Skip to content

Accounting Grade 12 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12201618 pages

Grade 12 Accounting memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE 2016 MEMORANDUM PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien die kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte op die syfers vir daardie item verdien. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, sien die bewerkings wat gegee is, na. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie gegee is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om tussen die antwoorde van verskillende gehalte van kandidate te onderskei. 7. Hierdie memorandum is nie vir openbare verspreiding nie omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae. 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 10. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. 11. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. 12. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 2 DBE/2016 SSE – Memorandum VRAAG 1 BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE 1.1 1.1.1 Waar  1.1.2 Onwaar  1.1.3 Onwaar  3 1.2.1 Bereken die BTW-bedrag wat óf betaalbaar is aan óf ontvangbaar is van SAID. 62 300 drie punte 44 800  + 69 300 – 7 000  BTW-KONTROLE (BEREKENING) – 23 520 –6 440 – 4 900  + 840  VAT INPUT VAT OUTPUT – 2 352  23 520 44 800 = 70 728  toepaslike bewerking een deel korrek 6 440 69 300 4 900 840 Aanvaar alternatiewe uiteensetting vir 7 000 berekeninge (tekens omgeruil; BTW- 2 352 kontrolerekening, ens.) 70 728 Sien slegs een reel na – kan nie tekens meng nie (ken hoogste punt toe) 114 940 114 940 12 1.2.2 Watter opmerking sal jy aan Nelson oor hierdie gebruik maak? Noem EEN punt. Enige geldige opmerking (moet wetlike/onetiese kwessie noem) (ken deelpunte toe vir onvolledige antwoord) Nelson moet akkurate rekords van BTW hou en betyds by SAID indien om die volgende redes: • Dit is onwettige/oneties besigheidspraktyk (bedrog)/nie verstandige praktyk nie. • Die onderneming is 'n agent van SAID – geld vir SAID ingevorder. • Die onderneming sal aanspreeklik wees vir strawwe en boetes. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 3 DBE/2016 SSE – Memorandum 1.3 KREDITEURE-REKONSILIASIE 1.3.1 KREDITEUREGROOTBOEK KREDITEURE-REKONSILIASIESTAAT Saldo 110 170 111 600 (a) -11 100  (b) + 5 000  (c) - 28 800  (d) + 1 650  (e) - 2 400  (f) - 5 400 - 2 700 een punt – 2 700 een punt (g) + 3 300  (h) - 13 800  - 1 380  + 44 400  -15 180 twee punte +29 220 drie punte 106 620  (beide 106 620 totale) 14 Vreemde items -1 per lyn indien kandidaat punte verdien op die lyn 1.3.2 Noem TWEE interne beheermaatreëls wat die besigheid kan gebruik om te voorkom dat soortgelyke voorvalle in die toekoms plaasvind. Enige TWEE relevante beheermaatreëls   Geen deelpunte kan toegeken word • Verdeling van pligte/ Roteer pligte – (Pearl moenie die enigste persoon wees wat daarvoor verantwoordelik is om goedere te bestel en aan te teken nie.) • Daar moet spesiale bestelvorms wees wat deur twee mense geteken moet word. • Gaan dokumente gereeld na teenoor die aflewerings. • Doen gereelde/ewekansige (willekeurige) voorraadtellings om die voorraadrekords te verifieer. 