Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
TOERISME
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers 

%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb/v1-41b18fb6e35956a327cc/card.webp)



View all





Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 227.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2022
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2022)
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D✓
1.1.2 C✓
1.1.3 B✓
1.1.4 C✓
1.1.5 A✓
1.1.6 A✓
1.1.7 D✓
1.1.8 C✓
1.1.9 B✓
1.1.10 C✓
1.1.11 D✓
1.1.12 A✓
1.1.13 C✓
1.1.14 C✓
1.1.15 D✓
1.1.16 D✓
1.1.17 B✓
1.1.18 C✓
1.1.19 B✓
1.1.20 A✓ (20 x 1) (20)
1.2 1.2.1 Jungfrau-Aletsch ✓
1.2.2 Opvolgoproep ✓
1.2.3 Berg Everest ✓
1.2.4 SMS-boodskap ✓
1.2.5 Berg Fuji ✓ (5 x 1) (5)
1.3 1.3.1 maksimum ✓
1.3.2 30 ✓
1.3.3 immigrasiebeheer ✓
1.3.4 Departement van Binnelandse Sake ✓
1.3.5 vervoer ✓ (5 x 1) (5)
1.4 1.4.1 D✓
1.4.2 F✓
1.4.3 E✓
1.4.4 A✓
1.4.5 B✓ (5 x 1) (5)
1.5 1.5.1 E✓
1.5.2 B✓
1.5.3 A✓
1.5.4 D✓
1.5.5 C✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TOERISME 3
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
VALUTA
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) 29 Augustus ✓✓
• 30 Augustus
• 31 Augustus (2)
(b) SA +2
Dubai +4
Tydsverskil 2 ure ✓
Rigting OOS +
18:50 + ✓2 uur = 20:50
20:50 + ✓8h15m = 28:65 - 24:00 = 05:05 ✓2 Sept ✓
OF
05:05 ✓✓✓✓2 Sept ✓ (5)
2.1.2 (a) Sydney, Australië +10 (+ 1 DBT ✓) = +11
Dubai +4
Tydsverskil 7 uur ✓
Rigting OOS +
05:15 + ✓7 uur = 12:15
12:15 – ✓14h30m = 21:45 ✓
OF
21:45 ✓✓✓✓✓ (5)
(b) Dit sal lei tot ʼn toename in uitgaande reise van Australië na
Dubai. ✓✓ (2)
2.1.3 (a) Paspoort ✓✓ (2)
(b) Dubai +4
New York, VSA -5 (+1 DBT) = -4
Tydsverskil 8 uur ✓
Rigting WES –
08:30 – ✓8 uur = 00:30
00:30 + ✓13h55m = 14:25 ✓1 April ✓
OF
14:25 ✓✓✓✓1 April ✓ (5)
2.1.4 (a) Amerikaners ✓✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2022)
(b) Versteurde/onderbroke slaap – soos slapeloosheid, vroeg
wakker word of oormatige slaperigheid ✓✓
Hoofpyne ✓✓
• Moegheid en ʼn gevoel van luiheid
• Sukkel om te konsentreer of op jou gewone vlak te
funksioneer
• Maagprobleme, hardlywigheid of diarree
• Geswelde bene en voete
• Ongemak in bene en voete
• Verwarring en disoriëntasie
• Dehidrasie
• Naarheid
• Eetlus verloor
• Duiseligheid (2 x 2) (4)
2.2 2.2.1 Reisigers word op hoogte van inligting oor vlugvertragings,
hekveranderings en instaptye gehou. ✓
• Bagasie wat verlore geraak het, sal binne 48 uur aan die
passasier terugbesorg word of ʼn terugbetaling sal gegee word.
• Inligting oor die lughawe waar die reisiger hom bevind, is op
die toepassing beskikbaar.
• Reisigers sal tyd bespaar en onmiddellik toegang tot BBP-
sitkamers en parkering kry.
