Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2014
AFRIKAANS HUISTAAL V3
MEMORANDUM
PUNTE: 30
Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2014 Memo
Grade 6 Afrikaans HL Paper 3 memorandum from the November Exam 2014, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2014. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- November Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 185.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
November Exam 2014
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014)
ALGEMENE ASSESSERINGSRIGLYNE
AFDELING A: KREATIEWE TEKS – OPSTEL
AFDELING A word volgens die rubriek uit 20 geassesseer.
Die leerder mag slegs oor EEN onderwerp skryf.
Die formaat van die opstel.
Inleiding – moet treffend, relevant, saaklik en kort wees; slegs een
paragraaf
Liggaam – verskeie paragrawe met hoofgedagtes en ter
ondersteuning daarvan
Slot – laaste paragraaf – opsomming
ASSESSERINGSRUBRIEK VIR OPSTEL: 20 PUNTE
KRITERIA 1 2 3 4
Toepaslike Inhoud nie van Inhoud nie altyd Inhoud toepaslik Inhoud baie
Inhoud toepassing. duidelik – geskik, voldoende oorspronklik. Idees
Onsamehangend. samehang samehang. Idees verbeeldingryk.
Idees vervelig. ontbreek, min taamlik Interessant.
Swak aanbieding. idees. Gereelde oorspronklik en Samehangende
herhaling van relevant. opstel.
sinne. Bevredigende
opstel.
Taalgebruik Taalgebruik swak. Taalbewustheid Gemiddelde Goeie taalgebruik.
en styl Storie vol foute. beperk. taalgebruik. Kreatiewe idees.
Woordkeuse Taal eenvoudig. Woordkeuse Storie foutvry.
beperk. Teks nog voldoende. Foute
Inspanning om te heelwat vol nie oorheersend.
lees. foute.
Spelling en Baie spelfoute en Spelfoute by Redelike gebruik Korrekte spelling
punktuasie swak gebruik van maklike woorde van leestekens en leestekens
leestekens of en swak gebruik 6 – 10 foute. gebruik
geen leestekens van leestekens 1 – 5 foute.
15 en meer foute. 10 – 15 foute.
Sinsbou en Swak sinne. Swak sinne. Redelike sinne en Puik sinne en
paragrawe Onderwerp nie Poging om paragrawe. paragrawe.
aangeraak. Geen paragrawe te Sinne logies. Uitstaande en
paragrawe. gebruik. briljant saamgestel.
Lengte van Te kort, min Lengte byna Lengte korrek, Lengte en woorde
storie sinne. korrek, maar te maar net korrek in
1 – 2 paragrawe. min paragrawe 5 – 7 paragrawe. ooreenstemming
3 – 4. met vereiste van
onderwerp.
8 paragrawe.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3
AFDELING B: DIALOOGRUBRIEK
2.1 ASSESSERINGSRUBRIEK VIR BRIEF [10]
WENKE:
Adres moet reg geskryf wees. 100–120 woorde
KRITERIA 1 2 3 4
Formaat Brief formaat Vae idee van Voldoen aan Formaat is
nie toegepas. formaat. Foute formaat- toepaslik – van
egter gemaak. vereistes. hoog-staande
standaard.
Sinsbou en Swak sinne. Nie heeltemal Aanvaarbare
aaneen- Onvanpas – van pas by sinne met
skakeling van talle foute. onderwerp. enkele foute.
paragrawe Redelik baie
foute.
Spelling en Swak, baie Spelfoute nie Aanvaarbare
punktuasie foute. Foute heeltemal van foute. Min
oorheersend. pas, redelik woorde foutief.
baie foute.
2.2 RUBRIEK VIR DIALOOG. 100–120 woorde
MERK BY DIE MAKSIMUM
KRITERIA KRITERIA EN PUNT
TEL OP
1. Kreatiwiteit
Oorspronklike sinne 8 – 10 sinne 3
’n Paar oorspronklike sinne 2 3
Min sinne 1 – 4 sinne 1
Geen sinne 0
2. Dialoogformaat
Korrekte formaat, werk is netjies 3
en duidelik aangebied
Poging aangewend om in die
korrekte formaat te skryf bv. name 2 3
van sprekers, ens.
Nalatige werk, geen dialoogvorm, 1
slegs sinne
3. Boodskap
Kreatief en interessante sinne met 4
spesifieke informasie
Onderwerp goed geïnterpreteer 3
Bevredigende sinne 2
Geen skakel tussen die onderwerp 1
en wat geskryf is nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014)
2.3 VUL IN VORM RUBRIEK
Naam + Van Jason Gouws 1
Adres Naudestraat 6
Breidbach √ 3
King William’s Town √
5600 √
Geslag Manlik/vroulik √ 1
Graad 6√ 1
Telefoonnommer Enige nommer (10 karakters) √ 1
Stokperdjies Bv. netbal, rugby, sokker, 1
krieket, ens. √
Skryf TWEE motiveringsinne oor jouself waarom jy die
kompetisie moet wen.
Leerders se motiveringsinne kan wees:
Ek is hardwerkende.
Ek kan baie mooi teken en is talentvol. 2 [10]
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2014 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2016 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2014 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2017 Question Paper
More from Grade 6 Afrikaans HL

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West November 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West November 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2017 Question Paper

Question paper