Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2017
AFRIKAANS HUISTAAL V2
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 40
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2017 Memo
Grade 6 Afrikaans HL Paper 2 memorandum from the November Exam 2017, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 276.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
November Exam 2017
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk / Reading & Viewing10 marks
- Question 2Lees en Kyk / Reading & Viewing5 marks
- Question 3Lees en Kyk / Reading & Viewing10 marks
- Question 4Taalstrukture en -konvensies / Language Structures & Conventions10 marks
- Question 6Taalstrukture en -konvensies / Language Structures & Conventions13 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017)
AFDELING A: LEESBEGRIP
Nasien van leesbegrip:
Spelfoute waar eenwoord-antwoorde vereis word, moet gepenaliseer word.
Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
fokus op begrip is.
Vir oop vrae word geen punte toegeken vir slegs JA/NEE of WAAR/VALS nie.
Die rede/motivering moet verskaf word om ʼn punt te verdien.
Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ʼn volsin, is dit
korrek mits die korrekte antwoord onderstreep is of op een of ʼn ander wyse
uitgelig word.
Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter OF die korrekte antwoord
wat onderstreep is, aanvaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V2 3
AFDELING A
VRAAG 1: ʼn KORTVERHAAL
aagNR. Nr. Antwoord Punt
1.1 B√ (1)
1.2 B√ (1)
1.3 A√ (1)
1.4 Die boer se verlore kalf/verlore kalf
(Enige soortgelyke antwoord wat fokus op die kalf.) √ (1)
1.5 Die kranse herhaal sy stem./Sy stem weerklink terug as hy roep.
Indien herhaal/herhaling in die sin is, word 1 punt toegeken aan die
leerder. √ (1)
1.6 Die arend het na drie dae leer vlieg.
Hy het die derde dag leer vlieg, is ook aanvaarbaar. (1)
1.7 Op daardie oomblik verskyn die son se eerste strale.
(Sin moet direk uit leesstuk aangehaal word.) √ (1)
1.8 ... nog steeds gedink het dat hy ʼn hoender is.
... nog steeds gedink het dat hy nie kon vlieg nie.
... nog steeds gedink het dat hy vir altyd tussen die hoenders gebly het. √√
OPE-ANTWOORD VRAAG
Enige antwoord, solank dit betrekking op die leesstuk het.
LW. Leerder moet klein letters na sou gebruik en die sin wat volg, moet
in die toekomende tyd geskryf word. (2)
1.9 As ʼn mens meer van jouself dink, dan kan jy hoër hoogtes bereik. √
(Relevante antwoorde is ook aanvaarbaar.) (1)
[10]
VRAAG 2: ADVERTENSIE
raagNR. Nr. Antwoord Punt
2.1 ATKV √ (1)
2.2 www.atkv.org.za √ (1)
2.3 C√ (1)
2.4 dans √ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017)
2.5 Dit belowe dat jy beter Afrikaans sal praat./Dat Afrikaans baie lekker sal
word vir jou./Jy baie lief sal word vir die taal.
OPE-ANTWOORD VRAAG
Leerder word nie beperk tot spesifieke woordeskat nie, maar dit moet
betrekking op die advertensie hê. √ (1)
[5]
VRAAG 3: GEDIG
aagNR. Nr. Antwoord Punt
3.1 B√ (1)
3.2 A√ (1)
3.3 Die gedig handel oor ʼn hartseer tortel.
OPE-ANTWOORD VRAAG
Solank leerder se antwoord betrekking het op tortelduif se hartseer (1)
3.4 ʼn tortel √ (1)
3.5 A√ (1)
3.6 C√ (1)
3.7 dowwe verekleed. (1)
3.8 Ja, √ die tortel is droewig/hartseer en ervaar ook vrees. √
1 punt vir Ja
1 punt vir die noem van enige van die bogenoemde emosies (2)
3.9 Leed – verekleed √ (1)
[10]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V2 5
AFDELING B: TAAL IN KONTEKS
Wenke by die merk van die TAAL
As leerder se antwoord verkeerd gespel is, is antwoord ook verkeerd.
By verkleining en meervoude moet die woorde reg gespel wees.
Sinskonstruksie moet by sinne taalkundig korrek wees.
Woordsoorte moet korrek gespel word.
VRAAG 4: WOORDSTRUKTURE
aagNR. Nr. Antwoord Punt
4.1 foto’s √
arende √ (2)
4.2 27- sewe en twintig of sewe-en-twintig √ (1)
4.3 Hulle is eenders/dieselfde ook aanvaarbaar √ (1)
4.4.1 sangeres √
4.4.2 aktrise √ (2)
4.5 met behulp van – m.b.v. √ (1)
4.6.1 lug √
4.6.2 pad √ (2)
4.7 Hy plaas sy koppie op die rak. √ Leerder moet sin in die teenoorgestelde
konteks gebruik as plaas waar die woord plaas as ʼn plek gebruik word.
Plaas moet as ʼn werkwoord gebruik word. (as ʼn werkwoord) (1)
[10]
VRAAG 5: VISUELE TEKS
aagNR. Nr. Antwoord Punt
5.1 goedkoop √ (1)
5.2 va-kan-sie-oor-de √ (1)
5.3 bywoord van tyd (net tyd is ook aanvaarbaar) (1)
5.4.1 Vraagsin √ (1)
5.4.2 uitroepsin √ (1)
5.5 spotgoedkoop √ (1)
5.6 hoë √ (1)
[7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 6: STROKIESPRENT
aagNR. Nr. Antwoord Punt
6.1.1 trop √ (1)
6.1.2 swerm √ (1)
6.2 Hy kon nie die leeu afgeneem het nie omdat √ hy nie ʼn film gehad het
nie. √
1 punt vir omdat in die middel.
1 punt vir tweede sin wat met ʼn klein letter begin en die woordorde moet
taalkundig korrek wees.
Slegs 1 punt as tweede sin met hoofletter begin. (2)
6.3 per √ (1)
6.4 Was jy nog nooit in die Krugerwildtuin nie? √
Al ooit verander na nog nooit...nie. (1)
6.5 Hulle het ʼn groot motor gehad waarmee hulle gery het. √ (1)
6.6 Die oom skiet die leeus daar agter die berg. √ (1)
6.7 Die vrou sệ dat √ sy √ daardie dag nog ʼn draai moet gaan loop.
1 punt vir die woord dat
1 punt vir: ek verander na sy
Leerder verdien 2 punte, al word vandag nie verander na daardie dag nie. (2)
6.8.1 selfstandige naamwoord √ (1)
6.8.2 werkwoord √ (1)
6.9 D√ (1)
[13]
TOTAAL AFDELING B: 30÷2 15
GROOTTOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2017 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2014 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2016 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2014 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 ANA 2014 Memo
More from Grade 6 Afrikaans HL

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West November 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West November 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2016 Question Paper

Question paper