You're offline
Skip to content
Memorandum

Gr6-AFRHL-P2-N16-MEMO.pdf

Subject: Afrikaans HlGrade 620163 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP VRAAG 1: TYDSKRIFARTIKEL PUNT BARRET VR. ANTWOORD 1.1 Die groep Discovery Vitality. As leerder net Discovery Vitality skryf 1 1 is dit ook reg 1.2 As gevolg van verkeerde eetgewoontes en ʼn swak lewenstyl. Een 2 1 punt vir die eerste sin en een punt vir die tweede sin. 1.3 B 1 1 1.4 C 1 3 1.5 Waar. Die probleem moet deur man en muis in Suid-Afrika aangepak word. Geen punt vir onwaar, maar as motivering 2 2 dieselfde as bogenoemde is, mag leerders die punt kry. 1.6 Water is verniet en dit is gesond. Slegs een rede hoef verskaf te 2 2 word. 1.7 ongesond 1 2 1.8 Nee, dit is baie soet en gee kinders hope energie of te veel energie. Geen punte vir JA, maar as motivering reg is kry leerder 2 3 een punt. 1.9 C 1 3 1.10 vyf 1 3 1.11 Volgens prof. Morris moet sports verpligtend wees vir alle leerders. 1 1 Verpligte sports volgens prof. Morris. 1.12 onaktief 1 2 [15] VRAAG 2: GRAFIEK 2.1 Sommige leerders het nie swembaddens of fasiliteite/sommige 1 1 leerders kan nie swem nie. 2.2 rugby 1 2 2.3 Hulle swem om af te koel. Enige relevante antwoord met 2 2 betrekking tot swem kan as korrek aanvaar word. [4] VRAAG 3: DIGKUNS 3.1 2 strofes 1 2 3.2 val 1 1 3.3 Die son slaap onder die kombers. 1 2 3.4 A 1 1 3.5 JA, die woord ongeplubiseer. 2 3 [6] TOTAAL AFDELING A: 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS HUISTAAL V2 3 AFDELING B: TAAL IN KONTEKS VRAAG 4: ’N STROKIE PUNT BARRET VR. ANTWOORD 4.1 Die meneer word deur die onbeskofte seun getart 1 2 4.2 verloorder 1 1 4.3 stelsin 1 1 4.4 Doen Neelsie dan nooit sy huiswerk by die huis nie? 1 1 4.5 Meneer sê dat hy nie lus vir speletjies is nie. 2 2 1 punt vir dat en 1 punt vir verandering 4.6 smoorkwaad 1 1 [7] VRAAG 5: VISUELE TEKS 5.1 Justin hou daarvan om hokkie, sokker en skaak te speel. 1 2 5.2 Ek weet ook dat geleerdheid Ek wil aanhou leer en universiteit toe gaan. 2 2 5.3 familie 1 1 5.4 daagliks 1 2 5.5 Vanmiddag – bywoord van tyd 1 1 5.6 besittinkies 1 1 5.7 gesegde – sing 1 1 [8] TOTAAL AFDELING B: 15 GROOTTOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 6 Afrikaans Hl

Explore more published documents in this catalogue.

View all