You're offline
Skip to content
Question paper

Accounting P1 May-June 2023 MG Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: AccountingGrade 12202310 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE V1 NASIENRIGLYNE 2023 PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders in die nasienriglyne aangedui, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir die bewerking van daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers aangedui is in die nasien- riglyne vir komponent-dele in bewerkings wat nie deelpunte kan verdien nie, kan die metodepunt van die finale antwoord ook nie toegeken word nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui in die nasienriglyne, kan deelpunte toegeken word om die verkil in kwaliteit van kandidate se antwoorde te bepunt. 7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items, indien volpunte vir 'n vraag toegeken is. 8. Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae 9. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 10. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 11. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees vlg. kandidaat se bewerkings (indien geldig) of vlg. nasienriglyne. 12. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook op verhoudings van toepassing. Indien een lyn getoon word, aanvaar dit as die teller. 13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n . 14. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek 15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 2 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 1 1.1 1.1.1 E 1.1.2 D 1.1.3 B 1.1.4 A 4 1.2 STARLIGHT BPK. 1.2.1 Bereken: Waarde van die slotvoorraad van gloeilampe op 28 Februarie 2023. Gebruik die geweegdegemiddelde-metode. BEWERKINGS ANTWOORD 3 921 500 twee punte (416 000 + 3 478 000) een punt 3 894 000 + 27 500 x 1 700 55 000  121 210  een deel korrek (8 000 + 47 000) een punt As x 1 700 Geweegde gemiddelde: 71,30 drie punte 4 1.2.2 Bereken: Wins of verlies met verkoop van die voertuig BEWERKINGS ANTWOORD 104 000 x [20% x 9/12] 91 500  – (104 000  – 15 600 ) 3 100  vir 1 van die 2 komponente in hd bewerking een deel korrek 88 400 drie punte Ignoreer teken Aanvaar alternatiewe uiteensettings vir berekeninge, bv: AS VP > DW = wins OF VP < DW = verlies 104 000 – 15 600 – 91 500 5 Bereken: Totale waardevermindering vir die jaar BEWERKINGS ANTWOORD Voertuie 15 600  + 145 200  = 160 800 twee punte (sien hierbo) 281 100  Toerusting bewerking een deel korrek vir voertuie + toerusting 774 000 x 15% 48 000 x [15% x 7/12] 116 100  + 4 200  = 120 300 vier punte vir 1 van die 2 komponente in hd bewerking 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 3 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 1.2.3 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023 Verkope 17 850 000 Koste van verkope (10 200 000) Bruto wins 7 650 000 Ander inkomste bewerking 170 900 Kommissie-inkomste 85 900 Huurinkomste 89 700  – 7 800  81 900 * Wins met verkoop van bate *kan 'n verlies wees sien 1.2.2 3 100 kontroleer VP > Netto Drawaarde Bruto bedryfsinkomste 6 7 820 900 Bedryfsuitgawes (4 894 900) Salarisse en lone balanseersyfer 2 218 100  kan negatief wees Ouditfooie 155 200 + 38 800 194 000 Direkteursgelde 2 015 000 – 130 000  1 885 000 * 2015 000 x 29/31 OF 65 000 x 29 OF 1 560 000 + 325 000 Diverse uitgawes 219 760 Oninbare skulde 16 200  + 2 250  18 450 * [9 000 x 20/80] twee punte in totaal Waardevermindering sien 1.2.2 281 100  Handelsvoorraadtekort 2 969 800  – (2 774 800  + 121 210 ) 2 