You're offline
Skip to content
Memorandum

Gr6-AFRHL-P3-N16-Memo.pdf

Subject: Afrikaans HlGrade 620164 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 30 Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2016) ALGEMENE ASSESSERINGSRIGLYNE AFDELING A: KREATIEWE TEKS – OPSTEL AFDELING A word volgens die rubriek uit 20 punte geassesseer. Die leerder mag slegs oor EEN onderwerp skryf. Die formaat van die opstel.  Inleiding – moet treffend, relevant, saaklik en kort wees; slegs een paragraaf  Liggaam – verskeie paragrawe met hoofgedagtes en ter ondersteuning daarvan  Slot – laaste paragraaf – opsomming ASSESSERINGSRUBRIEK VIR OPSTEL: 20 PUNTE KRITERIA 1 2 3 4 Toepaslike Inhoud nie van Inhoud nie altyd Inhoud toepaslik Inhoud baie Inhoud toepassing. duidelik – geskik, voldoende oorspronklik. Idees Onsamehangend. samehang samehang. Idees verbeeldingryk. Idees vervelig. ontbreek, min taamlik oorspronklik Interessant. Swak aanbieding. idees. Gereelde en relevant. Samehangende herhaling van Bevredigende opstel. sinne. opstel. Taalgebruik Taalgebruik Taalbewustheid Gemiddelde Goeie taalgebruik. en styl swak. Storie vol beperk. taalgebruik. Kreatiewe idees. foute. Taal eenvoudig. Woordkeuse Storie foutvry. Woordkeuse Teks nog voldoende. Foute beperk. heelwat vol nie oorheersend. Inspanning om te foute. lees. Spelling en Baie spelfoute en Spelfoute by Redelike gebruik Korrekte spelling punktuasie swak gebruik van maklike woorde van leestekens en leestekens leestekens of en swak gebruik 6–10 foute. gebruik 1–5 foute. geen leestekens van leestekens 15 en meer foute. 10–15 foute. Sinsbou en Swak sinne. Swak sinne. Redelike sinne en Puik sinne en paragrawe Onderwerp nie Poging om paragrawe. Sinne paragrawe. aangeraak. Geen paragrawe te logies. Uitstaande en paragrawe. gebruik. briljant saamgestel. Lengte van Te kort, min Lengte byna Lengte korrek, maar Lengte en woorde storie sinne. 1–2 korrek, maar te net 5–7 paragrawe. korrek in paragrawe. min paragrawe ooreenstemming 3–4. met vereiste van onderwerp. 8 paragrawe. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3 AFDELING B: DAGBOEKINSKRYWING 2.1 Assesseringsrubriek vir dagboekinskrywing 60–80 woorde.10 punte  ʼn Dagboekinskrywing is aantekeninge in ʼn dagboek.  Die leerder moet in die eerste persoon skryf.  Volsinne moet gebruik word.  Datum en dag moet boaan verskyn.  Skrywer moet begin met: Liewe Dagboek. KRITERIA 1 2 3 4 Formaat Vae idee van Datum en dag Datum, dag en formaat. Foute neergeskryf. liewe dagboek egter gemaak. neergeskryf. Formaat van hoë gehalte. Inhoud Swak inhoud Bevredigende Logiese sinne Goeie logiese onvanpas op inhoud, maar met betrekking sinne en onderwerp. dwaal af van tot onderwerp. uitstekende onderwerp. inhoud. Taalgebruik Swak sinsbou. Meeste sinne Alle sinne korrek Foute korrek geskryf. geen taal- of oorheersend. Enkele taal en spelfoute. spelfoute. 2.2 INSTRUKSIES  Instruksies verskaf stappe hoe om iets te doen.  Sinne mag met ʼn werkwoord begin.  Instruksies kan puntsgewys of in paragraafvorm aangebied word.  60–80 woorde. (10 punte). Kriteria 1 2 3 4 Sinskonstruksie 2–3 logiese 4–6 logiese 7–8 logiese Duidelike en sinne – sinne – sinne – korrekte korrekte korrekte korrekte taalgebruik. taalgebruik. taalgebruik. taalgebruik. Volgorde Logiese Logiese Logiese volgorde volgorde volgorde tussen drie tot tussen 5 of tussen 2 vier stappe. meer stappe. stappe. Inhoud met Geen items Items benoem Items benoem benodigdhede benoem in 2–5 sinne. in 3–5 sinne. afgewyk. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2016) 2.3 Ooggetuie verslag rubriek Ontvoeringsverslag Naam van getuie Leerder moet sy naam en Geboortedatum van skryf jaar, maand dag (2) Adres Kerkstraat 12 Salsoneville Port Elizabeth 6001 (2) Datum van ontvoering dag, maand en jaar Beskrywing van wat gebeur het. Leerder moet die volgende in goeie sinne verduidelik. Wat gebeur het? Waar dit plaasgevind het en wat hy/sy alles gesien het? (4) Datum (enige datum na die ongeluk) (1) Handtekening van Leerder se handtekening getuienis (1) TOTAAL AFDELING B: 10 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 6 Afrikaans Hl

Explore more published documents in this catalogue.

View all