JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
GRAAD 6
AFRIKAANS HUISTAAL
MODELVRAE TOETS 2012
Skip to contentAll 2012 papers 

View all

Afrikaans HL Grade 6 ANA Exemplars 2012 Question Paper
Grade 6 Afrikaans HL question paper from the ANA Exemplars 2012, 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA Exemplars · 2012 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA Exemplars
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 326.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
ANA Exemplars 2012
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)MemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die vrae wat volg.
Lees is die belangrikste vaardigheid wat nodig is vir `n gelukkige, produktiewe en
suksesvolle lewe. `n Leerder wat `n goeie leser is, is `n kind met selfvertroue, en `n
goeie selfbeeld. Hy kan maklik onderskei tussen die moontlikheid om te leer lees
en om te lees om te leer.
Dit is raadsaam om te luister na die belangrikheid van leeservarings van `n swak
leser en dan die gevolge daarvan bepaal. Die volgende is `n lys van waarskuwings
op die pad van leesprobleme:
Leerders met leesprobleme vind hardoplees `n pynlike ervaring. Hulle stop en
begin herhaaldelik, spreek woorde verkeerd uit en slaan soms woorde oor.
Die grootste probleem van swak lesers is `n swak selfbeeld. Hulle bly teruggetrokke
weens hierdie vaardigheid omdat hulle maats dit makliker bereik het.
Swak lesers word ontneem van die vaardigheid om meer te lees en te leer omdat
hulle weerhou word van die ontdekking van wetenskap, geskiedenis, literatuur,
wiskunde en die rykdom van die nuutste inligting.
10 tot 15 persent van die 10 miljoen kinders met leerprobleme, verlaat gewoonlik die
Hoërskool. Wow!
Navorsing onder volwassenes en jeugdigdes met kriminele rekords toon aan dat die
helfte van hulle leesprobleme het.
Ongeveer die helfte van jeugdiges met `n geskiedenis van verslawende middels het
leesprobleme.
Vandag kan kinders wat nie kan lees nie, nie maklik toegang kry tot die rykdom van
kennis en inligting nie. Op die Internet is daar byna oor elke moontlike vak
interessante inligting beskikbaar.
As ons bogenoemde lys van die potensiële gevolge van swak lesers hersien is dit
duidelik stel dat lees soos voedsel vir liggam en siel is.
[Verwerk uit Homework-help-secrets.com]
1
1. Omkring die letter wat voor die regte antwoord staan.
Die leestuk handel oor ___________________.
A die probleme van lees.
B die belangrikheid van lees.
C die genot van lees.
D die vaardigheid van lees. (1)
2. Beantwoord die volgende vrae :
2.1 Onderstreep die korrekte opsie.
`n Kind wat lees (is briljant/het selfvertroue /is stel stadig/is stel kalm) (1)
2.2 Omkring die mees belangrikste opsie om die volgende sin te voltooi:
Kinders met leesprobleme vind dit________________
A pynlik.
B genotvol.
C leersaam.
D interessant. (1)
2.3 Omkring die korrekte opsie.
Kinders met leesprobleme ___________________.
A vind biblioteke interessant.
B voel verleë.
C skryf goeie tekste.
D is flink met die internet vaardighede. (1)
3. Voltooi die onderstaande sin deur die korrekte woord vanaf die teks in te vul.
2
Kinders met `n geskiedenis van dwelm ____________________ , sukkel om te
leer__________________. (2)
4.1 Omkring die opsie wat NIE korrek is NIE.
Die artikel is geskryf in formele taal omdat dit _______________.
A nie in volsinne geskryf is nie.
B in volsinne geskryf is.
C die korrekte leestekens het.
D die korrekte spelling het. (1)
4.2 Onderstreep die korrekte opsie.
“Wow!” is `n voorbeeld van `n (vraag/stelling/uitroep/instruksie). (1)
5.1 Omkring die korrekte beeldspraak wat die onderstaande voorbeeld die beste
beskryf.
“Lekker lees lewer lekker kinders”
A Vergelyking
B Metafoor
C Alliterasie
D Personifikasie (1)
5.2 Onderstreep die korrekte woord.
“Leer om te lees vir genot is soos kos vir liggaam en siel.” Is `n voorbeeld
van `n __________________
(vergelyking/vraagteken/alliterasie/personifikasie).
(1
)
3
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
10-09-2012 11-09-2012 12-09-2012 13-09-2012 14-09-2012
Maks. temp. 24 °C 21 °C 19 °C 22 °C 25 °C
Min. temp. 17 °C 15 °C 10 °C 12 °C 14 °C
Wind 26 km/h 33 km/h 43 km/h 45 km/h 24 km/h
Windrigting
Kanse vir reën 30% 80% 90% 25% 0%
Reën in mm 0 mm 10 mm 24 mm 0 mm 0 mm
6. Bestudeer die onderstaande weerkaart en beantwoord vraag 6 en 7.
6.1 Watter dag van die week sal moontlik die warmste wees?
______________________________ (1)
6.2 Vul die ontbrekende woord in.
Temperatuur word gemeet in grade (°) _____________________. (1)
7.1 Wat word deur die pyltjies op die weerkaart voorgestel?
_________________________________________ (1)
7.2. Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR?
Gedeeltelike bewolkte weer word deur die volgende simbool voorgestel (1)
Troeteldiere het die afgelope jare die slegte reputasie gekry dat hulle verantwoordelik
gehou word vir gesondheidsrisiko`s.
Harige vriende kry die skuld dat hulle aanleiding gee tot asma en
asemhalingsprobleme. Reptiele word etikiteer as
onhigiënies. 4
Onlangse studies wys egter dat die voordele van troeteldiere swaarder weeg as die
Lees die onderstaande tydskrifartikel en beantwoord vraag 8 en 13.
8. Omkring die korrekte opsie.
In bostaande artikel kry ons inligting oor__________________.
5
A hoe asma ontwikkel word.
B hoe diere ons kan benadeel.
C hoe tegnologie ons kan help.
D hoe diere goed vir ons kan wees. (1)
9.1 Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR?
Daar is meer voordele as nadele as jy `n troeteldier aanhou (1)
_______________________.
9.2 Vul die korrekte antwoord in.
Diere wat met hulle eienaars `n _____________________het, verlaag
stres en verskaf geluk.
(1)
9.3 Watter voordele kry ouer mense wat troeteldiere aanhou, van
versekeringsmaatskappye ?
________________________________________
(1)
10.1 Verskaf `n byvoeglike naamwoord uit die teks vir:
“herhaaldelik,telkens,dikwels” __________________________________
(1)
10.2 Verskaf een woord uit die teks vir “huidige”.
__________________________________ (1)
11.1 Omkring die antwoord wat NIE korrek is NIE.
Troeteldiere kan jou gesondheid bevoordeel deur __________________.
6
A vermindering van die grieprisiko`s.
B leer kinders om verantwoordelikheid te aanvaar.
C motiveer geluk.
D motiveer eienaars om te oefen. (1)
11.2 Onderstreep die korrekte antwoord om die sinne te voltooi.
Plante is goed vir mense omdat (dit lekker ruik/die lug suiwer/fiksheid
bevorder).
(1)
11.3 Omkring die korrekte opsie:
Die ideale troeteldier het `n verhouding met ________________.
(1)
A mense.
B vetsug.
C fiksheid.
D ouer. (1)
12. Skryf `n kort storie van 60-80 woorde oor `n troeteldier wat jy het of graag
sou wou hê.
___________________________________________________________

7

(6
____________________________________________________________ )
13.1 Nuwe woorde kan gevorm word deur `n agtervoegsel by die stamwoord te voeg.
Voeg `n agtervoegsel by “asem” wat beteken dat `n persoon sonder asem is.
Skryf die agtervoegsel op die onderstaande lyn.
_________________________ (1)
13.2 Skryf `n stamwoord van `n woord wat op `n agtervoegsel eindig, en beteken dat
jy nie bang is nie.
____________________
(1)
8
14. Skryf die volgende sin in die verlede tyd.
Troeteldiere leer kinders verantwoordelikhede en bevorder gesondheid.
________________________________________________________________
________________________________________________________________ (2)
15. Voltooi die volgende sin deur `n gepaste frase aan die einde van die sin te voeg.
Voordat jy `n troeteldier ...
_____________________________________________________________
(1)
16. Skryf die onderstaande sin oor deur die korrekte leestekens in te vul.
Ekt `n hond en hy is baie fiks
______________________________________________________________ (2)
17. Verander die onderstaande sin na die passiewe vorm.(Bedrywende vorm)
Die verslaggewer skryf `n storie.
_______________________________________________________________ (2)
Bestudeer die onderstaande weerkaart. Gebruik die data om vraag 18 en 19 te
beantwoord.
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
10-09-2012 11-09-2012 12-09-2012 13-09-2012 14-09-2012
24 °C 21 °C 19 °C 22 °C 25 °C
Mak. temp.
Min. temp. 17 °C 15 °C 10 °C 12 °C 14 °C
Wind 26 km/h 33 km/h 43 km/h 45 km/h 24 km/h
Windrigting
Kanse vir reën 30% 80% 90% 25% 0%
Reën in mm 0 mm 10 mm 24 mm 0 mm
9
18. Teken `n kolomgrafiek op die onderstaande templaat wat die maksimum
temperatuur vir die dae van die week insluit. Die eerste een is vir jou gedoen.
26
25
24
23
22
21
20
19
18
MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG
(4)
19. Stem jy SAAM of NIE SAAM NIE met die onderstaande stelling. Gee `n rede
vir jou antwoord.
`n Weerkaart dui die stabiele weerpatroon van `n plek aan.
___________________________________________________________
___________________________________________________________ (2)
20. Voltooi die dialoog van 10 sinne. Jy en jou vriend wil buite gaan speel terwyl daar
`n donderstorm woed. Daar is verskriklike weerligstrale wat buite gesien kan word.
10
Ek: Dit reën katte en honde buite. Wat is die rede hoekom jy buite toe wil gaan.
Vriend/Vriendin:______________________________________________________
____________________________________________________________

(6)
TOTAAL: 50
11
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 ANA Exemplars 2012 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 ANA 2012 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 ANA Exemplars 2013 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 ANA Exemplars 2012 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 ANA 2012 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 ANA 2012 Memo
More from Grade 6 Afrikaans HL

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 North West June 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2017 Memo

Question paper