You're offline
Skip to content
Memorandum

2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo.pdf

Subject: Afrikaans HlGrade 620145 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM TOTAAL: 70 HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 5 BLADSYE Geen halwe punte word toegeken nie. By veelvoudigekeuse-vrae word punte toegeken wanneer leerders onderstreep, omkring of die korrekte antwoord op enige manier/wyse aangedui het. VRAAG VERWAGTE ANTWOORD PUNT A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê 1. 1 het.  2.1 A Die luiperd, die ram en die jakkals.  1 A Luiperd het weggehardloop en Jakkals 2.2 1 agterna gesleep.  2.3. C in die woud 1 Leerders kan die orde van sinne as volg aandui. 2 3 3. 4 1 1 4 3 of 2  2 • Twee punte as al die antwoorde in die korrekte volgorde is. • Een punt as twee of drie korrek is. • Geen punte as een of geen korrek is nie. Neem kennis dat vrae 4-15 begripslees toets is en nie spel en taalstrukture nie. vriende  Slegs een woord word aanvaar. 4.1 1 (Spel word nie geassesseer nie.) gesleep/sleep  Slegs een woord word aanvaar. 4.2 1 (Spel word nie geassesseer nie.) loos  5 (Aanvaar ook as asemloos uitgeskryf is en loos 1 onderstreep of omkring is.) • Hulle was nie meer vriende nie. 6. • Die vertroue tussen hulle was verbreek. 1 (Aanvaar enige relevante antwoord.) vinnig soos die wind./so vinnig soos die wind.  7.1 Leerder kan ook `n sin skryf met die vergelyking aangedui. 1 Personifikasie  1 7.2 (Aanvaar ook as die leerder die woord, onderstreep of verkeerde woord doodgetrek het.) Opsomming: (Aanvaar enige 5 sinne wat die storie opsom.) 8. LW. Indien leerders ‘n saamgestelde sin geskryf het, gee een punt vir elke enkelvoudige sin. Dit kan die volgende Grade 6 Afrikaans HL Memo 1
Downloaded from hlayiso.com insluit. • Inligting oor Luiperd en Jakkals se vriendskap. • Luiperd wat `n eienaardige kreatuur gesien het. • Luiperd het Jakkals van die dier vertel. • Jakkals dink hy is/was dom om sulke soet vleis agter te laat/te los. • Ram sien hulle aankom en waarsku sy vrou dat hulle gaan sterf. • Ram se vrou maak `n plan om Jakkals en Luiperd uit te oorlê. • Jakkals kon nie vir Luiperd keer nie en hulle het woud/huis toe gehardloop. • Ram en sy gesin het in vrede geleef. • Jakkals en Luiperd het nie weer saam gaan jag nie. 5 • As Ram nie sy vrou gewaarsku het teen Jakkals en Luiperd nie, sou hulle gevang word. • Hy sou sy kind en vrou verloor het. 9. 1 (Aanvaar enige antwoord wat relevant is tot die teks.) Geen punte as woordorde en sinskonstruksie verkeerd is nie.) 10. Gooey Gom of Gom  1 Ken twee punte toe as die leerder Ja of Nee met `n rede beantwoord het. Rede moet die Ja of Nee motiveer. Bv. Ja. Die gom is veilig vir kinders. Nee. Ek koop net Pritt. • Geen punt word toegeken vir Ja of Nee nie. 11. • Geen punt word toegeken vir die rede as die 2 leerder nie Ja of Nee beantwoord het nie. • `n Leerder kan nie 1 punt vir die vraag verdien nie. • Twee punte of geen punte word toegeken vir die vraag.  12. B leerders 1 Dit sal ons help om ons planeet/aarde/omgewing/ekosisteem te bewaar./Ons help 13.1 om ons planeet te bewaar.  1 Aanvaar ook die woord Planeet. Alliterasie  13.2 1 (Spel word nie geassesseer nie.) Suurvry/Sterk/Veilig/Wasbaar/Stewige/Betroubare 1 14. Omgewingsvriendelik/Maklik.  1 (Aanvaar enige twee.) Kleinletters aanvaarbaar. Jane het gesê dat dit vir haar maklik was om Gooey Gom te gebruik. 1 • Trek 1 punt af as aanhalingstekens, dubbelpunt 15. 1 weer gebruik word. 1 • (Die woord 'Dat' moet met `n kleinletter 'd' geskryf word.) TOTAAL AFDELING A: 29 PUNTE Grade 6 Afrikaans HL Memo 2
Downloaded from hlayiso.com Hoewel kameelperde saans/snags aktief is bestaan hul dae hoofsaaklik ook uit weiding. • Hoewel – hoofletter.  16. 1 • kameelperde – een woord. (samestelling)  1 • saans/snags – korrekte spelling.  1 • aktief is, bestaan 17.1 soortnaam (Woord moet korrek oorgeskryf word.) 1 17.2 eienaam  (Woord moet korrek oorgeskryf word.) 1 17.3 versamelnaam  (Woord moet korrek oorgeskryf word.) 1 18. eet  1 (Aanvaar ook as leerders die woord omkring het.) 19. gevang  1 20.1 om  1 20.2 deur  1 Kameelperde eet blare en gras.  • Die woorde kameelperde en eet moet nie herhaal word nie. 21.1 • Geen hoofletter na voegwoord moet aanvaar word 1 nie. • As hoofletters en leestekens verkeerd gebruik is, word geen punte toegeken nie. Kameelperde het baie lang nekke daarom is hulle die langste diere.  • Die woord kameelperde moet nie herhaal word nie. • Geen hoofletter na voegwoord moet aanvaar word 21.2 1 nie. • Woordorde moet korrek wees. • As hoofletters en leestekens verkeerd gebruik is, word geen punte toegeken nie. Kameelperde moet hulle (hul) voorbene uitsprei want hulle buig af om water te drink.  • Die woord kameelperde moet nie herhaal word nie. • Geen hoofletter na voegwoord moet aanvaar word 21.3 1 nie. • Woordorde moet korrek wees. • As hoofletters en leestekens verkeerd gebruik is, word geen punte toegeken nie. 22.1 sy  (Woord moet reg gespel wees.) 1 22.2 hulle  (Woord moet reg gespel wees.) 1 22.3 ons (Woord moet reg gespel wees.) 1 23.1 gee  1 (Aanvaar ook as leerder die woord onderstreep het.) 23.2 beweeg/sal beweeg  (Aanvaar ook as leerder die woord onderstreep het.) Grade 6 Afrikaans HL Memo 3
Downloaded from hlayiso.com Kameelperde is saggeaarde diere.  1 Hulle/Kameelperde kan hulself teen roofdiere beskerm.  24. (Minus een punt as leestekens en hoofletters verkeerd 1 gebruik is.) 25.1 Kameelperde het blare en gras geëet.  (Ignoreer as leestekens en hoofletters verkeerd gebruik is.) 1 25.2 Die kameelperd sal sy lang nek rek.  (Ignoreer as leestekens en hoofletters verkeerd gebruik is.) 1 25.3 Kameelperde beweeg in klein troppe rond.  1 26.1 vraagsin  1 26.2 stelsin  1 26.3 bevelsin  (spel word nie geassesseer nie. 1 TOTAAL AFDELING B: 26 PUNTE 27. Dialoog [Verwys na rubriek aan einde] 15 TOTAAL AFDELING C: 25 PUNTE GROOTTOTAAL 70 Grade 6 Afrikaans HL Memo 4
Downloaded from hlayiso.com Vraag 27 – Dialoog – Riglyne vir nasien Dui punte aan op leerder se antwoordstel volgens onderstaande kriteria. Kriteria DIALOOG – RIGLYNE VIR NASIEN Formaat 0 1 2 3 • Elke spreker op `n Formaat glad nie Een soort kriteria is Twee soorte kriteria Al die kriteria is nuwe lyn. gevolg nie. gevolg by formaat. gevolg by formaat. gevolg by formaat. • Dubbelpunt na elke Bv. Dubbelpunte is Bv. Spreker op nuwe  spreker se naam. gebruik.  lyn en dubbelpunte. • Naam van spreker op  linkerkant Sinskonstruksie en 0 1 2 3 Taalgebruik • Sinskonstruksie met Geen poging Dubbelsinnige sinne. Gebruik eenvoudige Gebruik `n `n verskeidenheid aangewend nie. Nie genoeg sinne basiese sinne. verskeidenheid geskryf nie. sinsoorte en sinsoorte en sinslengtes. sinslengtes. • Gebruik gevoelswoorde. • Gebruik beskrywende woorde. Inhoud 0 1 2 3 • Relevante, interessante en Geen poging Ontoepaslike inhoud. Inhoud meestal Toepaslike inhoud. oorspronklike inhoud aangewend nie. duidelik. en idees. • Inhoud is logies. Taalstrukture en 0 1 2 3 konvensies Om punte in hierdie afdeling Geen poging Meer as 8 foute 4-8 foute 3 en minder foute te verdien moet daar ten aangewend nie. minste twee volledige spreekbeurte wees. • Korrekte gebruik van die tye van die werkwoord. (Tydsvorme) • Punktuasie en spelling word korrek toegepas. • Moet nie weer penaliseer indien dieselfde woord oor en oor verkeerd gespel word nie. Tekslengte 0 1 2 3 • Hoeveelheid sinne Geen Elkeen het 1 tot 2 Elkeen het 3 Elkeen het 4 spreekbeurte spreekbeurte gehad. spreekbeurte gehad. spreekbeurte tussen karakters. gehad. Grade 6 Afrikaans HL Memo 5

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 6 Afrikaans Hl

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 6 · Afrikaans Hl · 2014 · ANA · Memorandum · Afrikaans | Hlayiso | Hlayiso