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 4 DBE/2016 SSE – Memorandum VRAAG 2 2.1 ABE BYKOMSTIGHEDE 2.1.1 Fabrieksbokoste-nota -1aanbieding of foutiewe /onvolledige besonderhede; -2 maks Verbruiksgoedere 129 300 Salarisse en lone: fabriekswerkers een deel korrek (97 500 + 3 800 + 380) 101 680 4 180 twee punte 101 300 two marks 97 880 twee punte Diverse uitgawes: fabriek 31 500 Water en elektrisiteit (50 000 + 4 000) x 60% 32 400 OF 30 000 een punt + 2 400 twee punte een deel korrek 3 Versekering (24 000  – 6 000 ) x / 6  een deel korrek 9 000 (24 000 x 12/ 16 ) x 3/ 6 bewerking - een deel korrek 303 880 15 Vreemde items -1 :-2 maks 2.1.2 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016 Direkte materiaal 350 000 Direkte arbeidskoste balanseersyfer kan nie nul of minder wees nie 190 000 Primêre koste/Direkte koste tprodkoste – fab bkoste  540 000 Fabrieksbokoste sien 2.1.1 303 880 Totale produksiekoste bewerking van onder af (koste van produksie) 843 880 Goedere-in-bewerking aan begin van jaar 30 640 874 520 Goedere-in-bewerking aan einde van jaar waar geen hakies (9 320) kontroleer aftrekking Koste van produksie van klaarprodukte 865 200 10 500 x 82,40 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 5 DBE/2016 SSE – Memorandum 2.2 NUWE MODE VERVAARDIGERS 2.2.1 Gloria is bekommerd oor die vermorsing van direkte materiaal. Bereken die getal meter materiaal wat vermors is. Benodig 4 500 x 2,5 = 11 250 meter  Uitgereik aan fabriek: 11 500 meter  (525 +12 450 – 1 475) een deel korrek Vermors: 11 500 – 11 250 = 250 meter  een deel korrek 5 Gloria voel dat die vermorsing beduidend is. Verskaf 'n berekening om haar mening te ondersteun. 250  /2,5 meter  = 100 rokke  een deel korrek OF 250/11 500 = 2,2% van materiaal aan die fabriek gestuur OF 100/4 500 = 2,2% van eenhede verkoop OF 250/11 250 = 2.2% van materiaal benodig 3 2.2.2 Gee TWEE moontlike redes vir dié vermorsing en gee in ELKE geval raad om te voorkom dat dit in die toekoms gebeur. Rede (enige TWEE)   Raad   Onopgeleide werkers; tekort aan Opleiding van werkers 1. doeltreffendheid Verander verskaffer 2. Swak gehalte van materiaal Inspekteer (kontroleer) gehalte van materiaal afgelewer Onvermydelike vermorsing a.g.v. Gebruik afvalstukke om te diversifiseer OF afvalstukke Gebrek aan toesighouers Verhoog monitering en toesighouding/opleiding van toesighouers 4 2.2.3 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016. 900 000  (650 – 350) 300 twee punte 3 000 eenhede een deel korrek 4 Verduidelik waarom die onderneming tevrede behoort te wees met die getal eenhede wat gedurende die huidige finansiële jaar gemaak is. Noem TWEE punte. Enige TWEE van die volgende   geen syfers nodig merk in lyn met bg berekening Moontlike antwoorde: • Hulle vervaardig 1 500 eenhede meer as gelykbreek. • Hulle vervaardig 700 eenhede meer as verlede jaar. • Die gelykbreekpunt is 200 minder as verlede jaar. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 6 DBE/2016 SSE – Memorandum 2.2.4 Watter uitwerking sal dit op die produksiekoste van 'n rok hê? Verskaf 'n berekening om jou antwoord te ondersteun. Die produksiekoste per rok sal afneem  met R75. (2,5 x R30) 3 Noem TWEE ander gevolge van die invoer van die direkte materiaal. Enige TWEE geldige gevolge   Geen deelpunte kan toegeken word nie Enige moontlike antwoord: • Plaaslike produsent sal besigheid verloor – meer werkloosheid • Nie maklik om voorraad op kort kennisgewing te kry nie/verskeeppingsvertragings • Veranderinge in die wisselkoers kan dalk die koste/wins sonder kennisgewing beïnvloed • Of sy die verkoopprys van rokke moet verminder of nie • Verloor kliente – kan nie meer ondersteuning van plaaslike produke adverteer nie • Toename in invoerkoste in toekoms • Nie maklik om swak kwaliteit materiaal terug te stuur nie 4 TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 7 DBE/2016 SSE – Memorandum VRAAG 3 3.1 BEGRIPPE 3.1.1 Eerste in eerste uit (EIEU)  3.1.2 Deurlopende voorraadstelsel  3.1.3 Spesifieke identifikasie-metode  3.1.4 Periodieke /Geweegdegemiddelde-metode  4 3.