Skip to content

Accounting Grade 12 P1 NSC November 2023 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12202310 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE V1 GRAAD 12 NOVEMBER 2023 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 2 DBE/November 2023 NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 Bereken die waarde van die fietse se eindvoorraad deur die EIEU- metode te gebruik. BEWERKINGS ANTWOORD 6 1.2 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023 Verkope 21 017 200 Koste van verkope Bruto wins Ander inkomste Oninbare skulde ingevorder Diverse inkomste Bruto bedryfsinkomste 12 254 100 Bedryfsuitgawes Salarisse en lone Waardevermindering Diverse uitgawes Bedryfswins 4 150 300 Rente-inkomste Wins voor rente-uitgawes Rente-uitgawes Netto wins voor belasting 3 737 250 Inkomstebelasting (1 152 000) Netto wins na belasting 2 585 250 24 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 3 DBE/November 2023 NSS – Antwoordeboek 1.3 Staat van Finansiële Posisie soos op 28 Februarie 2023 BATES NIE-BEDRYFSBATES Vaste bates Beleggings: Vaste deposito BEDRYFSBATES TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE GEWONE AANDEELHOUERSBELANG Gewone aandelekapitaal 20 000 000 NIE-BEDRYFSLASTE 4 512 550 Lening 4 512 550 BEDRYFSLASTE Handel en ander betaalbare bedrae Korttermyndeel van lening 420 000 TOTALE EKWITEIT EN LASTE 25 TOTALE PUNTE 55 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 4 DBE/November 2023 NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 SHERBIZ BPK. 2.1 GEWONE-AANDELEKAPITAAL-NOTA 1 200 000 Uitgereikte aandele op 1 Maart 2022 7 200 000 7 2.2 KONTANTVLOEI VAN BEDRYFSAKTIWITEITE Kontant voortgebring deur bedrywighede Rente betaal (117 600) 10 KONTANTVLOEI VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 5 DBE/November 2023 NSS – Antwoordeboek 2.3 Bereken die volgende finansiële aanwysers: Netto batewaarde per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD 3 Dividenduitbetalingskoers BEWERKINGS ANTWOORD 5 % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang BEWERKINGS ANTWOORD 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 6 DBE/November 2023 NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3 3.2 Likiditeit: Identifiseer die maatskappy wat sy bedryfskapitaal goed bestuur. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers en tendense aan. 5 3.3 Finansieringstrategieë en finansiële hefboom: Guardian Bpk. Wat was die oorsake van die verandering in die skuld- ekwiteitverhouding? Verskaf TWEE oorsake met syfers. 4 Verduidelik waarom dit vir die maatskappy raadsaam was om meer van lenings gebruik te maak. Haal aan en verduidelik EEN ander finansiële aanwyser (met syfers en tendense) wat hierdie mening ondersteun. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 7 DBE/November 2023 NSS – Antwoordeboek 3.4 Dividende, verdienste en opbrengs: Navarra Bpk. Verduidelik EEN finansiële aanwyser wat daarop dui dat 'n bekommerde aandeelhouer nie met die verandering in die dividendbeleid van die maatskappy tevrede behoort te wees nie. Haal syfers en tendense aan. 3 Verduidelik of die aandeelhouers tevrede behoort te wees met die verdienste en opbrengs van die maatskappy. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers en tendense aan. 6 3.5 Aandeelhouding van Nathan Crewe in Navarra Bpk.: Identifiseer die effek wat die terugkoop van Nathan se aandele op sy % aandeelhouding gehad het. Haal syfers en tendense aan. 2 Verduidelik hoe die maatskappy in staat was om ongeveer R4,4 miljoen te verkry om die terugkoop van aandele en die dividende wat aandeel- houers verdien het, te finansier. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan. 4 Gee TWEE redes waarom die besluit om Nathan se aandele terug te koop, as onverantwoordelik beskou moet word. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 8 DBE/November 2023 NSS – Antwoordeboek 3.6 Direkteurskap: 'Die HFB (hoof- finansiële beampte) het 'n noemenswaardige invloed op 'n maatskappy se sukses.' Verduidelik waarom jy met hierdie stelling sal saamstem. 2 Verduidelik of die direkteure tevrede behoort te wees, of nie, met die aandeelpryse van die maatskappye aan die einde van die finansiële jaar. Haal in ELKE geval TWEE finansiële aanwysers met syfers en tendense aan. GUARDIAN BPK. NAVARRA BPK. 6 Die HUB (hoof- uitvoerende beampte) van Guardian Bpk. beplan om die vakante HFB-pos in Maart 2023 vir Nathan Crewe aan te bied. Verduidelik EEN punt van advies aan die HUB. 2 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 9 DBE/November 2023 NSS – Antwoordeboek VRAAG 4: KORPORATIEWE BESTUUR 4.1 Ouditering: Verduidelik EEN plig van 'n interne ouditeur. 2 Gee EEN rede waarom die rekeningkundige rekords van 'n genoteerde maatskappy deur 'n eksterne ouditeur geoudit moet word. 2 4.2 Fluitjieblasers (Informante): Wat sal jy vir Sally sê met betrekking tot haar stelling in die eerste paragraaf oor fluitjieblasers wat nie bereid is om 'n standpunt teen korrupsie in te neem nie? Verduidelik EEN punt. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 10 DBE/November 2023 NSS – Antwoordeboek 4.3 Aandeelhouers se menings en bekommernisse: As 'n aandeelhouer, verduidelik DRIE punte wat jou bekommerd maak oor die optrede van die direksie van Monaco Bpk. Gee in ELKE geval 'n toepaslike rede vir jou kommer. BEKOMMERNIS REDE 9 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all