Skip to content

Accounting Grade 12 P2 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202311 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE V2 NOVEMBER 2023 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item- strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae van daardie item verdien het. 3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt as ʼn bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: Waar syfers aangedui word in die nasienriglyne vir komponente/bewerkings, dra dit nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se antwoorde aan te dui. 7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items, indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry het (maks. -2 per vraag). 8. Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae. 9. Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. 10. Waar metodepunte vir ʼn bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word. 11. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ soos per kandidaat se berekeninge (indien geldig) of soos per nasienriglyne wees. 12. By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n . 14. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon. 15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 2 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1 1.1 BANKVERSOENING 1.1.1 TOTALE ONTVANGSTE TOTALE BETALINGS 81 300 80 620 2 700  7 400 4 700 tesame vir twee punte 30 000  14 600  12 400  (6 200 een punt + 6 200 een punt) 240  3 780  320  860 twee punte 540  11 000  98 840  beide totale 138 660 12 een deel korrek; moet voorlopige totale insluit - 1 (maks -1) vreemde / oorbodige items (slegs as punt(e) iewers anders vir dies. syfer verdien is) By die toeken van metodepunt vir totale: verseker dat kandidaat nie volpunte verdien vir foutiewe syfer(s) ingesluit nie. Dui aan met ’n  (Nasienbeginsel 13) Banksaldo in die Algemene Grootboek op 30 Junie 2023 BEWERKINGS ANTWOORD (- 39 820 twee metodepunte) 49 100 + 98 840  - 138 660  R9 280  sien KOJ sien KBJ een deel korrek Aanvaar alternatiewe aanbiedings vir bewerkings, bv grootboekrek. 4 Tekens kan NIE omgeruil word nie. Wees bedag op joernaaltotale as bewerkings getoon, om banksaldo te bereken (as 1.1.1 nie beantwoord is nie) 1.1.2 TWEE-KOLOMMETODE : Waar beide metodes beantwoord is, sien beide na en kies die opsie wat kandidaat bevoordeel BANKVERSOENINGSTAAT OP 30 JUNIE 2023 Bedrae moet in korrekte kolomme getoon word DEBIET KREDIET Balanseersyfer Saldo per bankstaat twee punte of geen 11 240  Dt en Kt-totale moet dies. wees. kan ‘n debietsaldo wees R27 600 word nie een deel korrek aanvaar Uitstaande deposito 31 500  Uitstaande EFO’s: 944 9 700  945 13 300  OTM-onttrekkings vir lone 11 000  Kt foutiewe bedrag 540  Dt of Kt soos in 1.1.1 Saldo per bankrekening 9 280  R49 100 word nie aanvaar -1 (maks -1) aanbieding (onvanpas/geen besonderhede getoon); -1 (maks -1) vreemde /oorbodige items (slegs as punt(e) iewers 43 280 43 280 8 anders vir dies. syfer verdien is) OF EEN-KOLOMMETODE: Verwys na nasienvoorwaardes soos hierbo *Wees bedag op kandidate wat met bankrekeningsaldo begin. LW: Hakies / geen hakies moet dan omgeruil word. Sien gekleurde kolom BANKVERSOENINGSTAAT OP 30 JUNIE 2023 Saldo per bankstaat 9 280* 11 240  Uitstaande deposito (31 500) 31 500  Uitstaande EFO’s: 944 9 700 (9 700)  945 13 300 (13 300)  OTM-onttrekkings vir lone 11 000 (11 000)  Kt foutiewe bedrag (540) 540  Saldo per bankrekening 11 240* 9 280  8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 3 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 1.1.3 Verduidelik TWEE strategieë wat die besigheid kan gebruik om die probleem van kontant wat vermis raak, op te los. Enige TWEE strategieë   Deelpunte vir onduidelike/gedeeltelike antwoorde Wees bedag op ander alternatiewe antwoorde. ‘Installeer kameras’ word nie aanvaar nie.  