Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2014
AFRIKAANS HUISTAAL V3
PUNTE: 30
TYD: 1 uur
NAAM:
*6AFHL3*
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2014 Question Paper
Grade 6 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the November Exam 2014, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2014. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- November Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 754.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
November Exam 2014
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
AFDELING A: Opstel (20 punte)
AFDELING B: Transaksionele Teks (10 punte)
2. Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling.
3. Nommer elke skryfstuk soos wat dit in die vraestel genommer is bv. 1.1.
indien jy die onderwerp gekies het.
4. Skryf netjies en leesbaar.
5. Beplan jou werk voordat jy begin skryf (bv. kopkaart, sleutelwoorde).
6. Skenk aandag aan spelling en sinskonstruksie.
7. Wys jou beplanning.
8. Skryf elke afdeling op ʼn NUWE bladsy.
9. Die BYLAAG op die laaste bladsy moet afgehaal word en aan jou
ANTWOORDEBOEK geheg word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3
AFDELING A: OPSTEL – KREATIEWE SKRYFWERK
INSTRUKSIES
1. Kies net EEN van die volgende opdragte hieronder.
2. Skryf ʼn opstel van 140–150 woorde (6–8 paragrawe.)
3. Dui die vraagnommer en titel bo die teks aan, bv. VRAAG 1.1:
HELDEDAAD
1.1 Skryf ʼn opstel oor hoe jy iemand se lewe uit ʼn brandende huis gered
het. Begin so: “Dit was so amper of almal in daardie huis was dood.”
[20]
OF
1.2 Verduidelik hoe jy iemand van verdrinking gered het. “As ek nie daar
was nie, weet ek nie wat met Pietie sou gebeur het nie.”
[20]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014)
1.3 ʼn Nare droom: “Ek was sopnat gesweet en het met ʼn geskree wakker
geskrik.”
[20]
OF
1.4 Kyk na die volgende strokiesprente en skryf ʼn storie. Gee jou storie ʼn
titel.
[20]
TOTAAL AFDELING A: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5
AFDELING B: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 2
INSTRUKSIES
Kies net EEN van die volgende opdragte en skryf ʼn skryfstuk van
ongeveer (60–80) woorde.
Beplan voor jy skryf.
Dui die vraagnommer en die titel duidelik bo die finale skryfstuk aan.
2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF
Skryf ʼn brief aan jou maat en vertel vir hom/haar van die
aangenaamste (lekkerste) dag wat jy in jou lewe al beleef het.
(100–120 woorde) [10]
OF
2.2 DIALOOG
Jy het vergeet om Mnr./Me. X se huiswerk af te skryf. Bel jou
vriend/vriendin en vra of jy die werk by hom/haar kan kom afskryf.
Begin jou dialoog as volg:
Telefoon lui trieng-trieng.
Danie: Hello! Mag ek asseblief met Sarie praat? [10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014)
2.3 Jou onderwyser vra jou om in te skryf vir ʼn teken kompetisie. Jy moet
egter eers die vorm volledig invul.
BYLAAG
TALENTKOMPETISIE: TEKENKOMPETISIE
Naam + Van:
Adres:
Geslag:
Graad:
Kontaknommer:
Stokperdjies:
Skryf TWEE motiveringsinne waarom jy dink jy die beste persoon is om
die kompetisie te wen.
[10]
TOTAAL AFDELING B: 10
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2014 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2014 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2017 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2016 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2018 Memo
More from Grade 6 Afrikaans HL

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 North West June 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2016 Memo

Memorandum