• Die toepassing bied Covid-19-opdaterings en riglyne vir
reisigers aan. (1)
2.2.2 ʼn Internet-geaktiveerde toestel ✓✓
Internet-konneksie ✓✓
• Laai die toepassing af (2 x 2) (4)
2.2.3 Nuutste, bygewerkte (op datum) inligting oor die status van
vlugte word gegee. ✓✓
• Die inligting wat gegee word, is nie verouderd nie. (2)
2.2.4 Vlugvertragings kan verblyfbesprekings beïnvloed. ✓✓
• Reisigers kan vergaderings of afsprake mis.
• Reisigers kan aansluitingsvlugte mis.
• Die reisigers se begroting kan beïnvloed word. (2)
2.2.5 Belastingvrye winkels is winkels wat by die uitgangspunt van ʼn
land geleë is, wat goedere verkoop wat vrygestel is van betaling
van belasting en BTW. ✓✓
Dit is gebaseer op die vereiste dat die reisiger die gekoopte
goedere landuit moet neem. ✓✓ (2 x 2) (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TOERISME 5
VRAAG 3
3.1 Euro ✓
• EUR (1)
3.2 R37 500,00 ÷ ✓ 19,49 ✓ = £1 924,06 ✓
OF
£1 924,06 ✓✓✓ (3)
3.3 R23 250,00 ÷ ✓ 14,73 ✓= $ 1 578,41 ✓
OF
$1 578,41 ✓✓✓ (3)
3.4 €51 x ✓ 15,65 ✓= R798,15 ✓
OF
R798,15 ✓✓✓ (3)
[10]
TOTAAL AFDELING B: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2022)
AFDELING C: TOERISME BESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN
ERFENIS TOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 (a) Parthenon ✓
(b) Athene ✓
(c) Blou Moskee ✓
(d) Istanbul ✓
(e) Taj Mahal ✓
(f) Agra ✓
(g) Petra ✓
(h) Petra ✓/Wadi Musa (8 x 1) (8)
4.1.2 (a) A – Koepel van die Rots ✓
B – Klaagmuur ✓ (2 x 1) (2)
(b) A– Die Koepel van die Rots is die derde heiligste plek ter
wêreld vir Moslems. ✓✓
• Daar word geglo dat die profeet Mohammed, die stigter
van Islam, vanaf hierdie terrein na die hemel opgevaar
het.
• Dit is die oudste Islamitiese monument ter wêreld.
• Die Koepel van die Rots is ʼn Islamitiese heiligdom wat op
ʼn heilige rots gebou is.
B – Die Klaagmuur is die heiligste Joodse plek ter wêreld.✓✓
• Dit is ʼn plek van gebed en pelgrimstog vir Jode van
regoor die wêreld.
• Jode besoek die terrein om te treur oor die verlies van hul
tempel en bid vir die herstel daarvan.
• Jode wat by die muur bid, skryf hul gebede op ʼn stuk
papier en steek dit in die krake in die muur. (2 x 2) (4)
4.2 4.2.1 Nederland ✓✓ (2)
4.2.2 Die windmeule van Kinderdijk is ʼn simbool van die Nederlandse
stryd teen water. ✓✓
• Die windmeule is kenmerkend van die Nederlandse landskap.
• Dit is ʼn UNESCO-wêrelderfenisgebied.
• Die windmeule van Kinderdijk is die grootste konsentrasie van
ou windmeule in Nederland.
• Die windmeule in Nederland dateer uit die 14de eeu. (2)
4.2.3 Albei toerbote is rolstoeltoeganklik. ✓✓
• Die multiskerm-rolprentteater is rolstoeltoeganklik.
• Die film word op verskeie skerms vertoon, met Engelse,
Japannese, Franse en Duitse weergawes beskikbaar.
• Spesiale toiletgeriewe vir gestremdes is in die Besoekersentrum
beskikbaar.