Ontvangs en deponering van kontant moet altyd deur verskillende persone gedoen word / verdeel of delegeer of roteer pligte om wanbestuur van kontant te voorkom wat kan lei tot diefstal of geld wat wegraak. Verdeling van pligte is ‘n onvolledige antwoord (een punt)  Versoek SMS-kennisgewings van die bank / kontroleer bankstate (mini-state op App) gereeld – verseker dat korrekte bedrae gedeponeer is.  Uitkontrakteer die vervoer van kontant aan sekuriteitsmaatskappye (groot bedrae)  Vergesel die persoon wat kontant gaan deponeer / vergesel deur sekuriteitswag  Moedig klante aan om per EFO of aanlyn te betaal / strewe na kontantlose of minimum kontanthantering  Maak gereelde deposito’s, op verskillende tye / gebruik verskillende roetes vir veiligheid / lei werknemers op om te kan reageer op sekuriteitsmaatreëls (noodmaatreëls)  Alarmstelsels of GPS-opsporingstoestelle op voertuie wat kontant vervoer.  Agtergrond-ondersoeke vir personeel wat met kontant werk - toon betroubaarheid 4 1.2.1 KREDITEURE-VERSOENING KREDITEURE- KREDITEURE- NR. KONTROLE LYS Voorlopige saldo's 175 940 186 350 (i) - 3 600  0 (ii) 0 + 990  (15 240 – 14 250) twee punte (iii) 0 0 (+9 540 – 9 450) (iv) 0 - 15 000  -7 500 een punt; -7 500 een punt (v) + 1 660  + 1 660  Drie punte in totaal; bedrae kan in enige kolom wees +14 940 – 13 280 Sien krediteurekontrole 174 000  174 000 een deel korrek Beide totale moet voorlopige saldo’s insluit; kan verskillende totale wees 9 Aanvaar hakies vir -teken; indien geen teken, aanvaar positief. Aanvaar korrekte, identifiseerbare bedrae in verkeerde lyn(e) getoon Vreemde items: -1 per lyn, indien ‘n punt in daardie lyn verdien is 1.2.2 SEB Handelaars beplan om op 31 Augustus die rekening van Phuto Handelaars ten volle te vereffen. Bereken die bedrag wat aan hulle verskuldig is. BEWERKINGS ANTWOORD 64 950 + 990  - 9 540  56 400  Sien 1.2.1 (ii) in krediteurelys een deel korrek met korrekte tekens Wees bedag op alternatiewe uiteensetting van bewerkings, bv grootboek, dt en kt 3 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 4 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 T2FIT-VERVAARDIGERS 2.1.1 Bereken direkte materiaalkoste. BEWERKINGS ANTWOORD [958 800/20 400] R47 x 18 900  R888 300  OF: een deel korrek [64 800 + 894 000] [1 500 x 47] 958 800 een punt ─ 70 500 twee punte Wees bedag op alternatiewe uiteensetting van bewerkings, bv grootboekformaat 4 2.1.2 Bereken fabrieksbokoste vir die jaar. Foutiewe totaal 600 000 Indirekte materiaal (7 000)  Water en elektrisiteit ( 84 000 x 60%) (33 600) * [84 000 x 40%] OF 12 600 + 21 000 OF - 84 000 + R50 400 Versekering [90 000 x 5/8] [90 000 – 56 250] 56 250 - 45 000 OF 45 000 - 33 750 OF 90 000 x 1/8 OF 90 000 x 0,125 OF 45 000 x ¼ OF 28 125 – 16 875 11 250 * Ken een punt toe per komponent vir elke alternatief hierbo. Wees bedag op die korrekte tekens as deelpunte toegeken word. Korrekte totaal vir fabrieksbokoste 570 650 * Moet 600 000 insluit 7 * een deel korrek ignoreer hakies of tekens; indien foutief, verloor m.punt