896 010 twee punte sien 1.2.1 73 790 * 2 969 800 OF 2 774 800 word nie as finale antwoorde aanvaar nie Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering moet 'n uitgawe wees 4 700  18 Bedryfswins BBI - BU 2 926 000  Rente-inkomste balanseersyfer; aanvaar indien negatief 34 000 Wins voor rente-uitgawe 2 960 000 Let wel: een punt op 165 600 Rente-uitgawe 165 600  x 60% OF 165 600 - 66 240 (99 360)  As x 60%; OF -40% (690 000 – 524 400) een punt OF 13 800 x 60% x 12 Netto wins voor belasting NWnB + IB 2 860 640 Inkomstebelasting (858 140) Netto wins na belasting 5 2 002 500 29 * bewerking, een deel korrek – 1 vir vreemde items (maks. -2); Vir misplaaste items, merk die bewerkings, maar penaliseer die finale antwoord; Ignoreer hakies Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 4 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne BEDRYFSBATES 7 605 150 Voorraad (2 774 800  + 121 210  sien 1.2.1) OF 2 969 800 een punt – 73 790 een m.punt 2 896 010 * (tekort) sien SOI Handel en ander ontvangbare bedrae twee akkuraatheidspunte     16 860  645 250 – 2 250 – 25 720 + 130 000 + (875 000 – 858 140) 764 140 * oninbare voors vir OS direkteurs- SAID inkomstebelasting skulde gelde Kontant en kontantekwivalente balanseersyfer 3 945 000 11 * bewerking, een deel korrek TOTALE PUNTE 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 5 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA Saldo aan begin van jaar 237 400 Netto wins na belasting 1 526 000 Aandele teruggekoop 180 000 x 1,20  (216 000) * (11,05 – 9.85) twee punte ignoreer hakies Nie 1 989 000 OF 1 989 000 een punt – 1 773 000 twee punte Nie 1 773 000 Gewone aandele-dividende bewerking (TT + Finaal) (917 800) * ignoreer hakies Tussentydse dividende 1 070 000 x 32c 342 400 * een deel korrek Finale dividende 575 400  Saldo aan einde van jaar 629 600 * kontroleer bewerking; moet aandele teruggekoop en GAD aftrek 9 * bewerking, een deel korrek 2.2 Bereken: Verandering in lening BEWERKINGS ANTWOORD 852 000  7 200 000 – 6 348 000 ignoreer hakies geen deelpunt 2 Bereken: Opbrengs uit aandele uitgereik BEWERKINGS ANTWOORD geen deelpunte (1 370 000 + 180 000 – 1 250 000) 3 420 000  300 000  x 11,40 As x 11,40 OF (13 959 500 – 12 312 500) + 1 773 000 3 420 000 1 647 000 een punt een metodepunt (sien 2.1) een metodepunt 3 2.3 155 200  KONTANTGEVOLGE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE bewerking; een deel korrek in totale of bewerkings Kontant uit bedrywighede gegenereer 2 340 300 Rente betaal (648 000)  moet in hakies wees Inkomstebelasting betaal 1 526 000 x 30/70 42 100  + 654 000  + 23 600  (719 700) * OF - 42 100 - 654 000 – 23 600 moet in hakies wees Wees bedag op ander alternatiewe aanbiedings, bv. hakies, grootboekrekening. Dividende betaal sien 2.1 (817 400) * 475 000  + 342 400  OF 475 000 – 342 400 moet in hakies wees OF 475 000 een punt + (917 800 – 575 400) een m.punt 10 * bewerking, een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 6 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 2.4 Bereken: Bedryfsverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 1,8: 1 bewerking, 1 479 600 : 822 000 een deel korrek in formaat x : 1 Ken EEN punt toe vir beide bedrae (indien geen finale / foutiewe finale antwoord) 2 Bereken: Netto batewaarde (NBW) * 100 word nie gereken as 'een deel korrek' nie. BEWERKINGS ANTWOORD 1 064,9 sent 14 589 100 twee punte sien 2.1  13 959 500  + 629 600  x 100* bewerking, een deel korrek 1 370 000  aanvaar R10,65 of 1065c Antwoord moet in R of c getoon word 4 