Skip to content

Accounting Grade 12 P1 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202310 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE V1 NOVEMBER 2023 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde- item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het. 3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir dié syfer ‘n bewerkingspunt toe (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: syfers wat in die nasienriglyne vir komponente van bewerkings aangedui is, moet saam gemerk word; hierdie syfers dra nie die metodepunt vir dele daarvan nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se antwoorde aan te dui. 7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry het (maks. -2 per vraag) 8. Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae. 9. Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van ʼn vraag nie as 'n negatiewe totaal getoon word nie. 10. Waar metodepunt(e) vir ʼn bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word. 11. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in nasienriglyne aangedui. 12. By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n . 14. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat. 15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 2 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1 1.1 Bereken die waarde van die fietse se eindvoorraad deur die EIEU-metode te gebruik. BEWERKINGS ANTWOORD 740 – 40 1 009 – 700* / as beide optel tot 1009 (700* x R2 100 ) + 309  x R2 020  R2 094 180 1 470 000 drie punte 624 180 twee punte een deel korrek 6 1.2 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023 Verkope 21 017 200 21 353 200 twee punte Koste van verkope (21 017 200 + 336 000) x 100/220  (9 706 000) * Wees bedag op ander alternatiewe uiteensettings vir bewerkings Bruto wins Verkope – KvV 5 11 311 200 Ander inkomste 942 900 Oninbare skulde ingevorder Kommissie-inkomste 277 000 + 41 000 318 000  een punt een punt Fooi-inkomste (47 150 – 23 000) twee punte (47 150 x 105/205) twee punte 278 850* 303 000 – 24 150  Diverse inkomste Bruto bedryfsinkomste 6 12 254 100 Bedryfsuitgawes 12 254 100 – 4 150 300 (8 103 800)  Aanvaar sonder hakies, want bewerking sal korrek wees Salarisse en lone Waardevermindering Diverse uitgawes LW: 2 125 380 of 2 094 180 word nie as finale antwoord aanvaar nie 31 200  Handelsvoorraadtekort 2 125 380 – 2 094 180 sien 1.1 Indien afgetrek van Verlies a.g.v. diefstal / Voorrraadverlies 2 125 380 Huuruitgawes (1950 x 330) (350 x 330) 643 500  – 115 500  (900 x 330) (700 x 330) (1500 x 300) (100 x 330) 528 000 * OF 297 000 + 231 000 OF 495 000 + 33 000 twee punte twee punte twee punte twee punte Direkteursgelde 85 000 drie punte 1 695 000 1 610 000 + 75 000 + 10 000  Bedryfswins 13 4 150 300 Rente-inkomste Wins voor rente-uitgawes Rente-uitgawes Netto wins voor belasting 3 737 250 Inkomstebelasting (1 152 000) Netto wins na belasting 2 585 250 24 * 1 een deel korrek -1 vreemde items (maks -2); misplaaste items, ken slegs punte toe vir bewerkings LW: Nasienbeginsel 11 vir toekenning van metodepunte: Bewerking soos per kandidaat se bewerking Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 3 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 1.3 Staat van Finansiële Posisie soos op 28 Februarie 2023 BATES NIE-BEDRYFSBATES Vaste bates Beleggings: Vaste deposito 2 1 000 000 Ken EEN punt toe vir 1 500 000 as n finale antwoord BEDRYFSBATES aanvaar enige volgorde vir BB-items 3 860 090* Voorraad sien 1.1 2 094 180 * Handel en ander ontvangbares sien Komm Ink oordrag sien Huur uitg [slegs een punt] 636 910 * 483 110+ 41 000 – 2 700 +115 500  OF [350 x 300] Kontant en kontantekwivalente 629 000+ 500 000 1 129 000 * TOTALE BATES 10 EKWITEIT EN LASTE GEWONE AANDEELHOUERSBELANG 22 562 750 Gewone aandelekapitaal 20 000 000 2 562 750 Behoue inkomste AHB – GAK 3 