Downloaded from hlayiso.com
PLAKKER
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENINGKUNDE V2
GRAAD 12
2023
SPESIALE ANTWOORDEBOEK
VRAAG PUNTE PARAAF MOD.
1
2
3
4
TOTAAL
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Accounting Grade 12 P2 NSC June 2023 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Addendum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Addendum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 483.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 2 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
VRAAG 1
1.1
1.1.1
1.1.2
1.1.3
3
1.2 VIOLET WINKELS
1.2.1 DATEER DIE KONTANTJOERNALE VIR 30 APRIL 2023 OP
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL
Bedrag Bedrag
Totaal 115 600 Totaal 217 800
10
1.2.2 Bereken die korrekte Bankrekeningsaldo op 30 April 2023.
BEWERKINGS ANTWOORD
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 3 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
1.2.3 BANKVERSOENINGSTAAT OP 30 APRIL 2023
9
1.2.4 Violet het probleme met die deponering van kontant opgemerk.
Verduidelik TWEE maatreëls wat sy kan gebruik om hierdie probleme op
te los.
4
TOTALE PUNTE
30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 4 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
VRAAG 2
2.1.1 Bereken: Waarde van die slotvoorraad van die Arctic TV-stelle op
28 Februarie 2023 deur die EIEU-metode te gebruik
BEWERKINGS ANTWOORD
5
2.1.2 Bereken: Voorraadhoudingsperiode (in dae) van die Arctic TV-stelle op
28 Februarie 2023 met gebruik van slotvoorraadsyfer
BEWERKINGS ANTWOORD
3
2.2.1 Bereken: Waarde van die slotvoorraad van die Pacific TV-stelle op
28 Februarie 2023 deur die spesifieke identifikasiemetode te gebruik
BEWERKINGS ANTWOORD
4
2.2.2 Bereken: Bruto wins op die Caspian Smart TV-stelle op 28 Februarie 2023
BEWERKINGS ANTWOORD
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 5 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
2.2.3 Lewer kommentaar op die kwartaalverkope van die Pacific TV-stelle en
verduidelik of Mandie se aanpassing van die verkoopprys 'n wyse besluit
was, of nie. Haal syfers of berekeninge aan.
4
2.2.4 Lewer kommentaar op die voorraadhoudingsperiodes van die Pacific en
Caspian TV-stelle. Haal syfers of berekeninge aan.
4
Verduidelik hoe die verskillende houdingsperiodes die onderneming
finansieel beïnvloed. Haal syfers of berekeninge aan.
4
Verduidelik wat hierdie periodes aandui oor die voorkeure van klante.
Haal syfers of berekeninge aan.
4
2.2.5 Verskaf TWEE punte van advies aan Mandie oor hoe sy die hoë
voorraadvlakke van sommige van haar produkte kan regstel sonder om
pryse vir klante aangebied, verder te verminder.
4
TOTALE PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 6 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
VRAAG 3
3.1 LADOO VERVAARDIGERS
3.1.1 FABRIEKSBOKOSTE
TOTAAL voor regstellings 2 638 600
8
3.1.2 PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 28 FEBRUARIE 2023
PRIMÊRE KOSTE 12 500 000
TOTALE VERVAARDIGINGSKOSTE
Goedere-in-bewerking aan begin van jaar 542 000
Goedere-in-bewerking aan einde van jaar
KOSTE VAN PRODUKSIE VAN KLAARPRODUKTE
10
3.2 STYLZ MAKER
3.2.1 Doen 'n berekening wat sal bevestig dat die 2023-gelykbreekpunt korrek
is.
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 7 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
Lewer kommentaar op die produksievlak en die gelykbreekpunt vir die
afgelope twee jaar. Verduidelik of Lez Styles met die tendense in hierdie
resultate en die wins wat hy verdien, tevrede sal wees. Verskaf syfers of
berekeninge.
4
3.2.2 Verduidelik waarom Lez nie bekommerd is oor die styging in vaste koste
in 2023 tot R6,1 m. nie. Haal syfers aan.
4
3.2.3 Identifiseer hoe die verkoops- en verspreidingskoste in totaal en per
eenheid oor die afgelope twee jaar verander het. Haal syfers aan.
2
Verduidelik TWEE redes waarom Lez doelbewus hierdie koste wou
aanpas.
Rede 1
Rede 2
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 8 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
3.2.4 Lez het spesifieke besluite geneem om die onderneming en hulle produk
te verbeter. Verduidelik hoe die besluite wat hy geneem het, die
onderneming bevoordeel het deur die volgende te verskaf:
TWEE verskillende punte met betrekking tot die grondstowwe. Haal
syfers of berekeninge aan.
Punt 1
Punt 2
6
TWEE verskillende punte met betrekking tot die direkte arbeid. Haal
syfers of berekeninge aan.
Punt 1
Punt 2
6
TOTALE PUNTE
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 9 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
VRAAG 4
4.1 GEPROJEKTEERDE STAAT
KONTANTBEGROTING
NR. VAN OMVATTENDE INKOMSTE
ONTVANGSTE BETALINGS INKOMSTE UITGAWES
4.1.1
4.1.2
6
4.2 ALICE MEUBILEERDERS (EDMS.) BPK.
4.2.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
KREDIET-
MEI JUNIE JULIE
VERKOPE
April 882 000 485 100 194 040
Mei 891 800 164 983 490 490
Junie 921 200 170 422
Julie 931 000
650 083 854 952 7
4.2.2 Bereken:
BEWERKINGS ANTWOORD
(i) Kontantverkope vir Julie 2023
(ii) Leningsbedrag in Junie 2023
(iii) Betalings aan krediteure in Julie 2023
8
4.2.3 Bereken die % verhoging wat werkers in Julie 2023 sal ontvang.
BEWERKINGS ANTWOORD
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 10 DBE/2023
SS/NSS – Antwoordeboek
Gee TWEE redes waarom jy dink die werkers behoort met hierdie
verhoging tevrede te wees.
Rede 1
Rede 2
2
4.2.4 Lewer kommentaar op die doeltreffendheid van die advertensies. Verskaf
syfers of berekeninge.
4
Alice is tevrede met die beheer oor afleweringsuitgawes. Verskaf syfers
of berekeninge om haar gevoel te motiveer.
BEWERKINGS ANTWOORD
2
Alice is egter bekommerd oor die beheer oor elke voertuig. Identifiseer 'n
ander kwessie (probleem) vir ELKE voertuig wat haar kommer bevestig.
Verskaf syfers of berekeninge om haar gevoel te motiveer.
Voertuig 1
Voertuig 2
4
Maak TWEE voorstelle oor hoe Alice die gebruik of doeltreffendheid van
die voertuie kan verbeter.
Voorstel 1
Voorstel 2
4
TOTALE PUNTE
40
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 Addendum (Eng)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 MP Prelim 2023 Addendum

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2023 Question Paper

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 MP Prelim 2023 Memo
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum