Skip to content

Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afrikaans)

MemorandumTourismGrade 12202113 pages

Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2021 TOERISME NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2021) AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 C 1.1.2 B 1.1.3 A 1.1.4 D 1.1.5 B 1.1.6 D 1.1.7 C 1.1.8 C 1.1.9 D 1.1.10 B 1.1.11 C 1.1.12 C 1.1.13 D 1.1.14 A 1.1.15 A 1.1.16 A 1.1.17 B 1.1.18 B 1.1.19 A 1.1.20 B (20 x 1) (20) 1.2 1.2.1 Markaandeel  1.2.2 Kontant  1.2.3 Colosseum  1.2.4 Kringtelevisiekameras  1.2.5 Herbesoeke  (5 x 1) (5) 1.3 1.3.1 rooi  1.3.2 somer  1.3.3 vluguitputting  1.3.4 Sentraal-Afrika  1.3.5 5 (5 x 1) (5) 1.4 1.4.1 C (Die Sphinx/Sfinks) 1.4.2 F ( Die Berlynmuur) 1.4.3 A (ǂKhomani Kulturele Landskap) 1.4.4 E ( Standbeeld van Christus die Verlosser) 1.4.5 G ( Mapungubwe Kulturele Landskap) (5 x 1) (5) 1.5 A  (Vlug land op aanloopbaan 03L/21R by ORTIA) D  (Passasier gaan lugkant van ORTIA binne) E  (Passasier meld by immigrasiebeheer aan) B  (Passasier kry bagasie by bagasie-opeisarea) C  (Passasier stap deur doeane) (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) TOERISME 3 AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTABEHEER VRAAG 2 2.1 2.1.1 Washington DC, VSA -5 Genève, Switserland +1 (15:00 op 3 Maart 2021) Tydsverskil: 6 ure  15:00 –  6 ure = 09:00  op 3 Maart 2021  OF 09:00 op 3 Maart 2021  (4) 2.1.2 Genève, Switserland +1 (15:00 op 3 Maart 2021) Canberra, Australië +10 (+ 1 uur DBT = +11 ) Tydsverskil: 10 ure  15:00 + 10 ure = 25:00 – 24 ure = 01:00  op 4 Maart 2021  OF 01:00 op 4 Maart 2021  (5) 2.1.3 (a) Mumbai, Indië +5.5 Johannesburg, Suid-Afrika +2 Tydsverskil: 3 ½ ure  (of 3 ure 30min.) 04:30 – 3 ½ ure = 01:00  op 31 Januarie 2021 01:00 + 15 uur 15 min = 16:15  31 Januarie 2021  OF 16:15  op 31 Januarie 2021  (6) (b) Slaaploosheid  Moegheid  Geïrriteerdheid   Onderbroke slaap  Ongemaklike bene en voete  Sukkel om te konsentreer  Hardlywigheid of diarree  Verwarring en disoriëntasie  Ontwatering  Hoofpyn  Naarheid  Verloor eetlus  Duiseligheid (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2021) (c) Doeane beheer die vloei van goedere na en van ʼn land.   Doeane is verantwoordelik vir versameling en veilige bewaring van doeaneregte (belasting) in ʼn land.  Doeane pas die wette toe wat die invoer en uitvoer van goedere na en van die land afdwing. (2) 2.2 2.2.1 B  / Paspoort (2) 2.2.2 ’n Gesondheidsertifikaat is ’n verklaring wat deur ’n gesondheid- sorgverskaffer (soos ’n dokter of ’n verpleegster) geteken is en wat getuig dat die draer van die sertifikaat gesond is of verifieer dat die draer daarvan sekere inentings gehad het.  (2) 2.2.3 Die reisiger in besit van die inentingspaspoort sal nie ander mense met Covid-19 besmet nie.  Die reisiger in besit van die inentingspaspoort sal nie met Covid-19 besmet word nie.   Die inentingspaspoort sal ʼn toename in reis tot gevolg hê aangesien reisbeperkings wat in plek is as gevolg van Covid-19 verminder sal word. (4) 2.3 2.3.1 Besigheidstoeris   MECE toeris (1) 2.3.2 Afgevaardigdes se temperature sal met ʼn termiese skandeerder met hulle aankoms by die hotel en/of konferensiesentrum geneem word.  