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 29 Februarie 2016 deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik. Eenheidskoste: = 320 770 + 1 392 380  – 22 650  520  + 1 960  – 30  = 1 690 500 drie punte 2 450 drie punte = 690 ses punte Waarde van voorraad: 690 x 325  = R224 250  een deel korrek 8 3.2.2 Bereken die volgende vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016: Koste van verkope: Beginvoorraad 320 770 Aankope 1 347 500 Terugsendings (22 650) Vraggeld op aankope 44 880 Sien 3.2.1  1 690 500 Eindvoorraad Sien 3.2.1  (224 250) Koste van verkope Bewerking - een deel korrek  1 466 250 Bruto wins: Verkope (2 115 x 1 400)  2 961 000 Koste van verkope Sien hierbo  (1 466 250) Bruto wins Bewerking - een deel korrek  1 494 750 6 3.2.3 Bereken die gemiddelde voorraadhoudingstydperk (in dae) op 29 Februarie 2016. 272 510 drie punte sien 3.2.1 22,50 drie punte, 845 twee punte ½ (320 770 + 224 250) x 365 ½ (520 + 325) x 365 1 466 250 sien 3.2.2 2 115 = 67,8 dae  bewerking een deel korrek = 72,9 dae 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 8 DBE/2016 SSE – Memorandum 3.2.4 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die EIEU-metode te gebruik. (300 – 30) 270  x R755  = R203 850  een deel korrek 325 – 270 325 – syfer bo 55  x R740  = R40 700  een deel korrek = R244 550  een deel korrek 7 3.3.1 Identifiseer EEN probleem in Winkel 1 en EEN probleem in Winkel 2. Haal syfers aan. Gee EEN punt van advies vir ELKE geval. Tak Probleem   Syfer   Advies   • Voorraadhoudingstydperk, • Koop voorraad in kleiner 180 dae – te veel geld in hoeveelhede. voorraad belê Winkel 1 • Winsopslag % van 90% (lei • Verminder die tot lae verkope van 350 000) winsopslag % om die Moenie advertensies aanvaar nie. verkope te laat toeneem. • Opbrengste is hoog 15% of • Verkoop korrekte/goeie verkope/R36 000) gehalte items aan klante om terugsendings te voorkom/Hersien die terugsendingbeleid. Winkel 2 • Advertensies te min, R4 800 • Vermeerder advertensies (2% van verkope) om verkope te verhoog. • Maak slegs vir 5 dae oop • Maak nog 'n dag oop. • Lae winsopslag 50% • Verhoog winsopslag om verkope te verhoog 6 3.3.2 Verduidelik TWEE goeie besluite wat Chad met betrekking tot Winkel 3 geneem het. Haal syfers aan. Verduideliking   Syfers:   Enige TWEE van die volgende: • Goeie gehalte goedere en/of goeie kliëntediens lei tot minder goedere deur klante teruggebring – 19 000 (2% van verkope) kan wees • Werk 7 dae 'n week het tot goeie/hoë verkope gelei– R950 000 • Adverteer meer – R47 500 (5% van verkope) • Huuruitgawe (R96 000) dui daarop dat die winkel in 'n goeie gebied is wat 'n hoër verkoopsyfer tot gevolg het. • Om 6 assistente te hê om die hoë verkope te kan hanteer • Verkope teen die regte prys (60% winsopslag) wat tot hoë verkope lei (R950 000) 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 9 DBE/2016 SSE – Memorandum VRAAG 4 4.1 