Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
2012 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL
TOETS
MEMORANDUM
PUNTE: 50
Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.
PUNTE
TOTAAL
VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE
B/pols.
1.1 1
Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
A/saambind.
1.2 1 3
Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
A/hartklop van die mense van Afrika.
1.3 1
Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
C/musiek vir die mense van Afrika.
2. 1 1
Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
A/bring ons bymekaar.
3.1 1
Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is. 2
B/informele
3.2 1
Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
C/’n metafoor
4.1 1
Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is. 2
D/’n hart wat lewe gee aan sy mense.
4.2 1
Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
-Geen punt vir JA/ NEE alleenlik.
-Gee 1 punt vir JA of NEE (enige EEN) solank daar ’n korrekte
5. rede verskaf is. 2 2
-Gee een punt vir JA as leerder ‘n poging aangewend het om ‘n
rede te verskaf al is dit verkeerd.
Graad 6 Afrikaans HT 1
Skip to contentAll 2012 papers View all





Afrikaans HL Grade 6 ANA 2012 Memo
Grade 6 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2012, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 108.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
ANA 2012
- Other filesQuestion paperMemoMemo (2)Memo (3)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
PUNTE
TOTAAL
VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE
-Gee twee punte vir korrekte antwoord sonder JA/NEE. Bv Hy is
trots omdat...
Ignoreer spelling en taalfoute as die antwoord verstaanbaar is.
-Die meeste leerders mag JA kies as ’n opsie, maar moenie NEE
verkeerd merk as ’n goed gemotiveerde, aanvaarbare
antwoord verskaf is wat beide punte regverdig nie.
Bv. Ja. die digter skryf oor Afrika-musiek./Ja. die digter sê dat
ons fees vier. Nee. Musiek bind ons soos slawe.
-Enige twee van die volgende: blydskap, belangstelling,
konsentrasie, nuuskierigheid, verveeldheid, opgewondenheid,
pret, humor, tevredenheid, onsekerheid, belangeloosheid,
..vrolikheid.
6. -Gee 1 punt vir enige sinonieme wat die emosies hierbo beskryf. 2 2
-Gee 1 punt vir elke verskillende emosie tot ’n maksimum van 2
punte.
-Indien eenwoord-antwoorde gegee word, moet dit reg gespel
wees.
Die seuns en dogters kyk na ʼn aardbol/kaart van die wệreld in ʼn
Sosiale Wetenskapklas.
EN
7. Hulle is min of meer dieselfde ouderdom. 2 2
OF
Doen groepwerk/werk aan ’n projek.
Aanvaar ook skooldrag as ‘n opsie.
Aanvaar eenwoord-antwoorde.
C/Die gevaar van paraffien in ons huise.
8. 1 1
Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
Etiketteer/skryf naam van inhoud duidelik op bottel neer/hou buite
9.1 bereik van kinders. (Enige EEN) 1
(Moet nie net deursigtige bottel aanvaar nie)
Ignoreer spelling en taalfoute as die antwoord verstaanbaar is.
Dit is hoogs vlambaar.
3
OF
9.2 1
Enige antwoord wat aandui dat paraffien naby ’n oop vlam
gevaar inhou.
Ignoreer spelling en taalfoute as die antwoord verstaanbaar is.
Graad 6 Afrikaans HT 2
Downloaded from hlayiso.com
PUNTE
TOTAAL
VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE
per ongeluk
9.3 1
Moet korrek gespel wees om punt te kry.
Aanvaar enige sin wat voldoende bewys lewer dat die leerder die
betekenis van die woord deursigtig verstaan en korrek gebruik.
10.1 Beide letterlike en figuurlike betekenisse is aanvaarbaar. 1
Moenie taal- en spelfoute penaliseer nie aangesien die fokus op
begrip is. 2
Aanvaar enige sin wat voldoende bewys lewer dat die leerder die
betekenis van die woord voltooi (om heel te maak/perfek/tot ’n
10.2 einde bring) verstaan. 1
Moenie taal- en spelfoute penaliseer nie aangesien die fokus op
begrip is.
D/verwagte tyd wat ’n mier sal leef.
11.1 1
Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
D/Dit kan vaste kos kou en sluk.
11.2 1
Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is. 3
Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
B/Hulle gaan deur 4 stadia van ontwikkeling.