Daar sal van afgevaardigdes verwag word om ʼn skanderingsvraelys met hulle aankoms te voltooi.   Daar sal van afgevaardigdes verwag word om te saniteer en ontsmettingspraktyke toe te pas.  Daar sal van afgevaardigdes verwag word om maskers te dra tensy hulle eet of drink.  Sitplekke sal verder uit mekaar gerangskik word om 1,5 meter sosiale afstand te verseker.  Die getal afgevaardigdes mag nie 50% van die lokaal se gewone kapasiteit oorskry nie.  Spyskaarte en bedieningstandaarde moet aangepas word en in lyn met gesondheid- en veiligheidprotokol en Regeringsregulasies gebring word. (2 x 2) (4) [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) TOERISME 5 VRAAG 3 3.1 R45 000 ÷ 16,98  = €2 650,18  OF €2 650,18  (3) 3.2 €23 x  16,39  = R376,97  OF R376,97  (3) 3.3 3.3.1 R175 000 ÷  13,87  = $12 617,16  OF $12 617,16  (3) 3.3.2 R175 000 ÷  19,77  = £8 851,80  OF £8 851,80  (3) 3.3.3 VSA   Verenigde State van Amerika (1) 3.4 As die waarde van die Rand in verhouding tot die VS Dollar laag is, sal internasionale toerisme van die VSA na Suid-Afrika toeneem.  VSA toeriste sal Suid-Afrika as ʼn goedkoop bestemming beskou.   Wanneer toeriste van die VSA Suid-Afrika besoek sal hulle meer geld kan spandeer aangesien hulle meer Rand sal ontvang wanneer hulle hulle geldeenheid ruil.  Hulle kan langer bly, of aan duurder aktiwiteite deelneem terwyl hulle in Suid-Afrika is.  Hulle kan duurder verblyf bespreek aangesien hulle meer Rand gaan hê as wat hulle sou gehad het as die Rand sterker was. (4) [17] TOTAAL AFDELING B: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2021) AFDELING C: TOERISME AANTREKLIKHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS TOERISME; BEMARKING VRAAG 4 4.1 4.1.1 A – Swartwoud  B – Sydney Operahuis  C – Groot Muur van Sjina  D – Leunende Toring van Pisa  E – Ayersrots / Uluru-Kata Tjuta Nasionale Park F – Niagara Watervalle  (6 x 1) (6) 4.1.2 (a) 4  (2) (b) Australië  (2) (c) Staproetes   Stap  Bergfiets ry  Ski  Sneeubord ry  Swem in die mere  Bootry (2) 4.2 4.2.1 Oorbevolking   Massatoerisme  The totale aantal daaglikse besoekers is meer as die aantal inwoners van die stad. (2) 4.2.2 Die historiese stad is op houtplatforms gebou wat aan 118 klein eilande in ʼn strandmeer, gekoppel deur kanale en brûe, vasgeanker is.   Venesië is bekend vir argitektuur en kuns, byvoorbeeld nou strate, kanale, brûe, paleise, kerke, monumente, museums en kunsgalerye.  Buiten stap is die hoofvervoermetode watervervoer wat deur inwoners en toeriste in Venesië gebruik word.  Venesië is een van die mooiste stede in die wêreld. (2) 4.2.3 Kitskos verpakkingsafval het tot ʼn toename in rommel bygedra.  Waterbesoedeling is deur kitskos verpakkingsafval wat in die kanale gestort is veroorsaak.   Die gemak van kitskos afsetpunte het toeriste beïnvloed om nie tradisionele Venesiaanse restaurante waar daar gesit kan word, te ondersteun nie.  Toeriste het op brûe, nou stegies, huisdeure en winkelvensters gesit en eet en daardeur die reeds oorvol stad blokkeer.  Die vele kitskos afsetpunte het die kulturele erfeniskultuur van die stad beskadig.  Kitskos verpakkingsafval lok seemeeue op soek na kos. (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) TOERISME 7 4.2.4 Die verbod op luukse toerskepe sal water- en lugbesoedeling in die Venesiëstrandmeer en kanaal verminder.  Dit sal skade aan die fondasies van die geboue, veroorsaak deur die beweging van toerskepe, verminder.   Die waterkwaliteit van die strandmeer en kanale sal verbeter. (2 x 2) (4) [24] VRAAG 5 5.1 IsiMangaliso Vleilandpark  (2) 5.2 KwaZulu-Natal  (2) 5.3 5.3.1 Strande  Duine  Mere   Moerasse  Riet- en papirusvleilande (3 x 2) (6) 5.3.2 Skep internasionale bewustheid van Suid-Afrika se Wêrelderfenisterreine.  Moedig die jeug en plaaslike bevolking aan om hul kulturele- en natuurlike erfenis te beskerm.   Verhoogde besoekersgetalle na die provinsie/gebied waar die Wêrelderfenisterreine geleë is.  Werksgeleenthede sal, as gevolg van die toenemende behoefte aan produkte en dienste, geskep word.  ʼn Toename in besoekers aan die terrein sal tot verhoogde toerisme inkomste lei.  Verhoogde besoekersgetalle na hierdie terreine sal Suid-Afrika se BBP verhoog.  Verhoogde besoekersgetalle sal die vermenigvuldigereffek in werking stel.  Lok buitelandse belegging.  ʼn Sin van eienaarskap / trots onder die plaaslike gemeenskap.  Moedig beter werksverhoudings tussen alle rolspelers aan.  Sal meer spesiale belangstellingstoeriste na Suid-Afrika lok.  Skep van meer entrepreneursgeleenthede. (2 x 2) (4) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2021) VRAAG 6 6.1 VK en Ierland   VK  Verenigde Koninkryk  Ierland (2) 6.2 Die gedeelde foto’s sal ʼn bewustheid van Suid-Afrika as ʼn reisbestemming tydens die Covid-19 pandemie skep.  Die gedeelde foto’s kan tot ʼn toename in nuwe aankomste van die VK en Ierland lei nadat reisbeperkings opgeskort is.   Voormalige besoekers van die VK en Ierland kan oorweeg om na Suid- Afrika terug te keer nadat reisbeperkings opgeskort is. (2 x 2) (4) 6.3 Die Toerismeheffing Suid-Afrika (TOMSA) (Tourism Levy South Africa), ʼn privaatsektor inisiatief, versamel ʼn 1% Toerismeheffing, wat vrywilliglik deur kliënte betaal word, van deelnemende toerisme ondernemings, byvoorbeeld, toeroperateurs, motorverhuringsmaatskappye en ondernemings wat verblyf bied.  Die Toerisme Besigheidsraad van Suid-Afrika (TBCSA) administreer TOMSA.  Die TBCSA verseker dat alle fondse wat bymekaar gemaak word, beskikbaar gestel word aan SAToerisme vir bemarking.  (3 x 2) (6) [12] TOTAAL AFDELING C: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) TOERISME 9 AFDELING D: TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME VRAAG 7 7.1 Dienskontrak  (1) 7.2 Werknemers moet ʼn dienskontrak onderteken sodat hulle van die werkgewer se verwagtinge bewus is.   Die ondertekening van ʼn kontrak beskerm werknemers teen onregverdige praktyke in die werksplek.  Die ondertekening van ʼn kontrak beskerm die werkgewer sou daar ʼn geskil oor diensvoorwaardes vanaf die werknemer ontstaan. (2) 7.3 Gedragskode van Penika Lugdiens  (1) 7.4 ʼn Gedragskode sit uiteen wat vir ʼn onderneming belangrik is (sy etiek en beginsels), en skryf voor hoe personeel terwyl hulle by die werk is moet optree.  Dit help om te identifiseer en duidelik te stel watter gedrag welkom is en watter nie.   