PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 6
AFRIKAANS HUISTAAL
JUNIE 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 50
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 5 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper View all
Afrikaans HL MG June 2024
Afrikaans Hl · Grade 6 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Hl
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- North West June Exam
- Pages
- 5
- File size
- 300.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 5
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Afrikaans HT 2 NW/Junie 2024
Graad 6 – Nasienriglyne
VRAAG 1: LEESBEGRIP
VRAAG ANTWOORD PUNT KOGNITIEWE
1 VLAK
1.1 Daagliks.✓ 1 1
1.2 C) Jy het minder tyd om jou skerm te gebruik.✓ 1 2
1.3 Om die verslawende eienskappe van die 2 3
sosialemediaplatform onder veral jonger gebruikers te
beperk. ✓
Om te verseker dat jonger gebruikers minder tyd bestee
aan die sosialemediaplatform. ✓
(enige relevante antwoord in konteks vir twee punte)
1.4 Die funksie sal op elke rekening wat aan gebruikers 1 2
jonger as 18 behoort ingestel word.✓
1.5 C) 60 minute. ✓ 1 1
1.6 Die stelling is onwaar, want gebruikers wat jonger as 13 2 4
is se ouers of voog ✓sal ʼn wagwoord ✓moet insleutel om
ʼn bykomende 30 minute van tyd vir hul kind te kry.
1.7 Douyin. ✓ 1 1
1.8 TikTok: 4 3
Skermtyd van 60 minute✓
Ingestel vir gebruikers jonger as 18. ✓
Ouers moet ʼn wagwoord insleutel vir bykomende tyd.
Douyin/Chinese weergawe:
Beperk tot 40 minute daagliks✓
Ingestel vir gebruikers jonger as 14.✓
Ontoeganklik vir hulle tussen 22:00 en 06:00
(enige twee verskille vir elk vir twee punte)
1.9 Video’s word voorgestel op grond van gebruikers se 2 3
smaak✓ en algoritmes. ✓
1.10 Ouers het kontrole/beheer ✓oor die skermtyd✓ per dag 2 4
op die “app”.
1.11 Minderjariges is kinders onder/jonger as die ouderdom van 1 4
18 jaar.✓
1.12 Nee, jonger gebruikers kan steeds kies om nie die 2 4
tydsbeperkingsfunksie in te stel nie.
Of
Net oor hul ouderdom te jok.
Of
Hulle kan self toegang verkry tot die wagwoord en dit
insleutel soos op talle ander sosialemediaplatforms. ✓✓
(enige twee relevante antwoorde vir twee punte)
TOTAAL VRAAG 1: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans HT 3 NW/Junie 2024
Graad 6 – Nasienriglyne
VRAAG 2: VISUELE TEKS
VRAAG KOGNITIEWE
ANTWOORD PUNT
2 VLAK
2.1 Facebook/Whatsapp/Instagram/TikTok/Twitter ✓
(enige platform vir een punt) 1 1
2.2 Twitter. ✓ 1 1
2.3 Terwyl hulle reis✓ en deur vroue. ✓ 2 3
2.4 Hulle bestuur nie, hulle metgeselle bestuur daarom kan
hulle die internet besoek. ✓
Of
Hulle gebruik google maps om hulle bestemming te kry.✓
Of
Hulle kinders kan dalk die internet gebruik om video’s te
kyk. ✓
(enige relevante antwoord in konteks vir een punt) 1 3
2.5 Meeste mense het slimfone en gebruik dit vir alledaagse
gebruik. Dit is meer prakties en gemaklik vir elke dag se
gebruik. ✓
(enige relevante antwoord in konteks) 1 3
2.6 Nie almal is in besit van speletjiekonsole nie. Dit is nie
toeganklik of gebruikersvriendelik nie. ✓
(enige relevante antwoord in konteks) 1 4
2.7 Om in verbinding te bly. ✓ 1 1
2.8 Gesinne kontak mekaar daagliks om reëlings te tref oor
die huishouding.
Of
Skole gebruik dit om in kontak te wees met kollegas,
staatsamptenare en ouers op ʼn daaglikse basis om
inligting deur te gee.
Of
Familielede wat dalk ver bly gebruik dit om in kontak te
bly met geliefdes. ✓✓
(enige relevante antwoord vir twee punte) 2 4
TOTAAL VRAAG 2: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans HT 4 NW/Junie 2024
Graad 6 – Nasienriglyne
VRAAG 3: OPSOMMING
VRAAG KOGNITIEWE
ANTWOORD PUNT
3 VLAK
1. Laat kinders toe om slegs saamgestelde, “skoon”
video’s te kyk. 1
2. Hulle kan nie kommentaar lewer, die soek-funksie
gebruik of hul eie video’s plaas nie. 1
3. Maak die rekening privaat, wat verseker dat slegs
mense wat jou kind volg die inhoud kan sien. 1
4. Kyk en skep saam met jou kind die video’s. 1
5. Omhels die platform saam met hulle deur te leer hoe
om die platform te gebruik. 1
Aantal woorde: 65 woorde 5 2
PUNT BESKRYWING
5 Noem 5 relevante feite uit die leesstuk
4 Noem 4 relevante feite uit die leesstuk
3 Noem 3 relevante feite uit die leesstuk
2 Noem 2 relevante feite uit die leesstuk
1 Noem 1 relevante feit uit die leesstuk
0 Noem 0 relevante feite uit die leesstuk
Geen punte word vir taalgebruik toegeken/afgetrek nie
TOTAAL VRAAG 3: 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans HT 5 NW/Junie 2024
Graad 6 – Nasienriglyne
VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS
VRAAG KOGNITIEWE
ANTWOORD PUNT
4 VLAK
4.1 Uitdaging. ✓ 1 2
4.2 Veilig. ✓ 1 1
4.3 Vreeslik/verskriklik/angswekkend/skrikwekkend✓ 1 1
(enige een van bogenoemde)
4.4 So-si-a-le-me-di-a-web-wer-we. ✓ 1 2
4.5 Dokter/dokter ✓ 1 2
4.6 Dr. Loise Lee sê: “Sosialemediawebwerwe soos TikTok 1 3
bevorder inhoud op grond van ʼn gebruiker se
voorkeure.”✓
(een punt vir die korrekte sinsformaat en vir dubbelpunt
en aanhalingstekens)
4.7 Ouer+beheer ✓ 1 2
4.8 Video’tjies/video’tjies✓ 1 2
4.9 Sonder ouerbeheer sal✓ kinders dus blootgestel word
aan ʼn verskeidenheid van inhoud, ook video’s wat hulle
dalk nie verstaan nie.✓
(een punt vir sal✓, een punt vir korrekte sinskonstruksie) 2 3
4.10 Die organisasie stel nie✓ voor dat ouers hul kinders se
sosialemedia gebruik dophou en skermtyd beperk nie.✓
(Indien slegs een NIE, geen punte. Dubbele ontkenning
kry een punt) 1 3
4.11 Sosialemediagebruik ✓ 1 3
4.12 Laerskoolkinders/jong kinders/klein kinders/minderjarige
kinders✓
(enige een van die bogenoemde antwoorde) 1 3
4.13 Het✓ laerskoolkinders nie die kennis of insig om te
besef wanneer iets werklik gevaarlik is nie?✓
(Een punt vir Het, een punt vir vraagteken.) 2 3
TOTAAL VRAAG 4: 15
GROOTTOTAAL: 50
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 6 Afrikaans Hl
Explore more published documents in this catalogue.

















