SEPTEMBER 2012)
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D√ LU1 AS1
1.1.2 C√ LU2 AS3
1.1.3 A√ LU4 AS4
1.1.4 A√ LU3 AS4
1.1.5 B√ LU1 AS2
1.1.6 C√ LU3 AS2
1.1.7 C√ LU2 AS2
1.1.8 D√ LU1 AS3
1.1.9 B√ LU1 AS2
1.1.10 C√ LU2 AS3
1.1.11 D√ LU2 AS3
1.1.12 B√ LU3 AS1
1.1.13 D√ LU3 AS1
1.1.14 B√ LU4 AS1
1.1.15 A√ LU2 AS4
1.1.16 A√ LU1 AS2
1.1.17 B√ LU4 AS2
1.1.18 D√ LU4 AS4
1.1.19 C√ LU2 AS2
1.1.20 D√ LU3 AS3 (20)
1.2. 1.2.1 Etiek √ LU2 AS2
1.2.2 Paspoort √ LU3 AS2
1.2.3 Nis √ LU3 AS5
1.2.4 Reisplan √ LU3 AS2
1.2.5 Bankaankoopkoers √ LU3 AS4 (5)
1.3 1.3.1 E (Identifiseer die behoeftes van reisiger) √ LU3 AS3
1.3.2 B (Besluit op beste en geskikte klas, reisgeld en kamer) √
LU3 AS3
1.3.3 D (Bespreek die vliegkaartjie en hotelkamer) √ LU3 AS3
1.3.4 C (Gaan die kaartjies en dokumentasie na) √ LU3 AS3
1.3.5 A (Stel die reisiger in kennis, oorhandig dokumentasie) √
LU3 AS3 (5)
1.4 1.4.1 C√ LU2 AS3
1.4.2 G√ LU2 AS3
1.4.3 A√ LU2 AS3
1.4.4 E√ LU2 AS3
1.4.5 B√ LU2 AS3 (5)
1.5 1.5.1 Comrades Marathon√ LU3 AS4
1.5.2 IKR Krieket Wêreldbeker √ LU3 AS4
1.5.3 FIFA Wêreldbeker 2010 √ LU3 AS4
1.5.4 IRR Rugby Wêreldbeker 2011√ LU3 AS4
1.5.5 Beijing Olimpiese Spele 2008√ LU3 AS4 (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) TOERISME (Memo) 3
AFDELING B: TOERISME AS ʼn INEENGESKAKELDE STELSEL
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Mariene loods √ LU1 AS3 (1)
2.1.2 o Ongereelde werksure √√
o Skofwerk √√
o Dra van uniform √√
o Tydsbestuur
o Veiligheidskwessies LU1 AS3 (Enige 3x2) (6)
2.1.3 (a) Hoewel sy gehoor het die maritieme bedryf mans-
georiënteerd was, het dit haar nie afgeskrik nie. √√ LU1 AS3 (2)
(b) “Sy werk 12-uur skofte, een dag aan diens, die ander dag
af.” √√ LU1 AS3 (2)
2.1.4 Sjef/Kok √
Kelnerin √
Kroegman
Wynkelner
Skeepskaptein
Landmeter
Mariene adviseur
Operasionele bestuurder LU1 AS3 (Enige 2) (2)
2.2 2.2.1 Kliënte Diens/Uitmuntende Diens LU1 AS3 (1)
2.2.2 Die kelner was oud en dooierig √√
Sy diens lusteloos en sonder inspirasie √√
Glad nie beïndruk nie
Vergeetagtig (Slaai vergeet)
Swak diens/Onbetroubaar (Sommige geregte op die spyskaart
was nie beskikbaar nie)
Dit was irriterend LU1 AS1 (Enige 2x2) (4)
2.2.3 Positiewe mondelingse oordag (word of mouth) √√
Lok meer buitelandse toeriste na ons land √√
Toename in binnelandse reise √√
Dit sal die vermenigvuldigings-effek in werking stel
Herhaalde besoeke van toeriste na SA as gevolg van goeie
diens
Meer geld sal die land binnekom en ekonomie sal groei
Werksgeleenthede sal geskep word
Lewensstandaard sal verbeter deur geld wat direk en indirek
deur toerisme ontvang word
Herhaalde besoeke
Ontwikkeling van vaardighede kan aangemoedig word
Sal ʼn goeie reputasie ontwikkel LU1 AS2 (Enige 3x2) (6)
2.2.4 o Ongereelde werksure √√
o Werk lang ure √√
o Werk in ʼn warm en bedompige omgewing √√
o Werk met mense van verskillende agtergronde en kulture
o Werk onder druk LU1 AS3 (Enige 3x2) (6)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
4 TOERISME (Memo) (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Om entrepreneurs van toerisme produkte en dienste te word. √
Bekostigbare pryse vir binnelandse reis (verskillende pryse vir
internasionale en plaaslike toeriste) √
Bemarking van plaaslike produkte √
Om bestaande toerisme besighede aan te moedig om
vaardighede te ontwikkel vir loopbaan bevordering, bv.
bestuursposisies
Die private sektor moet geleenthede skep vir die befondsing
van toerisme ondernemings
Enige aanvaarbare antwoord (Enige 2) (2)
3.1.2 (a) Binnelandse Toerisme Groeistrategieë van DvOT
Die regering erken dat toerisme ʼn positiewe bydrae lewer tot
die BBP en transformasie in S.A. en wil graag hierdie mark
uitbrei. In 2004 het DvOT en SAT die Binnelandse Toerisme
Groeistrategieë geloods. √√ (1x2) (2)
Doelwitte (aims) van die strategie is:
Vermeerder uitgawes (meer reise langer verblyf, ens.) √
Verminder seisoenaliteit (moedig reise regdeur die jaar
aan)
Verbeter geografiese verspreiding van toeriste
Toenames in volumes (getalle) (Enige 1) (1)
(b) Swart Ekonomiese Bemagtiging(SEB)-Handves
Die regering is besig om ekonomiese ongelykhede te
verminder deur ʼn beleid van swart ekonomiese bemagtiging
(SEB) wat swart bemagtiging bevorder. √√ (1x2) (2)
Die DvOT het begin met ʼn proses van Swart Ekonomiese
Bemagtiging (Toerisme Transformasie Strategie) met die
hoofdoel om swart besighede in die toerisme-bedryf te
ontwikkel. √
ʼn Telkaart was ontwikkel vir die industrie waarin teikens
uiteengesit is vir die transformasie van die Toerisme-
bedryf. (Eienaarskap, Bestuur en beheer, gelyke
indiensneming, vaardigheidsontwikkeling, ens.)
Maatskappye wat nie aan die vereistes voldoen nie, sal
nie regeringskontrakte, toelaes, oortrokke fasiliteite en
ander voordele ontvang nie
Enige relevante feit (Enige 1) (1)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) TOERISME (Memo) 5
3.1.3 Na die 1994-verkiesings het beide die regering en die private
sektor baie gedoen om die wanbalanse van die verlede reg te stel.
(a) Regering (b) Privaat sektor
Hulle het die persepsie in die
gemoedere van sekere
mense teruggewen om die
voorheen-benadeelde groepe
te ondersteun en het
gedemonstreer dat Toerisme
in die Nuwe SA alle Suid-
Afrikaners kan bevoordeel. √
HOP en die private sektor
verskaf geleenthede vir die
ontwikkeling van vaardighede
en die heropleiding van
personeel. √
ʼn Toename in die befondsing ʼn Toename in die befondsing
en maklike toegang tot fondse en maklike toegang tot
van beide die regering en fondse van beide die
private sektor vir regering en private sektor vir
entrepreneurs (Enige geldige entrepreneurs (Enige geldige
beredenering) beredenering)
Toerisme Toerisme
bewusmakingsveldtogte bewusmakingsveldtogte
Ontwikkeling van toeriste-
aantreklikhede bv. Robben-
eiland
Bekendstelling en Bekendstelling en
ondersteuning van toerisme ondersteuning van toerisme
as ʼn vak in die as ʼn vak in die
skoolkurrikulum skoolkurrikulum
Blootstelling aan die voordele
van toerisme
Die aanmoediging van Die aanmoediging van
entrepreneurs om besighede entrepreneurs om besighede
in die toerisme bedryf te open in die toerisme bedryf te
open
Ontwikkeling van plaaslike
(binnelandse) reise
Die daarstelling van SAT,
PTOs en selfs plaaslike
toerisme owerhede
Vaardigheidsontwikkelings-
instellings, bv.