• Die toepassing bevat verskeie oudiotoere. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TOERISME 7
4.2.4 Die Kinderdijk-toepassing is bekendgestel met verskeie oudiotoere
en ʼn digitale kaart van Kinderdijk. ✓✓
ʼn Besoekersentrum wat deel vorm van die herontwikkeling van die
Kinderdijk-ingangsone is in 2019 geopen. ✓✓
• Die nuwe Besoekersentrum bied ʼn besoekersgeskenkwinkel,
die Kinderdijk-kafee, ʼn buiteterras en toiletgeriewe. (4)
[24]
VRAAG 5
5.1 Noord-Kaap ✓ (1)
5.2 5.2.1 Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap ✓ (1)
5.2.2 ǂKhomani Kulturele Landskap ✓ (1)
5.2.3 uKhahlamba Drakensberg Park ✓
• Maloti-Drakensberg Park (1)
5.3 Wêrelderfenisgebied A:
Die Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap is die geboorteland
van die nomadiese (swerwende) Nama-kultuurgroep. ✓✓
Die Nama-kultuurgroep woon steeds in die gebied en beoefen steeds die
antieke tradisie van seisoenale herderlike weiding. ✓✓
• Die herderlike weiding wat deur die Nama-mense beoefen word,
onderhou die biodiversiteit van die gebied.
• Die Nama-kultuurgroep migreer met hul vee en tradisionele mat-
dakhuise.
Wêrelderfenisgebied B:
Die ǂKhomani San wat in hierdie gebied woon, beoefen ʼn jag- en versamel-
leefwyse. ✓✓
Eenvoudige, dog hoogs gesofistikeerde tegnologie word gebruik om die
beste gebruik te maak van skaars hulpbronne soos water en plantvoedsel
in ʼn uiters uitdagende omgewing. ✓✓
• Die ǂKhomani San het vaardighede en metodes ontwikkel om
natuurlike gebeurlikhede soos droogte en roofdiere te hanteer.
• Die ǂKhomani San woon steeds in hierdie gebied en gaan voort om
van hul ou kulturele tradisies te beoefen.
• Hulle respekteer die omgewing deur net te neem wat vervang kan
word en net wat hulle nodig het.
• Hulle is kundig oor die gebruik van plante vir medisinale doeleindes.
• Hulle jag met ʼn pyl en boog met gif wat van plante of slanggif gemaak
word. (4 x 2) (8)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 6
6.1 WTM ✓/Wêreldreismark
ITB Berlyn ✓ (2)
6.2 ±21 miljoen besoekers het Ekspo 2020 bygewoon. ✓✓
±197 miljoen virtuele besoekers het Ekspo 2020 bygewoon. ✓✓
• 192 lande het aan Ekspo 2020 deelgeneem. (2 x 2) (4)
6.3 ʼn Advertensiebord met ʼn afbeelding van ʼn Suid-Afrikaanse
toeristeaantreklikheid is aan die buitekant van die pawiljoen opgerig. ✓✓
Die handelsmerklogo van Suid-Afrika is aan die buite- en binnekant van die
pawiljoen vertoon. ✓✓
• Die woorde ‘Suid-Afrika’ was prominent aan die buitekant van die
pawiljoen vertoon.
• ʼn Groot fotobeeld van ʼn Suid-Afrikaanse besienswaardigheid is binne die
pawiljoen vertoon.
• Fotobeelde wat Suid-Afrikaanse kultuurgroepe weerspieël, is aan die
buitekant van die pawiljoen vertoon. (2 x 2) (4)
6.4 Gehelp met die bevordering van Suid-Afrika as ʼn voorkeurbestemming. ✓✓
Die verskeidenheid besienswaardighede in elk van die nege provinsies is
uitgestal. ✓✓
• Bewusmaking van al nege Suid-Afrikaanse provinsies as
toeristebestemmings is geskep.
• Die land se toerismepotensiaal is ten toon gestel.
• Het die standaard van toerismefasiliteite en -dienste in al nege
provinsies ten toon gestel.
• Bygedra tot ʼn toename in die jaarlikse volume van buitelandse
aankomste na Suid-Afrika.
• Koördineer die bemarkingsaktiwiteite van rolspelers in die bedryf.
