Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2017
AFRIKAANS HUISTAAL V3
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 30
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 4 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2017 Memo
Grade 6 Afrikaans HL Paper 3 memorandum from the November Exam 2017, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- November Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 253.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
November Exam 2017
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017)
Algemene Assesseringsriglyne
AFDELING A: OPSTEL – KREATIEWE TEKS
Afdeling A word volgens die rubriek uit 20 geassesseer. Die leerder mag slegs
oor EEN onderwerp skryf.
VERHALENDE OPSTEL – Hou die volgende in gedagte:
Hierdie opstel gaan oor iets wat gebeur en vertel word.
Dit het ʼn sterk storielyn.
Die opstel is boeiend, interessant, dit ontwikkel logies en dit is samehangend.
Die verhaal kan fiktief of uit eie ervaring wees.
Inleiding is treffend en boei die leser.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet aandag
geniet.
BESKRYWENDE OPSTEL: Hou die volgende in gedagte:
Waarnemings en ʼn goeie woordeskat.
Eie gevoelens oor die beskrywing kan gegee word.
Plekke en karakters word akkuraat en duidelik beskryf.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet aandag
geniet.
Kriteria 1 2 3 4
Inhoud toepaslik
Inhoud nie altyd
Inhoud nie van geskik. Voldoende Inhoud baie
duidelik.
toepassing. Geen samehangend. oorspronklik.
Toepaslike Samehang
samehang. Idees Oorspronklik en Verbeeldingryk.
Inhoud ontbreek.
vervelig. Swak relevant. Interessant en
Herhaling van
aanbieding. Bevredigende samehangend.
sinne.
opstel.
Swak taalgebruik. Taalbewustheid
Gemiddelde
Storie vol foute. beperk. Taal Goeie
taalgebruik.
Taalgebruik Woordkeuse beperk en taalgebruik.
Woordkeuse
en styl beperk. eenvoudig. Kreatiewe idees.
voldoende. Foute
Inspanning om te Heelwat in Storie min foute.
nie oorheersend nie.
lees. storie.
Spelfoute nie
Korrekte gebruik
meer so
Baie spelfoute en Leestekens op regte van spel en
Spelling en oorheersend
swak gebruik van plekke in sinne. leestekens.
punktuasie nie. Redelike
leestekens. Spelfoute minimaal. Enkele foute in
gebruik van
storie.
leestekens.
Swak sinne
Puik sinne.
Geen paragrawe. poging om Redelike sinne en
Sinsbou en Uitstaande en
Onderwerp nie paragrawe te paragrawe. Logiese
paragrawe briljant
aangeraak nie. gebruik is en duidelike sinne.
saamgestel.
minimaal.
Lengte en woorde
Te kort. Min Te min korrek in
Lengte van 5–7 paragrawe.
sinne. paragrawe. ooreenstemming
sinne Lengte korrek.
1–2 paragrawe. 3–4 paragrawe met vereiste van
onderwerp.
TOTAAL AFDELING A: [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3
AFDELING B: KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE
Word volgens die rubriek uit 10 en volgens die onderstaande rubrieke
geassesseer.
VRAAG 2.1: DAGBOEKINSKRYWING – hou die volgende ingedagte.
Een inskrywing per dag moet geskryf word.
Die inskrywing moet gedateer wees. Daar is ʼn dag en datum vir elke
inskrywing wat gemaak is.
Die inskrywing word in ʼn eerstepersoon-verteller geskryf.
Toon, styl en register moet gepas wees.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag
geniet.
Persoonlike gevoelens oor hoe jy voel nadat jou maat jou beskuldig het.
Die skrywer skryf vir hom- of haarself.
VRAAG 2.2: INSTRUKSIETEKS – hou die volgende in gedagte.
Skryfstuk kan puntsgewys wees of aandagkolle kan gebruik word.
Duidelike, logiese en verstaanbare instruksies moet gegee word.
Subhofies moet wees: Benodigdhede en Metode.
Sinstruktuur, spelling, leestekens en taalgebruik moet aandag geniet.
Daar moet ʼn opskrif wees.
Sinne word kort en kragtig geformuleer.
Instruksies is kort en kragtig.
VRAAG 2.3: DIALOOG – hou die volgende in gedagte.
Dialoog vorm moet gebruik word.
Alle name van die karakters moet langs die linkerkantlyn geskryf word.
Dubbelpunte moet na die naam van die persoon wat praat, geskryf word.
Geen aanhalingstekens word gebruik.
Ander tersaaklike inligting word tussen hakies geskryf.
Sinstruktuur, spelling, leestekens en taalgebruik moet aandag geniet.
ʼn Nuwe reël moet vir elke spreker gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017)
RUBRIEK VIR DIALOOG
Punte Maksimum
Lengte van skryfstuk
toegeken punt
Kreatiwiteit: oorspronklike sinne: 8–10 sinne 3
Paar oorspronklike sinne: 5–7 sinne 2 [3]
Min sinne: 1–4 sinne 1
Dialoogformaat
Korrekte formaat van werk is netjies en duidelik aangebied. 3
Poging aangewend om in korrekte formaat te skryf, bv.
[3]
name van sprekers langs kantlyn ens. 2
Nalatige werk, geen dialoogvorm, slegs sinne. 1
Boodskap
Kreatief en interessante sinne met spesifieke inligting. 4
Onderwerp goed hanteer. 3
[4]
Bevredigende sinne. 2
Geen skakel met onderwerp. 1
Assesseringsrubriek: KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE
2.1 DAGBOEKINSKRYWING
2.2 INSTRUKSIETEKS
Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende
KRITERIA
5 4 3 2 1
Inhoud en Uitstaande Baie goeie Reaksie Reaksie Reaksie toon
formaat reaksie, bo reaksie; behou voldoende: toon basies; geen kennis
Reaksie op verwagting. fokus; gepaste kennis van geringe kennis van kenmerke
idees in teks, Skryfstuk formaat; toon kenmerke van die van kenmerke van teks.
formaat van behou fokus goeie kennis teks. Enkele van teks. Baie Betekenis is
teks en op die punt van kenmerke afwykings. Inhoud min detail in onduidelik.
af. Inhoud en van teks. Inhoud ens. Idees redelik. teks. Onseker Geen
idees en idees Formaat gepas, van formaat. samehang van
samehangend samehangend, maar enkele idees.
en akkurate uitgebreid. afwykings Formaat nie
formaat. aanwesig. toegepas.
Taal en styl Hoogs Geskikte toon, Geskikte toon, Toon, register, Toon, register,
Toon, register, geskikte register, styl register, styl, styl, styl,
styl en toon, register, woordeskat. woordeskat. woordeskat, woordeskat
woordeskat is styl en Grammatika Enkele pas nie altyd nie geskik vir
geskik vir die woordeskat. korrek; goeie grammatikale by doel, doel. Besaai
doel. Geen skryfstuk foute, egter nie gehoor en met foute.
Woordkeuse, grammatikale foutloos. belemmerend. konteks nie. Onduidelike
punktuasie, foute. Foutlose Betekenis betekenis.
taalgebruik en skryfstuk. onduidelik.
konvensies, Grammatika
punktuasie onakkuraat.
Punte 5 4 3 2 1
TOTAAL AFDELING B: 10
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2017 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2014 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2016 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2014 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 ANA 2014 Memo
More from Grade 6 Afrikaans HL

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West November 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West November 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2016 Question Paper

Question paper