Skip to content

Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paperAccountingGrade 12202312 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 question paper from the Eastern Cape June 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Naam: NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 JUNIE 2023 REKENINGKUNDE V1 ANTWOORDEBOEK PUNTE GEMODEREERDE VRAAG MAKS. PUNTE BEHAAL PUNT 1 60 2 40 3 35 4 15 150 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 12 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2023) VRAAG 1 1.1.1 Bereken: Die wins/verlies op die inruil van die ou voertuig BEWERKINGS ANTWOORD 4 1.1.2 Bereken: Die totale waardevermindering vir die jaar Waardevermindering op toerusting Waardevermindering op voertuie 4 LET WEL: Die bedrae hierbo bereken moet oorgeplaas word na VRAAG 1.2.1, die Staat van Omvattende Inkomste. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 3 1.2.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023 Verkope Koste van verkope Bruto wins Ander inkomste Korting ontvang 32 400 Bruto bedryfsinkomste Bedryfsuitgawes Ouditfooie 180 060 Versekering 56 920 Diverse uitgawes Bedryfswins Rente-inkomste 120 000 Wins voor rente-uitgawe Netto wins voor belasting Inkomstebelasting (242 040) Netto wins na belasting 36 * Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2023) 1.2.2 Uittreksel: Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2023 EKWITEIT EN LASTE GEWONE AANDEELHOUERSEKWITEIT 5 870 750 NIE BEDRYFSLASTE BEDRYFSLASTE Handels- en ander betaalbares TOTALE EKWITEIT EN LASTE 16 TOTALE PUNTE 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 5 VRAAG 2 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2.1 Behoue inkomste Saldo op 1 Maart 2022 Netto wins na belasting 784 000 Gewone aandele dividende Finale dividende 207 070 Saldo op 28 Februarie 2023 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2023) 2.2.2 Kontantvloeistaat vir die jaar geëindig op 28 Februarie 2023. Inligting word NIE in die gearseerde areas vereis nie. KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE Kontant gegenereer uit bedrywighede Rente betaal KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN 92 840 18 EINDE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 7 2.2.3 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2023. Vuurproefverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 3 % Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB) BEWERKINGS ANTWOORD 4 Dividend per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2023) VRAAG 3 3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3 3.2.1 Identifiseer die maatskappy met die beter winsgewendheid finansiële aanwysers. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. 3 3.2.2 Identifiseer en verduidelik watter maatskappy sy likiditeit meer doeltreffend bestuur. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 9 3.2.3 Lewer kommentaar op die dividenduitbetalingsbeleid van elke maatskappy. Verskaf 'n moontlike rede waarom elke maatskappy besluit het op die beleid wat aangeneem is. Haal syfers aan. Kommentaar Verduideliking Rock Bpk. Wills Bpk. 6 3.2.4 Die direkteure van Wills Bpk. het besluit om die lening gedurende die huidige finansiële jaar te verhoog. Verduidelik of dit 'n goeie besluit was of nie. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2023) 3.2.5 Die aandeelhouers van Rock Bpk. is tevrede met die markprys van hul aandele, terwyl die aandeelhouers van Wills Bpk. nie tevrede is nie. Verduidelik deur 'n finansiële aanwyser vir ELKE maatskappy aan te haal. ROCK BPK. WILLS BPK. 6 3.2.6 Bereken die % persentasie aandeelhouding van die Mentoor-familie indien hulle hierdie aandele koop. BEWERKINGS ANTWOORD 2 As ʼn aandeelhouer, hoekom sou jy bekommerd wees oor die belangstelling deur die Mentoor-familie? Verskaf DRIE punte. 3 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 11 VRAAG 4 4.1.1 Identifiseer die tipe ouditverslag in die uittreksel hierbo en gee ʼn rede vir jou antwoord. Tipe verslag:   Rede: 2 4.1.2 Verduidelik die effek van hierdie tipe verslag vir die beeld van die maatskappy. Gee EEN punt. 2 4.2.1 Verskaf TWEE moontlike redes waarom die HUB beboet is, en nie die maatskappy nie. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2023) 4.2.2 Verskaf TWEE redes hoekom die JEB (JSE) hierdie stap geneem het. 4 4.2.3 Identifiseer EEN ander party (belanghebbende) wat ook aanspreeklik gehou kan word om hierdie situasie toe te laat. Verskaf 'n rede. 3 TOTALE PUNTE 15 TOTALE: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all