Aanvaar nie 0 as antwoord NIE-BEDRYFSLASTE 4 512 550 Lening 4 512 550 BEDRYFSLASTE bewerking 3 793 340 * Handel en ander betaalbares Sien Fooi-ink sien Dir. Fooi oordrag 630 340 * 523 890  + 24 150  + 85 000  – 2 700  Korttermyndeel van lening 420 000 SAID: Ink.belasting 1 152 000  – 1 049 000  103 000 * Voorl IB moet moet pos. wees vir m.punt moet neg. wees vir m.punt afgetrek word Aandeelhouers vir dividende 2 640 000 TOTALE EKWITEIT EN LASTE 10 25 * 1 deel korrek Inspekteer: SAID(IB) en AHvD, want dit kan by H&AB ingesluit word – 1 vreemde items (maks – 2); Aanbieding -1 (maks -1); Vir misplaaste items, ken slegs punte toe vir bewerkings LW: Nasienbeginsel 11 by die toekenning van metodepunte: Bewerking soos per kandidaat se bewerkings, tensy anders aangedui TOTALE PUNTE 55 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 4 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 SHERBIZ BPK. 2.1 GEWONE-AANDELEKAPITAAL-NOTA -1 swak aanbieding (Maks -1) 1 200 000 Uitgereikte aandele op 1 Maart 2022 7 200 000 Aandele uitgereik op 30 Junie 2022 2 700 000  300 000  Hanteer hierdie bedrag altyd as die balanseersyfer Balanseersyfer Ignoreer bewerkings vir hierdie bedrag Aandele teruggekoop (GAP: R6,60 ) (594 000)* (90 000)*  9 306 000/1 410 000 Aanvaar nie 90 000 x 0,80 1 410 000  Een deel korrek Uitgereikte aandele op 28 Februarie 2023 9 306 000  Moet 1 200 000 insluit 7 * Ignoreer hakies, kontroleer korrekte bewerking vir balanseersyfer 2.2 -1 swak aanbieding (Maks -1) KONTANTVLOEI VAN BEDRYFSAKTIWITEITE Kontant voortgebring deur bedrywighede Rente betaal (117 600) Dividende betaal [1 200 000 x 0,24] [1 500 000 x 0,3] 288 000  + 450 000  (738 000)  AS x met korrekte DPA AS x met korrekte DPA moet in hakies wees OF ─ 288 000 ─ 450 000 Vir m.punt: ten minste een punt in een vd (450 000 + 282 000) komponente moet OF (Tot dividende gebruik) +288 000 + 732 000 ─ 282 000 toegeken wees twee punte een punt een punt Inkomstebelasting betaal (267 200)  moet in hakies wees 337 500 – 42 500 – 27 800 OF ─ 337 500 + 42 500 + 27 800 Vir m.punt: ten minste een komponent moet korrek wees 10  Wees bedag op alternatiewe bewerkings, bv grootboekrek of die gebruik van hakies of omgekeerde tekens.  Verseker dat slegs EEN OPSIE deurgaans toegepas word.  Waar finale antwoorde nie in hakies is nie, aanvaar ‘n invloei van kontant. Ken dan net punte toe vir bewerkings  As ‘n bewerkingssyfer as ‘n finale bedrag getoon word, ken die bewerkingspunt(e) toe en ignoreer hakies.  Indien die korrekte finale bedrag gegee word sonder bewerkings of hakies, ken dan al die bewerkingspunte toe (nie die finale antwoord se punt nie) KONTANTVLOEI VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE 1 878 600  een deel korrek 2 700 000  Opbrengs uit aandele uitgereik Sien 2.1 Geen hakies Fondse aangewend vir die terugkoop van aandele (90 000 x 6, 60) sien 2.1 + (90 000 x 0,8) (666 000)* 594 000 sien 2.1 + 72 000 een m.punt een punt Verandering in lening (155 400)* 273 000 ─ 117 600 OF 1 834 000 – 1 678 600 Vir m.punt: ten minste OF ─273 000 + 117 600 OF ─ 1 834 000 + 1 678 600 een deel van die bewerkings moet korrek Metodepunt slegs as syfers hierbo deel is van ‘n bewerking; nie ‘n finale antwoord Wees bedag op verskillende permutasies vir bewerkings; kontroleer dit vir geldigheid wees 6 * Geen metodepunt(e), indien finale antwoorde nie in hakies is nie;;slegs een punt Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 5 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 2.3 Bereken die volgende finansiële aanwysers: Netto batewaarde per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD 723,4 sent  10 200 000  x 100 een deel korrek 1 410 000  1 moet in sent wees; aanvaar dis in Sien 2.1 sent indien nie gespesifiseer. Aanvaar R7,23 of 723c 3 Dividenduitbetalingkoers BEWERKINGS ANTWOORD Kies slegs EEN opsie; pas deurgaans toe OPSIE 