Skip to content

Mathematics Grade 9 November EC 2010 Memo (Afrikaans)

MemorandumMathematicsGrade 9201011 pages

Grade 9 Mathematics memorandum from the November EC 2010 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2010 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Taal en Skryfwerk MEMORANDUM Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2010) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 2 AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip: RIGLYNE: 1. Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie. 2. Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag beantwoord word. 3. Die leerder se antwoord moet ʼn sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien ʼn antwoord van ʼn ander taal in ʼn antwoord gebruik word, skryf slegs die hoofletter van die taal, bv. [E (ENGELS/X (XHOSA)] boaan die woord neer. Druk die woord toe; indien die betekenis van die antwoord nie beїnvloed word nie, is die antwoord korrek. 4. Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word maar tog tot die antwoord lei, is dit korrek. 5. Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer feite nagesien. 6. Indien die vraag EEN WOORD vra en die woord is uitgelig (onderstreep/tussen aanhalingstekens) word die punt toegeken. 7. WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)  EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd (1)  Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd (0)  Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK (0) 8. Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word. Geen penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2010) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 3 Kom ons vat saam  Spel en taalfoute word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.  Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel: 1 punt vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ʼn punt vir die rede/motivering/aanhaling.  Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie.  Waar een-woord-antwoorde gevra word en die leerder ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word.  Wanneer twee of drie punte/feite vereis word en die leerder gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.  Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geїgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woord sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.  Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. AFDELING A VRAAG 1: LEESBEGRIP – KOERANTARTIKEL 1.1 Sy is immers nie van rubber gemaak nie!/... word nie letterlik bedoel nie. (1) 1.2 Sy het nog nooit formele (gimnastiek)-opleiding ontvang nie. (1) 1.3 (C) ʼn Toets om te kyk hoe goed ʼn deelnemer is. (1) 1.4 Sprakeloos (√)/verbaas (√)/verwonder (√) [Enige EEN of gepaste omskrywing] (1) 1.5 Haar talent is tydens ʼn skoolopvoering vir Mandeladag ontdek. (1) 1.6 A (iemand wat toertjies doen waardeur die toeskouer mislei word) (1) 1.7 6 jaar oud/ses jaar oud/Sy was ses. (1) 1.8 1.8.1 ONWAAR (1) 1.8.2 “bykans” (1) 1.9 Sy wil ʼn danseres (√) of gimnas word (√), (maar stel ook belang in hip-hop en break dancing.) (2) 1.10 Caylan verander net haar posisie, dan kry sy nie seer nie. (1) 1.11 1.11.1 ONWAAR (1) 1.11.2 “... haar dogter verras haar elke dag.” (1) 1.12 Die gesin het dit nie breed nie./Hulle het nie baie geld nie./Hulle het finansiële probleme. (1) [15]
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2010) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 4 VRAAG 2: ADVERTENSIE 2.1 Enige TWEE van:  Die advertensie is baie kleurvol (as dit in kleur afgedruk word op die vraestel ?!)  Tieners kan identifiseer met Hannah Montana  Tipiese loslit-tienertaal word gebruik (selfs vir tydskrif se naam)  ook ander moontlikhede (2) 2.2 Daar kom rym voor; “giere” rym met “diere”; “bou” met “dophou”. (1) 2.3 D (Dis ʼn pretboek met breinkrag). (1) 2.4 “cool” (1) [5] AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 3 Die opsomming word TWEE KEER gelees: -vir feite en taalfoute. -vir onvolledige sinne. TWEE STELLE ANTWOORDE WORD AANGEBIED  Onderskei tussen beplanning en die finale antwoord en sien laasgenoemde na.  Waar daar geen aanduiding van beplanning is, word die eerste stel nagesien.  Beskou ʼn aanbieding in potlood as beplanning. FEITE:  Sien eerste sewes inhoudelik na, al is die sinne in paragraafvorm.  Assesseer net EEN feit per sin.  1 punt vir elke verstaanbare feit soos op memorandum  As die betekenis van die feit nie sinvol oorgedra word nie, word die punt nie toegeken nie. (Die werkwoord is belangrik).  Indien al die feite verkeerd is , kry die kandidaat geen punt vir taal, maar indien die aantal woorde korrek aangedui is, ken 1 punt toe.  Die hoofgedagtes hoef nie in volgorde te wees nie.  TYDELIKE TOEGEWING: Indien die opsomming in paragraafvorm aangebied word, word die eerste sewe sinne nagesien.  Regmerkie bokant elke hoofgedagte per sin word nagesien.  Punte word soos volg toegeken vir HT en EAT:  7 punte vir 7 feite  3 punte vir taal
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2010) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 5 Penaliseer soos volg:  Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Die res van die opsomming word geїgnoreer.  Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die verskeie inligting, word die leerder nie gepenaliseer nie.  Taalfoute (grammatika, spelling en punktuasie): trek soos volg van die 3 punte wat toegeken word vir taal, af:  0 – 4 foute: geen penalisering  5 – 10 foute: trek een punt af  11 – 15 foute: trek 2 punte af  16 foute of meer: trek 3 punte af  Vir direkte aanhalings van volledige sinne word daar soos volg gepenaliseer  1 – 3 volledige sinne aangehaal: geen penalisering  4 – 5 volledige sinne aangehaal: trek 1 punt af  6 – 7 volledige sinne aangehaal: trek 2 punte af  Trek 1 punt af van die totaal vir getal feite plus taalgebruik indien die leerder nalaat om getal woorde aan te dui of indien die verkeerde getal woorde aangedui is. LET WEL: Leerders mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. TIPIESE TAALFOUTE - Woordorde in enkelvoudige sin ( Bv. O/werp + ww =V/werp - Woordorde in samegestelde sin ( Voegwoord 1, 2 en 3) - Omgekeerde woordorde - Lydende vorm - Infinitief - Tyd, wyse en plek - Ontkennende vorm - Voornaamwoorde - Vreemde woorde - Direkte vertaling (moedertaalinvloed) - Telegramstyl/onvoltooide sinne LENGTE  Tel die aantal woorde en haal enige deel meer as 70 woorde deur.  1 punt vir korrekte getal woorde gebruik EN so aangedui.
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2010) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 6 NEERSKRYF VAN PUNTE KODE PUNT Getal feite korrek F 7 MAKS=7 Taal T 3 MAKS=3 TOTAAL 10 NIE VOLSINNE NIE NIE SINNE NIE PENALISEER VAN TOTAAL 2 tot 3 hoofgedagtes nie in sinne nie -2 4 en meer hoofgedagtes nie in sinne nie -3 Dinge wat jy nie moet doen nie as jy veilig wil wees 1. Bly weg van winkels met maklike toegang tot parkeerplekke. 2. Wees versigtig by winkels op Sondae-middae of net voor oopmaak- of toemaaktyd. 3 Moenie dat rowers jou inkopies sien nie. 4. Handsakke moenie oor ʼn stoelrug hang nie. 5 Moenie tydens ʼn aanval vir ʼn rower kyk nie. 6. Gee vir ʼn rower wat hy vra. 7. Val plat tydens ʼn rooftog en bly so lê tot die gevaar verby is. [64 woorde] (Onthou: 70 – 75 woorde maks) TOTAAL AFDELING B: 10
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2010) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 7 AFDELING C: TAALKUNDE VRAAG 4: Woordstrukture (ONTHOU: een-woord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.) (By hierdie taalafdeling moet die taalantwoorde 100% reg gespel wees) 4.1 tiere of tiers (spelling moet korrek wees) (1) 4.2 Die kat drink melk uit ʼn bakkie. (1) 4.3 As die kat weg is, is die muis baas. (1) 4.4 sewentien (spelling moet korrek wees) (1) 4.5 Ma. (net dit) (spelling moet korrek wees) (1) 4.6 vlieënier (loods word nie aanbeveel nie) (spelling moet korrek wees) (1) 4.7 Italianers/Italiane (spelling moet korrek wees) (1) 4.8 Nog nie gevang nie. (1) 4.9 Eienares (spelling moet korrek wees) (1) 4.10 Pad (spelling moet korrek wees) (1) 4.11 Mnr. Fernandes het gesê dat hy nie weet hoe hy die kap van die bakkie kon oopmaak om uit te kom nie. (2) 4.12 Hondmak (spelling moet korrek wees) (1) 4.13 C (huwelikstatus word nie aangedui nie) (1) 4.14 Dierebeskermingsvereniging (1) 4.15 natuurlike (1) 4.16 Die tier is deur die Dierebeskermingsvereniging gered. (2) [18]
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2010) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 8 VRAAG 5: (Geen halwe punte word toegeken nie/woorde moet op die korrekte plek staan om ʼn punt te kry/antwoorde moet in volsinne aangebied word) Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. 5.1 5.1.1 Nee, Meester wil nie hê ek moet ekstra-Wiskundeklasse neem nie. (1) 5.1.2 Juffrou Strydom het gesê ek moet operette oefen. (2) 5.1.3 Môre sal Neelsie nêrens heen gaan nie. (1) 5.2 5.2.1 Kosie sê vir Meneer dat hulle (√) oral gesoek het. (√) (2) 5.2.2 D (uitroepsin) (1) 5.3 5.3.1 Die selfoon kan ʼn e-pos stuur; dus kan dit ook op die internet gaan. (1) [8] VRAAG 6: Kritiese Taalbewustheid Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar. 6.1 B Goed dankie (1) 6.2 A Môre! Goed dankie ... (1) 6.3 A Ek weet jy kry swaar, maar moenie nou moed opgee nie. (1) 6.4 D Hoezit! (1) [4] TOTAAL AFDELING C: 30
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2010) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 9 AFDELING D: SKRYFWERK VRAAG 7: DIALOOG OF OPSTEL LET WEL: 1. Leerders moet beplanning toon: ten minste ʼn kopkaart 2. Leerders wat nie beplan nie, penaliseer hulself 3. Nasienrubriek aangeheg VERDUIDELIKING SIMBOOL BESKRYWING Woordorde (…) Hakies Taalfout ________ Onderstreep die fout Spelfout === Kort dubbelstreep onder woord Woordkeuse / Haal met ʼn streep deur Woorde uit ʼn ander taal E/S/X/Z Die letter bo aan die woord Tydfoute T (in die kantlyn) Hoofletter T Woord(e) weggelaat ^ Karet (weglaatteken) Paragraafindeling // Dubbelskuinsstreep Herhaling hh (in die kantlyn) Dubbele hh Onverstaanbaar/onduidelik ∫ (in die kantlyn) Kronkelstreep Saamgeflans uit vraestel Vr (in die kantlyn) Hoofletter V kleinletter r Punktuasie O ʼn Sirkel Kies EEN vraag en skryf 100-120 woorde oor die onderwerp. 7.1 Dialoog met pa oor Junie-eksamenpunte  Die sprekers se name staan teen die kantlyn.  Daar is ʼn dubbelpunt na die naam.  Daar word geen aanhalingstekens gebruik nie.  ʼn Reël word na elke spreker (spreekbeurt) oopgelaat.  Ekstra inligting word tussen hakies geskryf.  Die taal en styl moet by die onderwerp pas.  Gebruik leestekens om emosie aan te dui.  Die toon van die gesprek is belangrik. (Nie Pa as U/u aanspreek nie!)  Dit gaan oor die leerder se oorredingsvermoë.  Die leerder moet met gepaste argumente vorendag kom om sy/haar pa te oortuig dat sekere omstandighede daartoe gelei het dat hy/sy swak gevaar het, bv. die moeilike eksamenrooster; die onderwysers wat werk getoets het wat nie behandel is nie (miskien a.g.v. die staking), ens. (20x2) [40]
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2010) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 10 7.2 Opstel oor geld gewen in Lotto.  Dit kan ʼn verhalende opstel wees:  Die opstel gaan oor ʼn fiktiewe gebeurtenis (die wen van R5 miljoen rand).  Dit word met entoesiasme geskryf: dit is immers ʼn eenmaal-in-ʼn-leeftyd- gebeurtenis.  Die inhoud is boeiend, interessant en samehangend.  Die leerder dui aan hoe die geld aangewend is en hoe dit hul lewens verander het – miskien ten goede, moontlik ook ten kwade.  ʼn Treffende inleiding is noodsaaklik.  ʼn Gepaste slot.  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet aandag geniet. (20x2) [40] TOTAAL: 40 GROOTTOTAAL: 100
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2010) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 11 KODE 7 KODE 6 KODE 5: KODE 4 KODE 3 KODE 2 KODE 1 20 Uitmuntend Verdienstelik Beduidend Voldoende Matig Basies Ontoereikend PUNTE 80-100% 70-79% 60-69% 50-59% 40-49% 30-39% 0-29% 10½-13 9½-10 8-9 6½-7½ 5½-6 4-5 0-3½ -Gespesialiseerde kennis -Goeie kennis van -Redelike kennis van -Voldoende kennis van -Gemiddelde kennis van -Elementêre kennis van -Geen kennis van vereistes van vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes teks. van teks nie. -Gedissiplineerde -Gedissiplineerde -Behou fokus, onbenullige -Inhoud wyk af van Respons op geskrewe Respons op geskrewe -Inhoud wyk af van skryfwerk; behou Skryfwerk, behou fokus, afwykings. onderwerp, maar dit teks toon ʼn teks toon ʼn beperkte Onderwerp, betekenis is deurgaans algehele byna geen afwykings -Inhoud en idees belemmer nie die oppervlakkige fokus. fokus. plek-plek verwarrend. INHOUD, fokus, geen afwykings. nie. Samehangend, details betekenis nie. -Inhoud wyk af van -Inhoud wyk af van -Inhoud en idees nie -Inhoud en idees algeheel -Inhoud en idees: ondersteun die -Inhoud en idees Onderwerp, betekenis is Onderwerp, betekenis samehangend nie, te min BEPLANNING Samehangend, alle detail Samehangend, alle onderwerp. voldoende samehangend, plek-plek vaag. is plek-plek verwarrend. detail ondersteun die EN ondersteun die detail ondersteun die -Beplanning en/of eerste sommige van die detail -Inhoud en idees -Inhoud en idees min onderwerp. onderwerp. onderwerp. poging lei tot ʼn ondersteun die gemiddeld Samehangend, min -Beplanning en/of eerste FORMAAT -Beplanning en/of eerste -Beplanning en/of eerste gepaste, goeie teks. onderwerp. samehangend; basiese detail ondersteun die poging nie gedoen nie. poging lei tot ʼn feitlik poging lei tot ʼn goed -Meeste van die nodige -Beplanning en/of eerste detail ondersteun die onderwerp. Swak aanbieding van foutlose, gepaste teks. saamgestelde, gepaste reëls vir die formaat is poging lei tot ʼn onderwerp. -Beplanning en/of eerste teks. 13 PUNTE -Al die nodige reëls vir die teks. toegepas/beduidend. bevredigende teks. -Beplanning en/of eerste poging gebrekkig. Teks -Geen kennis van die formaat is toegepas/ -Al die nodige reëls vir die -Kennis van die nodige poging: lei tot ʼn nie goed aangebied nie. nodige reëls vir die Uitmuntend. formaat is reëls vir die formaat is gemiddelde/redelike, -Kennis van die nodige formaat nie. toegepas/Verdienstelik. voldoende. verstaanbare teks. reëls vir die formaat is -Kennis van die nodige vaag. reëls vir die formaat is gemiddeld. Kritiese, nalatige foute is begaan. 6-7 5-5½ 4½ 3½-4 3 2½ 0- 2 - Teks is grammatikaal - Teks is grammatikaal - Teks is grammatikaal -Teks is voldoende -Teks is basies -Teks is swak en moeilik Teks is swak saamgestel Akkuraat, sinne goed Akkuraat, sinne goed maklik om te lees, saamgestel ten spyte saamgestel. Verskeie om te volg. en verwarrend. saamgestel. saamgestel. sinne is goed van foute. foute. -Woordeskat benodig -Woordeskat benodig TAAL, STYL -Woordeskat is baie -Woordeskat is meestal saamgestel. -Woordeskat is voldoende -Woordeskat is beperk en remediëring en is nie ernstige remediëring en toepaslik vir doel van toepaslik vir doel van -Woordeskat is toepaslik vir doel van teks, nie baie van pas vir doel geskik vir doel van teks, is nie toepaslik vir doel EN teks, gehoor en konteks. teks, gehoor en konteks. vir doel van teks, gehoor en konteks. van teks, gehoor en gehoor en konteks nie. van teks. REDIGERING -Styl, toon en register baie -Styl, toon en register gehoor en konteks. -Styl, toon en register konteks. -Styl, toon en register nie -Styl, toon en register pas toepaslik. meestal toepaslik. -Styl, toon en register oor voldoende. -Styl, toon en register toon geskik vir onderwerp nie by onderwerp nie. -Teks feitlik foutloos na -Teks oorwegend foutloos die algemeen -Teks het steeds foute na gebreke. nie. -Opstel is besaai met foute 7 PUNTE proeflees en redigering. na proeflees en toepaslik. proeflees en redigering. -Teks het steeds baie -Teks is besaai met foute en verward ten spyte van -Lengte is in redigering. -Teks meestal foutloos na -Lengte is amper korrek. foute na proeflees en ten spyte van proeflees proeflees en redigering. ooreenstemming met -Lengte is in proeflees en redigering. en redigering. -Lengte is heeltemal te vereistes. ooreenstemming met redigering. -Lengte is te kort/ -Lengte is te kort/te lank. kort/te lank. vereistes. -Lengte is in te lank. ooreenstemming met vereistes.

Study this subject

More from Grade 9 Mathematics

View all