• Aanlynbesoekers kon meer as een keer na die aanlynportaal terugkeer
om die digitale inhouduitstallings te bekyk.
• Beleggingsgeleenthede is geskep. (2 x 2) (4)
[14]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TOERISME 9
AFDELING D: TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE- EN
VERANTWOORDELIKE TOERISME
VRAAG 7
7.1 Kelner ✓✓
• Huishoudster
• Bestuurder
• Bagasie portier
• Ontvangspersoon
• Concierge
LET WEL: Die loopbaan wat geïdentifiseer is, moet uit die uittreksel kom. (2)
7.2 Uitstekende kommunikasievaardighede sal die personeellid in staat stel om
effektiewe diens te lewer. ✓✓
• Effektiewe kommunikasie sal tot effektiewe dienslewering lei.
LET WEL: Aanvaar voorbeelde wat verwys na die personeellede genoem
in VRAAG 7.1.
Ongeag die loopbaangeleenthede geïdentifiseer is die
bogenoemde stelling relevant vir alle personeellede wat
geïdentifiseer is. (2)
7.3 7.3.1 Dienskontrak:
ʼn Ooreenkoms wat deur die werkgewer en werknemer onderteken
is wat basiese diensvoorwaardes beskryf, soos werksure,
uniformtoelaes, reisvoordele, verlof, kernpligte, byvoordele,
vergoeding en aftrekkings, diensbeëindiging, professionele
aanspreeklikheid en verantwoordelikheid en diensetiek. ✓✓ (2)
7.3.2 Gedragskode:
ʼn Dokument wat die verwagte gedrag van personeel in die uitvoering
van hul pligte uitspel, en leiding vir personeellede wat met etiese
uitdagings gekonfronteer word, bied. ✓✓ (2)
7.4 Skep ʼn goeie openbare beeld vir die besigheid ✓✓
• Lei tot ʼn toename in besoekersgetalle ✓✓
• Lei tot ʼn toename in inkomste
• Herbesoeke
• Kliëntlojaliteit (2 x 2) (4)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 8
8.1 Ekonomiese pilaar (Wins) ✓
Sosiale pilaar (Mense) ✓ (2 x 1) (2)
8.2 Ekonomiese pilaar: Lede van die Mapulana-stam kan kuns en kunsvlyt
maak wat by die sentrum verkoop kan word. ✓✓
Sosiale pilaar: Lede van die Mapulana-stam sal opheffing ervaar indien
hul plaaslik vervaardigde kuns en kunsvlyt deur besoekers gekoop
word. ✓✓ (2 x 2) (4)
8.3 Die bou van die lugbrug sal ʼn daktuin, sonpanele en die opgaar van
reënwater insluit. ✓✓
Dennehoutboomteerpale van die omliggende plantasies sal vir die bou
van die kolomme gebruik word. ✓✓ (2 x 2) (4)
8.4 Daar sal ʼn verbetering/opswaai in die ekonomie van die area rondom
die Blyderiviercanyon wees. ✓✓ (2)
8.5 Besoekers aan die lugbrug moet:
nie rommelstrooi nie ✓✓
water bespaar ✓✓
• op afgebakende paaie bly
• plaaslike inwoners met respek behandel
• verantwoordelike praktyke wat deur die bestuur voorgestel word,
volg (2 x 2) (4)
8.6 ʼn Dakvenster/oop spasie in die dak laat lig deur, wat die noodsaaklikheid
van elektriese ligte verminder. ✓✓
• Die boom in die middel van die gebou is behou om suurstofvlakke in
die gebou hoog te hou. (2)
[18]
TOTAAL AFDELING D: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) TOERISME 11
AFDELING E: BINNELANDSE, STREEKS- EN INTERNASIONALE
TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTESORG
VRAAG 9
9.1 9.1.1 192 lande het aan Ekspo 2020 deelgeneem. ✓✓
• Die geleentheid het wêreldwye blootstelling/publisiteit ontvang
voor, tydens en na die geleentheid.
