Skip to content

Afrikaans HL Grade 6 ANA Exemplars 2013 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 620136 pages

Grade 6 Afrikaans HL memorandum from the ANA Exemplars 2013, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

ANA Exemplars 2013

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com basic education JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 Department: GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL Basic Education MEMORANDUM REPUBLIC OF SOUTH AFRICA EKSEMPLAAR Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE PUNT TOTAAL 1.1 B: Die bobbejaan.✓ 1 1 1.2 B: Die bobbejaan.✓ 1 1 1.3 B: Die bobbejaan.✓ 1 1 2.1.1 A: Die bobbejaan en die zebra.✓ 1 2.1.2 A: Die bobbejaan en die zebra.✓ 1 2.1.3 A: Die bobbejaan en die zebra.✓ 1 3 2.2.1 D: hoe zebra sy strepe gekry het. ✓ 1 2.2.2 D: hoe zebra sy strepe gekry het. ✓ 1 3 2.2.3 D: hoe zebra sy strepe gekry het. ✓ 1 2.3.1 A: naby waterpoele.✓ 1 2.3.2 A: naby waterpoele.✓ 1 2.3.3 A: naby waterpoele.✓ 1 3 TWEE punte as almal reg is.✓ ✓ EEN punt as drie korrek is. .✓ GEEN punt as een of twee korrek is. 3. 2 2 3 2 4 1 4.1 Onwaar ✓ 1 2 4.2 Waar ✓ 1 onbewaak ✓ 5.1.1 1 (Punt word slegs gegee as woord korrek gespel is.) onbewaak ✓ 3 5.1.2 1 (Punt word slegs gegee as woord korrek gespel is.) 5.1.3 onbewaak ✓ 1 Grade 6 Afrikaans HL Exemplar Question Memo 1
Downloaded from hlayiso.com VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE PUNT TOTAAL (Punt word slegs gegee as woord korrek gespel is.) 5.2.1 lik ✓ 1 5.2.2 lik ✓ 1 5.2.3 lik ✓ 1 6.1 alliterasie ✓ 1 6.2 idiom ✓ 1 4 6.3 vergelyking ✓ 1 6.4 ore ✓ 1 Opsomming- Kyk na die volgende aspekte wat enige van die volgende moet insluit: Inligting rakende die bobbejaan wat baasspeel oor die waterpoel ✓/zebra wat gekant was teen sy 7.1 3 3 baasspelerigheid .✓ `n bakleiery tussen die twee diere✓ Diere wat in verskillende rigtings gaan. ✓ Die zebra wat strepe gebrand (Aanvaar enige drie) Opsomming- Kyk na die volgende aspekte wat enige van die volgende moet insluit: Inligting rakende die bobbejaan wat baasspeel oor die waterpoel ✓/zebra wat gekant was teen sy 7.2 3 3 baasspelerigheid .✓ `n bakleiery tussen die twee diere✓ Diere wat in verskillende rigtings gaan. ✓ Die zebra wat strepe gebrand (Aanvaar enige drie) Opsomming- Kyk na die volgende aspekte wat enige van die volgende moet insluit: Inligting rakende die bobbejaan wat baasspeel oor die waterpoel ✓/zebra wat gekant was teen sy 7.3 3 3 baasspelerigheid .✓ `n bakleiery tussen die twee diere✓ Diere wat in verskillende rigtings gaan. ✓ Die zebra wat strepe gebrand (Aanvaar enige drie) Hy sou nie strepe gehad het nie. ✓ 8.1 Hy sou ook nie oor die plein kon galop nie. 1 1 (Ignoreer spelling en taalfoute as die sin betekenis het.) Hy sou nie strepe gehad het nie. ✓ 8.2 Hy sou ook nie oor die plein kon galop nie. 1 1 (Ignoreer spelling en taalfoute as die sin betekenis het.) Hy sou nie strepe gehad het nie. ✓ 8.3 Hy sou ook nie oor die plein kon galop nie. 1 1 (Ignoreer spelling en taalfoute as die sin betekenis het.) 9.1 Baklei is nie die oplossing nie. Baklei is nie mooi nie 1 1 Grade 6 Afrikaans HL Exemplar Question Memo 2
Downloaded from hlayiso.com VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE PUNT TOTAAL Aanvaar enige verduideliking wat relevant is tot die teks .✓ Baklei is nie die oplossing nie. Baklei is nie mooi nie 9.2 1 Aanvaar enige verduideliking wat relevant is tot die teks .✓ Baklei is nie die oplossing nie. Baklei is nie mooi nie 9.3 1 Aanvaar enige verduideliking wat relevant is tot die teks .✓ 10.1 Aquafresh tandepasta of tandepasta of Aquafresh.✓ 1 1 10.2 Aquafresh tandepasta of tandepasta of Aquafresh.✓ 1 1 10.3 Aquafresh tandepasta of tandepasta of Aquafresh.✓ 1 1 Aanvaar ja of nee met `n rede. ✓✓ Indien ja: Ek wil graag `n vars asem hê/skoon tande 11.1 ens. 2 2 Indien nee: Ek gebruik `n ander soort tandepasta/dit is te duur ens. ✓✓ 12.1 C: mondhigiëne✓ 1 1 12.2 C: mondhigiëne✓ 1 1 12.3 C: mondhigiëne✓ 1 1 Gee skoner tande. Maak tande witter. 13.1 Verskaf minerale. 1 Aanvaar enige een. ✓ gratis. 3 monster. 13.2 kraakvars. 2 nuut. Aanvaar enige twee. ✓✓ 14.1 kraakvars./skoner. 1 witter. 14.2 1 slegte 14.3 1 3 Aanvaar enige drie. ✓✓✓ 1 15. T✓ ina sê dat ✓al haar ✓vriende Aquafresh gebruik. 1 3 1 TOTAAL AFDELING A: 54 Die sywurmmot is die ongelukkigste van al die vlieënde insekte, want sy lewe is baie kort 1 16. Die✓moet `n hoofletter / vlieënde kry deelteken op✓ 1 3 1 Punt aan die einde van die sin✓ 17.1 soortnaam ✓ 1 Grade 6 Afrikaans HL Exemplar Question Memo 3