1: Moet korrekte metode of berekening van DPA & finale DPA toepas 75,5%  OF 20  + 30  x 100 80,2% 66,2  1 een deel korrek moet ‘n % wees; aanvaar as %, indien nie OF 732 000 drie punte aangedui een punt twee punte Aanvaar 75%: 76%, 80% 450 000 + 282 000 x 100 912 500 1 een punt 5 % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang BEWERKINGS ANTWOORD 912 500  x 100 ½ (10 200 000 + 7 985 500) 1 10,0%  een deel korrek 18 185 500 twee punte 9 092 750 twee punte plus m.punt vir die finale antwoord 4  Vir ELKE berekening: die ‘x 100’ is nie ‘een deel korrek’ nie  Tellers en noemers moet as sulks nagesien word.  Geen punte toegeken vir bewerkings gemaak met alleenstaande syfers, bv. geen punt by 912 500 indien enigiets daarby getel of afgetrek is.  Oorbodige syfers: ken punte toe vir korrekte syfers en pas die  op die finale antwoord. TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 6 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 3.1.1 C 3.1.2 D 3.1.3 B 3 3.2 Likiditeit: Identifiseer die maatskappy wat sy bedryfskapitaal goed bestuur. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers en tendense aan. Guardian Bpk  Indien korrekte mpy. geïdentifiseer is, ken punte toe vir korrekte fin. aanwysers (maks 2) Verdere verduidelikings (bo en behalwe syfers en tendense) word nie vereis nie. Tendense kan in ‘n verduideliking geïmpliseer word, Kandidate kan na die negatiewes van Navarra Bpk verwys as motivering. Finansiële aanwysers   syfers (wat tendens aantoon)    Bedryfsverhouding: Verhoog (van 1,5:1) tot 1,7:1 / met 0,2 : 1  Vuurproefverhouding: Verhoog (van 1,0:1 ) tot 1,2:1 / met 0,2 : 1  Debiteure-invorderingsperiode: Verlaag/Verkort (van 22 dae) tot 19 dae / met 3 dae  Krediteure-betalingsperiode: Verhoog/Verleng (van 48 dae) tot 50 dae / met 2 dae. 5 3.3 Finansieringstrategieë en finansiële hefboom: Guardian Bpk. Wat was die oorsake vir die verandering in die skuld-ekwiteitverhouding? Verskaf TWEE oorsake met syfers. Verhoging in lening van (R3 600 000) tot R5 000 000 /met R1 400 000 /met 38,8% Verhoging in GAK van (R12 000 000) tot R20 000 000 /met R8 960 000 / met 74,6% / deur addisionele 800 000 aandele uit te reik 4 Verduidelik waarom dit vir die maatskappy raadsaam was om meer van lenings gebruik te maak. Haal aan en verduidelik EEN ander finansiële aanwyser (met syfers en tendense) wat hierdie mening ondersteun. Moenie Skuld/Ekwiteitverh.aanvaar nie Finansiële aanwyser  Syfers (aanvaar finale %-syfers) % Opbrengs op gemid. kapitaal aangewend (OOTKA): Verhoog (van 13,5%) tot 16,6% / met 23% / met 3,1 %-punte Kommentaar oor geratheid/hefboomfinansiering (verwys na positiewe/lae geratheid met rentekoers wat geïmpliseer kan word)  deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde  Maatskappy is positief gerat want die opbrengs (16,6%) is beter as die leningskoers (14%)  Die lening (wat verhoog is) is produktief aangewend (teen 14% rente) om meer winste te genereer (teen 16,6% OOTKA)  Die maatskappy was positief gerat (13,5%, toe rentekoers 13% was); positiewe geratheid het verbeter ten spyte van rentekoersverhoging (tot 14%) 4 LW Nasienbeginsel 7: ─1 vir vreemde items (per Vraag) slegs as volpunte toegeken is en meer as die vereiste aantal aanwysers in antwoord gegee is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 7 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 3.4 Dividende, verdienste en opbrengs: Navarra Bpk. Verduidelik EEN finansiële aanwyser wat daarop dui dat 'n bekommerde aandeelhouer nie met die verandering in die dividendbeleid van die maatskappy tevrede behoort te wees nie. Haal syfers en tendense aan. Finansiële aanwyser  Syfers en tendens   Dividenduitbetalingskoers het verhoog (van 34,8%) tot 103,8%.  [DPA (83c) is 43c meer as vorige jaar en VPA het verminder (van 115c) tot 80c / met 35c] (moet beide DPA en VPA in antwoord insluit) Kommentaar  Nie aanvaarbaar: ‘Aandeelhouers is/is nie tevrede’ as kommentaar vir een punt nie; moet noem dat fondse nie behou word nie (vir toekomstige groei) Verwagte antwoorde: Behoue inkomste-fondse van vorige jare, is vir huidige jaar se dividende gebruik/ verminder dus reserwes vir toekomstige uitbreiding / direkteure is nie besorg oor toekomstige groei of volhoubaarheid van die mpy nie / direkteure maak net seker dat hulle herkies word / wil net aandeelhouers tevrede hou. 3 Verduidelik of die aandeelhouers tevrede behoort te wees met die verdienste en opbrengs van die maatskappy. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers en tendense aan. LW: DPA word NIE as antwoord aanvaar nie. Raadpleeg asb DBE IM as kandidate Verdienste-opbrengs of Dividendopbrengs (‘Dividend yield’) (d.i. VPA/MP of DPA/MP) as antwoord aanbied. Finansiële aanwysers   Syfers & Tendense    Verdienste per aandeel (VPA): Verminder (van 115c) tot 80c / met 35c / met 30,4%.  Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAHB): Verminder (van 11%) tot 6,4% / met 41,8% / met 4,6% %-punte. Kommentaar  deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde Aandeelhouers behoort bekommerd te wees, omdat die opbrengs nou laer is die opbrengs op alternatiewe beleggings (9%) / afname in winsgewendheid het tot laer opbrengs bygedra EEN PUNT: Aandeelhouers behoort ontevrede te wees 6 3.5 Aandeelhouding van Nathan Crewe in Navarra Bpk.: Identifiseer die effek wat die terugkoop van Nathan se aandele op sy % aandeelhouding gehad het. Haal syfers en tendense aan. Syfers met tendens  Sy % aandeelhouding het verminder (van 55,2%) tot 40,2% / met 27,2% / met 15%-punte. EEN PUNT: Hy is nie meer die meerderheidsaandeelhouer nie / sy aandeelhouding is 40,2% 2 Verduidelik hoe die maatskappy in staat was om ongeveer R4,4 miljoen te verkry om die terugkoop van aandele en die dividende wat aandeelhouers verdien het, te finansier. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan.  Lening verhoog  met R3 500 000 (van R3m) tot R6,5m   Banksaldo  het in ‘n oortrekking van R3 200 000 verswak / van ‘n debietsaldo van R380 000 na ‘n kredietsaldo van R3 200 000 gedaal / met R3 580 000  4 Gee TWEE redes waarom die besluit om Nathan se aandele terug te koop, as onverantwoordelik beskou moet word. deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde Syfers nie ‘n vereiste. Meerderheidsaandeelhouding nie hier aanvaarbaar nie. Enige TWEE verskillende redes, bv. etiek / bekostigbaarheid    Terugkoopprys (1150c) is hoog, terwyl hul markprys deur die jaar gedaal het (tot 400c)  Voldoen nie aan wetgewing vir aandel-terugkoop se finansiering nie / oortree Mpy.wet  Mpy het nie voldoen aan solvensie- en likiditeitstoetsing nie / likiditeit in gevaar gestel / mpy in kontantvloei-probleme geplaas met groot oortrekking / mpy se fin posisie is riskant (swak)  Mpy se prestasie (winsgewendheid) het afgeneem / kon nie terugkoop bekostig.  Het sy meerderheidstatus misbruik om voordeel te trek uit die terugkoop van aandele / het sy eie (selfsugtige) belange bevorder, tot nadeel van die mpy / element van korrupsie – hy kon op bevoorregtingsinligting reageer het  Terugkoop het bygedra tot die afname in ‘n aantal belangrike finansiële aanwysers (kanditate kan dit spesifiseer) 4 LW: Nasienbeginsel 7: ─1 vir vreemde items (per Vraag) slegs as volpunte toegeken is meer as vereiste aantal fin. aanwysers gegee is Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 8 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 3.6 Direkteurskap: 'Die HFB (hoof- finansiële beampte) het ʼn noemenswaardige invloed op 'n maatskappy se sukses.' Verduidelik waarom jy met hierdie stelling sal saamstem. EEN punt  deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde  Hy moet ʼn spesialis in Rekeningkunde en finansiële bestuur wees om beleggers (belanghebbendes) se belegging te beskerm.  