Downloaded from hlayiso.com
PLAKKER
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENINGKUNDE V1
GRAAD 12
2023
SPESIALE ANTWOORDEBOEK
VRAAG PUNTE PARAAF MOD.
1
2
3
4
TOTAAL
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2023 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Addendum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Addendum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 359.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 2 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
VRAAG 1
1.1 1.1.1
1.1.2
1.1.3
1.1.4
4
1.2 STARLIGHT BPK.
1.2.1 Bereken: Waarde van die slotvoorraad van gloeilampe op
28 Februarie 2023. Gebruik die geweegdegemiddelde-metode.
BEWERKINGS ANTWOORD
4
1.2.2 Bereken: Wins of verlies met verkoop van die voertuig
BEWERKINGS ANTWOORD
5
Bereken: Totale waardevermindering vir die jaar
BEWERKINGS ANTWOORD
Voertuie
Toerusting
7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 3 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
1.2.3 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023
Verkope 17 850 000
Koste van verkope (10 200 000)
Bruto wins 7 650 000
Ander inkomste
Kommissie-inkomste 85 900
Huurinkomste
Bruto bedryfsinkomste
Bedryfsuitgawes (4 894 900)
Salarisse en lone
Ouditfooie
Direkteursgelde
Diverse uitgawes 219 760
Oninbare skulde
Waardevermindering
Bedryfswins
Rente-inkomste
Wins voor rente-uitgawe
Rente-uitgawe
Netto wins voor belasting
Inkomstebelasting (858 140)
Netto wins na belasting 2 002 500 29
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 4 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
BEDRYFSBATES 7 605 150
Voorraad
Handel en ander ontvangbare bedrae
Kontant en kontantekwivalente
11
TOTALE PUNTE
60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 5 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
VRAAG 2
2.1 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA
Saldo aan begin van jaar 237 400
Netto wins na belasting 1 526 000
Gewone aandele-dividende
Saldo aan einde van jaar
9
2.2 Bereken: Verandering in lening
BEWERKINGS ANTWOORD
2
Bereken: Opbrengs uit aandele uitgereik
BEWERKINGS ANTWOORD
3
2.3
KONTANTGEVOLGE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE
Kontant uit bedrywighede gegenereer 2 340 300
Inkomstebelasting betaal
Dividende betaal
10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 6 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
2.4 Bereken: Bedryfsverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
2
Bereken: Netto batewaarde (NBW)
BEWERKINGS ANTWOORD
4
Bereken: % opbrengs op totale kapitaal aangewend (OOTKA)
LET WEL: Die gemiddelde kapitaal aangewend is R20 343 500.
BEWERKINGS ANTWOORD
5
TOTALE PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 7 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
VRAAG 3
3.1 Verduidelik of die maatskappy hulle bedryfskapitaal doeltreffend
bestuur of nie. Haal TWEE finansiële aanwysers aan, met syfers en
tendense.
5
3.2 Bereken die totale getal addisionele aandele wat Denise aangekoop het.
BEWERKING ANTWOORD
4
Gee EEN moontlike rede waarom Denise vasbeslote was om die
meerderheidsaandeelhouer te word.
2
3.3.1 Die Kontantvloeistaat toon besluite wat deur die direkteure geneem is.
Identifiseer TWEE belangrike besluite wat die direkteure in 2023 geneem
het wat verskil van hulle besluite in die vorige jaar. Haal syfers aan.
Besluit 1
Besluit 2
Gee EEN rede vir hierdie besluite.
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 8 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
3.3.2 Verduidelik die uitwerking van hierdie besluite op die graad van
finansiële risiko oor die twee jaar. Haal EEN finansiële aanwyser aan,
met syfers en tendense.
3
3.3.3 Verduidelik hoe hierdie besluite die hefboomfinansiering van die
maatskappy beïnvloed het. Haal EEN finansiële aanwyser aan, met
syfers en tendense.
4
3.4.1 Sekere aandeelhouers het hulle kommer uitgespreek oor die verandering
in die dividenduitbetalingsbeleid. Verduidelik TWEE punte om hulle
kommer te ondersteun.
Punt 1
Punt 2
4
3.4.2 Verduidelik of die aandeelhouers met die tendens in die % opbrengs en
verdienste van die maatskappy tevrede sal wees, asook die dividende
wat hulle verdien het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan, met syfers
en tendense.
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 9 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
3.5 Verskaf in ELKE geval bewyse vir die aandeelhouers se kommer oor
hierdie tendense, en verduidelik waarom hulle oor die toekomstige
vooruitsigte vir die maatskappy bekommerd sou wees. Haal syfers en
tendense aan.
Kwessies Bewyse vir kommer Rede vir kommer
Kontant en
kontant-
ekwivalente
Markprys
van aandele
op JSE
6
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 10 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
VRAAG 4
4.1
4.1.1
4.1.2
4.1.3 3
4.2 Verduidelik DRIE vrae wat die aandeelhouers met die direksie by die
vergadering sal wil bespreek.
Punt 1
Punt 2
Punt 3
6
4.3 Verskaf EEN punt van moontlike wanbestuur of korrupsie onder ELK van
die volgende subopskrifte. Haal toepaslike syfers aan om jou antwoord
in ELKE geval te ondersteun.
Betaling van direkteursgelde
Salarisse van ander werknemers
6
TOTALE PUNTE
15
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2023 Addendum (English)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Addendum (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2023 QP (Eng)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum