Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2018
AFRIKAANS HUISTAAL V3
NASIENRIGLYN
PUNTE: 30
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum View all
AFR HL P3 GR6 MEMO NOV2018.pdf
Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2018. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Hl
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- November Exam
- Paper
- 3
- Pages
- 5
- File size
- 266.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 5
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2018)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS:
AFDELING A: OPSTEL [20 punte]
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKS [10 punte]
2. Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling.
3. Nommer elke skryfstuk soos wat dit in die vraestel genommer is.
4. Skenk aandag aan spelling en sinskonstruksies.
5. Skryf netjies en leesbaar.
6. Maak gebruik van die volgende simbole by die nasien van skryfwerk.
VERDUIDELIKING SIMBOOL BESKRYWING
Woordorde Sirkel met pyltjie
Spelfoute ________----- Kort strepies onder ʼn woord.
Woordkeuse / Haal met ʼn streep deur.
Weglaatteken ˄ Woord weggelaat
Tye verwar T Hoofletter T in kantlyn
Herhaling van gedagtes H Hoofletter H
Dele saamgestel met woorde VR Vraestel
vanuit vraestel
Verwarrend ? Vraagteken
Nuwe paragraaf [ Enkel hakie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3
ALGEMENE ASSESSERINGSRIGLYNE
AFDELING A: OPSTEL – KREATIEWE TEKS
Afdeling A word volgens die rubriek uit 20 geassesseer. Die leerder mag slegs oor EEN
onderwerp skryf.
VERHALENDE OPSTEL – Hou die volgende in gedagte:
Hierdie opstel gaan oor iets wat gebeur en vertel word.
Dit het ʼn sterk storielyn.
Die opstel is boeiend, interessant, dit ontwikkel logies en samehangend.
Die verhaal kan fiktief of uit eie ervaring wees.
Inleiding is treffend en boei die leser.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag geniet.
OF
BESKRYWENDE OPSTEL – Hou die volgende in gedagte:
Waarnemings en ʼn goeie woordeskat.
Eie gevoelens oor die beskrywing kan gegee word.
Plekke en karakters word akkuraat en duidelik beskryf.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag geniet.
Kriteria 1 2 3 4
Toepaslike Inhoud nie van Beskrywing hou plek- Inhoud toepaslik Inhoud baie oorspronklik.
Inhoud toepassing. plek verband met die geskik. Verbeeldingryk.
Geen samehang. onderwerp. Voldoende Interessant en
Idees vervelig. Samehang ontbreek. samehang. samehangend.
Swak aanbieding. Herhaling van sinne. Oorspronklik en
relevant.
Taalgebruik en Swak taalgebruik. Taalbewustheid Gemiddelde Goeie taalgebruik.
styl Storie vol foute. beperk. taalgebruik. Kreatiewe idees.
Woordkeuse beperk. Taal beperk en Woorde nie Storie het min foute.
Inspanning om te eenvoudig. voldoende.
lees. Heelwat foute in storie. Foute nie
oorheersend nie.
Spelling en Baie spelfoute en Spelfoute nie so Leestekens op regte Korrekte gebruik van spel-
punktuasie swak gebruik van oorheersend nie. plekke in sinne. en leestekens.
leestekens. Redelike gebruik van Spelfoute minimaal. Enkele foute in storie.
leestekens.
Sinsbou en Geen paragrawe. Swak sinne. Redelike sinne en Puik sinne.
paragrawe Onderwerp nie Poging om paragrawe paragrawe. Uitstaande en briljant
aangeraak nie. te gebruik, is minimaal. Logiese en duidelike saamgestel.
sinne.
Lengte van Te kort. Te min paragrawe. 4–5 paragrawe. Lengte en woorde korrek
sinne Min sinne. 3–4 paragrawe. Lengte korrek. in ooreenstemming met
1–2 paragrawe. vereiste van onderwerp.
TOTAAL AFDELING A: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING B: KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE
Word volgens die rubriek uit 10 geassesseer volgens die aangehegde rubriek.
