Skip to content

Afrikaans HL Grade 6 ANA Exemplars 2012 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 620126 pages

Grade 6 Afrikaans HL memorandum from the ANA Exemplars 2012, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MODELVRAE TOETS 2012 MEMORANDUM
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 HUISTAAL MODELVRAE TOETS MEMORANDUM VERWAGTE ANTWOORDE VRAAG PUNT(E) 1. B/die belangrikheid van lees 1 Omkring opsie B indien korrekte antwoord onderstreep is. 2.1 het selfvertroue 1 Aanvaar korrekte antwoord wat onderstreep is. 2.2 A/pynlik 1 Omkring opsie A indien korrekte antwoord onderstreep is. 2.3 B/voel verleë 1 Omkring opsie B indien korrekte antwoord onderstreep is. 3 misbruik en lees 2 Een punt vir korrekte antwoord. Moet korrek gespel wees. 4.1 A/is nie in volsinne geskryf. 1 Omkring opsie A indien korrekte antwoord onderstreep is. 4.2 `n uitroepteken 1 Aanvaar korrekte antwoord wat onderstreep is. 5.1 C/alliterasie 1 Aanvaar korrekte antwoord wat onderstreep is 5.2 vergelyking 1 1
Aanvaar korrekte antwoord wat onderstreep is. 6.1 Vrydag 1 Moet korrek gespel wees. 6.2 Celcius of C. 1 Moet korrek gespel wees. 7.1 Windrigting/rigting van die wind 1 Albei antwoorde is aanvaarbaar vir 1 punt 7.2 Waar 1 Moet korrek gespel wees. 8 D/hoe diere goed vir ons kan wees 1 Omkring opsie D indien korrekte antwoord onderstreep is. 9.1 Waar 1 Moet korrek gespel wees. 9.2 verhouding 1 Moet korrek gespel wees. 9.3 Verlaagde tariewe 1 Dag, maand en jaar moet verskyn vir 1 punt. 10.1 Kronies 1 Moet korrek gespel wees. 10.2 moderne 1 Moet korrek gespel wees. 11.1 B/leer kinders om verantwoordelikheid te aanvaar 1 Omkring opsie B indien korrekte antwoord onderstreep is. 11.2 die lug suiwer 1 Aanvaar korrekte antwoord wat onderstreep is. 11.3 A/mense 1 Omkring opsie A indien korrekte antwoord onderstreep is. 12 Verwys na rubriek Gebruik rubriek 6 2
13.1 -loos asemloos 1 Aanvaar as woord voluit geskryf is/ loos aanvaarbaar.Spelling moet korrek wees. 13.2 vreesloos 1 Moet korrek gespel wees. 14. Troeteldiere het kinders verantwoordelikhede geleer en hul gesondheid 2 bevorder. 1 punt vir byvoeging van het en ge-by werkwoord (leer) 1 punt vir korrekte sinstruktuur. 15. Bv. In jou huis toe laat, moet jy eers toestemming van jou 1 ouers kry Enige relevante antwoord. 1 punt vir enige moontlike antwoord. 16. Ek’t ‘n hond en hy is baie fiks. 2 Een punt vir afkappingsteken op die korrekte plek asook vir die vraagteken. 17. ‘n Storie was deur die verslaggewer geskryf. 2 1 punt vir was geskryf 1 punt as begin is met `n sto 3
18. 26 4 25 24 23 22 21 20 19 18 MA DI WO DO VR 19. Oop end vraag.Stem saam of nie saam nie met logiese antwoord. 2 Rede moet op die teks gebaseer wees. 20. Verwys na rubriek. 6 Rubriek vir vrae 12 en 20 In assessering boekresensie instruksies en paragrawe, sowel as die volgende aspekte moet ingedagte gehou word:  Alhoewel ‘n leerder se inhoud van die punt af mag wees, moet punte vir taalgebruik toegeken word.  Wanneer ‘n opvoeder die leerder se werk assesseer, word twee punte toegeken vir  1. Inhoud; 2. Taalgebruik. Die punte bymekaar getel vorm dan ‘n finale punt uit 6. 4
Assesseringsrubriek vir `n kort storie in Huistaal: Kriteria Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Punte 0 punt 1 punt 2 punte 3 punte Geen storie of Een aspek (wie, wat, Twee of drie Korrekte sinstruktuur. dialoog format of waar en hoe) t.o.v. die aspekte (wie, wat, Drie of vier aspekte voldoen nie aan storie of dialoog waar en hoe) (wie, wat, waar wanneer Inhoud instruksie nie. gebruik. t.o.v. die storie of en hoe) t.o.v. die storie dialoog gebruik of dialoog gebruik Punte 0 punt 1 punt 2 punte 3 punte Geen paragraaf . Slegs 1paragraaf. 2 paragrawe. Twee of meer Kopieer sinne of 6 tot 7 foute in 4 tot 5 foute in paragrawe. onvoltooide taalgebruik, tye, taalgebruik, tye, Mag beplan sinne(geen spelling en spelling en Uitstekende onderwerp of leestekens in leestekens in taalgebruik ,korrekte Taalstruktuur gesegde). taalgebruik. taalgebruik. spel en gebruik van (160-170 8 of meer foute in 2 - 3 sinne in lengte 4 tot 5 sinne in leestekens. woorde). taalgebruik, tye, lengte 2-3 foute met Taalgebruik spelling en leestekens, woordorde, leestekens in spelling en tye. taalgebruik. 6-8 sinne in lengte 0-1 sinne in lengte 5

Study this subject

More from Grade 6 Afrikaans HL

View all