Dit gee aan personeel riglyne oor die skep van ʼn atmosfeer van samewerking en bevorder integriteit in die werksplek.  ʼn Gedragskode is ʼn dokument wat aan personeel riglyne gee oor aanvaarbare gedrag in die werksplek.  Dit beskryf die verhouding wat personeel met hulle kollegas en kliënte behoort te hê.  Dit verseker dat almal in die werksplek met respek behandel word.  Dit erken verskillende kulturele, godsdienstige en sosiale praktyke. (2 x 2) (4) 7.5 Die HUB is geregverdig omdat hy ongelukkig was oor Susan se klagte teenoor passasiers oor haar skof aangesien sy op ʼn onprofessionele wyse opgetree het toe sy teenoor die passasiers gekla het.  (2) 7.6 Die kajuitbemanningslede moet baie uitdagings in die gesig staar omdat hulle passasiers moet hanteer wat verskillende behoeftes en verwagtinge het.   Kajuitbemanningslede moet lang ure werk, is die meeste van die tyd op hul voete terwyl hulle professioneel moet optree.  Kajuitbemanningslede moet, as deel van hulle werk, na baie bestemmings vlieg wat uitdagend kan wees. (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2021) VRAAG 8 8.1 Volhoubaarheid  Billike deel   Demokrasie  Respek  Deursigtigheid  Betroubaarheid (2 x 1) (2) 8.2 ʼn Bestemming met Regverdige Handel akkreditasie sal omgewingsbewuste toeriste lok. Hierdie kan tot toename in besoekersgetalle lei.  ʼn Bestemming met Regverdige Handel akkreditasie sal positiewe mondelinge advertensie tot gevolg hê.   ʼn Bestemming met Regverdige Handel akkreditasie sal beleggings van beleggers wat eenders dink kan lok. (4) 8.3 8.3.1 Hergebruik   Verminder  Hersirkuleer (2) LET WEL: Aanvaar gepaste voorbeelde van praktyke 8.3.2 Beperk watergebruik.   Maak seker dat geen krane lek nie.  Versamel reënwater vir hergebruik.  Gebruik gryswater waar moontlik. (2) 8.3.3 Installeer sonpanele   Installeer windturbines (2) 8.4 Mense behoort oor bewaring van ons planeet opgevoed te word omdat: Dit sal tot die bewaring van die planeet se hulpbronne vir toekomstige generasies lei.   Dit sal verseker dat ons hulpbronne behoue bly en nie uitgeput word nie.  Dit ʼn bewustheid van bewaring sal skep.  Omgewingsbewaring sal daartoe bydra dat ons kollektiewe koolstofvoetspoor verminder word. (2) 8.5 8.5.1 Mashovhela Lodge kan programme in plek stel wat die plaaslike kultuur en erfenis erken.   Hulle kan by sosiale opheffingsprogramme betrokke raak.  Daarstelling van mediese fasiliteite en personeel om aan die behoeftes van die plaaslike gemeenskap te voldoen.  Daarstelling van befondsde opvoedkundige fasiliteite vir die plaaslike gemeenskap.  Vaardigheidsontwikkeling vir lede van die plaaslike gemeenskap. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) TOERISME 11 8.5.2 Mashovhela Lodge kan: Gemeenskaps-aandeelhouding in die onderneming implementeer.   Werksgeleenthede met billike lone skep.  Die ontwikkeling van verskaffer-ondernemings vanuit die plaaslike gemeenskap verseker.  ʼn Billike werwingsproses implementeer.  Plaaslike verkryging beoefen.  