Downloaded from hlayiso.com
DEPARTMENT OF BASIC EDUCATION
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL
MEMORANDUM (BRAILLE)
PUNTE: 50
PUNTE
TOTAAL
VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE
b. – pols van Afrika.
1.1 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en word geskryf of onderstreep is.
a. – bymekaar bring.(answer not the same as other memo for HL)
1.2 1 3
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of ondersreep is
a – hartklop van die mense van Afrika.
1.3 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Aanvaar okk as letter en word geskryf of onderstreep is
c – musiek vir die mense van Afrika.
2. 1 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is
Geen punt as daar slegs ‘n JA of NEE as antwoord is nie.
Gee 1 punt vir JA of NEE (enige EEN) solank daar ‘n rede
verskaf is.
Aanvaar antwoord wat goed gemotiveerd is t.o.v. woordkeuse/
3 2 2
toon/atmosfeer/ens. om die tweede punt toe te ken.
Die meeste leerders mag JA kies as ‘n opsie, maar moenie NEE
verkeerd merk nie as ‘n goed gemotiveerde, aanvaarbare
antwoord verskaf is wat beide punte regverdig.
a. – bring ons bymekaar.(not same as mainstrim)
4.1 1 2
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is
Graad 6 Afrikaans HT Memo (Braille) 1
Skip to contentAll 2012 papers View all





Afrikaans HL Grade 6 ANA 2012 Memo
Grade 6 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2012, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 84.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
ANA 2012
- Other filesQuestion paperMemoMemo (2)Memo (3)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
b. – informele
4.2 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is
c. – ‘n Metafoor
5.1 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is. 2
d – ‘n hart wat lewe gee aan sy mense.
5.2 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Die meisie regs agter is ernstig/ingedagte/verbaas/
geskok.
EN
Die meisie regs voor glimlag/is bly/verheug/in haar
skik/trots.
OF
Die seun links agter glimlag/voel trots/is gelukkig vol
vreugde.
6. Die meisie links voor glimlag/voel trots/is bly/in haar skik. 2 2
Gee een punt vir enige sinonieme wat die emosies hierbo
beskryf.
Gee een punt vir elke verskillende emosie wat uitgebeeld word
deur elk van die leerders tot ‘n maksimum van twee punte.
Indien eenwoord-antwoorde gegee word, moet dit reg gespel
wees.
Sertifikate/boekpryse/trofee/medaljes (Enige TWEE)
Gee een punt vir elke item wat genoem word. Die item moet
7. korrek gespel wees om die punt te verwerf. 2 2
As sinne geskryf is, ignoreer taal- en spelfoute as die betekenis
duidelik is.
c – Die gevaar van paraffien in ons huise.
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
8. 1 1
Aanvaar ook skooldrag as ‘n opsie
Aanvaar eenwoord-antwoorde
Etiketteer/skryf naam van inhoud duidelik op bottel neer/hou buite
bereik van kinders. (Enige EEN)
9.1 1 3
(moet nie net deursigtige bottle aanvaar nie)
Ignoreer spelling en taalfoute as die antwoord verstaanbaar is.
Graad 6 Afrikaans HT Memo (Braille) 2
Downloaded from hlayiso.com
Dit is hoogs vlambaar. OF Enige antwoord wat aandui dat
9.2 paraffien naby ‘n oop vlam gevaar inhou. 1
Ignoreer spelling en taalfoute as die antwoord verstaanbaar is.
per ongeluk
9.3 1
Moet korrek gespel wees om punt te kry.
10.1 onbekende 1
2
10.2 gewoonlik 1
d –tyd wat dit ‘n mier neem om te leef.
11.1 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is. 3
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.
d – Dit kan vaste stowwe (kos) kou en sluk.
11.2 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.
b – Hulle gaan deur 4 stadia van ontwikkeling.
11.3 1
Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.
12. Sien rubriek vir ‘n kort storie aan die einde van die memorandum. 6 6
wanorde
13.1 Gee een punt as leerder die voorvoegsel korrek gebruik het om 1
die woord te vorm. Die woord moet korrek gespel word om punt
te kan toeken. 2
skitterend
13.2 Gee een punt as leerder die agtervoegsel korrek gebruik het om 1
die woord te vorm. Die woord moet korrek gespel word om punt
te kan toeken.
Frikkie het√ daarvan gehou√ om boeke oor miere te lees, want
hy het√ miere fassinerend gevind√.
14.1
Een punt vir het gehou ; het gevind. Beide moet korrek wees om 1
punt te kan toeken. Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder
kry 1 of 0. 2
Sunita en Precious was√ bly dat Frikkie ‘n boek gelees het√ .
14.2 Een punt vir was; gelees het. Beide moet korrek wees om punt te
kan toeken.Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder kry 1 of 0. 1
Graad 6 Afrikaans HT Memo (Braille) 3
Downloaded from hlayiso.com
Aanvaar enige korrekte voltooiing van sin. Een punt word
15. toegeken vir die sin. Ignoreer taal- en spelfoute as die sin 1 1
betekenis het.
“√Ek’√t ’n mier gesien ! √” √ skree Frikkie.
16. Een punt vir beide aanhalingstekens. Een punt vir uitroepteken
en afkappingsteken. Geen ½ punte word toegeken nie Leerder 2 2
kry 2, 1 of 0.
Eiers word deur volwasse, vroulike huisvlieë gelê.
17. Een punt vir word gelê. Een punt vir omswaai van voorwerp en
onderwerp. Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder kry 2, 1 of 2 2
0.
18.1 a 3 1 2
18.1 b 2 1
18. 1 2
18.2 a 1
1
18.2 b 4 2
1
4/Sunita het vier fiksieboeke gelees. As vier uitgeskryf is, moet
19.1 die spelling korrek wees om ‘n punt toe te ken. 1
4/Precious het vier nie-fiksieboeke gelees. As vier uitgeskryf is, 2
19.2 moet die spelling korrek wees om ‘n punt toe te ken. 1
Sien rubriek vir ‘n dialoog aan die einde van die memorandum.
20. 6 6
TOTAAL : 50
Graad 6 Afrikaans HT Memo (Braille) 4
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 12 Rubriek – Kort storie
Wanneer ‘n kort storie geassesseer word, moet die volgende in gedagte gehou word:
Alhoewel die leerder se inhoud heeltemal van die inhoud van die verwagte titel afwyk, (geskryf
oor ‘n insek in plaas van ‘n troeteldier) moet die onderwyser steeds die taalgebruik nasien en
bepunt.
Wanneer ‘n onderwyser ‘n leerder se werk assesseer, moet twee punte toegeken word vir: Die
eerste vir inhoud en die tweede vir taalgebruik. Hierdie punte word bygetel by die finale punt uit
6.
Kriteria Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4
Punte 0 punte 1 punt 2 punte 3 punte
Inhoud Geen storie, hou Een aspek (wie, wat, Twee of drie Effektiewe inleiding
geen verband waar of hoe) het aspekte (wie, en slot van storie.
met die betrekking tot die wat, waar of
instruksies nie. storie. hoe) het Korrekte
betrekking tot die sinstrukture.
storie.
Drie of vier aspekte
(wie, wat, waar of
hoe) het betrekking
tot die storie.
Taalstruktuur Geen titel of Idees deurmekaar in Ten minste ‘n Begin met titel,
(160–170 inleidende sin, plaas van logiese inleiding en beskryf inhoud en
woorde). inhoud of slot. uiteensetting van begrip van wat sluit die storie af in
idees. verwag word. gestruktureerde
Taalgebruik Kopieer sinne of orde.
laat dit 6–7 foute in Korrekte
onvoltooid (geen woordorde, sinstruktuur. Mag ‘n plan of
onderwerp of punktuasie tye en spinnekopdiagram
gesegde nie) spelling. 4–5 foute in (‘mind map’) toon.
punktuasie,
8 of meer foute 2–3 sinne in lengte. woordorde Uitstekende gebruik
in taalgebruik, spelling en tye. van woordeskat,
spelling en korrekte spelling en
punktuasie. 4–5 sinne in punktuasie.
lengte.
0–1 sin in lengte. 2–3 foute in
punktuasie,
woordorde, spelling
en tye.
6–8 sinne in lengte.
Graad 6 Afrikaans HT Memo (Braille) 5
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 20 Rubriek – Dialoog
Wanneer ‘n dialoog geassesseer word, moet die volgende ingedagte gehou word:
Alhoewel die leerder se inhoud heeltemal van die inhoud afwyk, moet die onderwyser steeds die
taalgebruik nasien en bepunt.
Wanneer ‘n onderwyser ‘n leerder se werk assesseer, moet twee punte toegeken word vir: Die
eerste vir inhoud en die tweede vir taalgebruik. Hierdie punte word bygetel by die finale punt uit
6.
Kriteria Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4
Punte 0 punte 1 punt 2 punte 3 punte
Inhoud Geen dialoog. Een aspek (wie, wat, Twee of drie Korrekte sinstrukture.
Geen betrekking waar of hoe) het aspekte (wie, wat,
tot die instruksies betrekking tot die waar of hoe) het Drie of vier aspekte
nie. dialoog. betrekking tot die (wie, wat, waar of
dialoog. hoe) het betrekking
tot die dialoog.
Logiesevloei van
idee s
Taalstruktuur Geen elemente 1 element van die 2 elemente van Alle elemente van die
(160–170 van formaat formaat teenwoordig die formaat formaat teenwoordig
woorde). sigbaar (elke (elke spreker op ‘n teenwoordig (elke (elke spreker op ‘n
spreker op ‘n nuwe reël). Spreker spreker op ‘n nuwe reёl). Spreker
Taalgebruik nuwe reёl). se naam, gevolg deur nuwe reёl). se naam, gevolg deur
Spreker se naam dubbelpunt, aksies en Spreker se naam, dubbelpunt, aksies en
moet gevolg word gebare moet tussen gevolg deur gebare moet tussen
deur ‘n hakies geplaas word, dubbelpunt , hakies geplaas word,
dubbelpunt, geen aksies en gebare geen
aksies en gebare aanhalingstekens. moet tussen aanhalingstekens.
moet tussen hakies geplaas
hakies geplaas 6–7 foute in word, geen Mag ‘n plan of
word, geen woordorde, aanhalingstekens. spinnekopdiagram
aanhalingstekens. punktuasie tye en (‘mind map’) toon.
spelling. 4–5 foute in
punktuasie, Uitstekende gebruik
Kopieer sinne of
woordorde van woordeskat,
laat dit onvoltooid
spelling en tye. korrekte spelling en
(geen onderwerp 2–3 sinne in lengte. punktuasie.
of gesegde nie).
4–5 sinne in
lengte 2–3 foute in
8 of meer foute in
punktuasie,
taalgebruik,
woordorde, spelling
spelling en
en tye.
punktuasie.
6–8 sinne in lengte.
0–1 sin in lengte.
Graad 6 Afrikaans HT Memo (Braille) 6
Study this subject
Recommended for this subject
More from Grade 6 Afrikaans HL

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West November 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 North West November 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2018 Question Paper

Question paper