As hoof van finansies, is hy verantwoordelik vir goeie finansiële bestuur / moet hy die direksie van advies bedien / lei deur goeie voorbeeld / goeie korporatiewe bestuur (etiek & professionalisme) uitstraal  Behoort bewus te wees van maatskappy se prestasie / finansiële posisie/ beskikbare finansiële bronne / strukture vir behoorlike interne kontroles daarstel.  Hy behoort nie die besigheid in gevaar te stel nie / fokus op die volhoubaarheid van die maatskappy / hy moet gereeld verslag lewer / deursigtig wees.. 2 Verduidelik of die direkteure tevrede behoort te wees, of nie, met die aandeelpryse van beide maatskappye aan die einde van die finansiële jaar. Haal in elke geval TWEE finansiële aanwysers met syfers en tendense aan. Fin. aanwysers (met syfers). Tendense nie ‘n vereiste  NBW p.a. is 1 230c  Markprys p.a. is 1 350c OF MP verhoog tot 1 350c en NAV tot 1 230c GUARDIAN Kommentaar  Moet vraag na aandele / beleggersvertroue / mpy-sukses aandui. BPK. ‘Is tevrede’ word nie as ‘n verduideliking aanvaar nie. Verwagte antwoorde: Aandele is in aanvraag / potensiële beleggers is gewillig om aandele te koop / bevorder goeie beeld of naam / beleggers- vertroue is hoog / Mpy. het goed presteer (toon genoeg interne groei of ‘n aanloklike opwaartse tendens) wat tot voordeel van ‘n hoër markprys is. Fin. Aanwyser (met syfers). Tendense nie ‘n vereiste  NBW p.a. is 992c  Markprys p.a. is 400c OF MP daal tot 400c en NBW tot 992c NAVARRA Kommentaar  Moet ‘n afname in die vraag na aandele / gebrek aan BPK. beleggersvertroue / afname in mpy se sukses aandui. ‘Is nie tevrede’ word nie as ‘n verduideliking aanvaar nie. Verwagte antwoorde: Aandele is nie in aanvraag nie, want mpy se beeld is swak / het tekort aan potensiële beleggers / Daar is ‘n drastiese afname in MP wat dui op ernstige bestuursprobleme. Mpy word negatief geraak. 6 Die HUB (hoof- uitvoerende beampte) van Guardian Bpk. beplan om die vakante HFB- pos vir Nathan Crewe in Maart 2023 aan te bied. Verduidelik EEN punt van advies aan die HUB. EEN toepaslike punt  deelpunt vir onduidelike / gedeeltelike antwoord moenie ‘kwalifikasies’ aanvaar nie  Nathan neem selfsugtige besluite tot nadeel van die maatskappy.  Het nie goeie baanrekord / het die mpy in ‘n fin. risiko geplaas / hoë skuld-ekwiteit  Mpy het buitensporig geleen; negatief gerat/fondse nie aangewend om winsgewendheid/produktiwiteit te verhoog nie.  Vraag na aandele is laag van dié maatskappy wat hy bestuur.  Guardian is ʼn winsgewende maatskappy wat so behou moet word.  Dit lyk asof hy nie ʼn lojale persoon is nie en kan dalk groei benadeel / konflik van belange, want hy is steeds betrokke by die ander mpy.  Nepotisme behoort nie toegelaat te word nie – lei tot korrupsie.  Behou Sheryl se dienste, want sy is betroubaar en bekwaam. Nathan het baie fin. skade aan Navarro Bpk. aangerig. 2 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 9 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: KORPORATIEWE BESTUUR 4.1 Ouditering: Verduidelik EEN plig van 'n interne ouditeur. Enige toepaslike verduideliking  deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde  Ontwerp / implementeer / gee advies oor interne beheerprosesse wat ooreenstem met eksterne ouditering se vereistes.  Hou toesig oor die voorbereiding / interne oudit van fin. state voordat en nadat eksterne oudit gedoen is.  Tree op as die voorsitter van interne ouditkomitee. 2 Gee EEN rede waarom die rekeningkundige rekords van 'n genoteerde maatskappy deur 'n eksterne ouditeur geoudit moet word. Enige toepaslike verduideliking  deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde  Dis ʼn vereiste van die Maatskappywet / dit bevestig dat die mpy. Voldoen aan standaarde/rekeningkundige beginsels / internasionale verslagdoening.  Beskerm die publiek se belegging / aandeelhouers se belange teen moontlike wanbestuur/bedrog/ kan ‘n onpartydige opinie oor mpy se fin. posisie gee.  