op finale antwoord Ignoreer vreemde items 2.1.3 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2023 Direkte materiaalkoste (sien .2.1.1)  888 300 Direkte arbeidskoste 408 600 Primêre koste DMK + DAK  1 296 900 Fabrieksbokoste (sien 2.1.2) 570 650  Totale koste van produksie 1 867 550 Goedere in bewerking (begin van die jaar) 0 1 867 550 Goedere-in-bewerking (einde van die jaar) ignoreer hakies (235 500)  Koste van produksie van klaarprodukte 1 632 050  PK + FBK – GIB / TKvP - GiP 5 ─1 vreemde items (maks. ─1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 5 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 2.1.4 Bereken die koste van die vermorsing van grondstowwe. BEWERKINGS ANTWOORD Kies die opsie wat kandidaat bevoordeel; pas dit konsekwent toe Meters: (15 000 x 1,2) twee punte 18 900 - 18 000 900m x R47 sien 2.1.1 drie punte T-hemde: (15 750 - 15 000) twee punte R42 300  een deel korrek 750 twee punte x 1,2m een punt AS: x met Geweegde Gemid. 900m x R47 drie punte OF (15 000 x 1,2) 888 300 een punt - 846 000 een punt & een m.punt sien 2.1.1 4 2.1.5 Mark is bekommerd oor die verhoging in die koste van grondstowwe gedurende die finansiële jaar. Verskaf TWEE strategieë wat Mark kan gebruik om die probleem van vermorsing op te los. Enige TWEE toepaslike strategieë   Aanvaar kort stellings/antwoorde Moontlike antwoorde: Wees bedag op ander toepaslike alternatiewe antwoorde  Verbeter die opleiding van fabriekswerkers  Gebruik knip-patrone (template) / kniptegnologie / knipmasjiene / bestel vooraf-gesnyde materiaal  Gebruik materiaal van hoë gehalte / goedkoper verskaffers / verander verskaffers  Gereelde diens / onderhoud van masjinerie  Gebruik afvalmateriaal effektief vir verwante byprodukte, bv. keppies, ‘hoodies’, ens.  Betaal (aansporings-) bonusse om vermorsing te verminder / effektiwiteit te bevorder  Verbeter toesighouding / monitering van produksie om te verseker dat werkers nie agterlosig is nie. 2 2.2 LIGHTING KINGS (EDMS.) BPK. 2.2.1 Doen 'n berekening wat bevestig dat die 2023-gelykbreekpunt van 149 145 eenhede vir die Orion-gloeilampe korrek is. (163 000 x 18,30) een punt 2 982 900  46 – 26 20 twee punte Bepunt noemer en teller as sulks. (Nasienbeginsel 7) OF (46 x 149 145) (26 x 149 145) vaste koste 6 860 670 ─ 3 877 770 ─ 2 982 900 = 0 een punt een punt een punt 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 6 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 2.2.2 Identifiseer en verduidelik TWEE koste-items (met bedrae) wat moontlik tot die toename in die koste van produksie per eenheid bygedra het. Verskaf ʼn rede in elke geval. Let op dat die huidige inflasiekoers 7% is. Moenie DMK, Verk.&Verspredingskoste en Admin.koste as ’belangrike punte’ aanvaar nie. KOSTE (met syfers) REDE Verduideliking   Koste   tendens   Aanvaar, waar koste en syfers in hierdie kolom gegee is Direkte arbeidskoste per Swak toesig/beheer eenheid het verhoog (van Buitensporig hoë oortyd / gekoppel aan R6,70) tot R11,20 / met beurtkrag of ander onderbrekings / moes R4,50 / met 67,2% teikens bereik Punt 1 Loonverhoging nie gekoppel aan produksie Swak of gebrek aan effektiewe opleiding Gebrekkige (swak) werwingsbeleid Gebrek aan motivering – daar is nie erkenning of bonusse vir ekstra werk/tyd Fabrieksbokoste per Disekonomie van skaal (koste-stygende eenheid verhoog (van effek) / verlaging in produksie, terwyl FBK R11,64) tot R14,20 / met konstant bly / ekonomie van skaal is nie R2,56 / met 22% bereik. Punt 2 Swak bestuur / toesig in produksieproses - daling in produksie. Moenie stygings in spesifieke uitgawes aanvaar nie, bv huur of elektrisiteit (FBK was konstant oor die twee jare). 6 2.2.3 Verduidelik of die nuwe Starlet-gloei-lampe 'n goeie idee was of nie. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan. Deelpunte vir onvolledige of onduidelike antwoorde Enige TWEE toepaslike punte  Vergelykende syfers  Vergelyking: Starlet uitpresteer / is beter as Orion Beter verkoopsinkomste met R7 802 000 (15 300 000 – 7 498 000) / met 104% Meer eenhede verkoop met 62 000 eenhede (225 000 – 163 000) / met 38% Beter wins met 89 041 eenhede meer as GBP (102 896 – 13 855) Beter kontribusie p.e. met R7,10 (27,10 – 20,00), insluitend veranderlike koste met R2 511 382 (2 788 482 – 277 100) Minder eenhede as GBP met 27 041 (149 145 – 122 104) Trek voordeel uit ekonomie Hoër vaste koste p.e; R14,71 in vergelyking met R18,30 van skaal / skaalvoordele *Aansienlike wins op Starlet Vervaardig 102 896 eenhede meer as GBP (225 000 – 122 104); OF wins van R2 788 482 Negatiewe tendense in Orion: Duurder om te vervaardig GBP verhoog met 24 337 eenhede (149 145 – 124 808) / Marginale verhoging van 13 855 bo die GBP. Nie gewild – daling in met 35 860 eenhede (198 860 – 163 000) / met 18% produksie / verkoopsvlakke Daling in verkoopsinkomste met 854 120 (8 352 120 – 7 498 000) / met 10,2% 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 7 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 Identifiseer TWEE items wat foutiewelik in die Kontantbegroting ingeskryf is. Enige TWEE toepaslike items    Korting ontvang  Oninbare skulde  Waardevermindering 2 Identifiseer TWEE items in die Kontantbegroting wat NIE in ʼn Geprojekteerde Staat van Omvattende Inkomste sal verskyn NIE. Enige TWEE toepaslike items    Kontant van debiteure  Betaling aan krediteure 2 3.2 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE KREDIET- MAANDE NOVEMBER DESEMBER VERKOPE Oorbodige inskrywing: SEPTEMBER 535 500 42 840 verloor m.punt by die totaal OKTOBER 640 500 320 250 51 240  NOVEMBER 651 000 247 380 325 500  DESEMBER 682 500 x 40% x 95% 259 350  KONTANT VAN DEBITEURE 610 470 636 090  8 een deel korrek Aanvaar korrekte syfers in verkeerde rye in Desember-kolom Ignoreer bewerkings of korrekte syfers wat nie in Desember-kolom getoon word nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 8 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 3.3 Bereken: (i) Korting toegestaan in November 2023 BEWERKINGS ANTWOORD 2% een punt 0,02 651 000 x [40% x 5%] OF 651 000 x [0,4 x 0,05] OF 260 400 een punt ─ 247 380 een punt 13 020  5 een deel korrek OF 247 380 een punt x /95 een punt OF [651 000 – 247 380 – 325 500] – 65 100 78 120 een punt een punt 3 (ii) Rente op spaarrekening in Desember 2023 BEWERKINGS ANTWOORD (84 000 x 4%) een punt 3 360  x 1/12 1 200  + 280 twee punte 1 480  OF (360 000 + 84 000) een deel korrek 1 444 000 twee punte x 4% x /12 een punt LW: 4% word nie gereken as ‘een deel korrek’ nie 4 (iii) Betalings aan krediteure in Desember 2023 BEWERKINGS ANTWOORD (640 500 x 100/60) een punt 100 610 000  1 067 500 x /175  een deel korrek 3 (iv) Huuruitgawe vir November 2023 BEWERKINGS ANTWOORD 31 640 x 100 /113 28 000  geen deelpunte 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 9 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 3.4.1 Verduidelik die veranderinge wat Adam gemaak het. Enige toepaslike verduideliking  Syfers nie vereis nie Kommissie aan verkoopspersoneel ingestel / besluit op ‘n kleiner (of verminderde) vaste salaris. 2 Verduidelik waarom sommige verkoopspersone spyt was oor hulle besluit om hierdie veranderinge te aanvaar. Haal syfers aan of toon berekeninge. Kommentaar  vergelykende syfers   Die vaste salaris plus kommissie van R161 050 is minder as R165 000 wat hulle voorheen verdien het. R3 950 of 12% minder.  Hulle bydrae tot die verkope is R325 500 (30%) meer as begrote verkope is, maar steeds verdien hulle minder.  160 (33,3%) meer klante as wat begroot is, gelok, maar verdien nou minder. 3 Adam is van mening dat die besluit die maatskappy bevoordeel het, terwyl die verkoopsbestuurder, Milly, bekommerd is dat dit nie die maatskappy bevoordeel het nie. Verskaf EEN punt (met syfers of berekeninge) om ELK van hierdie opinies te ondersteun. Tot. verkope is meer as wat begroot is, met 325 500 (1 410 000 – 1 085 000) / ADAM met 30% / 160 meer klante gelok (640 - 480) / met 33,3% / Wins is meer as Punt  wat begroot is, met R139 500 (604 500 – 465 000) / met 30% Syfer  Een-punt-opsies: Kan lei tot verhoogde verkope in die toekoms / goed vir reklame. Kredietverkope meer as wat begroot, met 417 700 (1 068 700 – 651 000) / met 64,2% / Kredietverkope is 76% van tot. verkope (1 410 000 – 1 068 700) / MILLY Lae kontantverkope – R92 200 minder as begroot (434 000 – 341 800); Punt  kontantvloeiprobleme Syfer  Een-punt-opsies: Dit plaas druk op besigheid se likiditeit / kan tot addisionele administratiewe pligte lei / moontlike oninbare skulde / beter beheer oor aflewerings is nodig LW: Afleweringsuitgawes is nie relevant tot die besluit oor kommissie nie 4 3.4.2 Bereken die netto effek van hierdie aankoop op die ontvangste en betalings in die Kontantbegroting BEWERKINGS ANTWOORD OPSIE 1:     [+ 1 000 000 + 1 500 000 – 2 500 000] – 18 750 – 12 500 + 31 640 – 7 500 ─7 110 een deel korrek OF (tekens omgeruil) een punt een punt een punt een punt [– 1 000 000 – 1 500 000 + 2 500 000] + 18 750 + 12 500 – 31 640 + 7 500 +7 110 metodepunt 5 Gee EEN rede waarom Adam besluit het om met hierdie aankoop voort te gaan. Enige EEN toepaslike punt  Syfers word nie vereis nie; Deelpunte vir onduidelike/gedeeltelike antwoorde; Antwoorde moet verband hou met die antwoord hierbo Kapitaalgroei / besigheid bekom ʼn vaste bate / langtermyn stabiliteit vir die besigheid / toekoms is verseker (volhoubaarheid) / besparing op stygende huuruitgawes 2 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 10 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 Aanvaar herkenbare afkortings 4.1 4.1.1 deurlopende  4.1.2 geweegde gemiddelde  (GG / Geweegde gem.) 4.1.3 eerste-in-eerste-uit  (EIEU) 3 4.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2023. Gebruik die spesifieke identifikasie-metode. BEWERKINGS ANTWOORD HAWI YAMA [90 + 340 – 5] 425 – 300 495 – 430 125  x R3 800  65  x R5 410  R826 650  een deel korrek 475 000 drie punte + 351 650 twee punte moet komponente OF [342 000 + 1 292 000 – 19 000] van elke model insluit 1 615 000 – 1 140 000 2 677 950 – 2 326 300 een punt twee punte een punt een punt 475 000 drie punte + 351 650 6 4.2.2 Bereken hoe lank (in dae) dit sal neem om die Hawi-drukkers se eindvoorraad te verkoop. BEWERKINGS ANTWOORD OF (eenhede gebruik) sien 4.2.1 sien 4.2.1 R475 000  x 365 dae 125 een m.punt x 365 152,1 dae  1 140 000  300 twee punte een deel korrek (300 x 3 800) twee punte AS: x 365 OF (1 615 000 – 475 000) twee punte Bepunt noemer en teller as sulks. (Nasienbeginsel 7) 4 4.2.3 Verduidelik of Sipho oor die voorraadhoudingsperiodes van die Hawi- en Yama- drukkers bekommerd behoort te wees. Haal syfers aan. Gee moontlike redes vir die verskil in houdingsperiodes van die twee modelle. Hawi: Verduideliking  Syfer  Yama: Verduideliking  Syfer  Moontlike rede  Deelpunte vir onduidelike/gedeeltelike antwoorde Rede kan by verduideliking ingesluit wees. ‘Bekommernis’ kan in ‘n antwoord geïmpliseer word HAWI LW: Kandidaat se antwoorde moet verband moet hou met sy/haar antwoord in 4.2.2.  Op die rakke vir 152,1 dae, sien 4.2.2 (meer as 3 maande)  Stadige verkope / nie gewild nie / ouer model (terugsendings) / moontlike veroudering. OF: Duursame produk wat in die toekoms verkoop kan word YAMA  Op die rakke vir slegs 55,2 dae (minder as 2 maande)  Alhoewel dit duurder is, is verkope meer bestendig / vraag is goed. *VIR VIER PUNTE (Modelle gekombineer) Hawi is 97 dae (3 maande) langer op die rak as Yama / Yama se verkope is 97 dae vinniger as Hawi, al is dit die duurder model Moontlike redes vir verskille Yama is ‘n later / nuwer model, bied nuutste, opgedateerde tegnologie / versoenbaar met nuutste rekenaarprogramme / beter gehalte (meer funksies) 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 11 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 4.3.1 Bereken die kosprys van voertuie op 1 Maart 2022. BEWERKINGS ANTWOORD 930 000 – 260 000  + 180 000  R850 000  een deel korrek Aanvaar alternatiewe aanbiedings vir bewerkings, bv. grootboekformaat, omgekeerde aanvaar 930 000 as tekens of die gebruik van hakies ‘een deel korrek’ 3 Bereken die inruilwaarde ontvang vir die voertuig wat op 1 Junie 2022 van die hand gesit is. BEWERKINGS ANTWOORD Bateverkope een m.punt & een punt R115 000  180 000 een punt 70 560 een deel korrek 5 560 een punt 93 112 een m.punt OPSIE 2 [64 800 + 5 760] 180 000 + 5 560 – 70 560 een punt een punt een punt & een m.punt 5 4.3.2 Verduidelik aan die boekhouer waarom sy metode verkeerd is: Verduideliking  Deelpunte vir onduidelike/gedeeltelike antwoorde Verduideliking en bewerking kan saam in dies antwoord gegee word Hy het nie besef dat die bate se waarde amper ten volle verminder het nie / die R75 000 kan nie reg wees nie, omdat dit tot 'n negatiewe drawaarde sal lei / ‘n ten volle gedepresieerde bate wat nog in gebruik is, moet R1-boekwaarde toon vir openbaar-makingsdoeleindes. Verskaf 'n berekening om jou verduideliking te ondersteun: (R300 000 – 262 500) 37 500 –1 = 37 499  Geen deelpunte 4 4.3.3 Verduidelik TWEE moontlike punte wat die HUB kan aanvoer om sy planne te ondersteun. Enige TWEE toepaslike redes   Deelpunte vir onduidelike/gedeeltelike antwoorde Wees bedag op dies. punt wat anders gestel word, OF twee punte wat in een stelling genoem word.  Die donasie aan ʼn skool in die gemeenskap vorm deel van die maatskappy se voldoening aan KSV (korporatiewe sosiale verantwoordelikheid / drievoudige basislyn / King-kode).  Bevorder mpy se goeie beeld / goeie publisiteit / kan meer klante lok.  Ondersteun/ gee terug aan die gemeenskap waarbinne mpy sake doen.  Die skenking kan van inkomstebelasting afgetrek word.  Bates is dalk naby hul residu-waarde / ten volle gedepresieer / nie meer produktief nie / nie versoenbaar met nuwe rekenaarprogramme nie 4 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all