VRAAG 2.1: KOERANTBERIG
Koerant se naam moet boaan verskyn.
Die berig moet gedateer wees.
ʼn Dag en datum vir koerantberig.
Die verslaggewer (leerder) se naam moet daarop verskyn.
Toon, styl en register moet gepas wees.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet aandag
geniet.
Inhoud moet handel oor die omgewing.
2.1 ASSESSERINGSRUBRIEK VIR KOERANTBERIG
Kriteria Punte Maksimum
toegeken punt
Formaat en lengte
Koerant se naam 1
Verslaggewer 1
Hoofopskrif 1 [3]
Taalstruktuur en konvensies
Sinstrukture
Korrekte sinne word geskryf sonder
foute.
Foutlose saamgestelde en enkelvoudige
sinne. 2
Punktuasie
Hoofletters, leestekens op regte plekke. 1 [3]
Inhoud
Hoe lyk die omgewing? 1
Wie besoedel ons omgewing? 1
Nadelige gevolge van besoedeling op die
omgewing? 1
Wat kan ons doen vir ons omgewing? Bv.
Herwinning, meer bome plant. 1 [4]
TOTAAL: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5
VRAAG 2.2: BRIEF
Adres moet duidelik aan die regterkant verskyn.
Aanhef en slot moet duidelik voorsien word.
Duidelike paragrawe moet voorsien word.
2.2 ASSESSERINGSRUBRIEK VIR BRIEF
Kriteria 1 2 3 4
Formaat Formaat nie Vae idee van Voldoend aan
toegepas nie. formaat. Foute formaat
egter gemaak. vereistes.
Sinsbou en Swak sinne, Redelike foute. Aanvaarbare Sinne
aaneenska- onvanpas, talle Sinne is relevant sinne met uitstekend
keling van foute. tot die enkele foute. Geen foute.
paragrawe. onderwerp.
Spelling en Swak spelling. Redelik min Geen spelfoute.
punktuasie Foute spelfoute. Goeie
oorheersend. punktuasie.
Punte 1 2 3 2
VRAAG 2.3: TOESPRAAK
Leerder moet begin met ʼn aanhef.
Geagte Dames en Here / Hartlike goeie nag / môre
2.3 ASSESSERINGSRUBRIEK VIR TOESPRAAK
Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende
5 4 3 2 1
Inhoud en Uitstaande Baie goeie Respons Respons Respons toon geen
formaat respons, bo respons, behou voldoende; basies; geringe kennis van kenmerke
Reaksie op verwagting. fokus gepaste toon kennis van kennis van van teks.
en idees in Skryfstuk behou formaat; toon kenmerke van kenmerke van Betekenis is
teks, formaat fokus en op die goeie kennis die teks. teks. onduidelik.
van teks. punt af. van kenmerke Enkele Baie min detail Geen samehang van
Inhoud en van teks. afwykings. in teks. idees.
idees Inhoud en idees Inhoud ens. Onseker van Formaat nie
samehangend. samehangend, idees redelik. formaat. toegepas.
Akkurate Uitgebreid. Formaat gepas,
formaat. maar enkele
afwykings
aanwesig.
Taal en styl Hoogs geskikte Geskikte toon, Geskikte toon, Toon, register, Toon, register, styl
Toon, Toon, register, register, register, styl, styl, woordeskat nie
register, styl en stylwoordeskat. woordeskat. woordeskat, geskik vir doel.
styl en woordeskat. Grammatika Enkele pas nie altyd Besaai met foute.
woordeskat Geen korrek; goeie grammatikale by doel gehoor Onduidelike
is geskik vir grammatikale skryfstuk. foute, egter en konteks nie. betekenis.
die doel. foute. Foutloos. nie Betekenis
woordkeuse, Foutlose belemmerend onduidelik.
punktuasie, skryfstuk. nie. Grammatika
taalgebruik onakkuraat.
en
konvensies
punktuasie.
Punte 5 4 3 2 1
[10]
AFDELING B: 10
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 6 Afrikaans Hl
Explore more published documents in this catalogue.













