Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL
MEMORANDUM (DOWE LEERDERS)
TOETS
PUNTE
TOTAAL
VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE
B/pols van Afrika.
1.1 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.
A/bymekaar bring.
1.2 1 3
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is
A/hartklop van die mense van Afrika.
1.3 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is
C/musiek vir die mense van Afrika.
2. 1 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is
-Geen punt as daar slegs ‘n JA of NEE as antwoord is nie.
-Gee 1 punt vir JA of NEE (enige EEN) solank daar ‘n rede
verskaf is.
-Aanvaar antwoord wat goed gemotiveerd is t.o.v. woordkeuse/
3. 2 2
toon/atmosfeer/ens. om die tweede punt toe te ken.
-Die meeste leerders mag JA kies as ‘n opsie, maar moenie NEE
verkeerd merk nie as ‘n goed gemotiveerde, aanvaarbare
antwoord verskaf is wat beide punte regverdig.
A/bring ons bymekaar.
4.1 1
2
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
4.2 B/informele 1
Graad 6 Afrikaans HL Memo (Dowe Leerders) 1
You're offline
Skip to contentMemorandum View all
Grade 6 Afrikaans HL Memo Deaf.pdf
Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Hl
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA
- Pages
- 7
- File size
- 101.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 7
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
C/‘n Metafoor
5.1 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is. 2
D/‘n hart wat lewe gee aan sy mense.
5.2 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Die meisie regs agter is ernstig/ingedagte/verbaas/
geskok.
EN
Die meisie regs voor glimlag/is bly/verheug/in haar
skik/trots.
OF
Die seun links agter glimlag/voel trots/is gelukkig vol
vreugde.
6. Die meisie links voor glimlag/voel trots/is bly/in haar skik. 2 2
Gee een punt vir enige sinonieme wat die emosies hierbo
beskryf.
Gee een punt vir elke verskillende emosie wat uitgebeeld word
deur elk van die leerders tot ‘n maksimum van twee punte.
Indien eenwoord-antwoorde gegee word, moet dit reg gespel
wees.
Sertifikate/boekpryse/trofee/medaljes (Enige TWEE)
Gee een punt vir elke item wat genoem word. Die item moet
7. korrek gespel wees om die punt te verwerf. 2 2
As sinne geskryf is, ignoreer taal- en spelfoute as die betekenis
duidelik is.
C/Die gevaar van paraffien in ons huise.
8. Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is. 1 1
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.
Etiketteer/skryf naam van inhoud duidelik op bottel neer/hou buite
bereik van kinders. (Enige EEN)
9.1 1
Ignoreer spelling en taalfoute as die antwoord verstaanbaar is.
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is. 3
Dit is hoogs vlambaar. OF Enige antwoord wat aandui dat
9.2 paraffien naby ‘n oop vlam gevaar inhou. 1
Ignoreer spelling en taalfoute as die antwoord verstaanbaar is.
Graad 6 Afrikaans HL Memo (Dowe Leerders) 2
Downloaded from hlayiso.com
per ongeluk
9.3 1
Moet korrek gespel wees om punt te kry.
Aanvaar enige sin wat die betekenis van die woord deurskynend
10.1 uitbeeld. Letterlike en figuurlike betekenisse word aanvaar. 1
Taal- en spelfoute word nie gepenaliseer, die klem lê op begrip. 2
Aanvaar enige sin wat die betekenis van die woord deurskynend
10.2 uitbeeld. Letterlike en figuurlike betekenisse word aanvaar. 1
Taal- en spelfoute word nie gepenaliseer, die klem lê op begrip
D –tyd wat dit ‘n mier neem om te leef.
11.1 Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is. 1
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.
Graad 6 Afrikaans HL Memo (Dowe Leerders) 3
Downloaded from hlayiso.com
D/Dit kan vaste stowwe (kos) kou en sluk.
11.2 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is. 3
B/Hulle gaan deur 4 stadia van ontwikkeling.
11.3 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.
12. Sien rubriek vir ‘n kort storie aan die einde van die memorandum. 6 6
ongewoon
13.1 Gee een punt as leerder die voorvoegsel korrek gebruik het om 1
die woord te vorm. Die woord moet korrek gespel word om punt
te kan toeken. 2
gewoonlik
13.2 Gee een punt as leerder die agtervoegsel korrek gebruik het om 1
die woord te vorm. Die woord moet korrek gespel word om punt
te kan toeken.
Frikkie het√ daarvan gehou√ om boeke oor miere te lees, want
hy het√ miere fassinerend gevind√.
14.1
Een punt vir het gehou ; het gevind. Beide moet korrek wees om 1
punt te kan toeken. Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder
kry 1 of 0. 2
Sunita en Precious was√ bly dat Frikkie ‘n boek gelees het√ .
14.2 Een punt vir was; gelees het. Beide moet korrek wees om punt te
kan toeken.Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder kry 1 of 0. 1
Aanvaar enige korrekte voltooiing van sin. Een punt word
15. toegeken vir die sin. Ignoreer taal- en spelfoute as die sin 1 1
betekenis het.
“√Ek’√t ’n mier gesien ! √” √ skree Frikkie.
16. Een punt vir beide aanhalingstekens. Een punt vir uitroepteken
en afkappingsteken. Geen ½ punte word toegeken nie Leerder 2 2
kry 2, 1 of 0.
Eiers word deur volwasse, vroulike huisvlieë gelê.
17. Een punt vir word gelê. Een punt vir omswaai van voorwerp en
onderwerp. Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder kry 2, 1 of 2 2
0.
1
18. 18.1 a 3 2
1
18.1 b 2
18.2 a 1 1
2
1
18.2 b 4
Graad 6 Afrikaans HL Memo (Dowe Leerders) 4
Downloaded from hlayiso.com
4/Sunita het vier fiksieboeke gelees. As vier uitgeskryf is, moet
19.1 die spelling korrek wees om ‘n punt toe te ken. 1
4/Precious het vier nie-fiksieboeke gelees. As vier uitgeskryf is, 2
19.2 moet die spelling korrek wees om ‘n punt toe te ken. 1
Sien rubriek vir ‘n dialoog aan die einde van die memorandum.
20. 6 6
TOTAAL : 50
Graad 6 Afrikaans HL Memo (Dowe Leerders) 5
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 12: Rubriek – Kort storie
Wanneer ‘n kort storie geassesseer word, moet die volgende in gedagte gehou word:
Alhoewel die leerder se inhoud heeltemal van die inhoud van die verwagte titel afwyk,
(geskryf oor ‘n insek in plaas van ‘n troeteldier) moet die onderwyser steeds die
taalgebruik nasien en bepunt.
Wanneer ‘n onderwyser ‘n leerder se werk assesseer, moet twee punte toegeken word
vir: Die eerste vir inhoud en die tweede vir taalgebruik. Hierdie punte word bygetel by
die finale punt uit 6.
Kriteria Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4
Punte 0 punte 1 punt 2 punte 3 punte
Inhoud Geen storie, hou Een aspek (wie, wat, Twee of drie Effektiewe inleiding
geen verband waar of hoe) het aspekte (wie, en slot van storie.
met die betrekking tot die wat, waar of
instruksies nie. storie. hoe) het Korrekte
betrekking tot die sinstrukture.
storie.
Drie of vier aspekte
(wie, wat, waar of
hoe) het betrekking
tot die storie.
Taalstruktuur Geen titel of Idees deurmekaar in Ten minste ‘n Begin met titel,
(160–170 inleidende sin, plaas van logiese inleiding en beskryf inhoud en
woorde). inhoud of slot. uiteensetting van begrip van wat sluit die storie af in
idees. verwag word. gestruktureerde
Taalgebruik Kopieer sinne of orde.
laat dit 6–7 foute in Korrekte
onvoltooid (geen woordorde, sinstruktuur. Mag ‘n plan of
onderwerp of punktuasie tye en spinnekopdiagram
gesegde nie) spelling. 4–5 foute in (‘mind map’) toon.
punktuasie,
8 of meer foute 2–3 sinne in lengte. woordorde Uitstekende gebruik
in taalgebruik, spelling en tye. van woordeskat,
spelling en korrekte spelling en
punktuasie. 4–5 sinne in punktuasie.
lengte.
0–1 sin in lengte. 2–3 foute in
punktuasie,
woordorde, spelling
en tye.
6–8 sinne in lengte.
Graad 6 Afrikaans HL Memo (Dowe Leerders) 6
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 20: Rubriek – Dialoog
Wanneer ‘n dialoog geassesseer word, moet die volgende ingedagte gehou word:
Alhoewel die leerder se inhoud heeltemaal van die inhoud afwyk, moet die onderwyser
steeds die taalgebruik nasien en bepunt.
Wanneer ‘n onderwyser ‘n leerder se werk assesseer, moet twee punte toegeken word
vir: Die eerste vir inhoud en die tweede vir taalgebruik. Hierdie punte word bygetel by die
finale punt uit 6.
Kriteria Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4
Punte 0 punte 1 punt 2 punte 3 punte
Inhoud Geen dialoog. Een aspek (wie, wat, Twee of drie Korrekte sinstrukture.
Geen betrekking waar of hoe) het aspekte (wie, wat,
tot die instruksies betrekking tot die waar of hoe) het Drie of vier aspekte
nie. dialoog. betrekking tot die (wie, wat, waar of
dialoog. hoe) het betrekking
tot die dialoog.
Taalstruktuur Geen elemente 1 element van die 2 elemente van Alle elemente van die
(160–170 van formaat formaat teenwoordig die formaat formaat teenwoordig
woorde). sigbaar (elke (elke spreker op ‘n teenwoordig (elke (elke spreker op ‘n
spreker op ‘n nuwe reël). Spreker spreker op ‘n nuwe reёl). Spreker
Taalgebruik nuwe reёl). se naam, gevolg deur nuwe reёl). se naam, gevolg deur
Spreker se naam dubbelpunt, aksies en Spreker se naam, dubbelpunt, aksies en
moet gevolg word gebare moet tussen gevolg deur gebare moet tussen
deur ‘n hakies geplaas word, dubbelpunt , hakies geplaas word,
dubbelpunt, geen aksies en gebare geen
aksies en gebare aanhalingstekens. moet tussen aanhalingstekens.
moet tussen hakies geplaas
hakies geplaas 6–7 foute in word, geen Mag ‘n plan of
word, geen woordorde, aanhalingstekens. spinnekopdiagram
aanhalingstekens. punktuasie tye en (‘mind map’) toon.
spelling. 4–5 foute in
punktuasie, Uitstekende gebruik
Kopieer sinne of
woordorde van woordeskat,
laat dit onvoltooid
spelling en tye. korrekte spelling en
(geen onderwerp 2–3 sinne in lengte. punktuasie.
of gesegde nie).
4–5 sinne in
lengte 2–3 foute in
8 of meer foute in
punktuasie,
taalgebruik,
woordorde, spelling
spelling en
en tye.
punktuasie.
6–8 sinne in lengte.
0–1 sin in lengte.
Graad 6 Afrikaans HL Memo (Dowe Leerders) 7
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 6 Afrikaans Hl
Explore more published documents in this catalogue.