Voldoen aan korporatiewe bestuursvereistes / King-kode se vereistes met betrekking tot etiese optrede / deursigtigheid.  Aandeelhouers kan gemoedsrus hê dat fin resultate geloofwaardig en betroubaar is / bevorder vertroue in fin. state. 2 4.2 Fluitjieblasers (Informante): Wat sal jy vir Sally sê met betrekking tot haar stelling in die eerste paragraaf oor fluitjieblasers wat nie bereid is om 'n standpunt teen korrupsie in te neem nie? Verduidelik EEN punt. Enige toepaslike verduideliking  deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde Verwagte antwoorde (moet fluitjieblaas/fluitjieblasers ondersteun)  Dit is verstaanbaar dat sy geviktimiseerd voel (sy het haar werk verloor)/ landsburgers behoort dankbaar te wees vir fluitjieblasers/ as fluitjieblasers nie na vore kom met inligting nie, sal misdaad nie onder beheer gebring word nie.  Fluitjieblasers help om korrupte bestuur (werknemers) te ontmasker / hul onetiese aksies te beperk.  Sy het nie ‘n keuse gehad om hierdie gedrag aan te meld nie, want sy was die interne ouditeur ten tye van die voorval / sy kon beskuldig word dat sy nie haar werk doen nie of nalatig is.  Sy kan die maatskappy voor die KVBA / hof daag.  Kriminele sal twee keer dink as hulle weet dat hul aksies (optrede) dopgehou / bevraagteken word / Bevorder etiese gedrag in die korporatiewe wêreld.  SA regering het verklaar dat fluitjieblasers beskerm moet word en anoniem moet bly. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 10 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 4.3 Aandeelhouers se menings en bekommernisse: Verwys na Inligting. As 'n aandeelhouer, verduidelik DRIE punte wat jou bekommerd maak oor die optrede van die direksie van Monaco Bpk. Gee in ELKE geval 'n toepaslike rede vir jou kommer. DRIE toepaslike & verskillende bekommernisse met redes NOTAS aan Merkers:  Wees bedag op kandidate se alternatiewe opinies.  Bekommernisse en Redes kan onafhanklik nagesien word.  ‘n Bekommernis kan as ‘n rede oorweeg word, maar die rede kan nie net ‘n eenvoudige herhaling/ander woorde van die bekommernis wees nie.  Moenie dies. antwoorde of bekommernisse/redes aanvaar wat net op ‘n ander manier gestel is nie. BEKOMMERNIS REDE deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde        Geen beskerming vir fluitjieblasers  Hulle kan dalk ontmoedig word om  Hul annonimiteit word nie altyd uit te praat oor verkeerde dade gerespekteer nie (korrupsie)  Ondersoek fluitjieblasers  Samespanning met diensverskaffers/  Selfverryking ten koste van die bestuur maatskappy / lei tot finansiële  Nepotisme / Konflik van belange verliese vir die mpy / fin. verliese is nie die gevolg van swak prestasie nie  Nuwe aanstellings se vaardighede word bevraagteken.  Eerlikheid / Lojaliteit aan die  Groei in maatskappywinste kan maatskappy word nie erken nie / Sally belemmer word het haar werk onregmatig verloor /  Aandeelhouers se belangstelling in onbillik behandel aandele kan negatief geraak word  Publiek se belegging word nie in ag geneem / beskerm / bevorder nie  Korrupsie nie oor ‘n lang tydperk  Maatskappybeleid kan maklik opgespoor/aangespreek misbruik / gemanipuleer word  Apatie van (betroubare) werknemers  Korrupsie sal voortgaan/Geen  Gebrek aan deursigtigheid gevolge van misdade  Betroubare werknemers kyk anderpad  Vrees vir viktimisasie / afdanking  Mpy-bestuur se geloofwaardigheid &  Onbillike aflegging kan mpy in integriteit hofsake betrokke laat raak teen hoë  Arbeidswette se vereistes & mpy- kostes beleid (bv verkrygings-, werwings-,  Aandeelpryse sal vinnig daal / beleg- prestasiebonusbeleid) gers gaan belangstelling verloor/  Nagevolge hiervan vir die mpy se aandeelhouers wil vinnig hul aandele toekoms – beeld / aandeelprys, ens. verkoop 9 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all