Bereken: % opbrengs op totale kapitaal aangewend (OOTKA) LET WEL: Die gemiddelde kapitaal aangewend is R20 343 500. * 100 word nie gereken as 'een deel korrek' nie BEWERKINGS ANTWOORD 2 828 000 drie punte 2 180 000 or 1 526 000 x 100/70 Sien 2.3 13,9% 1 526 000  + 654 000  + 648 000  x 100* bewerking, een deel korrek 20 343 500  %-teken nie nodig 5 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 7 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 Verduidelik of die maatskappy hulle bedryfskapitaal doeltreffend bestuur of nie. Haal TWEE finansiële aanwysers aan, met syfers en tendense. Finansiële aanwyser   Syfer en tendens   Enige EEN verduideliking  Enige TWEE aanwysers  Bedryfsverhouding het afgeneem (van 1,3:1) tot 0,9:1 / met 0,4:1  Vuurproefverhouding het afgeneem (van 0,6:1) tot 0,3:1 / met 0,3:1  Debiteure se gemiddelde invorderingperiode het toegeneem / verswak (van 30,8 dae) tot 42,4 dae / met 11,6 dae. Moontlike verduidelikings vir EEN punt: Die onderneming sal dit moeilik vind om sy korttermyn-skulde te betaal / het nie genoeg likiede bates (kontant) om bedryfslaste te dek / debiteure neem te lank om rekeninge te betaal / te veel voorraad voorhande 5 3.2 Bereken die totale getal addisionele aandele wat Denise aangekoop het. BEWERKING ANTWOORD (51% x 1 500 000) twee punte 765 000  – 540 000  225 000  bewerking, een deel korrek NIE aanvaarbaar: 50% + 1 aandeel OF 50% + 100 aandele 4 Gee EEN moontlike rede waarom Denise vasbeslote was om die meerderheidsaandeelhouer te word. Enige EEN geldige rede  moet verband hou met invloed op beheer Deelpunt vir onvolledige/onduidelike antwoorde Verwagte antwoorde, bv:  Sy wil volle beheer van die maatskappy bekom  Sy wil alle besluite van die maatskappy in die toekoms beïnvloed  Sy wil die kwessie van onbevoegde direkteure aanspreek/nuwe aanstellings beïnvloed wat tot die maatskappy se vooruitgang kan bydra  Sy voel sy kan stukrag gee aan 'n ommekeer van die huidige situasie Moontlike EEN-punt antwoorde : Om meer aandele te bekom / meer kapitaalwins op aandele te genereer 2 3.3.1 Die Kontantvloeistaat toon besluite wat deur die direkteure geneem is. Identifiseer TWEE belangrike besluite wat die direkteure in 2023 geneem het wat verskil van hulle besluite in die vorige jaar. Haal syfers aan. TWEE besluite   Syfers    In 2023 het die maatskappy meer aandele uitgereik vir R3 750 000 (in 2022 het mpy aandele teruggekoop vir R250 000).  In 2023 het hulle R1 800 000 op die lening afbetaal (in 2022 het die maatskappy meer geleen, R3 500 000). R1 700 000 is NIE 'n geldige syfer NIE Gee EEN rede vir hierdie besluite. EEN geldige rede  deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde  Maatskappy wil minder op lenings staatmaak / minder rente betaal / finansiële risiko verbeter (verlaag)  Daar is 'n poging om die maatskappy meer volhoubaar te maak deur ekwiteit (eie kapitaal) te gebruik 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 8 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 3.3.2 Verduidelik die uitwerking van hierdie besluite op die graad van finansiële risiko oor die twee jaar. Haal EEN finansiële aanwyser aan, met syfers en tendense. Finansiële aanwyser  met syfer(s) en tendense  Skuld-ekwiteit-verhouding het (van 0,4 : 1) tot 0,1 : 1 afgeneem / met 0,3:1 Verduideliking  Verlaging in / laer finansiële risiko / maak minder staat op lenings / gebruik eie (aandele-) kapitaal 3 3.3.3 Verduidelik hoe hierdie besluite die hefboomfinansiering van die maatskappy beïnvloed het. Haal EEN finansiële aanwyser aan, met syfers en tendense. Finansiële aanwyser  met syfer(s) en tendens  OOTKA het gedaal (van 11,4%) tot 9% / met 21,1% / met 2,4%-punte Verduideliking van hefboomeffek (vergelyk met %rente) Verwagte antwoorde: deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde  OOTKA is laer as die %rente op lenings van 13%; was negatief gerat in 2022 en het in 2023 nog verder gedaal.  