Downloaded from hlayiso.com
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENINGKUNDE
GRAAD 12
2016
SPESIALE ANTWOORDEBOEK
VRAAG PUNTE PARAAF MOD.
1
2
3
4
5
6
TOTAAL
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Accounting Grade 12 NSC June 2016 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting addendum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 20 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Addendum, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Addendum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 271.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
NSC June Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 2 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 1
BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE
1.1
1.1.1
1.1.2
1.1.3
3
1.2.1 Bereken die BTW-bedrag wat óf betaalbaar is aan óf ontvangbaar is
van SAID.
12
1.2.2 Watter opmerking sal jy aan Nelson oor hierdie gebruik maak? Noem
EEN punt.
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 3 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
1.3 KREDITEURE-REKONSILIASIE
1.3.1 KREDITEUREGROOTBOEK KREDITEURE-REKONSILIASIESTAAT
Saldo 110 170 111 600
(a)
(b)
(c)
(d)
(e)
(f)
(g)
(h)
14
1.3.2 Noem TWEE interne beheermaatreëls wat die besigheid kan gebruik
om te voorkom dat soortgelyke voorvalle in die toekoms plaasvind.
4
TOTALE PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 4 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 2
2.1 ABE BYKOMSTIGHEDE
2.1.1 Fabrieksbokoste-nota
15
2.1.2 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016
Direkte materiaal 350 000
Direkte arbeidskoste
Primêre koste/Direkte koste
Fabrieksbokoste
Totale produksiekoste
Koste van produksie van klaarprodukte
8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 5 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
2.2 NUWE MODE VERVAARDIGERS
2.2.1 Gloria is bekommerd oor die vermorsing van direkte materiaal.
Bereken die getal meter materiaal wat vermors is.
5
Gloria voel dat die vermorsing beduidend is. Verskaf 'n berekening om
haar mening te ondersteun.
3
2.2.2 Gee TWEE moontlike redes vir dié vermorsing en gee in ELKE geval
raad om te voorkom dat dit in die toekoms gebeur.
Rede Raad
1.
2.
4
2.2.3 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016.
4
Verduidelik waarom die onderneming tevrede behoort te wees met die
getal eenhede wat gedurende die huidige finansiële jaar gemaak is.
Noem TWEE punte.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 6 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
2.2.4 Watter uitwerking sal dit op die produksiekoste van 'n rok hê? Verskaf
'n berekening om jou antwoord te ondersteun.
3
Noem TWEE ander gevolge van die invoer van die direkte materiaal.
4
TOTALE PUNTE
50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 7 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
LAAT HIERDIE BLADSY
BLANKO
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 8 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 3
3.1 BEGRIPPE
3.1.1
3.1.2
3.1.3
3.1.4
4
3.2 LYNN WINKELS
3.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 29 Februarie 2016 deur
die geweegdegemiddelde-metode te gebruik.
8
3.2.2 Bereken die volgende vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016:
Koste van verkope:
Bruto wins:
6
3.2.3 Bereken die gemiddelde voorraadhoudingstydperk (in dae) op
29 Februarie 2016.
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 9 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
3.2.4 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die EIEU-metode te
gebruik.
7
3.3.1 Identifiseer EEN probleem in Winkel 1 en EEN probleem in Winkel 2.
Haal syfers aan. Gee EEN punt van advies vir ELKE geval.
Tak Probleem Advies
Winkel 1
Winkel 2
6
3.3.2 Verduidelik TWEE goeie besluite wat Chad met betrekking tot Winkel 3
geneem het. Haal syfers aan.
4
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 10 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 4
4.1 BEGRIPPE
4.1.1
4.1.2
4.1.3
4.1.4
4
4.2 PARADYS BEPERK
4.2.1 Gewone aandelekapitaal
6
Behoue inkomste
Saldo aan begin van jaar 1 634 000
Gewone aandeledividende
Saldo aan einde van jaar 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 11 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
4.2.2 BALANSSTAAT (STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE) OP
29 FEBRUARIE 2016
BATES
NIEBEDRYFSBATES
Vaste deposito: Sandton Bank
BEDRYFSBATES 3 538 600
TOTALE BATES
EKWITEIT EN LASTE
GEWONE AANDEELHOUERSBELANG
Gewone aandelekapitaal
NIEBEDRYFSLASTE
BEDRYFSLASTE
Handels- en ander betaalbare bedrae
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 12 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
4.3 OUDITVERSLAG
4.3.1 Watter soort ouditverslag het Topstar Bpk. ontvang? Kies uit die
volgende: ongekwalifiseerd, gekwalifiseerd, weerhouding van mening.
Rede:
3
4.3.2 Aan wie word 'n ouditverslag gerig?
Rede:
3
4.3.3 Verduidelik waarom die ouditeur IFVS ('IFRS') in die ouditverslag
genoem het.
2
Verduidelik waarom die ouditeur die Maatskappywet (Wet 61 van 1973)
in die ouditverslag genoem het.
2
TOTALE PUNTE
65
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 13 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
LAAT HIERDIE BLADSY
BLANKO
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 14 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 5
5.1 BEGRIPPE
5.1.1
5.1.2
5.1.3
5.1.4 4
5.2 MAFUSA BPK.
5.2.1
(a)
(b)
(c)
(d)
16
5.2.2 Bereken die Inkomstebelasting betaal.
5
Bereken die netto veranderinge in kontant en kontantekwivalente.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 15 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
5.2.3 KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
7
5.2.4 Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang.
5
Bereken die netto batewaarde.
3
5.2.5 Lewer kommentaar op die algehele likiditeitsposisie van die
maatskappy. Haal DRIE relevante finansiële aanwysers (met syfers)
aan.
8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 16 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
5.2.6 Die direkteure het besluit om die dividend-uitbetalingsbeleid in 2016 te
verander. Verskaf berekeninge wat die beleidsverandering aandui.
4
Verduidelik die uitwerking van hierdie beleidsverandering op die
maatskappy. Noem TWEE punte.
4
5.2.7 Een van die direkteure voel dat die maatskappy die lening so gou as
moontlik moet terugbetaal. Wat is jou siening hieroor? Haal TWEE
relevante finansiële aanwysers met syfers aan en verduidelik dit.
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 17 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
5.2.8 Verduidelik waarom die aandeelhouers tevrede is met die markprys
van die aandele op die JSE (Haal syfers/finansiële aanwysers aan.)
2
Verduidelik waarom die aandeelhouers tevrede is met die prys
waarteen die 75 000 aandele op 25 April 2016 teruggekoop is (Haal
syfers/finansiële aanwysers aan.)
2
TOTALE PUNTE
70
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 18 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
VRAAG 6
6.1 (a) Bedryfswins
(b) Koste van verkope
(c) Lone
(d) Huurinkomste
12
6.2.1 Bereken die maandelikse salaris vir Junie 2016 verskuldig aan die
verkoopsbestuurder.
4
6.2.2 Bereken die totale verwagte kredietverkope vir Julie 2016.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 19 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
6.2.3 Bereken die kosprys van die nuwe voertuig wat op 1 Mei 2016
aangekoop is.
4
6.3 Lewer kommentaar op die beheer oor die telefoon en water en
elektrisiteit. Watter raad sal jy aan Susan gee? Noem EEN punt.
Kommentaar:
Raad:
4
6.4 Susan wil die onderhoudsbegroting na R500 per maand verminder
en dan die besparing aanwend vir personeelopleiding. Wat moet sy
oorweeg voordat sy hierdie verandering aanbring? Noem TWEE punte.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 20 DBE/2016
SSE – Antwoordeboek
6.5 Verduidelik hoe Susan op hierdie bedreiging gereageer het.
Noem DRIE punte. Verskaf syfers/berekeninge om jou antwoord te
ondersteun.
6
Verduidelik of Susan se reaksie suksesvol was of nie. Verskaf syfers.
2
TOTALE PUNTE
40
TOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Addendum (English)

Addendum
Accounting Grade 12 NSC June 2019 Addendum (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 NSC June 2018 Addendum (English)

Addendum
Accounting Grade 12 NSC June 2017 Addendum (English)

Question paper
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 KZN June 2016 Memo
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum