You're offline
Skip to content
Memorandum

AFR HL P2 GR6 MEMO NOV2014.pdf

Subject: Afrikaans HlGrade 620147 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN VRAAG 1: KORTVERHAAL, STROKIE EN INLIGTINGSTEKS  Nasien van leesbegrip  Spel- en taalfoute in lang antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.  Vir oopvrae word die punte verdeel: 1 punt vir JA/NEE en 1 punt vir rede  As die leerder se JA/NEE reg is, maar die motivering is verkeerd, verdien die leerder net een punt.  Geen penalisering vir die aan- of afwesigheid van aanhalingstekens wanneer ’n aanhaling gevra word nie.  Waar een-woord-antwoorde gevra word en leerder gee ’n volsin, is dit korrek mits die antwoord onderstreep word.  By opsomming word slegs eerste drie feite nagesien.  Vir meervoudigekeuse-vrae word beide die letter OF die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is, aanvaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V2 3 AFDELING A: KORTVERHAAL VRAAG 1 VR. ANTWOORD DENK- PUNT VLAK 1.1 C 1 1 1.2 A 1 1 1.3 B 1 1 1.4 Hulle wou leerders voed wie ver van die skool af bly. √/Hulle wou leerders voedsel gee wie nie kos het 1 3 nie. √/Hulle wou leerders voed wie nie kans kry om soggens/in die oggend te eet nie. √ (Enige een reg) 1.5 “twaalfuur” met of sonder deeltekens. Indien sin geskryf word, moet woord onderstreep wees. 1 1 1.6 Ja. √ Hy het die saak opgelos. √ Hy het die dief uitgevang. √ 2 2 (Indien motivering te doen het met hoe die sangoma die saak opgelos het, verdien leerder nog 1 punt.) 1.7 Daardie nag slag hulle die haan en sit dit onder ’n groot pot. 1 2 Daardie die dit √ of Hulle haan √ 1.8 Enige relevante antwoord wat betrekking het op die 1 3 storie bv., moenie steel nie ens. 1.9 Dit beteken die hoof is moedeloos. √ Die hoof is radeloos. √ Die hoof weet nie meer wat om te doen of 1 3 te dink nie. √ (Enige van bogenoemde antwoorde is reg.) 1.10 Die kosdief. Die sangoma wie die dief gevang het. 1 3 (Enige relevante antwoord solank dit betrekking het op gelese kortverhaal.) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) VRAAG 2: ADVERTENSIE VR. ANTWOORD DENK- PUNT VLAK 2.1 “Die Burger, 16 Julie 2008”/”Die Burger” √ (aanhalingstekens nie ’n vereiste nie) 1 1 2.2 Die skrikwekkende strokie oor ’n vroue taxi-bestuurder. √ 1 2 2.3 VOLTOOI: Net toe jy gedink het dis weer veilig op die pad .... Toe kom Mama Taxi √/Toe kom ’n vrou wat vinnig bestuur √/jaag op die paaie. √ 1 2 2.4 Mama Taxi ry baie vinnig, want beide ’n voël en vliegtuig is vinnig. √/Mama Taxi ry vreeslik vinnig. √ (Solank leerder kan aflei dat dit ’n vinnige bestuurder is. Die woord vinnig moet in die sin wees.) 1 3 [4] VRAAG 3 VR. ANTWOORD DENK PUNT -VLAK 3.1 Eenvoudig √ 1 1 3.2 Mense spandeer meer tyd in kletskamers. √ Dit veroorsaak dat mense nie meer maklik met mense kan gesels en hulle in die oë kyk nie. √ 1 1 3.3 3.3.1 Ja √ 1 1 3.3.2 “Behalwe in Engels, kan ’n mens in Afrikaans, Xhosa of Zoeloe gesels. √ 1 1 3.4 Iemand wie andere slegsê of lelik praat van hulle op “MXit”/ Facebook/Whatsapp. √ 1 1 3.5 2 048 √ 1 1 3.6 Inligtingsteks √ 1 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V2 5 3.7 Die teks handel oor die voordele en nadele van MXit. √ Dit is ’n baie goedkoop manier om met andere te gesels. √ Dit kos minder as ’n SMS. √ Mense kan in vier tale met mekaar praat en verskillende video’s ensovoorts koop. Dit laat leerder se werk verswak √ aan die ander kant omdat hulle nie kan spel nie. √ Verhoudinge tussen mense verswak ook. Boelies boelie jou maklik. √ (Antwoorde moet betrekking hê op leesstuk.) 3 3 [10] TOTAAL AFDELING B: 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING B: TAAL IN KONTEKS WENKE:  Spelling: As leerder verkeerd spel, is antwoord verkeerd.  By verkleining en meervoude moet woorde reg gespel wees.  Sinskonstruksie moet taalkundig korrek wees.  By direkte en indirekte rede mag ½ punte gegee word.  Woordsoorte moet korrek gespel word omdat dit op vraestel voorkom. VRAAG 4: STROKIESPRENT VR. ANTWOORD DENK- PUNT VLAK 4.1 Met √ 1 1 4.2 Selfone √ 2 1 Dasse √ 4.3 Die oom wou hê sy kind moes hom help, daarom het hy 1 2 dit neergeskryf. √ 4.4 Janine sal haar pa help om ’n boodskap te stuur./Janine 1 2 gaan haar pa help om ’n boodskap te stuur. √ 4.5 Splinternuut √ 1 1 4.6 Gogga, nou moet jy my help! √ 1 2 4.7 √ √ Janine sê aan haar pa dat hy net die groen knoppie moet druk. 2 3 [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V2 7 VRAAG 5: SPOTPRENTE EN STROKIESPRENTE VR. ANTWOORD DENK- PUNT VLAK 5.1 Sofa’tjie 1 1 5.2 Die seun se ouers spog omdat hy geslaag het. 1 3 5.3 Die deur is bruin. Ons huis se deur word geverf (Leerder 1 4 moet van huis se deur praat.) 5.4 daagliks 1 3 5.5 Koerantpapier 1 1 5.6 Byvoeglike naamwoord 1 2 [6] TOTAAL AFDELING B: 15 GROOTTOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 6 Afrikaans Hl

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 6 · Afrikaans Hl · 2014 · November Exam · Memorandum · Paper 2 | Hlayiso | Hlayiso