• Ekspo 2020 het afgevaardigdes en besoekers van regoor die
wêreld gelok. (2)
9.1.2 Die helfte van die energie wat deur Ekspo 2020 gebruik word, het
van hernubare bronne gekom. ✓✓
85% van alle afval wat deur Ekspo 2020 gegenereer is, is
verminder, hergebruik, herwin en heraangewend deur afval in
alles van kunsmis tot T-hemp-aandenkings te verander. ✓✓
• Meer as 80% van Ekspo 2020 se beboude omgewing is
behou om Distrik 2020 te skep. (2 x 2) (4)
9.1.3 Duisende werksgeleenthede is tydens die voor-Ekspo 2020-fase
geskep om die terrein voor te berei en te bou en om die
infrastruktuur te ontwikkel. ✓✓
Sakegeleenthede vir KMO-eienaars het tot verhoogde besteding
gelei, wat die ekonomie ʼn hupstoot gegee het. ✓✓
Verhoogde winste vir gasvryheid- en toerisme-ondernemings as
gevolg van die besteding deur plaaslike en internasionale
besoekers. ✓✓
• Beleggingsgeleenthede is geskep.
• Verhoogde besteding deur werknemers van besighede wat
direk en indirek uit Ekspo 2020 voordeel getrek het.
• Verhoogde inkomste en besteding het ʼn positiewe uitwerking
op BBP-groei gehad.
• Internasionale en plaaslike besighede het na Distrik 2020
verskuif tydens die post-Ekspo erfenisfase. (3 x 2) (6)
9.2 9.2.1 (a) Suid-Afrika het geen toeriste-aankomste ontvang nie. ✓✓ (2)
(b) Die regering het volle inperkingsvlak 5 geïmplementeer. ✓✓
• Al Suid-Afrika se grense is tydens die inperking gesluit.
• Internasionale en binnelandse passasiersvlugte is
verbied, behalwe vir vlugte wat deur die Ministerie van
Vervoer gemagtig is, vir die ontruiming van Suid-
Afrikaanse burgers in die buiteland, en vir sekere
repatriasies.
• Mense kon nie in, uit of binne die land reis nie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2022)
9.2.2 (a) Toeristeaankomste was aansienlik laer in 2020 as in 2019. ✓✓ (2)
(b) Januarie ✓
Februarie ✓ (2 x 1) (2)
[20]
VRAAG 10
10.1 Slimfoon ✓✓
• Selfoon
• Tablet (2)
10.2 Kliënte word versoek om Ubuntu Burger Hut se Ubuntu Burger te evalueer
deur die QR-kode op die voedselverpakking te skandeer. ✓✓
• Die woorde, “Hoe het jy van die Ubuntu Burger gehou?” verskyn op die
voedselverpakking.
• Die woorde, “Beoordeel ons” verskyn onder die QR-kode op die
voedselverpakking. (2)
10.3 QR-kodes stel die onderneming in staat om terugvoer van kliënte in te samel
sonder om hulle te nader. ✓✓
QR-kodes meet onmiddellik kliëntetevredenheid, so na as moontlik aan die
kliënt-ervaring. ✓✓
QR-kodes is gebruikersvriendelik. ✓✓
• Minder tyd sal bestee word om kliënte se data te kry.
• Dit is makliker en vinniger om terugvoer van kliënte te kry.
• Stel die onderneming in staat om terugvoer van bestaande en nuwe
kliënte te kry.
• Dit maak voorsiening vir meer akkurate terugvoer van kliënte omdat
kliënte hul terugvoer vinnig en maklik kan verskaf sonder veel moeite.
• QR-kodes maak voorsiening vir die insameling van terugvoer sonder
kliënte se kontakbesonderhede. (2 x 3) (6)
[10]
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Question Paper (Afr)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afrikaans)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb/v1-41b18fb6e35956a327cc/card.webp)
Question paper
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Tourism

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023 24

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC June 2023 Question Paper (English)

Question paper