You're offline
Skip to content
Memorandum

ANATest+Grade+6+Afrikaans+HL+2013+Memo.pdf

Subject: Afrikaans HlGrade 620134 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM PUNTE: 75 Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye. VRAAG ANTWOORDE PUNT TOTAAL 1. C/ Die gekraakte pot. ✓ 1 1 2.1 B/ Tshepiso en die gekraakte pot. ✓ 1 2.2 A/ `n Gekraakte pot wat nutteloos voel. ✓ 1 3 2.3 B /in `n dorpie. ✓ 1 TWEE punte as volgorde reg is. ✓✓ EEN punt as twee volgens die volgorde reg is. ✓ GEEN punte as een /geen korrek is. 3. 2 2 3 2 4 1 4.1 Onwaar ✓ 1 2 4.2 Waar ✓ 1 ongelukkig ✓ 5.1 1 (Ongelukkig moet reg gespel wees vir 1 punt). 2 Spoggerige ✓ 5.2 1 (Woord moet reggespel wees vir 1 punt). "Net so belangrik soos ’n mens gevoel". ✓ 6.1 1 so belangrik soos ’n mens, is ook aanvaarbaar. Enige een van die volgende: 6.2 “stok oor sy skouers” / “was ’n waterdraer” /” hy het” / “die 1 4 dorpie”/ “vars vir familie.” 7.1 personifikasie ✓ 1 7.2 beuel ✓ 1 Opsomming – Aanvaar enige drie relevante antwoorde wat 8. dieselfede betekenis het soos die volgende: Inligting rakende die dorpie/waterdraer. ✓ Tshepiso en die twee potte ✓ Die perfekte pot/heel pot wat gespog het ✓ 3 3 Die gekraakte pot/stukkende pot wat nutteloos gevoel het. ✓Die gekraakte pot besef sy waarde/het betekenis gehad./Besef hy is ook waardevol.✓ 1 Grade 6 Afrikaans HL Memo
Downloaded from hlayiso.com As die gekraakte pot nie water gelek het nie sou ,… die pampoene nie kon groei nie./Tshepiso nie sy familie 9. kon voed nie. ✓ 1 1 (Aanvaar enige voltooide sin wat relevant is tot die teks. Ignoreer spelling en taalfoute as die sin betekenisvol is.) Daar is goed in elkeen van ons./Niemand is volmaak nie./Ons moet mekaar help as iemand hulp nodig 10. 1 1 het./Almal het swakhede.✓ (Aanvaar enige antwoord wat relevant tot die teks is.) 11. Tekkies/skoene ✓ 1 1 Aanvaar ja of nee, SLEGS as daar `n rede is wat die stelling motiveer. Bv. Ja. Die tekkies is sterk/pragtig/gemaklik/kleurvol en 12. sag/. ✓✓ 2 2 Nee. Die tekkies lyk ongemaklik met dun sole./Ek hou nie van tekkies nie, ens. ✓✓ 13. A/Tieners met styl. ✓ 1 1 Hulle kry `n gratis paar tekkies. ✓ 14.1 1 Verniet/nog ‘n paar, is ook aanvaarbaar. Alliterasie ✓✓ 3 14.2 2 (Ignoreer spelling) 1 15.1 sterk ✓ 15.2 pragtige ✓ 1 3 gemaklike/kleurvol/sag ✓ 15.3 1 (volgorde nie belangrik) Sipho sê: "Ek hou van my tekkies!" Verwyder die woord dat ✓ 16. 3 3 Verander sy na my. ✓ Sin moet in die teenwoordige tyd wees. ✓ TOTAAL AFDELING A: 32 Die Suid-Afrikaanse vlag moet as volg gerespekteer word: dit mag nie die vloer raak nie, oor voorwerpe of standbeelde gebruik word as bedekking nie. 17. Die ✓– hoofletter 3 3 maag- mag✓ komma tussen nie ✓en oor. liefde -abstrakte selfstandige naamwoord ✓ 18.1 1 (Ignoreer spelling) 3 Suid-Afrika-Eienaam ✓ 18.2 1 (Ignoreer spelling) 2 Grade 6 Afrikaans HL Memo