BEGRIPPE 4.1.1 B  4.1.2 D  4.1.3 A  4.1.4 C  4 4.2 PARADISE BEPERK 4.2.1 Gewone aandelekapitaal-1aanbieding of foutiewe/onvolledige besonderhede 2 maks 3 000 000 aandele reeds uitgereik aan begin 6 000 000 aandele uitgereik gedurende die finansiële 1 000 000 5 000 000 jaar aandele teruggekoop (gemiddelde uitreikprys: (200 000) R2,75  per aandee moet in hakies of afgetrek wees (550 000) as 200 000 of R2.75 gebruik is 3 800 000  aandele reeds uitgereik teen einde 10 450 000 Bewerking een deel korrek 6 Behoue inkomste -1aanbieding of foutiewe /onvolledige besonderhede -2 maks Saldo aan begin van jaar 1 634 000 Fondse gebruik vir aandele teruggekoop (200 000 x R1,10) OF 770 000 – GAK-bedrag hierbo (220 000) Moet nie R770 000 as finale antwoord aanvaar nie -1 indien geen hakies Netto wins na belasting (3 800 000  – 1 064 000) een deel korrek 2 736 000 Gewone aandeledividende Moet in hakies of afgetrek wees (2 600 000) bewerking een deel korrek Tussentyds 840 000 Finaal (4 000 000 x 44/ 100 ) een 1 760 000 deel korrek Saldo aan einde van jaar kontroleer bewerking een deel korrek 1 550 000 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 10 DBE/2016 SSE – Memorandum 4.2.2 BALANSSTAAT (STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE) OP 29 FEBRUARIE 2016 BATES NIEBEDRYFSBATES TB – BB 11 918 400 Vaste bates (12 278 400 – 890 000) 11 388 400 5 Vaste deposito: Sandton Bank balanseersyfer 530 000 BEDRYFSBATES 3 538 600  Voorrade balanseersyfer/BL x 0.5 kan nie nul wees nie 1 361 000  Handels- en ander ontvangbare bedrae (356 000 – 17 800 + 6 800) 345 000 338 200 drie punte  Kontant en kontantekwivalente BL x 0,8 – HAOB (bo) 1 832 600 12 TOTALE BATES sien totale ekwiteit plus laste 15 457 000 EKWITEIT EN LASTE GEWONE AANDEELHOUERSBELANG bewerking 12 000 000 Gewone aandelekapitaal verwys 4.2.1 10 450 000 3 Behoue inkomste verwys 4.2.1 1 550 000 NIEBEDRYFSLASTE 735 000 Lening van Direkteur: J Jonas (1 155 000 – 420 000 ) een deel korrek 735 000 4 35 000 x 12 BEDRYFSLASTE BB/1,3 2 722 000 Handels- en ander betaalbare bedrae 490 000 (478 000+ 12 000) As balanseer syfer SAID: Inkomstebelasting (1 064 000  – 1 012 000 ) 52 000 Sien Behoue-inkomste-nota Korttermyngedeelte van lening sien NBL hierbo 420 000 Aandeelhouers vir dividende verwys 4.2.1 1 760 000 11 TOTALE EKWITEIT EN LASTE bewerking 15 457 000 35 Vreemde items -1 maks 2 Aanbieding/foutiewe of onvolledige besonderhede -1: maks 2 Alle bedryfslaste kan as handels en ander krediteure getoon word Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 11 DBE/2016 SSE – Memorandum 4.3 OUDITVERSLAG 4.3.1 Watter soort ouditverslag het Topstar Bpk. ontvang? Kies uit die volgende: ongekwalifiseerd, gekwalifiseerd, weerhouding van mening. Ongekwalifiseerd  Rede: Enige geldige rede  Geen deelpunte • Die eksterne ouditeur het nie enige onreëlmatighede in die ouditverslag genoem nie. • Die ouditverslag dui aan dat daar geen kwessies was wat as onreëlmatig bevind is nie. 3 4.3.2 Aan wie word 'n ouditverslag gerig? Aandeelhouers  Rede: Enige geldige rede  Geen deelpunte • Die onafhanklike ouditeurs word deur die aandeelhouers by die AJV aangewys. • Die aandeelhouers is die eienaars van die maatskappy (het die kapitaal bygedra). 3 4.3.3 Verduidelik waarom die ouditeur IFVS ('IFRS') in die ouditverslag genoem het. Enige geldige verduideliking  Deelpunte kan toegeken word vir gedeeltelike antwoord • Die finansiële state kan met internasionale standaarde vergelyk word. • Die maatskappy word in 'n globale ekonomie bedryf. • Aandeelhouers mag van verskeie dele van die wêreld wees. 2 Verduidelik waarom die ouditeur die Maatskappywet (Wet 61 van 1973) in die ouditverslag genoem het. Enige geldige verduideliking  Deelpunte kan toegeken word vir gedeeltelike antwoord • Dit verseker die aandeelhouers dat die maatska • ppy die wet nakom. • Standaarde word behou. • Dit stel die aandeelhouers tevrede dat hulle belegging veilig is. • Dit skep beleggersvertroue in die maatskappy. • Die maatskappy wet skryf die formaat van hoe die state voorgestel moet word, voor. 2 TOTALE PUNTE 65 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 12 DBE/2016 SSE – Memorandum VRAAG 5 5.1 BEGRIPPE 5.1.1 Niebedryfslas  5.1.2 Aandeelhouersbelang  5.1.3 Bedryfsbate  5.1.4 Finansiële bate  4 5.2 MAFUSA BPK. 5.2.1 (a) 2 3 640 000 – 2 002 000 = 1 638 000  geen deelpunte 4 750 000 x 15% x / 12 (b) 5 750 000 – (491 750  + 37 500) = 220 750  een deel korrek 529 250 (drie punte) (Verkoop): 37 500  verwys (b) (Nuut): 900 000 x 15% x 5/ 12 = 56 250  (Oud): 2 890 000  x 15% = 433 500  een deel korrek (c) 7 (3 640 000 – 750 000) Totaal: 527 250  een deel korrek (d) 2 3 640 000 + 900 000 – 750 000 = 3 790 000  een deel korrek 16 5.2.2 Bereken die Inkomstebelasting betaal. (1 279 000 – 895 300) 8 700  + 383 7000 – 9 900  = 382 500  een deel korrek Geen deelpunte Aanvaar alternatiewe reëlings (tekens omgeruil en T-rekening). 5 Bereken die netto veranderinge in kontant en kontantekwivalente. 163 000 Een metode punt 52 750 – 92 000 (37 250) Twee punte 125 750 Een punt 71 000 twee punte 125 750  – 54 750 + 92 000  = 163 000  een deel korrek 125 750 een punt + 37 250 twee punte = 163 000 een deel korrek (54 750 – 92 000) Tekens moet korrek wees 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 13 DBE/2016 SSE – Memorandum 5.2.3 KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE 50 000  een deel korrek Opbrengste uit aandele uitgereik 1 600 000  Fondse gebruik om aandele terug te koop (600 000) Afname in lening (950 000) 7 -1 per reel vir foutiewe gebruik van hakies -1 aanbieding of foutiewe /onvolledige besonderhede, -2 maks 5.2.4 Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang. 895 300  x 100 = 13,5%  een deel korrek; in % aanvaar 13,45 ½ (6 142 800  + 7 166 850 ) 6 654 825 drie punte 5 Bereken die netto batewaarde. een deel korrek moet R of s aandui R7 166 850  x 100 = 774,8  OF 775 sent aanvaar R7.75 925 000  1 3 5.2.5 Lewer kommentaar op die algehele likiditeitsposisie van die maatskappy. Haal DRIE relevante finansiële aanwysers (met syfers) aan. Enige geldige kommentaar Deelpunte kan vir gedeeltelik voltooide antwoord gegee word Verwagte antwoorde, bv.: • Die besigheid is likied/behoort geen probleem te hê om sy korttermynskuld te vereffen nie. • Alhoewel die likiditeit goed is, neem die debiteure te lank om te betaal. Aanhaling van finansiële aanwysers    Aanhaal van syfers    Enige DRIE geldige aanwysers Die bedryfverhouding is1,8 /toegeneem van 1,7:1 tot 1,8:1 Die vuurproefverhouding is 0,9:1/afgeneem van1,3 : 1 na 0,9 : 1 Die voorraadhoudingstydperk is 52 dae/verminder van 68 dae na 52 dae. Die debiteure-invorderingsperiode is 47 dae/ toegeneem van 30 dae na 47 dae Die krediteure-betalingsperiode het konstant gebly op 30 dae. 