Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2018
AFRIKAANS HUISTAAL V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 40
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum View all
AFR HL P2 GR6 MEMO NOV2018 D.pdf
Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2018. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Hl
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- November Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 5
- File size
- 141.6 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 5
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING A: LEESBEGRIP
Nasien van leesbegrip:
x Spelfoute waar eenwoord-antwoorde vereis word, word by Huistaal gepenaliseer.
x Spel –en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is.
x Vir Oop vrae word geen punte toegeken vir slegs JA/NEE of WAAR/VALS nie. Die
rede/motivering moet oorweeg word.
x Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ʼn volsin, is dit korrek mits
die korrekte antwoord onderstreep is of op een of ander wyse uitgelig word.
x Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter EN die korrekte antwoord wat
onderstreep is, aanvaar.
VRAAG 1: TYDSKRIFARTIKEL
Vr. Antwoord Punt
1.1 B√ (1)
1.2 B√ (1)
1.3 D√ (1)
1.4 Die skrywer bedoel dat jy nie jou eie familie kan kies nie a.g.v.
geboortereg, maar dat jy ʼn keuse het as dit by vriende kom. √
(OPE-ANTWOORD VRAAG – enige antwoord solank dit betrekking
het op die leesstuk.) (1)
1.5 Ja, √ verkeerde vriende kan jou in die moeilikheid laat beland. Hulle
kan jou verkeerde dinge laat aanvang. √ (2)
1.6 ʼn Goeie vriend moet altyd daar wees vir sy maat / Sy maat
ondersteun/bystaan. √ (1)
1.7 prioriteite √ (1)
1.8 Opsomming
x Leerder moet die tydskrifartikel opsom in sy/haar eie woorde
x Geen sin moet direk uit teks aangehaal word nie. (1)
1.9 motiveringsmiddels √ (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V2 3
VRAAG 2: ADVERTENSIE
Vr. Antwoord Punt
2.1 First National Bank of FNB. Beide is aanvaarbaar. √ (1)
2.2 Dat jou drome bewaarheid kan word met behulp van FNB √ (1)
2.3 C √ (1)
2.4 Hulle sal jou finansieël kan help/ Hulle sal jou kan help met geld om jou
drome te bewaarheid. √ (ope antwoord vraag) (1)
2.5 personifikasie. √ (1)
[5]
VRAAG 3: GEDIG
Vr. Antwoord Punt
3.1 C √ (1)
3.2 B √ (1)
3.3 Die digter bedoel ‘as sy hartseer is / as sy nie lekker voel nie. √ (1)
3.4 3 strofes √ (1)
3.5 Is iemand wie vir jou omgee (enige relevante antwoord wat betrekking
het op vriendskap) √ (1)
[5]
VRAAG 4: KOERANTBERIG
Vr. Antwoord Punt
4.1 In die oggend/soggens √ (1)
4.2 Om iemand kwaad te maak √ (1)
4.3 Babbelkous √ (1)
4.4 Ja, √ duisende luister soggens getrou na sy ontbytprogram op 5FM. √
(Slegs een punt.) (1)
4.5 Onwaar, dis strykdeur of altyd snaaks. √
LET WEL: Leerder verdien geen punte indien hy/sy slegs onwaar
skryf sonder ʼn motivering.
Leerder verdien ook geen punte indien die motivering
verkeerd is nie. (1)
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING B: TAAL IN KONTEKS
x Wenke by die merk van die TAAL
x As leerder die antwoord verkeerd spel, is die antwoord verkeerd.
x By verkleining en meervoude moet die woorde reg gespel wees.
x Sinskonstruksie moet by sinne taalkundig korrek wees.
x Woordsoorte moet korrek gespel word omdat dit op die vraestel voorkom.
VRAAG 5: WOORDSTRUKTURE
Vr. Antwoord Punt
5.1 Vertroueling √ (1)
5.2 Jou familie √ sal jou help met jou prioriteite as jy tyd met hulle
spandeer. √ (2)
5.3 Watertenke-watertenkies √ (1)
5.4 Onderwerp Gesegde
Vriende moet beskerm √ (1)
5.5 5.5.1 Vriendskap-abstrakte naamwoord √ (1)
5.5.2 Afrika – eienaam √ (1)
5.6 Bywoord van manier/wyse √ (1)
5.7 Jy is √ (1)
5.8 vriendinne √ (1)
[10]
VRAAG 6: VISUELE TEKS
Vr. Antwoord Punt
6.1 6.1.1 oor √ (1)
6.1.2 onder √ (1)
6.2 Hy wou weet of daar al radio’s in daardie tyd was. √
Let wel antwoord is reg indien leerder (of) in die middel geplaas het.
Sinskonstruksie moet egter ook reg wees. (1)
6.3 Electricity Supply Commission √ (1)
6.4 prinsipaal √ (1)
6.5 kinderdae √ (1)
6.6 sy √ (1)
6.7 Moenie dadelik jou skoolwerk gaan leer nie. √ (1)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V2 5
VRAAG 7: SINSTRUKTURE
Vr. Antwoord Punt
7.1 het √ (1)
7.2 7.2.1 Stelsin √ (1)
7.2.2 Vraagsin √ (1)
7.3 Die seun sal na die sterre reik sodat hy die hoogste sport kan bereik. √ (1)
7.4 Ek kyk graag na Gareth Cliff op Idols. √ (1)
7.5 Gareth hou daarvan om mense se sangtalent te beoordeel. √ (1)
7.6 Die mense se sangtalent word deur hom beoordeel
Hy verander na hom. √
‘Word’ en ‘deur’ word in sin gevoeg. √ (2)
7.7 Gareth sệ: √ “Ek beoordeel mense op grond van hul sangtalent.” √
1 punt vir die dubbelpunt
1 punt vir hy na ek verander
1 punt vir aanhalingstekens (3)
7.8 mooier √ (1)
[12]
TOTAAL AFDELING B (30 ÷ 2): 15
GROOTTOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 6 Afrikaans Hl
Explore more published documents in this catalogue.