11.3 1
Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
Sien nasienrubriek vir ’n kort storie aan die einde van die
12. 6 6
memorandum.
wanorde
13.1 Gee een punt as leerder die voorvoegsel wan korrek gebruik het 1
om die woord te vorm. ’n Woord moet gevorm word en nie net die
voorvoegsel genoem nie. Die woord moet korrek gespel word om
punt te kan toeken. 2
skitterend
13.2 Gee een punt as leerder die agtervoegsel end korrek gebruik het 1
om die woord te vorm. ’n Woord moet gevorm word en nie net die
agtervoegsel genoem nie. Die woord moet korrek gespel word
om punt te kan toeken.
Graad 6 Afrikaans HT 3
Downloaded from hlayiso.com
PUNTE
TOTAAL
VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE
Frikkie het daarvan gehou om boeke oor huisvlieë te lees, want
hy het hulle fassinerend gevind√.
14.1
Een punt vir het gehou en het gevind. Beide moet korrek wees 1
om die een punt te kan toeken. Geen ½ punte word toegeken
nie. Leerder kry 1 of 0. 2
Die vlieë in die kombuis was huisvlieë en hulle het groen oë
gehad√.
14.2
Een punt vir was en het gehad. Beide moet korrek wees om die 1
een punt te kan toeken. Geen ½ punte word toegeken nie.
Leerder kry 1 of 0.
Aanvaar enige korrekte voltooiing van sin. Een punt word vir
15. korrekte sinskonstruksie toegeken. Ignoreer taal- en spelfoute as 1 1
die sin betekenis het.
√
“ Ek’t ’n mier gesien ! ” skree Frikkie.
16. √
2 2
Een punt vir beide aanhalingstekens. Een punt vir uitroepteken
en afkappingsteken. Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder
kry 2, 1 of 0.
Eiers word deur volwasse, vroulike huisvlieë gelê.
17. Een punt vir word gelê. Een punt vir omswaai van voorwerp en
onderwerp. Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder kry 2, 1 of 2 2
0.
Graad 6 Afrikaans HT 4
Downloaded from hlayiso.com
PUNTE
TOTAAL
VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE
5
4
3
Getal boeke
2
1
Fiksie Nie-fiksie Fiksie Nie-fiksie Fiksie Nie-fiksie
18.
SUNITA FRIKKIE PRECIOUS
4 4
Frikkie:
Fiksie (3 blokkies ingekleur): 1 punt
Nie-fiksie (1 blokkie ingekleur): 1 punt
Precious:
Fiksie (2 blokkies ingekleur): 1 punt
Nie-fiksie (4 blokkies ingekleur): 1 punt
Vier/4/Sunita het vier fiksieboeke gelees. As vier uitgeskryf is,
19.1 moet die spelling korrek wees om ’n punt toe te ken. 1
Een/1/Frikkie het een nie-fiksieboeke gelees. As een uitgeskryf 2
19.2 is, moet die spelling korrek wees om ’n punt toe te ken. 1
Sien nasienrubriek vir ’n dialoog aan die einde van die
20. memorandum. 6 6
TOTAAL: 50
Graad 6 Afrikaans HT 5
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 12 Rubriek – Kort storie
Wanneer ’n kort storie geassesseer word, moet die volgende in gedagte gehou word:
Alhoewel die leerder se inhoud heeltemal van die inhoud van die verwagte titel mag
afwyk, (geskryf oor ’n insek in plaas van ’n troeteldier) moet die onderwyser steeds die
taalgebruik nasien en bepunt.
Wanneer ’n onderwyser ’n leerder se werk assesseer, moet twee tipes punte toegeken
word: die eerste vir inhoud en die tweede vir taalgebruik. Hierdie punte word bymekaar
getel om die finale punt uit 6 te gee (3 + 3).
Dui aan op vraestel:
Kriteria Punt
Inhoud:
Taalgebruik:
Totaal:
Kriteria Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4
Punte 0 punte 1 punt 2 punte 3 punte
Inhoud Geen storie, hou Een aspek (wie, wat, Twee of drie Drie of vier aspekte
geen verband met waar of hoe) het aspekte (wie, (wie, wat, waar of
die instruksies nie. betrekking tot die wat, waar of hoe) het betrekking
storie. hoe) het tot die storie.
betrekking tot die
Geen storie. Effektiewe intrige
oorspronklikheid. met inleiding,
’n Mate van middelste deel en
Intrige is moeilk om te oorspronklikheid slot van storie.
volg. en vloei van
idees. Oorspronklike stuk.