Verseker dat hulle korporatiewe maatskaplike beleggingsprogram die plaaslike gemeenskap finansieel bevoordeel. (2) [18] TOTAAL AFDELING D: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2021) AFDELING E: BINNELANDSE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS VRAAG 9 9.1 9.1.1 Die G7-beraad sal wêreldmedia en televisie op Cornwall fokus en daardeur blootstelling aan ʼn wêreldwye gehoor bied.   Mediapersoneel van regoor die wêreld sal Cornwall besoek om verslag te doen oor die geleentheid.  Verhoogde bemarking vir Cornwall as gevolg van globale mediadekking.  Die gasheerland kry wêreldwye blootstelling/publisiteit voor, gedurende en na die geleentheid. (2) 9.1.2 Potensiële vervoer ontwrigtings soos sluiting van paaie in gebiede om die lokale wat vir die geleentheid gebruik word, padblokkades, ontwrigting van treinskedules.  Instroming van internasionale besoekers.   Ontplooiing van addisionele lede van die polisie om die bestaande polisie-spanne by te staan.  Hoë vlakke van sekuriteit rondom die besoekende wêreldleiers.  Die moontlike bedreiging van G7 protesaksie.  Skole mag dalk vir die G7-beraad sluit uit kommer oor protesaksie en ontwrigting.  Moontlike ontwrigting vir besighede as gevolg van die beraad.  Vrese vir ʼn toename in Covid-19 infeksies as gevolg van die aanbied van die beraad.  Vrese dat die infrastruktuur nie voldoende sal wees nie.  Beperkte publieke toegang tot Carbisbaai strand vir die duur van die beraad.  Sluiting van alle lokale wat vir die G7-beraad gebruik word vir die publiek. (2 x 2) (4) 9.1.3 Globale maatreëls wat ingebring is om die virus in te perk het toerisme aktiwiteite wêreldwyd laat stop.  Toerisme ondernemings het geweldige finansiële verliese gely as gevolg van die dramatiese afname in internasionale inkomende toeriste.  Die Covid-19 pandemie het permanente werksverliese of verminderde werksure vir werknemers in die toerismesektor tot gevolg gehad.   Die kansellasie en uitstelling van reise deur toeriste het tot ʼn afname in buitelandse valutaverdienste gelei.  Afname in toerisme inkomste het die BBP-groei negatief beïnvloed.  Baie toerisme ondernemings het bankrot gespeel. (3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) TOERISME 13 9.2 9.2.1 R100 biljoen   R100 bn  100 biljoen  100 bn (2) 9.2.2 2016  (2) 9.2.3 Promosie- en mediareklame tegnieke  Spesiale aanbiedings   Afslag vir grootmaat aankope.  Verpakking van meervoudige toerismeprodukte. LET WEL: Aanvaar voorbeelde van bemarkingstegnieke. (4) [20] VRAAG 10 10.1 Web-gebaseerd   Aanlyn  Internet (2) 10.2 Bied waardevolle leiding van mense wat van ʼn diens of produk reeds gebruik gemaak het.   Help verbruikers in hul besluitneming oor watter ondernemings om te ondersteun.  Verskaf inligting oor die betroubaarheid van ʼn onderneming.  Verskaf inligting oor die gehalte van diens wat verwag kan word. (2) 10.3 Die beeld van die onderneming sal beskadig word.  Die kliënt sal nie die onderneming weer ondersteun nie aangesien die klagte nie vinnig en doeltreffend opgelos is nie.  Ander verbruikers sal sien dat TikaThai nie vir hulle kliënte omgee nie.   Dit kan tot swak mondelinge advertensie vir TikaTha lei.  Voornemende kliënte sal twee keer dink voordat hulle TikaThai ondersteun. (3 x 2) (6) [10] TOTAAL AFDELING E: 30 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Tourism

View all