Skip to content

Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2016 Question Paper

Question paperAfrikaans HLGrade 620168 pages

Grade 6 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the November Exam 2016, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

November Exam 2016

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 30 TYD: 1 uur NAAM: *6AFHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS. AFDELING A: Opstel (20 punte) AFDELING B: Transaksionele Teks (10 punte) 2. Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling. 3. Nommer elke skryfstuk soos wat dit in die vraestel genommer is bv. 1.1 indien jy die onderwerp gekies het. 4. Skryf netjies en leesbaar. 5. Beplan jou werk voordat jy begin skryf (bv. kopkaart, sleutelwoorde). 6. Skenk aandag aan spelling en sinskonstruksie. 7. Gebruik jou tyd as volg: 40 minute vir AFDELING A 20 minute vir AFDELING B 8. Skryf elke AFDELING op ʼn NUWE bladsy. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3 AFDELING A: OPSTEL – KREATIEWE TEKS INSTRUKSIES 1. Kies net EEN van die volgende opdragte hieronder. 2. Skryf ʼn opstel van 140–150 woorde (6–8 paragrawe). 3. Dui die vraagnommer en titel bo die teks aan, bv. VRAAG 1.1: HELDEDAAD 1.1 SUID-AFRIKA Springbokke, Bafana, Bafana, Proteablom, biltong, son, see en heuwels. O ja laat my nog dink aan nog ander eienskappe so eie aan ons land. Gee my die mooie, bloue Suid-Afrika, ons pragtige land. Skryf ʼn Beskrywende opstel van julle land Suid-Afrika met sy pragtige verskillende plekke. [20] OF 1.2 MY HELD/HELDIN Dikwels is daar een persoon in ʼn mens se lewe wat ʼn goeie invloed op jou het. Ons begeer dan om soos daardie persoon te wees. Skryf ʼn Verhalende opstel en sê hoekom die persoon jou held/heldin is, wie die persoon is en wat jou held/heldin doen. OF 1.4 BANG, BANGER, BANGSTE Skryf ʼn Kreatiewe skryfstuk met bogenoemde titel. Die volgende woorde kan jou gedagtes dalk aan die gang sit: donkerte, onheilspellend, klop- klop, donderweer, wat skraap so...? [20] TOTAAL AFDELING A: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING A KRITERIA TOTAAL PUNT Inhoud 4 Taalstruktuur 4 Spelling 4 Sinsbou 4 Tekslengte 4 TOTAAL 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5 AFDELING B: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 2 INSTRUKSIES  Kies net EEN van die volgende opdragte en skryf ʼn skryfstuk van ongeveer (60–80) woorde. (2–3 paragrawe).  Beplan voor jy skryf.  Dui die vraagnommer en die titel duidelik bo die finale skryfstuk aan. 2.1 TRANSAKSIONELE TEKS: DAGBOEKINSKRYWING Jy en jou beste maat het vandag baklei. Jy besef dat dit jou skuld was. Skryf ʼn dagboekinskrywing waarin jy vertel wat gebeur het. Beskryf hoe jy daaroor voel. [10] OF 2.2 INSTRUKSIE INSTRUKSIES – KAMER SKOONMAAK Hoe om my kamer skoon te maak. Jou ma het jou gevra om jou kamer skoon te maak. Verskaf instruksies stapsgewys hoe om jou kamer skoon te maak. Onthou om jou benodigdhede en metode neer te skryf. [10] OF 2.3 ’N OOGGETUIE-VERSLAG (BYLAE 1) (Bladsy 8) Daar gebeur altyd iets interessant/gevaarlik in ons dorpe. Jy is ʼn ooggetuie en het ʼn ontvoering waargeneem. Vul die verslagvorm volledig in. [10] TOTAAL AFDELING B: 10 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING B KRITERIA TOTAAL PUNT KRITERIA TOTAAL PUNT Formaat 3 Sinskonstruksie 4 Inhoud 4 Volgorde 3 Taalgebruik 3 Inhoud 3 TOTAAL 10 TOTAAL 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS HUISTAAL V3 7 BLANKO BLADSY Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2016) BYLAE 1 ONTVOERINGSVERSLAG Naam van getuie Geboortedatum Adres Datum van ontvoering Beskryf dit wat jy gesien het. Wees spesifiek. Sê waar dit gebeur het. Wanneer dit gebeur het en wat gebeur het. Datum Handtekening van getuie [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 6 Afrikaans HL

View all