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 14 DBE/2016 SSE – Memorandum 5.2.6 Die direkteure het besluit om die dividend-uitbetalingsbeleid in 2016 te verander. Verskaf berekeninge wat die beleidsverandering aandui. Die maatskappy het in 2015 40 sent (DPS) van 112 sent (EPS) betaal – 36% Die maatskappy het in 2016 105 sent (DPS) van 107 sent (EPS) betaal – 98% OF die uitbetalings vermeerder met 62% vier punte Vir een punt elk. DPS het van 40 tot 105 sent verander /DPS het met 65 sent vermeerder EPS het van 112 tot 107 sent verander/EPS het met 5 sent verminder. Vir een punt elk In 2015 het hulle ‘n klein gedeelte (een derde) van hulle verdienste In 2016 het hulle omtrent al hulle verdienste (100%) van hulle verdienste 4 Verduidelik die uitwerking van hierdie beleidsverandering op die maatskappy. Noem TWEE punte. Enige TWEE geldige punte   Deelpunte kan vir gedeeltelik voltooide antwoord gegee word Vir twee punte: • Behoue inkomste het verminder en kan ‘n effek op toekomstige groei (uitbreiding) van die onderneming hê. • Dit sal ‘n invloed op die aandeelprys hê/verhoog die vraag na aandele • Dit kan aandeelhouers motiveer om vir die direkteure te stem by die AJV • Hierdie besluit het nie ‘n beduidende effek op die maatskappy gehad nie want hulle het nog steeds kon groei en kontantrreserwes te verhoog. Vir een punt: • Kontantvloei probleem (een punt) 4 5.2.7 Een van die direkteure voel dat die maatskappy die lening so gou as moontlik moet terugbetaal. Wat is jou siening hieroor? Haal TWEE relevante finansiële aanwysers met syfers aan en verduidelik dit. Aanhaling van finansiële aanwysers   Aanhaal van syfers   Verduideliking van hefboom   (S:E) Deelpunte kan vir gedeeltelik voltooide antwoord gegee word Die skuld-ekwiteit-verhouding is 0,3 : 1/ afgeneem van 0,4:1 tot 0,3:1. Die onderneming is laag gerat. Hulle maak nie juis gebruik van lenings in vergelyking met eie kapitaal nie. Die OOTKA ('ROTCE') het afgeneem van 13% in 2015 na 11% in 2016. Die rentekoers op lenings het toegeneem van 13% na 14%. Die maatskappy ontvang 'n opbrengs wat minder is as die rentekoers (negatief gerat). Hulle gebruik nie die lenings effektief om 'n wins te genereer nie. Dit was 'n goeie besluit om die lening terug te betaal. OF Die maatskappy moet die lening meer effektief gebruik om die opbrengs wat verdien word, te verhoog/verbeter. Hulle moes nie die vorige lening terug betaal het nie. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 15 DBE/2016 SSE – Memorandum 5.2.8 Verduidelik waarom die aandeelhouers tevrede is met die markprys van die aandele op die JSE (Haal syfers/finansiële aanwysers aan.) Verduideliking  Syfers  Toegeneem van 777 sent na 960 sent/ verhoog met 183 sent Die markprys is hoër as die NBW, 775 sent. Sien 5.2.4 Daar is 'n vraag na aandele in hierdie maatskappy. Beleggers stel daarin belang om aandele te koop. 2 Verduidelik waarom die aandeelhouers tevrede is met die prys waarteen die 75 000 aandele op 25 April 2016 teruggekoop is (Haal syfers/finansiële aanwysers aan.) Verduideliking  Syfers  Die maatskappy het 800 sent per aandeel betaal, alhoewel die markwaarde aan die einde van die jaar 960 sent was/ Die maatskappy het 160 sent minder betaal as markwaarde Moet nie vergelyking met NBW aanvaar nie 2 TOTALE PUNTE 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 16 DBE/2016 SSE – Memorandum VRAAG 6 6.1 (a) 2 Bedryfswins 46 500 – 350 = 46 150  (b) 3 Koste van verkope 198 000  x 100/160 = 123 750  een deel korrek OF 198 000 een punt x 62,5% een punt = 123 750 een deel korrek (c) 3 Lone 1 800 x 1,08 = 1 944  een deel korrek OF 1800 een punt + 144 een punt = 1 944 een deel korrek OF 1 800 een punt + 8% een punt = 1944 een deel korrek (d) 4 Huurinkomste 10 028 x 100  = R9 200  een deel korrek 109  OF 10 028 een punt - 828 twee punte = R9 200 een deel korrek Wees bedag op die oplos van x metode 12 6.2.1 Bereken die maandelikse salaris vir Junie 2016 verskuldig aan die verkoopsbestuurder. (18 000 – 400) 2 (8 800  + 400 )x 107%  = 9 844  een deel korrek 9 200 2 punte 4 6.2.2 Bereken die totale verwagte kredietverkope vir Julie 2016. 221 760 twee punte 198 000 x 1,12  x 80%  = 177 408  een deel korrek OF as op Mei se werklike syfers gebaseer is: 240 240 twee punte 4 195 000 eenpunt x (1,1 x 1,12) een punt x 80% een punt = 192 192 een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 17 DBE/2016 SSE – Memorandum 6.2.3 Bereken die kosprys van die nuwe voertuig wat op 1 Mei 2016 aangekoop is. (9 000 – 6 200) 2 800 x 12  x 100/ 15  = 224 000  een deel korrek 4 33 600 twee punte 6.3 Lewer kommentaar op die beheer oor die telefoon en water en elektrisiteit. Watter raad sal jy aan Susan gee? Noem EEN punt. Kommentaar:  Geen deelpunte Geen syfers benodig Sy het oorspandeer/onderbegroot/ nie goed beheer nie (Begroot R2 000, spandeer R4 880 (2 880 meer/144%) . Raad:  • Sy moet die gebruik van telefoon, water en elektrisiteit monitor. • Sy moet begroot om 'n toename in tariewe of gebruik in berekening te bring. • Hou/Kontroleer rekords gereeld. • Ondersoek redes vir oorspandering 4 6.4 Susan wil die onderhoudsbegroting na R500 per maand verminder en dan die besparing aanwend vir personeelopleiding. Wat moet sy oorweeg voordat sy hierdie verandering aanbring? Noem TWEE punte. Enige TWEE geldige punte   Geen deelpunte • Haar werklike instandhoudingsuitgawe is meer as R500 (R2 000). • Sy sal onderbegroot. • Instandhouding sal afgeskeep word – mag op die lange duur meer kos. • Vervanging van ou toerusting gouer. • Voordele van opleiding vir die onderneming en dit sal 'n invloed op die gebruik van masjiene hê. • Dit sal onverantwoordelik wees om die belangrike uitgawe met soveel te verminder. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde 18 DBE/2016 SSE – Memorandum 6.5 Verduidelik hoe Susan op hierdie bedreiging gereageer het. Noem DRIE punte. Verskaf syfers/berekeninge om jou antwoord te ondersteun. Enige DRIE geldige punte    Syfers    • Het 'n nuwe voertuig aangekoop om aflewerings te doen – voertuiguitgawes aangegaan (R4 000) en waardevermindering neem toe • Winsopslag het van 60% na 30% verminder(45 000/150 000) om verkope te laat toeneem • Meer advertensies – toegeneem van 2 400 na 9 600 of met R7 200 (3 keer) 6 Verduidelik of Susan se reaksie suksesvol was of nie. Verskaf syfers. EEN geldige punt met syfers   Antwoord vir twee punte: Susan se pogings was nie suksesvol nie omdat alhoewel verkope toegeneem het bruto wins verminder (R45 000) OF Susan se pogings was nie suksesvol nie omdat alhoewel verkope toegeneem het, uitgawes soos koste ven verkope (R150 000)/voertuig uitgawes(R4 000) ens het beduidend vermeerder. Antwoord vir een punt: Verkope het die begrote syfer met R15 000 oorskry 2 TOTALE PUNTE 40 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all