SETA/CATHSETA
LU1 AS2 (Enige 2) (2)
[10]
TOTAAL AFDELING B: 40
Downloaded from hlayiso.com
6 TOERISME (Memo) (SEPTEMBER 2012)
AFDELING C: VERANTWOORDELIKE EN VOLHOUBARE TOERISME
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Om die koolstofvoetspoor van die wêreld te verminder/beperk√
Om werksgeleenthede te skep √
Om internasionale handel te stimuleer √
Om emissies (uitlating) van fossielbrandstowwe te verminder
Om voedselsekuriteit te verbeter en te versterk
Om die uitwerking van aardverwarming te verminder
LU2 AS3 (Enige 3) (3)
4.1.2 Oos-Kaap √, KwaZulu-Natal √ en Vrystaat √ LU3 AS3 (3)
4.1.3 Sosiaal: LU2 AS1 (1)
Werkskepping √
Om inkomste te genereer √
Personeel verwerk die grondstowwe (sojabone) in ʼn meer
waardevolle en bruikbare produk (bio-brandstof)
Nywerheidsontwikkeling LU2 AS1 (Enige 1)
Ekonomies: √ LU2 AS1 (1)
Werkskepping √
Om inkomste te genereer √
Personeel verwerk die grondstowwe (sojabone) in ʼn meer
waardevolle en bruikbare produk (bio-brandstof)
Nywerheidsontwikkeling LU2 AS1 (Enige 1)
Omgewing: LU2 AS1 (1)
Om die koolstofvoetspoor te verminder √
Om minder besoedeling te veroorsaak √
Vermindering van koolstofvrystellings van fossielbrandstowwe
Help om die probleem van aardverwarming op te los
LU2 AS1 (Enige 1) (6)
4.1.4 “Afrika is die ideale plek vir so ʼn projek omdat Afrika die grond het
en biobrandstof plantasies is byderhand.” √√ LU2 AS1 (2)
4.1.5 Plaasboere het die plase (grond) en kan die produksie van
sojabone vergroot. √√ LU2 AS1 (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) TOERISME (Memo) 7
4.2 4.2.1 Aardverwarming:
Is die proses waar lang-golf bestraling van die son die aarde se
atmosfeer binnedring √ en verhoed word om te ontsnap as gevolg
van wolkdekking en die opeenhoping van sekere gasse regdeur
die wêreld √ / Toename in die temperature as gevolg die
kweekhuis-effek, industriële aktiwiteite of ontbossing. LU2 AS1 (2)
4.2.2 (a) Smeltende sneeu kan aanleiding gee tot ʼn verhoging in
seevlakke √
Stygende seevlakke gee aanleiding tot oorstromings √
Hittegolf/Uitermatige hoë temperature)
Beskadiging van toerisme-infrastruktuur
Minder toeriste sal die geaffekteerde gebied besoek
LU2 AS1 (Enige 2) (2)
(b) Die sneeu in die Arktiese streek is besig om te smelt en dit
kan die habitat √ van die ysbere bedreig √ LU2 AS1 (2)
4.2.3 Maak gebruik van omgewingsvriendelike produkte √
Verminder, herwin en hergebruik √
Bespaar elektrisiteit √
Reis per bus, fiets of stap
Plant bome
Toer-operateurs moet probeer om die gebruik van hulp-
bronne te verminder en hul kliënte aanmoedig om dieselfde
te doen.
Ondersteun internasionale organisasies om aardverwarming
te bestry
Verminder kweekhuisgasse of emissies
Verminder jou koolstof-voetspoor
Heffing van koolstof-belasting LU2 AS2.2 (Enige 3) (3)
4.2.4 Aardverwarming gee aanleiding tot vloede en droogtes wat
ekosisteme vernietig; √ gevolglik sterf baie spesies uit √
Baie spesies sterf uit as gevolg van die veranderende
weerpatrone a.g.v. klimaatsverandering. LU2 AS1 (Enige 1) (2)
[27]
Downloaded from hlayiso.com
8 TOERISME (Memo) (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Hout √
Gras √
Steen
Klei LU2 AS4 (Enige 2) (2)
5.1.2 Hout: : Hout-gesnyde diertjies/mense √
Gras: Matte, strooihoede/mandjies √
Steen: beeldjies van klip/steen, asbakkies √
Klei: potte, diertjies, ornamente √ LU2 AS4 (Enige 2) (2)
5.2 Produk √
Prys √
Promosie √
Plek √
Mense √ LU2 AS3 (5)
5.3 5.3.1 Godsdienstige oortuigings:
Hulle glo in God en glo dat hul voorvaders die skakel tussen hulle
en Unkulunkulu (soos God genoem word) is. √ Hulle gebruik
wierook (impepho) om hul voorvaders te nooi √ wanneer hulle
rituele uitvoer. Hulle gebruik ook “muthi” van die sangoma’s om in
aanraking met hul voorvaders te kom. UtshwalaBesizulu
(Afrikaner bier) is deel van die rituele. (Enige relevante antwoord)
LU2 AS4 (2)
5.3.2 Kleredrag:
Hulle dra klere gemaak van diervelle en voëlveer √
Die skild en spies wat deur uShaka Zulu, die koning, gebruik
word, is ʼn algemene simbool in hul klere √ LU2 AS4 (2)
[13]
TOTAAL AFDELING C: 40
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) TOERISME (Memo) 9
AFDELING D: TOERISME-AARDRYKSKUNDE, BESIENSWAARDIGHEDE EN
REISNEIGINGS
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Een (1) √√ LU3 AS1 (2)
6.1.2 Voor √
SA is +2 en Londen is +0 √√
Londen is presies op die Greenwich Meridiaan (GMT)
As Londen DST toepas, raak hulle +1
1 uur agter SA tyd LU3 AS1 (3)
6.1.3 (a) SA +2
Londen +1
Tydverskil = 1 uur √
Tyd = 16:00
-01:00√
= 15:00√ LU3 AS1 (3)
(b) Daar is slegs 1 uur verskil tussen tyd in SA en die van
Engeland/nie ʼn groot verskil in tyd nie. √√ LU3 AS1 (2)
6.1.4 Toeriste kan meer attraksies voor sonsondergang sien √
Besighede kan vir langer ure oop bly √
Verminder misdaad
Elektrisiteitverbruik verminder
Meer tyd vir ontspanningsaktiwiteite
Toename in verbruikersbesteding in toerisme-produkte
LU3 AS.3.1 (Enige 2) (2)
6.1.5 (a) SA +2
NZL +12
Tydsverskil = 10 uur
Aankomstyd = 08:00 (NZL tyd) -10 ure =22:00 (SA tyd)√
-16:00√
Vertrektyd = 22:00 - 16:00
= 06:00 (SA tyd) √√
= 1ste Sept. (Datum) Donderdag (Dag) LU3 AS3.1 (4)
(b) Sinus irritasies √
Hoofpyn √
Omgekrapte maag
Moegheid/Uitgeput
Dehidrasie/Verlies van vloeistof
Naarheid/Gebrek aan eetlus
Geswelde voete LU3 AS3.1 (Enige 2) (2)
(c) Voorsorgmaatreëls:
Doen ligte oefening gedurende die vlug √
Eet ligte etes √
Drink baie water
Vermy te veel alkohol
Vlieg ʼn paar dae vroeër om te herstel van
vlugvoosheid
Slaap goed gedurende die vlug LU3 AS3.1 (Enige 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
10 TOERISME (Memo) (SEPTEMBER 2012)
6.2 6.2.1 Gesondheidswerkers √
Reisagente √
Toer operateurs
Reistydskrifte/Gazette
Die internet
Wêreld Gesondheidsorganisasie
Toerisme Verwante Organisasies
TIMATIC LU3 AS3 (Enige 2) (2)
6.2.2 Om landsburgers te beskerm teen infeksies wat hulle van toeriste
mag kry √/
Om toeriste te beskerm teen infeksies van landsburgers
LU3 AS3 (Enige 1) (1)
6.3 6.3.1 R45,00 ÷ €9,95√ = €4,52√√ LU3 AS3 (3)
6.3.2 £15,00 x R12,45 = R185,75 LU3 AS5 (3)
6.3.3 Bankverkoopkoers is die koers waarteen banke √ of buitelandse
valuta handelaars buitelandse valuta
verkoop. √ LU3 AS 5
Bankaankoopkoers is koers waarteen banke √ of buitelandse
valuta handelaars buitelandse valuta koop. √
LU3 AS5 (4)
6.3.4 Kontant of Note √
Reisbeursie √
Reisigerstjeks √
Debietkaarte
Kredietkaarte (Visa/Master)
American Express-kaart LU3 AS5 (Enige 3) (3)
6.4 Reisagentskappe √
Bureau de change √
Buitelandse valuta handelaars √
Banke
Groot hotelle en seilvaartskepe LU3 AS5 (Enige 2) (2)
6.5 6.5.1 Globale gebeurtenis vind plaas in ʼn land waar daar
betrokkenheid √/deelname van die internasionale gemeenskap
is/’n hele aantal lande neem deel aan die gebeurtenis. √ (2)
6.5.2 Vrye beweging van toeriste √
Werkskepping √
Vrye handel √
Groter toegang tot direkte buitelandse beleggings (DFI)
Bemarking van die Suid-Amerikaanse kontinent
Die vermenigvuldigingseffek word in werking gestel deur die
hele Suid-Amerika
Suid-Amerika gesien word as ʼn toeristebestemming/goeie
publisiteit
LU3 AS 4 (Enige 3) (3)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) TOERISME (Memo) 11
6.5.3 Toename in onwettige immigrasie in daardie land √
Toename in misdaad in sommige stede van Brasilië√
Stropery √
Plaaslike inwoners verloor werk
Toename in vlugtelinge (refugees)
Verslapping van immigrasie-wette en grensbeheer
Oorbevolking van grensdorpe
Onwettige immigrante en vlugtelinge mag onregverdige
kompetisie vir werkgeleenthede skep
Blootstelling aan aansteeklike siektes LU3 AS3.6 (Enige 3) (3)
6.5.4 (a) Bou van rolstoel opritte (wheelchair ramps)√
Bou van rolstoel-vriendelike kamers √
Badkamer/toilet-fasiliteite vir gestremdes √
Nasionale Parke met toeganklike
wooneenhede/akkommodasie √
Inligtingstekens vir gehoor-gestremde toeriste
Gebaretaal interpreteerders moet beskikbaar wees vir
gehoor-gestremde toeriste
Inligting in Braille vir swaksiende/blinde toeriste
Spesiale parkering vir gestremde toeriste
LU3 AS3 (Enige 2) (2)
(b) Bou van toeganklike pawiljoene/kamers (suites)
Opritte vir rolstoele
Rolstoel vriendelike gebiede moet naby spesiale
parkering vir gestremdes wees LU3 AS3 (Enige 2) (2)
TOTAAL AFDELING D: 50
Downloaded from hlayiso.com
12 TOERISME (Memo) (SEPTEMBER 2012)
AFDELING E: KLIËNTEDIENS EN KOMMUNIKASIE
VRAAG 7
7.1 7.1.1 Mark navorsing: is die proses om inligting in te samel en te
analiseer oor bestaande en potensiële kliënte
(toeriste) vir bestuursdoeleindes. √ LU3 AS3.4 (2)
7.1.2 Bestaande Markte: Markte (lande) wat Suid-Afrika reeds as ʼn
lewensvatbare bestemming sien en voortgaan
om Suid-Afrika te besoek. √√
Nuwe Markte: Markte wat Suid-Afrika nie as ʼn bestemming
besoek nie, maar het die potensiaal om tot
volhoubare marke te ontwikkel/lande waarvan
Suid-Afrika die minste aantal besoekers
ontvang. √√ LU3 AS3.4 (4)
7.1.3 Om die behoeftes van kliënte/toeriste te bepaal. √
Om nuwe marke te identifiseer √
Om huidige marktendense te analiseer √
Om toekomstige marktendense te analiseer en te voorspel
Om kliëntetevredenheid te monitor
Om verkope te verhoog/om kliënte te lok
Om herhaalde besoeke te bevorder LU3 AS3.4 (Enige 3) (3)
7.2 7.2.1 Terugvoering is die proses om kommentaar, voorstelle en
klagtes van ʼn verskeidenheid inligtingsbronne in te
samel √ om besluite van bestuur (management) te
beïnvloed. √ LU3 AS2 (2)
7.2.2 Kliënte opnames √
Kliënte klagte-rekords √
Voorstelle houers √
Fokusgroepe
Geheimsinnige kliënte (Mystery customers)
Waarnemings
Opvolg oproepe/besoeke LU3 AS2 (Enige 3) (3)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) TOERISME (Memo) 13
7.2.3 Die museum sal:
herhaalde besoeke ontvang √
nuwe kliënte lok √
ʼn goeie reputasie daarstel
positiewe mondelingse advertensie ontvang
LU4 AS2 (Enige 2) (2)
Besighede in Underberg sal:
mededingende voordeel ontvang √
meer inkomste genereer √
meer werksgeleenthede vir die inwoners skep
die vermenigvuldigingseffek in werking stel
LU4 AS2 (Enige 2) (2) (4)
7.2.4 Kliënte kan anoniem bly √√
Gee aan die bestuur die geleentheid om hulle produkte en
dienste te verbeter √√
Kan baie kliënte akkommodeer
Kliënte kan sonder vrees terugvoering gee
Dit kan deurlopend wees LU4 AS1 (Enige 2) (4)
[22]
VRAAG 8
8.1 8.1.1 e-pos:
Dit is ʼn rekenaar-gebaseerde program/elektroniese pos √ wat dit
moontlik maak vir ʼn verbruiker om enige tipe boodskap of
informasie na ʼn ander elektronies te stuur √ OF tegnologie wat dit
moontlik maak om inligting onmiddellik, doeltreffend en koste-
effektief plaaslik en internasionaal te ontvang en te stuur.
LU4 AS5 (Enige 1) (2)
8.1.2 Virginiahouse@mweb.co.za√- LU4 AS5 (1)
8.2 8.2.1 www.virginia.co.za√ (2)
8.2.2 Dit word gebruik om inligting oor ʼn spesifieke organisasie of
besigheid te stoor wat intern gebruik word. √
Bied inligting aan enige iemand wat meer wil weet van die
spesifieke organisasie of besigheid. √
Deel en kommunikeer data met ander stelsels. √
Laat toeriste/kliënte toe om ʼn voorsmakie (pre-view) van
interessante plekke te kry. √ LU4 AS5 (Enige 2) (2)
8.3 “’n B&B-oord in die dorp” √ LU4 AS5 (1)
[8]
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 200
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Question Paper (Eng)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC November 2012 Memo (English)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (English)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (English)
More from Grade 12 Tourism

Question paper
Tourism Grade 12 P1 NSC November Prediction 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023 24

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper