Downloaded from hlayiso.com
2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS
GRAAD 6 TAAL: AFRIKAANS
MEMORANDUM
VRAAG PUNTE TOTAAL VRAAG PUNTE TOTAAL
VERWAGTE ANTWOORDE VERWAGTE ANTWOORDE
1. C – Hy het die stert gesoek. 1 /1 2. A – ... skrikkerig is. 1 /1
3. C – ...Michael het verlig gevoel. 1 /1 4. 4.1 Michael het begin wonder hoe dit 1 elk /2
moontlik is dat ‘n marmot se oë kan
uitval.
4.2 Hy het besef dat dit alles ‘n grap was
en dat daar niks met sy marmot fout
is nie.
5 Die marmot kan seerkry as ‘n mens dit 1 /1 6. Die marmot was bruin van kleur. 1 /1
aan die stert optel.
7. Michael het gedink dat sy marmot se stert 1 /1 8. B – ...soms. 1 /1
weg is.
9. Michael vra sy pa mooi om ‘n marmot 1 /1 10. Michael sal/gaan/wil ‘n hokkie vir sy 1 /1
aan te hou. troeteldier bou.
11 Die marmot het nie ‘n stert gehad nie. 1 /1 12. 12.1 potte 1 elk /3
12.2 helde
12.3 beeste
/6 1 punt /5
13 Formeel 14.
Die plakkaat moet die volgende bevat: vir elke
geskikte
Goeie middag. 0 punte vir
niks of een,
Plek, adres, datum, tyd en doel item.
Verskoon my asseblief een punte vir 3
Dankie, meneer. enige 2 en 2
punte vvir
Gaan dit goed met jou? enige 3 en 3
Sal jy asseblief na my luister! punte vir al
5.
Alledaags 0 punte vir 3
niks of een,
een punte vir
enige 2 en 2
punte vvir
enige 3 en 3
punte vir al
5.
15 16.
15.1 gesond 16.1 leeuwyfie
15.2 jong (nie jonk) 1 elk /3 16.2 koningin 1 elk /2
15.3 eerste
1
You're offline
Skip to contentMemorandum View all
Afrikaans Taal Graad 6 Memo.pdf
Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA · 2011 · Afrikaans. Memorandum, 3 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Hl
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2011
- Exam period
- ANA
- Pages
- 3
- File size
- 145.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 3
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS
GRAAD 6 TAAL: AFRIKAANS
MEMORANDUM
VRAAG PUNTE TOTAAL VRAAG PUNTE TOTAAL
VERWAGTE ANTWOORDE VERWAGTE ANTWOORDE
18.
17 17.1 werkwoord 18.1 Die leeu het gebrul, want hy
17.2 byvoeglike naamwoord was kwaad.
1 elk /2 1 elk /2
18.2 Die jakkals het ingekom, terwyl
die wolf gepraat het.
19 19.1 vir (teen) 20. Gebruik die rubriek hieronder. /4
1 elk /2
19.2 na
Gebruik die rubriek hieronder 1 punt vir
21 /6 22. Mooi, rooi/ blink, flink / hoes, roes ens. enige /1
paar
23 A – ...alliterasie 1 /1 24. B – ...sy wiele draai vinnig 1 /1
Totaal: / 50
20. Rubriek: Brief (6 punte)
KRITERIA 0 punt 1 punt 2 punte
Die adres • Geen adres; of • Adres is op regte plek, maar • Adres is korrek en op
(2 punte) • Adres nie ordentlik 1 item ontbreek vb. datum , die regte plek.
gerangskik poskode ens.
Die aanhef • Nie van toepassing/geskik; • Van toepassing/geskik; en
(1 punt)
• Met foute; of • Geen foute; en
• In die verkeerde plek • In die regte plek
Die paragraaf • Nie relevant tot • Relevant tot onderwerp; met • Relevant tot
(2 punte) onderwerp; of • 1 taalfout of spelfout onderwerp; met
• Het taalfoute en spelfoute • Geen taal of spelfoute
Die einde • Nie geskik; of • Geskik; en
(1 punt)
• Met foute; of • Geen taal en spelfoute; en
• In die verkeerde plek • Is in die regte plek
2
Downloaded from hlayiso.com
2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS
GRAAD 6 TAAL: AFRIKAANS
MEMORANDUM
21. Rubriek: Inleidingsparagraaf ( 4 punte)
0 punt 1 punt 2 punte 3 punte 4 punte
• Instruksies slegs
• ‘n Paragraaf met • ‘n Paragraaf met • ‘n Paragraaf met • ‘n Paragraaf met
oorgeskryf; of
een geskikte sin wat twee of meer drie of meer vier of meer
• Slegs een
tot die paragraaf in verskillende, verskillende, verskillende,
woord/frase die vraestel sal lei;met logiese sinne wat logiese sinne wat logiese sinne wat
neergeskryf. ten minste ‘n tot die paragraaf in tot die paragraaf in tot die paragraaf in
• Geen antwoord onderwerp en ‘n die vraestel sal lei – die vraestel sal lei – die vraestel sal lei –
gesegde.
elk met ten minste elk met ten minste elk met ten minste
• Ignoreer die spel-, ‘n onderwerp en ‘n ‘n onderwerp en ‘n ‘n onderwerp en ‘n
taal- en gesegde. gesegde. gesegde.
leestekenfoute.
• Geen spel-, taal- • Geen spel-, taal- • Geen spel-, taal-
of leestekenfoute in of leestekenfoute in of leestekenfoute in
ten minste een sin ten minste twee al die sinne nie.
nie. sinne nie.
3
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 6 Afrikaans Hl
Explore more published documents in this catalogue.










