Skip to content

Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2018 Question Paper

Question paperAfrikaans HLGrade 620188 pages

Grade 6 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the November Exam 2018, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

November Exam 2018

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 30 TYD: 1 uur NAAM: Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2018) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS. AFDELING A: Opstel (20 punte) AFDELING B: Transaksionele Teks (10 punte) 2. Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling. 3. Nommer elke skryfstuk soos wat dit in die vraestel genommer is bv. 1.1 indien jy die onderwerp gekies het. 4. Skryf netjies en leesbaar. 5. Beplan jou werk voordat jy begin skryf (bv. kopkaart, sleutelwoorde). 6. Skenk aandag aan spelling en sinskonstruksie. 7. Gebruik jou tyd as volg: AFDELING A: 40 minute AFDELING B: 20 minute 8. Skryf elke AFDELING op ʼn NUWE bladsy in die spasies wat vir dit oop- gelaat is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 3 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: OPSTEL – KREATIEWE TEKS INSTRUKSIES 1. Kies net EEN van die volgende opdragte hieronder. 2. Skryf ʼn opstel van 140–150 woorde (6–8 paragrawe). VRAAG 1.1: VERHALENDE OPSTEL – ’N ONVERGEETLIKE DAG Ag hemele behoed en bewaar my, aarde sluk my in ... ! Hier staan ek bloedrooi van skaamte. Dit was een van die mees onvergeetlike dae in my lewe. [20] OF VRAAG 1.2: BESKRYWENDE OPSTEL Ek sou kon doen met ʼn MILJOEN. Ek sou myself met ses nulle kon versoen. Skryf ʼn opstel waarin jy beskryf wat jy alles met ʼn miljoen rand sou doen, indien jy dit sou wen. Watter plekke sou jy graag wou besoek? Wat sou jy alles daarmee koop? [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: OPSTEL Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 5 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2018) KRITERIA TOTAAL LEERDER SE PUNT Inhoud 4 Taalstruktuur 4 Spelling 4 Sinsbou 4 Tekslengte 4 TOTAAL 20 TOTAAL AFDELING A: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKS (NASLAAN EN INFORMATIEF) VRAAG 2  Kies EEN van die volgende opdragte.  Skryf ʼn skryfstuk van ongeveer 60–80 woorde.  Dui die titel boaan die leesstuk aan.  Skryfstuk moet op die aangehegte bladsy gedoen word. 2.1 KOERANTBERIG – BESOEDELING  Verbeel jou dat jy die redakteur/redaktrise van jou skoolkoerant is.  Skryf ʼn berig oor die impak wat besoedeling op ons omgewing het.  Gebruik die onderstaande breinkaart.  Maak seker dat die regte formaat vir ʼn koerantberig gebruik word (bv. koerant se naam, hoofopskrif, verslaggewer se naam en datum van publikasie). 1–2 inleidingsinne. Wie besoedel ons Hoe lyk die omgewing? omgewing? Waar besoedel hulle (bome, plante, die omgewing? strate en riviere.) Besoedeling Wat kan ons doen Watter nadelige om besoedeling te gevolge het dit op voorkom? Bv. die omgewing/ herwinning plante? [10] OF 2.2 VRIENDSKAPLIKE BRIEF Jy het ʼn oorsese penmaat ontmoet. Skryf ʼn vriendskaplike brief aan jou penmaat.  Vertel hom/haar meer van jou land, meer spesifiek van die gebied waar jy bly;  Hoeveel provinsies daar in jou land is;  In watter provinsie jy bly;  Watter besienswaardighede daar alles in jou land is;  Watter verskillende tale die mense in jou land praat. [10] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 7 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 2.3: VERWELKOMINGSTOESPRAAK Op 2 Desember 2018 word julle skool se meriete-aand/prysuitdeling gehou. Jy word gevra om tydens die geleentheid die verwelkoming te doen. Skryf jou verwelkomingstoespraak hier neer. [10] AFDELING B Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2018) RUBRIEK: KOERANTBERIG KRITERIA PUNTE LEERDER SE TOTAAL Formaat 3 Taalstruktuur 3 Inhoud 4 TOTAAL 10 RUBRIEK: VRIENDSKAPLIKE BRIEF KRITERIA PUNTE LEERDER SE TOTAAL Formaat 3 Taalstruktuur 3 Inhoud 4 TOTAAL 10 RUBRIEK: TOESPRAAK KRITERIA PUNTE LEERDER SE TOTAAL Inhoud 5 Taal en styl 5 TOTAAL 10 TOTAAL AFDELING B: 10 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 6 Afrikaans HL

View all