Logiese vloei van
idees.
Taalstruktuur Geen titel of Idees deurmekaar in Ten minste ’n Lei onderwerp in,
en inleidende sin, plaas van logiese inleiding en beskryf of
Taalgebruik: inhoud of slot. uiteensetting van begrip van verduidelik inhoud
formaat,
idees. intrige. en sluit die storie af.
punktuasie, Kopieer sinne of
spelling (6–8
laat dit onvoltooid 6–7 foute in taal, Korrekte Uitstekende gebruik
sinne).
(geen onderwerp of woordorde, sinstruktuur. van woordeskat,
gesegde nie). punktuasie, tye en korrekte spelling en
spelling. 4–5 foute in punktuasie.
8 of meer foute in punktuasie,
taalgebruik, tye, 2–3 sinne lank. woordorde 2–3 foute in
spelling en spelling en tye. punktuasie,
punktuasie. woordorde, spelling
4–5 sinne lank. en tye.
0–1 sin lank.
6–8 sinne lank.
Graad 6 Afrikaans HT 6
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 20 Rubriek – Dialoog
Wanneer die dialoog geassesseer word, moet die volgende in gedagte gehou word:
Alhoewel die leerder se inhoud heeltemal van die titel mag afwyk, moet die onderwyser
steeds die taalgebruik nasien en bepunt.
Wanneer ’n onderwyser ’n leerder se werk assesseer, moet twee tipes punte toegeken
word vir: die eerste vir inhoud en die tweede vir taalgebruik. Hierdie punte word bymekaar
getel om die finale punt uit 6 te gee (3 + 3).
Dui aan op vraestel:
Kriteria Punt
Inhoud: 3
Taalgebruik: 3
Totaal: 6
Kriteria Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4
Punte 0 punte 1 punt 2 punte 3 punte
Inhoud Geen dialoog of Een aspek (wie, Twee of drie aspekte Drie of vier aspekte
geen betrekking wat, waar of hoe) (wie, wat, waar of (wie, wat, waar of
op die instruksies het betrekking op die hoe) het betrekking hoe) het betrekking
nie. dialoog. op die dialoog. tot die dialoog.
Geen opeenvolging ’n Mate van vloei van Korrekte sinstrukture.
van gedagtes nie. idees.
Logiese vloei van
Geen ’n Mate van idees
oorspronklikheid nie. oorspronklikheid.
Taalstruktuur Geen elemente 1 element van die 2 elemente van die Alle elemente van
en van formaat formaat teenwoordig formaat teenwoordig die formaat
Taalgebruik: sigbaar (elke (elke spreker op ’n (elke spreker op ’n teenwoordig (elke
formaat,
spreker op ’n nuwe reël; spreker nuwe reёl; spreker se spreker op ’n nuwe
punktuasie,
spelling (6–8 nuwe reёl; spreker se naam, gevolg naam, gevolg deur reёl; spreker se
sinne). se naam moet deur dubbelpunt; dubbelpunt; aksies naam, gevolg deur
gevolg word deur aksies en gebare en gebare moet dubbelpunt; aksies
’n dubbelpunt; moet tussen hakies tussen hakies en gebare moet
aksies en gebare geplaas word; geen geplaas word; geen tussen hakies
moet tussen aanhalingstekens). aanhalingstekens). geplaas word; geen
hakies geplaas aanhalingstekens).
word; geen 6–7 foute in 4–5 foute in
aanhalingstekens). punktuasie, punktuasie, Uitstekende gebruik
woordorde, spelling woordorde, spelling van woordeskat,
Kopieer sinne of en tye. en tye. korrekte spelling en
laat dit onvoltooid punktuasie.
2–3 sinne lank. 4–5 sinne lank.
(geen onderwerp
2–3 foute in
of gesegde nie).
punktuasie,
8 of meer foute in woordorde, spelling
punktuasie, en tye.
spelling en tye.0–1
6–8 sinne lank.
sin lank.
Graad 6 Afrikaans HT 7
Study this subject
Recommended for this subject
More from Grade 6 Afrikaans HL

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West November 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West November 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2018 Question Paper

Question paper