Die maatskappy maak nie doeltreffend gebruik van lenings in 2022 nie. Hierdie tendens het in 2023 voortgeduur ten spyte van die uitwerking van pogings om die lening te verminder. 4 3.4.1 Sekere aandeelhouers het hulle kommer uitgespreek oor die verandering in die dividenduitbetalingsbeleid. Verduidelik TWEE punte om hulle kommer te ondersteun. Enige TWEE geldige punte   deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde LW: Syfers word nie in hierdie antwoord vereis nie  Die verhoging in die dividenduitbetalingskoers (van 67,6%) tot 106,7% beteken dat fondse gebruik moet word vir behoue inkomste/maatskappy se fondse kan uitgeput raak/betaal hoër dividende terwyl verdienste laag was.  Direkteure wil aandeelhouers verwar en hul aandag van swak prestasies van die maatskappy aftrek/misleiding.  Direkteure tree onverantwoordelik op deur nie groei/vooruitgang van die maatskappy te bevorder nie .  Direkteure moes eerder gefokus het op die verbetering van kontantbronne, want hulle is eintlik besig om dit uit te put. Een-punt antwoorde, bv: Dividenduitbetalingskoers het noemenswaardig verhoog / direkteure wil herkies word 4 3.4.2 Verduidelik of die aandeelhouers met die tendens in die % opbrengs en verdienste van die maatskappy tevrede sal wees, asook die dividende wat hulle verdien het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan, met syfers en tendense. Finansiële aanwyser   syfers en tendens   Enige TWEE aanwysers:  OOAHB het verminder (van 7,2%) tot 5,7% / met 1,5%-punte / met 20,8%  VPA het verminder (van 74c) tot 60c/met 14c/afname in winsgewendheid, 18,9%  DPA het verhoog (van 50c) tot 64c / met 14c / met 28% Verduideliking (syfers nie hier vereis nie)  deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde  Opbrengs is laer as rente% op vaste deposito [alternatiewe belegging, 7%]  Sommige aandeelhouers kan tevrede wees met ʼn [14c] verhoging in DPA/ andere kan bekommerd wees oor hoë dividende terwyl verdienste gedaal het  Hoër dividende het gelei tot 'n beter dividendopbrengs (van 4,9%) tot 7,5% / met 2,6%-punte / met 53,1% 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 9 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 3.5 Verskaf in ELKE geval bewyse vir die aandeelhouers se kommer oor hierdie tendense, en verduidelik waarom hulle oor die toekomstige vooruitsigte vir die maatskappy bekommerd sou wees. Haal syfers en tendense aan. Ken toepaslike punte toe vir korrekte bewyse, syfers of redes wat in verkeerde kolomme getoon is. Rede vir kommer Kwessies Bewyse vir kommer   Syfer   Vergelyking   Wees bedag op ander toepaslike redes Kontant en K&KE verminder met Bedryfsaktiwiteite toon 'n tekort / kontant- R836 000 oneffektiewe gebruik van ekwivalente OF beskikbare fondse / fondse word K&KE verminder (van R1,94m) gegenereer sonder die bedoeling tot R1,078m oor twee jaar om winsgewendheid te verhoog / OF likiditeitskwessies sal in die Netto uitvloei in 2023, toekoms ontstaan indien hierdie R836 000 vergelyk swak met tendens voortduur. netto invloei, R2,2m in 2022 Markprys Markprys op JSE het Publiek se aanvraag na aandele van aandele verminder (van 1 020c) tot is nie goed nie (a.g.v. 'n op JSE 850c / Markprys van 850c is algemene afname in die minder as die NBW van maatskappy se prestasie) / 1 007c. Maatskappy se toekomsvooruitsigte lyk nie goed nie, want voornemende (nuwe) aandeelhouers wil dalk nie aandele koop wat nie goed presteer nie. 6 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 10 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 4.1.1 Aandeelhouers  4.1.2 Ongekwalifiseerde  4.1.3 Weerhouding van mening  3 4.2 Verduidelik DRIE vrae wat die aandeelhouers met die direksie by die vergadering sal wil bespreek. DRIE geldige redes    deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde Aanvaar antwoorde wat nie as vrae aangebied word nie Wees bedag op ander geldige interpretasies van inligting in die vraag gegee  Waarom was daar swak beheer deur die Direksie of Vergoedingskomitee oor Donald se aanstelling / was korrekte prosedures nie gevolg toe daar oor sy salarispakket besluit is nie / is sy verwysings (referente) van vorige werkgewers i.v.m. sy agtergrond & kwalifikasies nie behoorlik nagegaan nie?  Hoekom het die direksie die teenaanbod gemaak sonder om die mededinger se aanbod behoorlik te verifieer?  Gegewe Donald se oneerlikheid (oor kwalifikasies/werksaanbod), het die direksie enige verdere ondersoek gedoen na sy bedrywighede in die mpy (bv verduistering van fondse, ens.)?  Is daar enige bewys van Donald se goeie prestasie (suksesse) in terme van produktiwiteit en winsgewendheid in die maatskappy?  Waarom is daar geen deursigtigheid vir die noemenswaardige verhoging in Donald se vergoeding nie? / Was eksterne ouditeure nalatig in hierdie verband?  Watter interne dissiplinêre stappe sal teen Donald of andere (bv HUB/direksie/ vergoedingskomitee wat hom aangestel het) geneem word?  Watter eksterne/wetlike stappe sal geneem word om die ekstra salaris wat betaal is (weens sy valse CV) terug te kry / om Donald uiteindelik af te dank? 6 4.3 Verskaf EEN punt van moontlike wanbestuur of korrupsie onder ELK van die volgende subopskrifte. Haal toepaslike syfers aan om jou antwoord in ELKE geval te ondersteun. Wees bedag op ander geldige interpretasies van inligting in die vraag gegee Betaling van direkteursgelde EEN geldige punt  (moet verwys na produktiwiteit) Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde Direkteure se fooi-verhogings is nie geregverdig nie / hulle het geen verskil in die verbetering van die mpy gemaak nie / hulle verdien nie die hoë verhogings nie, omdat mpy se winsgewendheid (produktiwiteit) afgeneem het. Moontlike syfer(s):   Bedryfswins het afgeneem met 4,7% en die netto wins met 3%  Direkteursgelde (in totaal) verhoog met 37,6% (R66m tot R90,8m)  HUB ontvang 'n 44,4% verhoging (R18m tot R26m)  Ander direkteursgelde verhoog met 45% (R36m tot R52,2m) + 3 ekstra direkteure. Salarisse van ander werknemers Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde EEN geldige punt (moet verwys na moontlike wanbestuur)  Die aanstel van addisionele werkers het nie tot hoër wins (produktiwiteit) bygedra nie / meer werkers moes 'n positiewe effek op wins gehad het / moontlike 'spookwerkers' / ongekwalifiseerde (onbevoegde) werkers is in diens geneem / nepotisme / swak MHB-besluite om werksmag te vergroot Moontlike syfer(s):   Bedryfswins daal met 4,7% (ongeag 8% styging in BW / 3% afname in NW)  Werksmag vergroot met 25% (55 meer werkers)  Salarisse verhoog (van R70,4m) tot R91,3m / met R20,9m / met 29,7% 6 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Accounting

Explore more published documents in this catalogue.

View all