Downloaded from hlayiso.com Vlag-Soortnaam ✓ 18.3 1 (Ignoreer spelling) 19.1 respekteer. ✓ 1 19.2 is ✓ 1 4 20. moet/word ✓✓ 2 21.1 oor ✓ 1 21.2 op ✓ 1 2 Die vlag mag nie as onderklere gebruik word nie en moet 22.1 1 op die regte manier vertoon word. ✓ Daar mag nie op die vlag geskryf word nie, maar jy mag wel onder of langsaan skryf. ✓ OF Alhoewel daar nie op 22.2 1 3 die vlag geskryf mag word nie, mag jy wel onder of langsaan skryf. Die vlag moet gerespekteer word, want dit is `n simbool 22.3 1 van ons land. ✓ 23.1 ons ✓ 1 23.2 sy ✓ 1 3 23.3 hierdie ✓ 1 24.1 verstaan ✓ 1 24.2 respekteer ✓ 1 2 Sin 1: Dit is belangrik om reëls te volg. ✓ 1 25. Sin 2: Dit is `n teken van respek. ✓ 2 1 (Ignoreer spelling) 26.1 teenwoordige tyd ✓ 1 26.2 toekomende tyd.✓ 1 26.3 verlede tyd.✓ 1 3 27.1 vraagsin ✓ (Ignoreer spelling) 1 27.2 bevelsin ✓ (Ignoreer spelling) 1 27.3 stelsin ✓ (Ignoreer spelling) 1 3 TOTAAL AFDELING B: 28 VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL 28. Dagboekinskrywing. (Sien formaat vir merkwerk.) 15 15 TOTAAL AFDELING C 15 GROOTTOTAAL: 75 3 Grade 6 Afrikaans HL Memo
Downloaded from hlayiso.com Vraag 28 – Dagboekinskrywing. Dui die leerder se punt per afdeling aan. Kriteria Maak by elke Maksimum kriteria en tel punt op. FORMAAT VIR DAGBOEKINSKRYWING (3 punte) Datum, aanhef/inleiding in eerstepersoonstem 3 Datum, aanhef/inleiding in eerstepersoonstem (enige twee) 2 3 Datum, aanhef/inleiding in eerstepersoonstem (enige een) 1 Datum, aanhef/inleiding in eerstepersoonstem (VOLDOEN 0 NIE AAN KRITERIA NIE) WOORD EN SINSVLAK (3 punte) Die korrekte gebruik van woordeskat, spelling en 3 sinskonstruksie. (Sinsonderwerp, werkwoord en voorwerp) 5 foute of minder Die korrekte gebruik van woordeskat, spelling en 2 sinskonstruksie. (Sinsonderwerp, werkwoord en voorwerp) 6-9 foute Die korrekte gebruik van woordeskat, spelling en 1 sinskonstruksie. (Sinsonderwerp, werkwoord en voorwerp) 10- 13 foute Die korrekte gebruik van woordeskat, spelling en 0 sinskonstruksie. (Sinsonderwerp, werkwoord en voorwerp) meer as 14 foute 3 AANTAL SINNE (3 punte) 8 tot 10 sinne 3 5 tot 7 sinne 2 1 tot 4 sinne 1 Geen sinne 0 3 TAALGEBRUIK (3 punte) Korrekte tydsaanduiding. 1 Gebruik van leestekens is meestal korrek. 1 Emotiewe taalgebruik. (Skrywer se gevoel word weergegee.) 1 3 INHOUD (3 punte) Interessant,oorspronklike sinne met spesifieke informasie wat 3 alle aspekte van die instruksies aanspreek (hoe en waar voorval plaasgevind het. Beskrywing van emosies, kreatiwiteit en gemaklike skryfstyl). Verskillende, oorspronklike sinne wat alle aspekte van die 2 instruksies dek. (hoe en waar voorval plaasgevind het). Beskrywing van emosies. Logiese sinne wat sommige aspekte van die instruksies dek. 1 (hoe en waar voorval plaasgevind het. Geen logiese sinne wat enige aspekte van die instruksies dek 0 nie. 3 15 TOTAAL 4 Grade 6 Afrikaans HL Memo

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 6 Afrikaans Hl

Explore more published documents in this catalogue.

View all