Downloaded from hlayiso.com VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE PUNT TOTAAL 17.2 abstrakte selfstandige naamwoord ✓ 1 3 17.3 eienaam ✓ 1 18.1.1 spin ✓ 1 18.1.2 spin ✓ 1 18.1.3 spin ✓ 1 18.2.1 gebroei✓ 1 3 18.2.2 gebroei✓ 1 18.2.3 gebroei✓ 1 18.2.4 moes✓ 2 19.1 na ✓ 1 19.2 deur ✓ 1 2 19.2.1 na ✓ 1 19.2.2 deur ✓ 1 19.3.1 na 1 19.3.2 deur 1 20.1 Die ruspe kan nie vlieg nie, ✓want hy het nie vlerke nie. 1 Die wyfie mot wil nie die kokon verlaat nie. ✓ Maar dit is 20.2 1 3 tyd om eiers te lê 20.3 Die mot het geen mond nie ✓ daarom kan hy nie eet nie. 1 21.1 dit ✓ 1 21.2 hierdie ✓ (Moet nie vir punktuasie penaliseer nie.) 1 3 21.3 haar ✓ 1 22.1.1 lê ✓ 1 22.1.2 spandeer ✓ 1 2 22.2.1 lê ✓ 1 22.2.2 spandeer ✓ 1 2 22.3.1 lê ✓ 1 22.3.1 spandeer ✓ 1 Die mot het vlerke. ✓ 23.1 2 2 Hy kan nie vlieg nie .. ✓ 23.2 Die mot het vlerke maar hy kan nie vlieg nie. 2 2 23.3 Die mot het vlerke maar hy kan nie vlieg nie. 2 2 24.1 Teenwoordige ✓ 1 Grade 6 Afrikaans HL Exemplar Question Memo 4
Downloaded from hlayiso.com VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE PUNT TOTAAL 24.2 Toekomende ✓ 1 3 24.3 verlede tyd✓ 1 25.1 Vraagsin ✓ 1 3 25.2 Stelsin ✓ 1 25.3 Bevelsin ✓ 1 26 Dagboekinskrywing (sien ingeslote rubriek) 15 TOTAAL AFDELING B: 28 TOTAAL AFDELING C: 5 Vraag 26 Dagboekinskrywing Kriteria Maak by elke kriteria en tel op. FORMAAT VIR DAGBOEKINSKRYWING (3 punte) Datum, aanhef en eerste persoon 3 Datum, aanhef en eerste persoon ( enige twee) 2 Datum, aanhef en eerste persoon ( enige een) 1 Datum, aanhef en eerste persoon (kriteria nie bereik nie) 0 WOORD EN SINSVLAK (3 punte) Die korrekte gebruik van woordeskat, spelling en sinskonstruksie. 3 (Hoofsin, onderwerp, gesegde en voorwerp) 5 foute minder Die korrekte gebruik van woordeskat, spelling en sinskonstruksie. 2 (Hoofsin, onderwerp, gesegde en voorwerp) 6-9 foute Die korrekte gebruik van woordeskat, spelling en sinskonstruksie. 1 (Hoofsin, onderwerp, gesegde en voorwerp) 10-13 foute Die verkeerde gebruik van woordeskat, spelling en sinskonstruksie. 0 (Hoofsin, onderwerp, gesegde en voorwerp) 14-foute en meer AANTAL SINNE (3 punte) 8 tot 10 sinne 3 5 tot 7 sinne 2 1 tot 4 sinne 1 Geen sinne nie 0 TAALGEBRUIK (3 punte) Die korrekte gebruik van tydsvorme, werkwoorde, taal en leestekens. 3 5 foute of minder Die korrekte gebruik van tydsvorme, werkwoorde, taal en leestekens. 2 6 – 9 foute Die korrekte gebruik van tydsvorme, werkwoorde, taal en leestekens. 1 10 - 13 foute Die korrekte gebruik van tydsvorme, werkwoorde, taal en leestekens. 0 14 en meer foute INHOUD (3 punte) Van toepassing, interessant,oorspronklike sinne met spesifieke 3 informasie wat alle aspekte van die instruksies aanspreek( hoe en waar Grade 6 Afrikaans HL Exemplar Question Memo 5
Downloaded from hlayiso.com voorval plaasgevind het. Beskrywing van emosies, kreatiwiteit en gemaklike skryfstyl.) Verskillende, oorspronklike sinne wat alle aspekte van die instruksies 2 dek. (hoe en waar voorval plaasgevind het). Beskrywing van emosies. Logiese sinne wat alle aspekte van die instruksies dek. (hoe en waar 1 voorval plaasgevind het. Geen logiese sinne wat alle aspekte van die instruksies dek nie. (hoe en 0 waar voorval plaasgevind het) Geen beskrywing van emosies, geen kreatiwiteit en geen gemaklike skryfstyl.) Grade 6 Afrikaans HL Exemplar Question Memo 6

Study this subject

More from Grade 6 Afrikaans HL

View all